Serfontein off to RWC to replace Jean de Villiers

articles.comments (10)

Jan Serfontein has been called up and will join the squad in Newcastle on Monday, with Springbok captain Jean de Villiers  ruled out of the remainder of the Rugby World Cup after suffering a fracture to his jaw in the pool match against Samoa in Birmingham on Saturday.

Heyneke Meyer, coach of the Springboks, described this latest injury to De Villiers as a massive set-back. Jan Serfontein has been called up and will join the squad in Newcastle on Monday. An announcement on the captaincy for the match against Scotland will be made on Wednesday.

 “Jean is not only our captain and one of the most experienced players in the squad, but he is also the glue of this team and to lose him is very sad,” said Meyer.

 

 

 

 

Pin It

Sep 27, 2015

(10) Serfontein off to RWC to replace Jean de Villiers

  1. gravatar jong bulle says:
    Jammer vir bulle, maar goed vir bokke. Jean was nerens. Enige nuus oor Odendaal se besering? Andersins kan Dan Kriel op 12 in kom.
  2. Poliesman says:
    Ek is nogal in twee oor Jan se aansluiting by die Bokke. Ek wil hom so graag by die Bulle he maar die Bokke het hom seker ook baie nodig. Dit is natuurlik ook elke speler se droom om by n wereld beker betrokke te wees.Hy sal volgens my nie voor De Allende speelkans kry nie maar hulle sal vir Jan verseker op die bank kies. Vir die Bulle is dit egter n terugslag want op die stadium weet ons nie hoe ernstig Burger se besering is nie. Sover my kennis strek is Dries n buite senter en ook WSS wat nog daar is. Terwyl WSS nog by die Bulle is, kan/moet ons hom gebruik. Jan se weggaan sal natuurlik n deur vir n ander speler oopmaak - Dan Kriel miskien. Weet net nie of hy binne of buite senter is nie.
    Ek het erens gelees dat Smit n operasie ondergaan het. As dit so is, is dit nou n gatslag vir die Bulle. Roelof het uitstekend gespeel en was verseker een van die beter baljagters die jaar. Hy en daardie Cloete man van die WP het vir my baie goed gedoen. Ek het nie al die Leeus se wedstryde gekyk om hul baljagter te beoordeel nie.
    Dit was nou vir my n lekker naweek. Eers wen die Bulle , toe die Bokke en toe klop Wallis nog vir Engeland ook. Kon nie beter nie
  3. gravatar nitronic says:
    Jean het sy retirement van international rugby bekend gemaak.

    What a legend. Sterke vorentoe.

    Geluk Serfontein ju gaan jou sokkies moet lig
  4. gravatar rugby mahuis says:
    Jy is n legend Jan gewonder hkm die poephol jou nou eers gekies het of by moes eerder dan Francois Venter of Johan Sadie gekies het
  5. gravatar Bulperd says:
    Die probleem is Jean is n goeie kaptein en al die ref's hou van hom. Dit is klaar n +. Victor, en Schalk is in die ref's se bad books want hulle argue heeltyd. Victor het Saterdag met Jean op die veld calls begin maak maar toe maak Jean hom stil. Dit was bietjie dis respek teenoor sy kaptein. Maak geen fout nie Victor is n baie goeie speler even nou nog maar as hy die kaptein raak sal hy sy emosies moet beteul anders gaan die ref's al die 50/50 calls na die opposisie laat gaan
  6. gravatar Bullebakkies says:
    Lyk of ons teen WP in semi gaan speel op Loftus of Nuweland. Hopenlik Loftus!

    In n finaal is enige iets moontlik!!

    Ons moet net saterdag die OP goed klap met n bonuspunt wen!
  7. gravatar Blue Bull says:
    I am very very happy for Jan. But I think Frans Steyn might be brought in if De Allende gets injured as well. I am happy the Boks are on.the road again and feel sorry for Jean, but to be honest, he was not fit enough and all the Jean hype pre-world Cup was really pre mature.

    Jesse did not run great angles Saturday, but hopefully he will look.better next to De Allende. (if the latter is fit)

    On the Bulls side, I think we are currently in a bit of a mid-season slumber and hopefully the added pressure can bring the best out of the team character again. We could have easily scored 4 tries Friday night. Our scrum 1st half was better and I am reliefed we did not fumble in the final stages. That shows something special is being build up here from Nollis and the team. Oir biggest problem was actually poor handeling that started to creep into our game again aginst WP but is was a very important away win and we take it. Just hope the Lions will give Province a klap.

    We still have WSS to slot in somewhere and there is also Dan Kriel who are a natural 12. He has played as reserve in the 1st two matches.



  8. Hing says:
    Jan Serfontein kon nie eens n verskil maak in die Blou Bul span teen hul neederlae ondeskeidelik teen die WP en die Leeus.
  9. gravatar Theo says:
    @ Hing. En jou punt is?
    Wil jy dalk vir Errol Tobias kans gee
  10. gravatar Bully says:
    Hing ek stem saam, ons weet hoe Serfontein KAN speel, maar het lanklaas dit gesien. Matfield word nou windgat, `n speler wat so lank daar is, begin dink hy is die besluitnemer. maar nie `n probleem met sy spel nie, moet net sy op sy plek bly.Go Bokke en Bulle!!!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *