Vodacom Bulls confirm management teams for 2016
Vodacom Bulls coach Nollis Marais on Monday announced his management team for the 2016 Vodacom Super Rugby season, with the Blue Bulls Company (Pty) Ltd also confirming the management teams for the rest of the Blue Bulls teams for next year.
Marais will take charge of his first season of Super Rugby with former Springboks loose forward Anton Leonard as his forwards coach and former Vodacom Blue Bulls backline coach David Manual as the backline coach.
Former Springbok Tim Dlulane continue in his role as team manager, as is baggage master, Elias Bennet. The technical team to assist the coaches are John-William Meyer and Divan Strydom, who will also act as kicking coaches. SARU Mobi-Unit member Louis Koen will assist them in this regard when needed.
Gary Botha (scrums and break down) and Pine Pienaar (defence) will be involved with both the Super Rugby and Currie Cup sides, as well as the junior sides in this capacity.
Dr. Herman Rossouw is the new team doctor for senior teams. Wernich Smith, Pieter du Plessis, Sanell Morgan, Khuliso Netshivhagani and Karabo Morokane will be utilised as physiotherapists for all the teams and Elzanne van Coller as masseuse.
As with the physiotherapists, the conditioning coaches will also operate in a group.
All condition will be done in partnership with SSL and PVM, with Neil du Plessis in charge.
Henri-Charl Terblanche, Shaun du Toit, Jacus Coetzee, Mark Nicholls and Ghafoer Luckan will assist, Lee-Anne Diab will be the sport scientist and practice coordinator and will help with the conditioning as well. Andries Kabinde will be assist all teams with all store room needs.
"The partnership with SSL will help us to make better use of all the conditioners," explained BBC's High Performance Manager, Xander Janse van Rensburg.
"We will be able to make the conditioners available to all the players, which will close down the ratio between conditioner and player considerably. We will be more effective because of the smaller groups," said Janse van Rensburg.
"We also have an extra gymnasium, as SSL runs one from Loftus. All conditioners are involved with all teams and we will decide per season and per competition who will be involved with which team. Either way, it will still close the ration between the player/conditioner and make sure that everybody is well looked after."
In another move, Vodacom Blue Bulls Under-21 coach, Hendré Marnitz, has been promoted to Currie Cup coach for 2016. He will be assisted by Denzil Frans (forwards) and Hayden Groepes (backs and technical). Nqubeku Zulu and Simon Dyidi will be team manager and baggage master in the first round of the Currie Cup and Dlulane and Bennet will take over in the second round. Zulu and Dyidi will then move to the Vodacom Blue Bulls Under-21's.
Pote Human takes over from Marnitz and will coach the forwards. He will be assisted by former Springbok fullback, Bevin Fortuin, who will coach the backs, with Vainon Willis the new technical analyst.
Former Leopards coach Jaco Pienaar is the new Vodacom Blue Bulls Under-19 coach, with former Bulls player Dewey Swartbooi the new backs coach. Hendry Seerane is the team manager, Willis technical analyst and Akhona Felani the baggage master.
Karin Visser will be personal assistant to all the professional teams.
"We are restructuring our operational and logistical departments to make us more streamline and closer to each other," Janse van Rensburg explained.
"This will also result in us pulling our amateur arm closer to us, which will strengthen our relationships with our clubs. In order to achieve that, we extended Werner de Beer's responsibilities into a position of Coordinator: Professional Teams, Operational, Logistics and Amateur Rugby."
Janse van Rensburg will, with Marais, focus on the structures around professional rugby.
"This includes all matters like contracting of players and scouting and all things outside 'the four lines'. Nollis will handle all rugby related matters 'inside the four lines'," Janse van Rensburg explained.
"It is fantastic that we could achieve all of this with a strong representation of former players that can carry the Bulls culture into the future. Guys like Nollis, Anton, Gary, David, Tim, Hayden, Nqubeko, Vainon, Denzil and Dewey all came through the structures. Equally pleasing is the fact that we could honour our transformation goals as well, with 50% of our management team black."
The management teams are:
Vodacom Bulls:
Head Coach: Nollis Marais
Forwards: Anton Leonard
Backs: David Manuel
Technical: John-William Meyer and Divan Strydom
Team Manager: Tim Dlulane
Baggage Master: Elias Bennet
Vodacom Blue Bulls
Head Coach: Hendré Marnitz
Forwards: Denzil Frans
Back and Technical: Hayden Groepes
Team Manager Round One: Nqubeku Zulu
Baggage Master Round One: Simon Dyidi
Team Manager Round Two: Tim Dlulane
Baggage Master Round Two: Elias Bennet
Vodacom Blue Bulls Under-21:
Head Coach and Forwards: Pote Human
Backs: Bevin Fortuin
Technical: Vainon Willis
Team Manager: Nqubeko Zulu
Baggage Master: Simon Dyidi
Vodacom Blue Bulls Under-19
Head Coach and Forwards: Jaco Pienaar
Backs: Dewey Swartbooi
Technical: Vainon Willis
Team Manager: Hendy Seerane
Baggage Master: Akhona Felani
Other:
Senior Team Doctor: Dr Herman Rossouw
Physiotherapists: Wernich Smith, Karabo Morokane, Pieter du Plessis, Sanell Morgan and Khuliso Netshivhagani
Masseuse: Elzanne van Coller
Conditioning coaches: Niel du Plessis, Henri-Charl Terblanche, Shaun du Toit, Jacus Coetzee, Mark Nicholls, Ghafoer Luckan
Sport scientist and practice coordinator (medical) and assistant conditioner: Lee-Anne Diab
Store Room Assistant: Andries Kabinde
Scrum and Breakdown Coach: Gary Botha
Defence Coach: Pine Pienaar
Psychologist: Dr Jannie Botha
• Dr. Org Strauss has resigned from his position as team doctor. Janse van Rensburg thanked him for years of dedicated and loyal service. “Org has been part of the team for eight years and shared the highs and lows of the team. He was a true team man and his contributions will be missed. We wish him well with his future endeavours.”

Moewiese klomp name en ek weet nie hoeveel van hulle nuut is nie maar ek sou daarvan hou om Derick Hougaardt se naam ook daar te kon sien.
Is daar n kopdokter?
Nou wag ons net vir n paar aanwinste se name.
Wie is die direkteur van afrigting?
Hendré Marnitz word in 2015 die eerste hoofafrigter van 'n Bloubul o.21 span sedert die begin van di eprofessionele era wat nié eers die halfeindrondte kan haal nie (eindig VYFDE!!) en 'n maand later word hy bevorder tot Curriebeker afrigter!
Is dit 'n grap?
Wat die res van die spulletjie betref, net dit: Barend en sy bestuur gaan nog stik aan hul eie politiek-korrekte slapgat kruipende houding. Dis die einde van die trotse BLLOU BUL!!
Dit is great om te kan hoor dat julle besig is om die hele span en bestuur te vervang met die nuwe manne - dit lyk baie goed!
Gaan daar n direkteur van afrigting aangelstell word of wat is die toekoms planne met so n pos!
Baie dankie en baie sterkte vir die jare wat kom!
Ek hoor graag van julle!
ek sou Pote Human daar wou sien !!!
Ek het die volgende opmerkings:
1. Transformasie getalle
Ek het op die vorige draad genoem, nog voordat hierdie artikel verskyn het, dat die Bulle besig is om hulself te rat om teen 2019 hul coaching management met 50% transformasie aanstellings vlgs SARU se beleid, te beklee. Die van julle wat onlangs soos in verlede week, na Mbulula en Oosthuizen van Sport geluister het sou hierdie klanke sterk daaroor gehoor het. Die Bulle het hul bestuur geherstruktureer sodat hulle aan hierdie vereistes voldoen. Tel maar die name en vanne en maak self die optel-somme. Ek is nie teen transformasie nie, maar ek het wel vrae oor die kwlaiteit afrigters en hulpafrigters wat ons aanstel.
2. Vodacom Cup verdwyn en maak plek vir die nuwe Curriebeker formaat.
Die nuwe formaat van die CC, waaroor nog nie uitsluitsel gevind kon word nie, was bepalend dat die CC en Superrugby coach nie dieselfde poste meer kan beklee nie - die CC gaan in twee fases geskied: een sklus wat parallel met die Superrugby toernooi loop tot en met Julie, en dan sal die top ses spanne meeding in 'n tweede siklus wat op dieselfde formaat sal geskied as die huidige reeks. Dus is dit sinneloos om die CC met een coach te begin en teen die helfde vd seisoen met 'n ander een te eindig.
Wat my egter omkrap, is die feit dat Hendre Maritz gepromoveer word terwyl sy 0'21 span heeltemal die klits kwyt was vanjaar. Hulle word amptelik die eerste blou Bul 0;21 span in die geskiedenis sedert 2002, om nie 'n halfeindstryd te haal nie. Weliswaar was daar vorige jare in 2003, 2007 en 2011 ook wereldbekers wat baie spelersontwrigtings gehad het maar die Bulle het steeds bly presteer. Aldus met manne soos Nico Serfontein, en Nollis Marais. Boetie-boetie. Julle sit met Pote Human....
As hierdie juiniors nie gaan deurkom nie, en weer so swak presteer -m.a.w. as ons CC span nie kwalifiseer onder die top 6 (dalk top 8) nie, gaan Maritz, wat nou die 0'21's coach was, moet pa staan. Sy aanstelling is beslis nie op prestasie geskoei nie, so h moet nou die teendeel bewys. Ek sou vir Pote hier ingespan het en Groepies, wie se 0'19's goed gedoen het, by die CC coach ingegooi het. Die ontwikkeling van jou junior strukture is baie belangriker as ooit - aangesien meer van ons top spelers nie meer vir CC beksikbaar is nie, maar slegs vir Superrugby.
3. Direkteur van afrigting in nuwe gewaad:
Diegene wat wonder oor die pos van direkteur van afrigting - lees baie mooi wat Xander gaan doen id toekoms- in effek word Xander ons Direkteur van afrigting.
"Janse van Rensburg will, with Marais, focus on the structures around professional rugby."
"This includes all matters like contracting of players and scouting and all things outside 'the four lines'. Nollis will handle all rugby related matters 'inside the four lines'," Janse van Rensburg explained.
Die konneksies met klubrugby word genoem as prioriteit, maar dit sal eers gesien moet word of dit gaan werk. Ek is verbaas om te lees dat hier nie veel van Tukkies gese word nie - vir die afgelope paar jaar was Tuks rugby die BBm se grootste gereedmaker in die afseisoen vir die o'21's en CC rugby. noudat Vodacom wegval en die CC daardie funksie oorneem, lyk dit of Tuks se invloed minder gaan wees.
Oor die algemeen:
Op die keper beskou lyk dit of die Bulle hul superrugby afrigter losmaak om meer gefokus te kan werk, en of daar groter fokus sal wees om juniors suksesvol deur te bring. Die Sharks is besig met 'n ande rstruktuur - Robert du Preez is hulpafrigter vd senior span maar sal as CC coach oorneem in die tweede siklus. Mens sal moet die twee sisteme vergelyk om te sien watter een die beste gaan werk. Die WP het vir Dobson aangestel as CC coach en Jones sal as Superrugby hoofafrigter waarneem.
Die groot aantal ingekontrakteerders (outsourcing) van die kondisioneringsspan wil Xander opdeel in kleiner komponente om meer aandag te gee aan elke spelers se vordering spesifiek. Kom ons hoop dit werk effektief.
dankie BBM vir die terugvoer. Ons weet nou min of meer wat aangaan.
sal graag na die squad van 2016 wil kyk.
Al wat ek kan se is dat die Bulle my verstom met hul aanstellings.
Marnitz van hopelose O/21 na CC coach. Kan dit waar wees.
My f@k, is daar niemand meer met naam wat kans sien om die Bulle by te staan nie.
Hier is name wat my verstand te bowe gaan. Hol ons nou agter die politici aan om hulle gelukkig te hou. 50%. Nee stront man. Met n unie soos die Bulle moet jy die beste kan aanstel. Daar is nou wragtig nie een afrigter met naam wat die Bulle kon lok nie. Ek praat nie van Anton Leonard nie - het baie respek vir hom. Ek praat van n afrigter wat sy naam op international vlak gemaak het. Sou ook vir Pote by die CC wou sien.
Ek sien maar swarigheid. Se maar ek is swartgallig
Wat ?
Is dit 'n April grap ?
Boost beteken om afrigters aan te stel wat al iets gewen het, wat goed ervare is op CB en supervlak, om 'n totaal onervare (super) afrigter soos Nollis by te staan.
Leonard en Fortuin albei goeie rugbyspelers, maar afrigters in die swak CB liga en woeps daar is hul skielik superrugby afrigters ?
Wie is John-William Meyer and Divan Strydom ???
En Marnitz sommer CB afrigter, word beloon vir 5de plek in 0/21 CB ?
Vainon Villis tegniese adviseur, wat is dit, iemand wat 'n gratis laptop van die BBRU kry om tv games op te speel sodat die ANC politici tevrede kan wees ?
Nee kyk, al die ander spanne sidder nou vir die magtige Bulle, volgende jaar wen ons sommer al die bekers met die BOOST van ons afrigtingspanne.
Wat is volgende, die direkteur van rugby is Malema homself ?
The rest of the coaching teams_ Denzil Frans has been at the Bulls since 2004 as an assistant coach at junior level, Manuel did a great job with the backs this season in a short space of time.
If I look at the composition of the various levels of coaching staff, then then a top coach has been assigned at the specific level with some inexperienced coaches (read: transformation:) making up that particular team. Except for CC coach - that looks all to much like a pêllie-pêllie appointment. I just wonder if there is really no single coach in Pretoria's club division who can make a break through at the Bulls?
Further more - it is evident that there is a huge emphasis on skills and conditioning at the Bulls - as a result of the new type of game that Nollis wants to play.
122
Ek wil nou nie regtig beskuldigings maak van nepotisme en baantjies-vir-boeties nie, maar die twee name wat jy hierbo noem is 'n goeie voorbeeld.
Ek weet nie wat John-William Meyer se rugby-CV alles bevat nie, maar hy het sy deurbraak gemaak toe hy vir Heyneke by SportsMax gewerk het. Dis die maatskappy wat Heyneke destyds gestig het nadat hy in 2008 by die Bulls weg is.
Divan Strydom is natuurlik onse Wynie se eie seun!
Van Wynie gepraat, ek dink nie ons besef hoe die stelsel op Loftus iemand soos hy mis nie. Dis duidelik dat die Bulls se bestuur (baie kortsigtig) alle poste as spanbestuurders in die toekoms geoormerk het as "regstellende" poste. Hoe belaglik, want dis (veral by die senior span) een van die belangrikste poste in die professionele era. Wynie was soos 'n pa vir baie spelers. Hy was 'n vertroueling wat die gees in die span kon opjaag met sy styl en sy planne. Nou word dié belangrike pos 'n generiese posisie vir transformasie.
Kortsigtig, dom en 'n beleid wat groot skade gaan doen. Ek het niks teen die manne wat nou daar aangestel word nie. Hulle probeer seker hul bes, maar 'n goeie spanbestuurder word gebore, hy kan nie gemaak word en dan boonop gebruik word om windowdressieng te doen nie!
Hendre was given the u/21 team mid season after working incredibly hard with the u/19s in 2015... He had to let go of the u/19s! He inherited an u/21 team with all of the top u21 players taken up into the curriecup senior squad which left him basically with a team not nearly as powerfull... To make him the fall guy for the lack of u/21 success is harsh to say the least... Ironically he is one of the better coaches in the bulls setup and also won the varsity cup this year with the tuks youn guns... He is extremely knowledgeable about the game and a student of rugby... Lets cut the guy some slack, and give him a fair chance...
Have a great evening!
"n BlouBul unie wat uit geld uit gehardloop het.
Nie een oordentlike afrigtings aanwins nie, niks. En die geleentheid was nou daar soos nog nooit tevore nie.
Nie een oordentlike nuwe spelers aanwins nie.
Ons het niks om mee te vergelyk by met die WP se hoogs profesionele benadering nie, niks !
Ons gaan 'n voeders unie vir die leeus word. Hulle het planne, enige jong speller sal daar wil speel. William Smalsmith gaan Vrystaat toe, al moet hy daar in 'n ry staan vir 'n plek. So ook ander spelers wat groener weivelde gaan opsoek het
Ek dink die enigste goeie aanstelling was Anton Leonard. Die res was cheapies. Ag siestog. As jy lojaliteit wil hê, koop 'n hond. Maar hierdie sort ou-bulletjie lojaliteit gaan nie bekers wen nie, dis tog logies.
Vir die manne wat bloubul land verlaat het, soos Jaques du Plessis, ons verstaan, ons salueer julle, julle het ons trots gemaak en ons wens julle alle sukses toe met jul loopbane oorsee.
Mooi loop
Die BBRU mag dalk geld spaar met al die "goedkoop" juniors wat Xander so ywerig kontrakteer, dieselfde storie met die afrigters. Barend en kie, waar is die geld wat julle die laaste drie jaar spaar met al die groot name en duur spelers wat weg is?
Dink net wat het Habana, Bakkies, Matfield, Fourie du Preez, Pierre Spies, Heyneke Meyer & spannetjie, Guthro Steenkamp, Morne Steyn, Wynand Olivier, Danie Rossouw , Dewald Potgieter ensovoorts die BBRU gekos. Elke jaar as die seisoenkaartjies hernu moes word, is verduidelik wat sulke spelers die unie kos. Skandelik moes Jano Vermaak n salaris "cut" van 50% vat - waarom sou hy bly lojaal wees? En elke keer druk hy op Loftus n drie (n vet toffie) in n flippen WP trui.
Paul Willemse is laat gaan, Flip vd Merwe en Hougaard is nou weg , en dankie tog Ludeke ook,en wat kry ons by? Niks, zero. BBRU kry seker bonusse oor al die geld wat hulle spaar. Daai goudmyn genaamd losies en seisoenkaartjies kan nie anders as om op te droog nie. Bou maar julle luukse duur geboue en maak so geld vir jul werkgewer.
Gee asseblief net Loftus en die eens trotse Blou Bul terug aan die ondersteuners. Ons sal Loftus by julle huur vir baie geld, dat julle nog ryker kan word. Al wat ons vra is dat die oud-spelers die RUGBY besluite moet maak - met die hart, nie met reeds oorvol beursies nie.
Waarom word n Lood de Jager nie gekoop met Victor se miljoene nie? Ja, Lood mag n kontrak hê maar dan koop jy die kontrak en al oor. Waarom word n Carlos Spencer nie betrek nie - daar is mos probleme in die Baai. Anton Leonard was n goeie kaptein en eerlike, harde agtsteman. Hopelik kan hy die spelers leer om soos destyds "onder een kombers" te speel. Toe was die Bulle se voorspelers nog gevaarlik en gevrees.
In Pote Human het die BBRU n ervare afrigter wat reeds sy merk gemaak het. Vir my sou dit net logies wees dat Pote saam met iemand soos n Carlos Spencer of n Tony Brown (daar is baie breins beskikbaar) die S18 span afrig met Nollis dan as hoofafrigter. Gary Botha kon aanbly en dan het Wessel Roux regtig nou sy kans gehad. Magties, êrens is daar iemand wat n beter bydrae kan maak.
Kry n kopdokter wat n professionele sportman se denkwyse en leefwyse verstaan. Daar is Dr Ewoud Malan, n man met meer grade in die sielkunde agter sy naam as 'n varsity vol lektore. Hy kan hulle sommer leer skrum ook. Die Bokke verloor ook aanmekaar in die pylvlak, maar het hul kopdokter daai ondervinding? Henning Gericke het.
Iemand soos Wynand Claassens sal n uitstekende president wees. Weg met al die oomies wat verkies word om al die verkeerde redes. Kyk wat doen en beteken Kevin de Klerk vir die Leeus. Heng man, dit hoef glad nie so moeilik te wees nie. Doen dit net!!! Ander mag dalk 10 jaar tyd hê om te wag vir beter dae. Ek wil eerder nou 10 goeie jare hê.
Waarheen is ons op pad? Ons land, ons rugby.....alles so in sy moer in. Dis tragies.
Ek weet daar skort nog baie met die bulle, maar ek kan ook sien dat hul luister en dat daar moeite ingesit word om die unie te bevorder.
Positiewe kritiek is altyd welkom, maar ons moet ook besef dat daar 'n tyd kom om op te hou kritiseer, vir mense 'n regverdige kans gee en ons deel doen. deur die pawiljoene vol te kry en ons span te ondersteun.
Met 'n superrugby groep van 32 dink ek daar is slegs spasie vir 2 vol spanne met 'n 3de haker en skrummie. Dit wil se slegs 4 slotte. ons het reeds vir Vleis, Hatting, Orie en RG. Orie en RG kom uit ons junior struktuur uit, terwyl Vleis 2 jaar terug geidentifiseer is na 'n uitstekende seisoen vir die kings. Hatting is 'n uiters talentvolle atleet en met genoeg ervaring om lynstane uit te sorteer en jong spelers te ontwikkkel. Ek stem saam dat Paul Willemse, Lood de Jager en Pieter sd toit baie goeie spelers is en goeie aanwinste vir die bulle sal wees, So ook miskien 'n aftree seisoen vir Bakkies. Maar wie los ons uit en laat gaan heel moontlik aan ander provinsies.
Ek dink hy is reg. Ons moet die manne ;n kans gee. Of dalk 2....
Cape Town - The Boland Cavaliers are in need of a new coach after Dewey Swartbooi signed a deal with the Blue Bulls.
Swartbooi, a former Boland and Bulls centre, took over as interim head coach of Boland earlier this year when Abe Davids accepted a severance package following a long court battle with the union.
On Monday, Swartbooi’s name was listed as backline coach of the Blue Bulls’ Under-19 team when the union announced its management teams for the 2016 season.
It is believed that the Boland Rugby Union was not aware the he had signed a deal with the Bulls.
Boland had a torrid season, finishing second from bottom in the Currie First Division, with only two wins from 10 matches.
ek dink mense sien id Bulle die berval id land se sisteme en dit is wat mense ontstel.
Tom se plasing oor bv. Dewey Swartbooi is presies waarvan ek praat.
Ek het in April vanjaar SARU se beleid link gecopy. SARU gaan die pap dik aan maak id volgende 4 jaar. Die mikpunt is 50% en.klaar. Unies het GEEN sê hieroor nie. Daardie 50% is beslissend vir spelers sowel as afrigtingsspanne.
Mense moet verstaan dis wat nou van ons verlang word. As SARU se plan nie slaag teen 2019 nie en ons rugby het agteruitgeboer, dan eers sal hulle moontlik nuwe besluite neem. Maar vir eers gaan hulle almal id rooi druk, if jou naam nou Eddie Jones is of nie.
Ek hoop net vir die Bulle. en daarmee moet ons nou eers ons kritiek bêre en kans gee, dat die ervare afrigters wat wel id sisteem is. hul stempel sal afdruk en die onervare, afrigters nou in nuwe era inlei.
Sien bv le Roux Roets die jong lions slot is 2.00 en 135 kg. Hy is nog jonk volg jaar nog o/21 maar herrinner aan Willemse. Glo op Garsfontein gewees.
Ek sal bereid wees om die Bulle 3 kanse te gee. Een verloor vir die VC, een verloor vir die CC en een verloor vir die super span. Die verlore mag egter nie in die uitspeel rondtes wees nie. As die Bulle dan hul kant bring is ek elke game op Loftus. Wie stem?
Swartbooi are the Boland coach and he gets promotion at the Bulls as backline coach of the Bulls u19 back line coach; from head coach to u'19 assistant coach.
Bevin Fortuin, head coach at the Eagles, gets promotion at the Bulls as u21 backline coach. From head coach to u21 back line coach
The guy under him, Anton Leonard, his forward coach, gets promotion as Bulls Superrugby forwards coach. From Vodacom and CC 1st division to Superrugby.
let us not lie to one another: Yes, the smaller unions are paying their people peanuts, but put that in a professional perspective and this is what it looks like.
I hope Xander, knows what he is doing, I hope Saru knows what they are forcing on others, and I really hope, that the day that Swartbooi says good bye at the Bulls, that the Waikato Chiefs will be standing in a cue to sign him up as back line coach. Then we will know that this process has worked wonders.
Eerstens, die Bulls is nie unie wat sommer mense van buite af kontrakteer nie. Ek sou dit graag anders wou hê maar dis hoe die topbestuur se koppe werk.
In hierdie huidige setup sou ek vir Pote CC coach gemaak het, si ook my vroee kommentaar hierbo oor Maritz. Ek sou ok kyk na Dirkteur van afrigting op wie Nollis swaar sou kon steun. Dit lyk vir my die BBM het vir alle praktiese doeleindes daardie pligte nou aan Xander toegeskryf. Ek dink dit gaan lol. Maar Ek is met jou eens oor die CC afrigter.
Ons sal hom moet kans gee. Hybgaan foute maak en wat vr my erg is is dat daar van hom verwag word om met kalwers kompeterend te wees. Ten minste is die stap id regte rigting geneem, en dit is dat die Bulls se fokus nou op vaardighede en kondisionering sal wees om nuwe spelstyl te vestig. Hierdie stap is vir my positief. Ek hetbteen die eind evan 2014 al die Bulls se juniorspanne gaan kyk wat id fnale gespeel het, en daar was een ding wat uitgestaan het: ons spelers se vaardighede was ver onder ontwikkel. Frans Ludeke het net mooi boggerol daaraan gedoen en paar spelers is sevens toe gestuur met die hoop dit sou gebeur. Ek hou vd idee dat kondisionerngsafrifters meer gefoksu sal werk met spelers se ontwikkeling.
Wat die res van die afrigtingsspan aan betref, behalwe die CC coach, en die leemte wat Direkteur laat, is ek tevrede, maar die manne wat nou ingekoop is sal moet ontwkkel word.
We need to give our coaches the space to focus on their job now. Off course we can have input and opinions, but they are the people who need to do their job.
Transformation or not, we just have to be the fans who stand by our team. In the end the BBM had to look in RSA to come up with new names and there is not much to choose from. Of grater importance is that this huge management team will be functioning like one machine and that the players work to their utmost best to help us succeed. I think the squad announcement might be delayed because of negotiations going on in positions that the coach foresee that we need experience and back up.
Nollis also pointed out where he knows the shortfalls could be (at lock) a while ago in the media, so the coaches knows what is going on. Our CC semi did not go the way we all wanted, but in all honesty, I think the players defaulted back to the old ways. Now they can work on the new style of play and it is going to take a huge combined effort. What I have seen so far in the CC, gave me enough of a prequel to know we are heading in the right direction. Anton Leonard and Gary Botha are very dedicated guys who will both give their everything to make the Bulls champs again.
Tx to the BBM for speeding up communication and the feedback that is pretty much what we asked for.
Blue Bulls foreva.
hoekom in Beeld lees ?
ai toggie ....
Hoeveel kanse wil ons vat:
Jong en onervare bestuur en afrigtingspan
Jong en onervare spelers
Tekort met oordentlike stutte
Tekorte met oordentlike slotte.
Agterste driehoek wat reeds grootkop gekry het en skynbaar nie tot hoërvlak afgerig kan word nie
Ons kan ver aangaan, ons wil graag ons geliefde bloubul sien bekers wen, maar ons is nie blind nie.
Spreek bogenoemde tekorte aan, dan praat ons saam.
Dit help tog niks om na die tyd te kla nie. As jy iets weet van die spel, kan jy mos voor die tyd sien wat kom. Moenie maak soos die oud springbokke wat nou hul monde uitspoel nadat almal kan sien en weet die bokke het verloor en hoekom hulle verloor het nie. Waar was die mannetjies voor die tyd, toe ons al besaef het wat kom, toe sê hulle niks. Doodstil. Die wat nie voor die tyd gekla het nie, moet dit ook nie na die tyd doen nie.
Ons wat hier galbraak doen dit net oor twee redes :
1. Ons wil trotse bloubul ondersteuners wees, dis in ons bloed, dis in ons gene, dis in ons koppe, ons gaan week vir week Loftus toe, ons kan nie anders nie
2. Ons verstaan genoeg van die spel en die gebeure rondom die spel om te kan sien daar kom problem. Ons verduidelik dit ook sommer nou al. Stap vir stap. Die wat nie verstaan nie, sorry om van julle te hoor
Mooi loop. Hou by die Blou.
Gqoboka gave notice at the Kings after repeated non-payment of salaries at the franchise, and the Bulls swooped in to offer him a new home for the foreseeable future.
And there may well be more news in the next 48 hours as the Bulls are still after the signatures of three other EP Kings players – loose forwards Tim Agaba and Thembelani Bholi and winger Luther Obi. Some big decisions will be made as to their futures soon
Seriously broer, maar Naas word goed betaal by Supersport en sy oponie as analis sal waarakynlik vir homself die swaarste weeg.
Wynand Claassen het, wat my aan betref, sy naam met 'n plank geslaan deur van Heyneke ontslae te wil raak. Die feit dat mense id veldtog anoniem wil bly verdoem sy veldtog nog voor dit begin het.
En of hy nou Claassen is of Naas is of nie, hy sal gehoor moet gee aan SARU vereistes rondom transformasie.