The Cell C Sharks dominated the first 25 minutes as the Vodacom Blue Bulls struggled to get any rhythm, reports rugby365.co.za.
Joe Pietersen took advantage of a number of Blue Bulls mistakes by slotting over two penalties during this period.
The Blue Bulls continued to run the ball from deep and Burger Odendaal made a number of good breaks before going off with an injury.
Jamba Ulengo went over for a well-worked backline try.
Schoeman added the conversion and the Blue Bulls led for the first time in the match - they would go into halftime at 7-10.
The Blue Bulls dominated the match from this point on and showed why they are regarded as Currie Cup contenders.
Their dominance was rewarded when Deon Stegmann went over for their second try, which Schoeman converted.
Schoeman added a penalty before the Sharks fought back to score a freakish try as the ball came off Garth April's foot and bounced perfectly for him to go over for the try - which Pietersen converted.
The game ended with the Blue Bulls winning 17-13 and possibly ending the Sharks hope of a semifinal spot.
Man of the match: Deon Stegmann had a very strong game in defence and also managed to score a very good try.
Scorers:
Cell C Sharks 13 (6). Try: Garth April.Conversion: Joe Pietersen. Penalties: Joe Pietersen (2).
Vodacom Blue Bulls 17 (10). Tries: Deon Stegmann, Jamba Ulengo. Conversions: Tian Schoeman (2). Penalty: Tian Schoeman.
29 Liga punte. dis is amptelik die meeste CC log pinte vir die Blou Bulle sedert die formaat verander het in 2011.
Nie die mooiste game nie, maar 'n wen in Durban is 'n wen. Ons moes minstens een van ons groot weg games wen en hierdie was baie kosbaar. Pierre Schoeman en Marcel.vd Merwe het goed gelyk vir hul.56 minute saam. Hougaard.het weer baie goeie game gehad. Jan kombineer nog nie so lekker id middelveld.nie.
Hoop nie Burger Odendaal.se.besering is te ernstig nie. het gelyk of hy baie seer knie het.
Hulle drie was hop van die bal geluk en ons het ten minste nog twee driee op die veld gelos maar dis alles positewe tekens van die tipe ruggas wat ons jol.
Hierdie span kan nog een van die grotes word.
Burger het net 'n spier kneusing eks seker, Hoop maar dit herstel betyds vir volegende week.
Die wen was egter die belangrikste. Ons kan nou seker maak van 'n tuis semi in die volgende 2 weke en ons skuld die leeus 'n pakslae op hulle tuisveld!
Ek dink die telling vlei die Sharks. Ons was baie beter as 4 punte verskil. Ek dink nie Hougaard het die bal aangeslaan nie. Dit het meer gelyk of hy die bal los en toe weer speel.
Jammer oor Burger Odendaal. Hy het goed oor die voordeellyn gekom.
Ek was verbaas dat Werner Kruger nie meer gestraf was nie. Hy het n paar keer sy bind verloor. Toks vdLinde het verlede week of die week voor dit baie duidelik uitgewys dat Kruger nie n vasskop is nie. Hopelik kan Balie Swart volgende week bietjie kom help. Dit gaan my verstand te bowe dat ons die tyd van die jaar n skrumspesialis moet inkry om te kom help. Hulle moes dit al lankal gedoen het.
Nou ja, n wen is altyd lekker. Dit het ten minste gelyk of die manne wegbeweeg van die patroon wat hulle teen die WP gespeel het. Hoop net Roelof Smit is gou weer reg.
Ai ek hoop die Bokke sit more n groot telling op. Erens gelees dat dinge egter nie te wel in die Bok kamp lyk nie. Dit is baie jammer.
Slegte wen maar ons vat hom.
Hoop ek is heeltemal verkeerd, maar om 2 redes gaan ons nie die beker wen nie,
1. ja, die skrums. en
2. ons sukkel nou ook op losskakel, ons agter;yn word nie gevoer nie.
Die Skeidsregter, assistente en TMO was uiters k@k gewees! Hougaard het nie daardie bal aangeslaan nie, dit was duidelik soos daglig. Hougaard het 'n drie gedruk wat nie toegeken was nie. In die skrums was daar weer raai raai riepa gespeel met strafskoppe. Ndungane vang sommer 'n skiinvang buite die 22. Daardie man moenie weer aan 'n vluitjie vat nie.
Kyk hulle sê altyd dat die bulle die ref blameer, maar f*k weet, as hulle nie altyd so teen ons blaas nie, sal ons hulle nie blameer nie.
Rus nou manne, 2 games oor voor die uitspeel rondtes.
Wat sal julle verkies, die leeus veloor teen wp en ons staan kans om bo te eindig, of wp veloor en dan is ons verseker van 'n tuis semi op loftus?
Ons verbrou nogsteeds te veel kanse kon ten minste nog 2 of 3 driee gedruk het.
Werner is gelukkig hy verloor heeltyd se bind.
Steenkamp het lus gelyk toe hy op kom. Botha het ook heel beter gelyk.
Schoeman neuk die heeltyd binne toe en sy taktiese se spel is swak. Ook sy lynskoppe van strafskoppe is swak. Die een strafskop is ons 2m binne die 10 tree wn hy skop uit op 22m lyn?
Harde werk le voor en kom Bulle kom ons eindig met n flurry en kry daai home semi
So met Odendaal ook moontlik uit sal Dan Kriel se tokse moet begin nader trek vir die CC.
Kyk net hoe verander Fourie die spel.