Blue Bulls lose to EP Kings in Under-19 final

articles.comments (26)

Blue Bulls lose to EP Kings in Under-19 final

The EP Kings are the Absa Under-19 Provincial Champions after beating Vodacom Blue Bulls 25-23 in the final played at Emirates Airline Park in Johannesburg on Saturday. The Blue Bulls had an opportunity to win the match in the 68th minute, but Tinus de Beer pulled his penalty kick and the Kings could hold on. 

Eastern Province won the Absa Under-19 competition when they edged the Vodacom Blue Bulls 25-23 in the final. It was the first ever title for the Eastern Cape youngsters, nowadays coached by former Springbok Sevens star Mzandile Stick.

The Kings also just lost once this year - against the Blue Bulls in Pretoria in league play- and finished the season the best way possible.

EP Kings 25 (13), Vodacom Blue Bulls 23 (6).

Scorers:
EP Kings 25 (13). Tries: Jeremy Ward (2), Mabhutana Peter. Conversions: Michael Brink (2). Penalties: Michael Brink (2).
Vodacom Blue Bulls 23 (6). Tries: Gavin van den Berg, Tinus de Beer. Conversions: Tinus de Beer (2). Penalties: Tinus de Beer (3).

Pin It

Oct 24, 2015

(26) Blue Bulls lose to EP Kings in Under-19 final

  1. Trading says:
    NTvl het moeilikheid van ONDER tot BO !! Skrik wakker ASSEBLIEF: Nollis Marais is by FAR not up to scratch. We need a Heyneke Meyer and/or Graham Henry. Bulls need to buy excellent locks (Lood de Jager - Cheetahs), back-up loose forwards (Jaco Kriel, Lions & Marcel Coetzee, Sharks & Phillip de Bruin, Cheetahs/Sharks & Boom Prinsloo, Cheetahs), additional loose & tight heads (Vincent Koch, Pumas plus ??). Hope Hougaard returns from Japan for Super Rugby; otherwise we need Faf de Klerk (Pumas) and/or Jano Vermaak (WP). Rudy Page will need back up. Bulls need back up at flyhalf also. Time for Morne Steyn to come back and plough back his experience at the Bulls ? Main shortcoming is at coaching staff level though. Meyer took entire Bulls coaching team with him to Boks incl. forward coach, Van Graan and best defense coach, John McFarlane. What about kicking coach ? Balie Swart to coach front row & scrummaging ? Let's get a professional team and become a winning team again. Our Bulls dominate NOTHING at the moment. We are laugh stock of world rugby. Do something DRASTIC !! Please !!
  2. gravatar jimmy says:
    Die trane rol oor jou Bokkie…

    Nog ‘n Wêreldbekerdroom in sy maai. Wat ‘n stupid besluit om Victor op te bring en dan die omgekeerde strafskop in die 63ste minuut of daaromtrent wat ons planke toe gestuur het.

    Hoe sweet was dit toe Sonny Bill Williams vir Jesse Kriel ophelp?

    Dis respek.
  3. gravatar jp says:
    See Wessel still at the bulls Trading I agree with you we are in big trouble and it is already to late Van Graan have taken the bulls as a union down the drain he is the CEO and he is not performing , the blue bulls president must step up and tell us what are there plans if they got any plans ?
  4. Myler7 says:
    Hoe kak moet jy wees en speel om teen Kings te verloor.2016 nog n laaaaaang jaar van pyn en leiding vir osse wat voorle
  5. Thinus says:
    Alle Blou Bul ondersteuners, ek is 'n GROOT blou bul ondersteuner uit Namibie. Ek lees die nuus redelikom te weet wat aangaan.Ek moet aan die ondersteuners wat kritiek gee, net dit deurgee, van die kritiek, is van die afbrekendste wat ek al ooit gelees het. Dit is baie afbrekend om die bestuur, spelers asook ander provinsiale spanne so af te maak. Dit is hoekom ander ondersteuners die blou bulle en hulle ondersteuners so afmaak. KOM julle ondersteun die bulle, respekteer die game rugby en ander spelers van ander unies die BB rugby unie SAL OPSTAAN!
  6. gravatar Blue Bull says:
    Well The All Blacks are super smart and super powerful.

    The difference is they can alter their came to any pattern and style according to the situation.

    Yesterday they kicked more than the Boks out of hand. They attacked our line out ball and used the driving maul for the first time in the comp. So the All blacks can do what SA is doing and be even better at it.

    I think the way SA teams are coached from junior level up is the problem. We need to focus more on all round skills that can empower our teams to play a forward dominated game or a tactical kicking game or a more quick feeding game, etc.
  7. gravatar Bloukaap says:
    Ai hierdie Bok hart is maar baie seer.

    Uiteindelik het ons net 3 punte gekort maar dit voel soos yslike groot krater, wat nog meer frustrerend is, is dit voel soos Frans Ludeke se wedstrydplan op pad na nêrens maar net in groen gewaad.

  8. gravatar nitronic says:
    Trading please we do not need Heyneke Meyer. Did you see the gameplan for the Boks? Is that really the way to go?

  9. Trading hoe lekker laat jy my nou lag. Al daai name wat jy daar genoem het is op treine wat lankal die stasie verlaat het.

    Jano Vermaak is nou nog so die moer in vir die BULLE hy wil nie eers in Pretoria kom bly na sy speeldae nie!!!!

    Jaco Kriel Boom en Coetzee as"back-ups" Dis regtig snaaks.

    Maar mens kan seker maar droom......Hulle is almal op goeie wickets besig om aan hondertalle te bou. Daar is geen manier dat ons een van daai name op papier sal kry nie. Die enigste rede hoekom Nollie die werk gekry het vir Superugby is omdat niemand niemand anders en regtig soos in niemand die joppie wou hê nie.

    Oor een ding slaan jy die spyker op sy kop. Ons het poef. Baie groot poef. Maar wat ons bloed bly blou en ons sal maar bly hoop al weet ons dit futile. Amper soos die bokke se poging. Ek weet regtig nie hoekom almal glo ons het so naby gekom nie. Ons het soveel penetrasie agterlangs oos 'n sward van jellie en soveel verbeelding en kreatiwiteit soos 'n deurstop. Springbok rugby maak staat op ander se foute. Teen die vrottes kan ons dalk nog 'n drietjie druk maar teen goeie spanne lyk ons onbeholpe op die aanval.

  10. gravatar Cornelius says:
    Dit was n swak jaar vir Blou bul rugby, nie een span van ons kon iets wen, maak nou reg vir volgende jaar
  11. gravatar nitronic says:
    Is dit maar net nie nogmaals hartseer om te sien hoe spelers wat by die Bulle was uitblinkers word vir ander unies nie? Ons kon volgende jaar n lekker span in stoot met Mostert, Rohan, Skosan (beter as Ismaiel) Koch, Wilco Louw, Bongi, Boshoff ens om net n paar te noem.

    Dink net n bietjie, ons slot probleme kon opgelos gewees het met Willemse en Mostert. Louw, Bongi, Koch by verre beter as Visagie, Dean, Kruger, Maku.

    Ai n mens kan maar net kop skud en se well done aan ons maters Frans en Xander.

  12. gravatar Blouland says:
    Is dit toevallig dat in dieselfde jaar die Bokke en Bulle seker hul slegste jaar ooit beleef het, wat rugby op alle vlakke betref ?

    Nollis, ek dink jy is vir die wolwe gegooi in volgende jaar se superrugby, hier kom weer 2000-2001 seisoen. Wat jy wel kan doen, is om ons span te kry om aan te hou die rugby te speel van die eerste paar CB rondtes, wen of verloor. Speel ten minste aanskoulike rugby, al gaan dit rof, maar speel ons die CB semi se rugby, dan gaan die laaste 5 toeskouers op Loftus ook loop.

    Sterkte vir die afseisoen, hoop iewers langs die pad is daar vir jou en die span goeie nuus in 'n nuwe DR en goeie aanwinste wat hulpafrigters en spelers betref.

    Maar iets sê vir my ons moet nie te optimisties wees nie.

  13. gravatar Oom Koos says:
    Ek dink nie daar gaan veel aanwinste wees nie. Almal is alreeds vas by hulle onderskeie unies. Indien daar erens nog n speler Bulle toe kom, twyfel ek of hy in die Super 15 groep gaan wees. Miskien n kopie vir volgende jaar se CC.
    Al waarvoor ons kan hoop is dat daar n ordentlike Direkteur van Afrigting aangestel gaan word en dat Nollis hom sal omring met van die beste hulp afrigters. Dit betwyfel ek ook want die bestes wou nie eens die hoofafrigter word nie.
    Ek wens net daar kan plan gemaak word om FdP betrokke te kry by die Bulle, hetsy as speler of afrigting. En dan wens ek die Bulle kon vir Willemse teruglok . Ek dan wens ek ons kon vir Frans Malherbe koop. En dan wens ek my koffie is nog warm as ek wakker skrik.
    Ek lees dat Hougaard nie beskikbaar gaan wees vir volgende jaar se Super 15 nie. Hoe betroubaar is die inligting
    Ek hoop net dat JJ Engelbrecht iets geleer het terwyl hy oorsee speel en dat Nollis hom as vleuel sal oorweeg wanneer hy terugkom. Weet iemand dalk vir wie hy nou speel en in wat se posisie word hy aangewend. Hy was maar n treurige senter maar ek dink hy kan n uitstekende vleuel wees.
    Wat is die kans dat daar n vraag en antwoord sessie van Nollis kan wees.
    Groete tot volgende jaar en mag die All Blacks Saterdag wen
  14. Ook Koos ek dink nie oom moet oom se asem ophopu nie. Die Q/A met Nollie gaan nie gebeur nie. Nollie is die regte man vir die jop maar dan maar moet hy die regte ondersteuningspan hê.

    Ons kan maar net hoop nie waar nie oom?

    Pote Human is net 'n paar blokke af inni pad. Hoekom ons nie die man se expertise gebruik nie gaat my verstand te bowe oom.

    Hy weet van vories afrig en saam met Gary kan hulle maak dat ons 'n omgekrapte pak bulle inni veld stoot. Oom is daar dalk 'n paar ego's wat weer eiebelang voor bullebelang stel? Lyk my oom weet goete wat ons nie weet nie.

    Weet ook nie of ek Hougie kwalik neem dat hy nie weer wil speel vir ons nie oom. Hy is bang dat die bulle weer maak soos met ou Jano en die skrummie se salaris halveer want hy is dan gewoonlik die kleinste outjie oppi veld.

    En daar is darem nou Piet van Zyl en Ivan van Zyl en ons eie springbok no 9 Rudi Paige om mee te kompeteer.

    Oon ek is maar lekker mismoedig oor die vooruitsigte vir onse bulle. Daar is nie mooi kallers inni kraal nie oom. So ek weet regtig nie waar ons bulle vandaan gaan kry nie uit daai kallers wat nou daar is nie. Die paar goeie kallers wat deur was is deur die spruit na die buur plaas toe. Soos Rohan en 'n paar ander. Nie waar nie oom??

    Het oom of iemand anders dalk blye tyding om ons beter te laat voel?



  15. gravatar nitronic says:
    Praat onder korreksie maar Hougie het al na die jaar se Super Rugby seisoen gese hy gaan na Europa of Japan. Ek dink Leicester Tigers het belangstelling getoon in hom.

    Kom ons kyk maar wat gebeur met die Super rugby.
  16. F van Eden says:
    Having owned season tickets for more than 30 years I wonder if it is worth renewing them seeing how very bleak
    the future appears to be .WONDER MAAR NET
  17. Ek sien Nollie die manne gaan sweet in die af seisoen. Ek hoop benewens die kondisionering span kry hy ook 'n defence coach.

    Die BBRU is vir my te stil. Wanneer gaan hulle die aankondigings, indien enige maak??
  18. gravatar Blouland says:
    Bloubefoeterd, ons verwag enige oomblik 'n groot afkondiging oor twee groot slotte wat ons gaan bykry vir volgende jaar ....

    Die een slot is vir die noordelike hek, en die ander een vir die suidelike hek by Loftus !

  19. gravatar Honibal says:
    Die jaar het die Bulle nou niks om oor te spog nie.

    Die vorige jaar kon Werner de Beer nog gespog het oor sy juniors wat hy gekontrakteer het. Die jaar is daar niks, net mooi niks. Sy Pta Makro skole het lelik in die hek geduik.

    So van Pote Human gepraat. Die man het vir ons die Amateur beker gewen.

    As die Blou Bulle vinnig spring, kan hulle hom kry as voorspeler afrigter, TUKs se fisio, Morris Gilbert as span bestuurder en sommer Morris ae seun om te help met reels siende dat hy 'n skeidsregter is.

    OorcLimpopo Bulle wat 'n sub-unie van die Bulle is, wil ek nie eens praat nie. Daar was ook 'n sterk Tuks konneksie en slegs die 0/21 span kon iets vermag. Die res was maar so-so.

    Dus kan ons dan voort ploeter met die Tuks konneksie en lekker agteruit boer.

    So kan die BBRU baie geld spaar en meer aandag aan die bouwerk langs Loftus inploeg.


  20. gravatar Muzi says:
    I see....Bulls have approached John Mitchell to help as an attacking consultant......wouldn't mind Rassie Erasmus as a the director of rugby.....
  21. gravatar Blouland says:
    NZ het nog nie eers die Wêreldbeker gewen nie, maar is ons reeds ver voor in voorbereiding hoe om volgende jaar se superbeker weer te wen:

    http://www.sport24.co.za/Rugby/NZ-franchises-name-Super-Rugby-squads-20151028

    En ons sukkel nog om spelers en afrigters en direkteure aangestel te kry ?

    Lekker agter in Afrika !

  22. gravatar Poliesman says:
    @ Muzi - As dit waar is en Mitchell stem in , is dit wonderlike nuus. Ek stem ook dat Rassie n uitstekende Direkteur van Rugby sal uitmaak. Nollis moet hom omring met die bestes, al is dit in raadgewende hoedanigheid. Ek sien ook in vandag se koerant se Nollis dat ons spelers se skills nie op standard is nie. Hoop hulle werk hard aan hulle fiksheid en skills. Hoe fikser jy is hoe beter konsentrasie en hoe beter kan jy daardie skills toepas - bygese as jy die skills het
  23. gravatar Blue Bull says:
    I.believe it when it is put black on white that Mitchell will help out.How it will play itself out while he has business in Durban remains to be seen. But if it becomes reality, then the Bulls can only benefit.

    Yes Nollis wants to play different kind of game, but I think improving on the skills of the players is now vital. Also, we should be careful to not compromise beef in the tight 5. I also thought Handre Pollard and Schoeman lacked good tactical kicking in their tournaments this past season.

    the trick is to improve competencies so that we van.switch our game plans to adapt to the situation.
  24. gravatar Bloukaap says:
    Waar lees julle van Mitchell?
  25. gravatar Bloukaap says:
    lyk vir my die CC gaan volgende jaar wyd uitgetsrekte toernooi wees waar al die spanne 1 keer teen mekaar speel, en dan na die 4 Nasies 'n top 6 fase sal he.

    Hoop Saru weet wat hulle doen. Die CC het vanjaar seker die kleinste skare nog gelok na finaal en afgewaterde version gaan nie bai ehelp om jonger spelers vir Superrugby gereed te maak nie.
  26. pierre says:
    Het die Blou Bul Rugby Unie geen amptelike blad waar daar met die ondersteuners gekommunikeer word nie. Lees in koerante wat in unie aangaan of veronderstel is om aan te gaan.
    Menere julle wil ons ondersteuners se geld he, maar praat nie met ons nie. Klink vir my na 'n lekker bankrot spul.
    Onthou julle is 'n besigheid, julle aanvaar geld, lewer 'n diens! Wat gebeur agter julle groot hekke?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *