Maku in Vodacom Blue Bulls milestone

Maku in Vodacom Blue Bulls milestone

articles.comments (10)

Maku in Vodacom Blue Bulls milestone

Vodacom Blue Bulls hooker Bandise Maku will play in his 50th Absa Currie Cup match for his team when they face EP Kings at Loftus Versfeld on Friday.
The former Springbok hooker made his Blue Bulls debut way back in 2006 and after stints with the Xerox Golden Lions and Eastern Province, now reaches this milestone in his 73th career Currie Cup appearance.
Maku started in last weekend's win over the Cell C Sharks, with coach Nollis Marais changing one in the pack that fronted up in Durban. RG Snyman starts at lock in his first run-on for the senior side, swopping places with Marvin Orie, who will play off the bench. In another change, Corniel Els is on the bench for Jaco Visagie, with the latter out with an ankle sprain.
At the back, Dries Swanepoel is back at centre, replacing Jan Serfontein who received a World Cup call-up for the Springboks.
His place on the bench will be filled by William Small-Smith.
"I am very happy for Bandise, as he is back where he made his name. He became a Springbok here and achieved great success with us before he left. He is almost back to that type of form and I know he is very proud to play in his 50th for us at Loftus where it all started for him," Marais said.
"We need to secure a play-off spot and a solid performance against the EP Kings will secure that. We have played some good rugby this season, but also had our lapses, so the big challenge will be to perform again as a unit," Marais indicated.
"The Kings are dangerous and play for 80 minutes as they have shown last weekend, so we are going to need all 22 players to deliver on the night.”
Vodacom Blue Bulls captain, Lappies Labuschagne, is well aware of the fact that it could be their last game at home.
"We need two very good performances to host the semifinal, so if we slip up, this will be our last home game. We owe our supporters more than that. We trained well and with purpose, so we should be very competitive on Friday," he said.
The team is: Warrick Gelant, Travis Ismaiel, Dries Swanepoel, Burger Odendaal, Jamba Ulengo, Tian Schoeman, Francois Hougaard, Arno Botha, Lappies Labuschagne (c), Deon Stegmann, RG Snyman, Jacques du Plessis, Marcel van der Merwe, Bandise Maku, Pierre Schoeman. Replacements: Corniel Els, Werner Kruger, Marvin Orie, Ruan Steenkamp, Ivan van Zyl, Louis Fouché, William Small Smith.
Notes:
Bandise Maku will play in his 50th Absa Currie Cup match for the Vodacom Blue Bulls.

Maku by Blou Bulle mylpaal

Die Vodacom Blou Bulle-haker, Bandise Maku, speel Vrydag sy 50ste Absa Curriebekerwedstryd vir die span as hulle teen die OP Kings op Loftus Versfeld uitdraf.
Die voormalige Springbok het sy Blou Bulle debuut in 2006 gemaak en na 'n paar seisoene by die Xerox Goue Leeus en OP Kings, bereik hy sy Blou Bul mylpaal in sy 73ste wedstryd.
Maku is deel van die dieselfde pak voorspelers wat verlede naweek teen die Cell C Sharks gewen het, maar nie Marvin Orie nie.
Afrigter Nollis Marais gaan Orie van die bank af loslaat en met RG Snyman begin. Dit sal Snyman se eerste verskyning in die opdrafspan wees.
Corniel Els is ook nuut op die bank en vervang die beseerde Jaco Visagie.
Agterlangs keer Dries Swanepoel terug in die plek van Jan Serfontein, wat Wêreldbeker toe is vir die Springbokke.
Sy plek op die bank word deur William Small-Smith geneem.
"Ek is bly Bandise kan sy mylpaal op Loftus behaal, want dit is waar alles vir hom begin het. Hy het 'n Springbok hier geword en sukses gesmaak. Hy begin al hoe meer weer daardie tipe rugby speel," het Marais gesê.

“Ons het baie om voor te speel teen die Kings. Ons moet ons top-vier posisie verseker en gaan dit net regkry as ons met die regte gesindheid teen die Kings speel. Ons het goeie rugby gespeel vanjaar, maar ook swak rugby by tye en dit is wat ons wil uitskakel. Die Kings het net verlede week gewys hulle speel 80 minute, so ons sal van begin tot einde op ons beste moet wees."

Die kaptein van die span, Lappies Labuschagne, besef dat dit hul laaste wedstryd van die jaar op Loftus Versfeld kan wees. "Ons het twee goeie vertonings nodig as ons die halfeindstryd wil aanbied, so as ons hierdie naweek gly, is dit neusie verby. Ons skuld ons ondersteuners meer as dit. Ons het goed en doelgerig geoefen, so behoort Vrydag gereed te wees vir die Kings se aanslag," het hy gese.

Die span is: Warrick Gelant, Travis Ismaiel, Dries Swanepoel, Burger Odendaal, Jamba Ulengo, Tian Schoeman, Francois Hougaard, Arno Botha, Lappies Labuschagne (k), Deon Stegmann, RG Snyman, Jacques du Plessis, Marcel van der Merwe, Bandise Maku, Pierre Schoeman. Plaasvervangers: Corniel Els, Werner Kruger, Marvin Orie, Ruan Steenkamp, Ivan van Zyl, Louis Fouché, William Small Smith.
Nota:
Bandise Maku speel in sy 50ste ABsa Curriebekerwedstryd vir die Vodacom Blou Bulle.

Pin It

Sep 30, 2015

(10) Maku in Vodacom Blue Bulls milestone

  1. gravatar Cornelius says:
    Kom Bulle ons moet bo die WP bly so 5 bonus punte asb
    HOU BY DIE BLOU
  2. gravatar Uys says:
    Weereens 'n vooreg om 'n grootliks onveranderde span in te stuur teen 'n Kings span wat met elke wedstryd verbeter. Volgens my is Odendaal wat in vorm is 'n baie beter keuse as Serfontein wat eenvoudig deur almal probeer hardloop. My enigste kritiek is steeds wie van die bank af speel. Daar is 'n geleentheid om ander gekontrakteurde spelers ook wedstrydblootstelling te gee deur sinvolle rotasie. As Hougaard wat 'n sleutelrol in Nollis se spelpatroon speel byvoorbeeld nie kan speel nie - van Zyl? Ek sien swarigheid.

    Baie geluk Bandise en Go Bulle!
  3. gravatar Blouland says:
    Hoop die span besef deeglik dat ons kans om die CB te wen op die spel is more aand, want tuissemi is 'n baie groot stap in daardie rigting.

    Volgende week speel WP die Kings tuis, en ons speel Pumas weg. WP se voordeel,

    As die Leeus die WP bere Vrydag aand, dan is ons redelik veilig vir 'n tuissemi. Maar hulle gaan met alles kom om die Leeus te wen met 'n bonuspunt, al is dit net-net. Nie onmoontlik nie.

    So dit kan wees dat na Vrydagaand, altwee spanne op 34 logpunte lê en dan gaan dit in die laaste rondte gaan oor wie se punteverskil die grootste is.

    Moral of the story, Bulle sal moet groot gaan Vrydagaand, speel die game asof dit 'n finaal is. Moenie eers weer idle vir 30 minute en dan wil speel nie. Sal van die begin tot einde alles moet gee en daardie punteverskil opbou.

    Kom Bulle, gryp die geleentheid aan !
  4. Julle kan Fil 4.13 bloubul vir altyd
  5. gravatar bluebull says:
    Well done Bandisi.

    I was a big critic last year but you started playing steady role in our campaign this year. I.am.sure the family in the eastern cape will be very proud of you.

    Bulls will have a tough game against EP. They can beat any team if they are not put away when the ocasion demands it. So we must make sure we create and take.opportunities when needed.

    I do think the Bulls midfield attack is more organised with Burger in the 12 position. Jan has not really adapted into our new mindset yet, but he will be OK next year.

    So boys, respect your.opponents and dont stop believingg in your self. It is cunch time now. we need to full Loftus up again.
  6. gravatar tommy esau says:
    Kom bandisi jy verdien n drie
  7. gravatar BeertjieJan says:
    Lyk my nie die game word uitgesaai nie?
  8. Ja, beertjie dit word glad nie uitgesaai nie, nie eens highlites nie.

    MAAR!!! daar word nog 'n Tribute van Jean dv gewys. whoopwhoop !!!

    Plaas hulle eerder 'n tribute doen van die samoaan wat teen sy bek vasgehardloop het.
  9. gravatar Ephraim Jaer says:
    Kom ons vra mnet om ons die game te wys
  10. gravatar nitronic says:
    laat weet my wat mnet se.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *