De Beer back for Under-19s
Regular flyhalf Tinus de Beer is fit again and back to lead the Vodacom Blue Bulls Under-19 team in their Absa Under-19 Provincial Championship semifinal against DHL Western Province on Friday.
The Junior Springbok pivot slot into his usual position, with JT Jackson and Franco Naude again the prefered midfield combination. Coach Hayden Groepes also welcomed back Eli Snyman. The lock were on Under-21 duty, but is back to help secure the team a place in the final.
The team is: Kurt Webster, Coneree Poole, JT Jackson, Franco Naude, Divan Rossouw, Tinus de Beer (c), Stephan Enslin, Denzel Hill, JD Fourie, Arnold Gerber, Eli Snyman, Sam Mitchell, Jaco Holtzhausen, Alandre van Rooyen, Gavin van den Berg. Replacements: Junqgo Hennings, Madot Mabokela, Rohan Goosen, Hendre Stassens, Luigy van Jaarsveld, Dale Hendricks, Ruan de Beer, Tshepiso Mahasha.
De Beer terug vir o19s.
Die gereelde losskakel van die Vodacom Blou Bulle se Onder-19 span, Tinus de Beer, is terug in die tuig vir die span se Absa Onder-19 Provinsiale Kampioenskap se halfeindstryd teen die DHL Westelike Provinsie Vrydag op Loftus Versfeld.
De Beer het van 'n besering herstel en sal ook die span aanvoer. Afrigter Hayden Groepes kon ook weer op Eli Snyman se nommer druk vir hierdie belangrike wedstryd. Die slot was op Onder-21 diens.
Die span is: Kurt Webster, Coneree Poole, JT Jackson, Franco Naude, Divan Rossouw, Tinus de Beer (k), Stephan Enslin, Denzel Hill, JD Fourie, Arnold Gerber, Eli Snyman, Sam Mitchell, Jaco Holtzhausen, Alandre van Rooyen, Gavin van den Berg. Plaasvervangers: Junqgo Hennings, Madot Mabokela, Rohan Goosen, Hendre Stassens, Luigy van Jaarsveld, Dale Hendricks, Ruan de Beer, Tshepiso Mahasha.
Schoeman is nie die antwoord nie, om van Louis Fouché nie eers te praat nie. Hierdie klein De Beer het dieselfde tipe talent as Pollard én hy is 'n sterk persoonlikheid wat vinnig sal leer tussen die hardebaarde.