2016 Season tickets

2016 Season tickets

articles.comments (5)

2016 Loftus Versfeld season tickets are now #fullyloaded and ready for renewal or purchase, including:

• AN EPIC TEST MATCH BETWEEN SOUTH AFRICA AND AUSTRALIA

• Seven (7) Vodacom Super Rugby matches, plus potential play off or semi, and final

• An extended actioned-packed season of the Currie Cup, including possible semi and final

 

 

Click here for more information

Click here to purchase your Season Ticket now

 

Pin It

Nov 11, 2015

(5) 2016 Season tickets

  1. gravatar Tom says:
    KOMMUNIKEER EERS DAN PRAAT ONS OOR KAARTJIES KOOP !
  2. gravatar Blou Kaap says:
    Xander van Rensburg se onderhoud id Beeld vandag verwys "bloedjong afrigters."

    Hy onderstreep wat ek vermoed het:
    Transfromasie is hier om te bly en het die grootsye impak gehad op die BBM se jongste kontrakterings.

    Daar is nie geld om duur name aan te stel nie.

    Wat my onseker maak id gesprek met Xander is dat dit blyk of hy links en regs jong bruin afrigters gekontrakteer het sonder om behoorlik te kyk na hul pedigrees. Dieselfde Xander wat spelers se kontrakte halveer het en toe manne vd Kings gaan koop het. Eishhh....
  3. gravatar Blouland says:
    Soos Xander genoem het in sy onderhoud, die BBRU se doel is glad nie meer om die beste te wees nie, net "mededingend". Dit gaan nou vir hul bloot oor politiese en ekonomiese oorlewing, daarom dat kinders (in ervaring) aangestel word om ons jongspelers deur te bring.

    SA se hoop is op die Leeus en Stormers om die superbeker te probeer wen, Bulle is nou net 'n voederunie vir Leeus.

    Ek is nie 'n pessimis nie, net 'n realis. En met onervare afrigters én spelers het die unie vir hul nog 4 jaar se verskonings aangestel. Tragies maar waar.

    Voel jammer vir spelers en afrigters wat die unie se scapegoats is, hoop hul speel te minste goeie rugby volgende jaar,en is finaal klaar met stampkar rugby.

    Bulle!

  4. gravatar koekemoer says:
    Blouland as dit die geval is dan soos hulle in engels se Then Why Bother, vir wat help dit dan jy speel as jy nie kan glo of nie eers wil try om die beste te wees nie.xander se houding gaan na die spelers toegaan en ons gaan al ons top spelers verloor want almal wil tog wen.En n mens kan sien spelers is ongelukkig en word sleg gehanteer mens kan dit sien na al die spelers wat ons al verloor het die laaste 4 jaar.Swak swak management is om van te kots.
  5. gravatar Dave says:
    As a long time season ticket holder and someone who paid R550 each for my 4 tickets last year this is absolutely ludicrous. I understand that a test is included and semi's etc. BUT the semi's and finals was included this year, only one happened and the Bulls played ridiculously against the WP. The Rand is also falling and my salary isn't keeping up any more and with this I would like to say thank you for the past (distant past by now) victories . I will not be able to follow this team as a fanatic supporter (who has been at Loftus for almost every game in the last 18 years) any more since the Bulls doesn't seem to support me. Good luck and goodbye.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *