Vodacom Bulls hard at work with 2016 Vodacom Super Rugby season in sight.

Vodacom Bulls hard at work with 2016 Vodacom Super Rugby season in sight.

articles.comments (33)


Vodacom Bulls hard at work with 2016 Vodacom Super Rugby season in sight.
The Vodacom Bulls are hard at work in preparation for the Vodacom Super Rugby season next year, with some new faces amongst the regular squad members.
New Vodacom Bulls player Lizo Gqoboka has settled in well amongst his team mates and are working hard with the rest of the Vodacom Super Rugby squad assembled in Pretoria. Winger Luther Obi will join the squad on Wednesday as the Bulls step up preparations at Loftus for next year extended Vodacom Super competition, where the Vodacom Bulls are working hard to achieve success in 2016.
A number of injured players will join the fray as they complete rehabilitation, while those playing club rugby in Japan will return during the course of January 2016.
The five returning from Japan are Grant Hattingh, Handré Pollard, JJ Engelbrecht, Bjorn Basson and Jesse Kriel.
The injured players (with date of return in brackets) are Deon Stegmann, Jannes Kirsten, Nick de Jager and Travis Ismaiel (all December), Irne Herbst, Morné Mellett, Jaco Visagie, Roelof Smit, Ruan Steenkamp, Hanro Liebenberg, Piet van Zyl, Dries Swanepoel and Warrick Gelant (January) and Callie Visagie (February).
The squad, under new coach Nollis Marais, will have a youthful, but familiar look, as most of the players came through the junior ranks in Pretoria.
Vodacom Bulls High Performance Manager, Xander Janse van Rensburg, on Monday said there is great excitement to have Gqoboka and Obi in the squad. "They are highly rated all around and we have been trying to get them to Pretoria for a while now. We are pretty pleased with the fact that they have joined the Bulls family and are keen to see their contributions to the squad."
According to Janse van Rensburg, talks with three other Kings players, Sylvian Mahuza, Thembelani Bholi and Tim Agaba, are on-going and they could still join the team in the near future.
Negotiations with Francois Hougaard is also going well and if successful, could still see the scrumhalf in blue when he is not playing sevens for the Blitzboks. Francois Brummer is also on loan from the Steval Pumas and the former stalwart could add to his lone Vodacom Bulls cap gained in 2010.
"Our squad have a youthful look, but the nice thing about that is the fact that we are relying on our junior structures to deliver the goods. We have a new management group, a new generation of players and a new way we want to approach things. That said, we still need to stick to some of those things that made the Bulls great in the past. This is a long-term team we are building. We understand that we need to have strong first phase possession to play the way we want to and that our skills will have to improve. Everybody is working very hard to achieve that, “Janse van Rensburg said.
The squad is:
Forwards:
Props: Trevor Nyakane, Pierre Schoeman, Lizo Gqoboka, Dean Greyling, Nqoba Mxoli, Morné Mellett; Marcel van der Merwe, Werner Kruger, Dayan van der Westhuizen, Entienne Swanepoel.
Hookers: Adriaan Strauss, Bandise Maku, Corniel Els, Jaco Visagie, Callie Visagie.
Locks: RG Snyman, Jason Jenkins, Jannes Kirsten; Marvin Orie, Nicholaas Janse van Rensburg, Le Roux Roets, Irne Herbst, Grant Hattingh.
Loose forwards: Lappies Labuschagne, Roelof Smit, Ruan Steenkamp, Deon Stegmann, Freddy Ngoza, Nick de Jager, Arno Botha, Clyde Davids, Hanro Liebenberg.
Backs:
Scrumhalves: Rudy Paige, Ivan van Zyl, Piet van Zyl.
Flyhalves: Tian Schoeman, Francois Brummer, Joshua Stander, Handré Pollard.
Midfielders: Burger Odendaal, Jan Serfontein, Daniel Kriel, JT Jackson, Dries Swanepoel, JJ Engelbrecht, Jesse Kriel.
Wings: Jamba Ulengo, Jade Stigling, Kafense Mahlo, Travis Ismaiel, Luther Obi, Bjorn Basson.
Fullbacks: Duncan Matthews, Divan Rossouw, Warrick Gelant.
• The squad will have a training camp at Victoria Falls from 29 January and will play the Toyota Cheetahs on 6 February in Zimbabwe.
Their first Vodacom Super Rugby fixture will be on against the DHL Stormers in Cape Town on 27 February 2016.

Pin It

Nov 23, 2015

(33) Vodacom Bulls hard at work with 2016 Vodacom Super Rugby season in sight.

  1. gravatar Frik says:
    Sjoe!! n Klomp youngsters!! (Sorry Wors en Werries). Ek dink n bietjie dun op slot en n erkende Nr 7!!

    Julle gaan my nou slag!! Ons gaan vir Spies mis!!!
  2. gravatar Theo says:
    Dankie tog, hier is weer n bietjie nuus. Lyk my daar is nog sprake van n aanwins of twee. Of hulle bo ons huidige spelers die span gaan haal is n ander vraag. Ten minste kan hulle CC speel indien ons hulle kan nader trek.
    RG Snyman en Jason Jenkins het my nogal beindruk by die Klein Bokkies. Om Super 15 te speel is egter n ander storie. Hattingh kom darem terug. Ek het nog nie vir Le Roux Roets gesien speel nie. Is hy n tipe Bakkies of nie.
    Al wat my bekommerd maak is dat JJ weer op senter in die oefen groep ingesluit is. Jessie kan mos heelagter dek saam met Warrick.
    Wat van Duhan vd Merwe of is hy nog te jonk. Het hom nog nie gesien nie maar ek hoor baie van hom.
    Sal goed wees as ons vir Hougaardt kan behou.
  3. gravatar Theo says:
    Frik ek stem 110% saam met jou oor Spies. Ten minste is daar 2 van ons geslag gaan word. Heheheeee!!!
  4. gravatar Bullterrier says:
    Moenie julle 2 kommer nie.Arno Botha sal nr 8 mooi volstaan.Hy sal volgende jaar weer op sy beste wees..Die jaar was net sy selfvertroue jaar na 2 jaar se beserings en hy het aan einde weer soos ou Arno begin speel.
  5. gravatar Bullebakkies says:
    Ons gaan vir Hougaard baie meer mis as Spies!

    Elk geval, hierdie is n goeie squad met baie jong spelers.

    Moet se ek is verbaas om JJ se naam te sien, hoop net nie hy hou belowende spelers uit die span nie. Burger, Jan, Jesse, Dan en Dries is almal BAIE BETER senters as JJ. JJ kan op vleuel van waarde wees, maar dis al!

    Sterkte aan Nolis en die squad met hul voorbereiding!

    Ek dink die Bulls en Lions gaan in 2016 SA se voorste spanne wees.

  6. gravatar Cornelius says:
    En daar gaan Hougie vir kings speel, hulle het nie geld hoe kan ons hom laat gaan, is die bestuur dan so STUPED
    WAT SAL ONS Sê
  7. gravatar nitronic says:
    Niks om oor excited te raak in die groep nie.
  8. gravatar Blouland says:
    Ons grootste probleme is

    1. Ons het nie enige hardebaard slotte wat die pap dik kan aanmaak nie. Goeie jong spelers en Hatting enigste ervare slot, gaan baie swaarkry hier.

    2. As Pollard seer kry is ons seisoen verby.

    Moes iewers 'n ervare slot en ervare losskakel gekoop het, maar ons gaan mos net vir OP winskopies.

    VIc, Flip, JDP, Hougaard almal weg, en ons het nie geld om net eers 2 groot aankope te maak nie ?





  9. gravatar Muzi says:
    If Handre Pollard gets injured Nollis Marais and the Bulls supporters can kiss the super rugby trophy goodbye....Brummer and Schoeman are frauds....Stander is not ready he needs CC game time...
  10. gravatar Muzi says:
    Bulls should have signed an enforcer like Gerhard Mostert...PSDT and Etzebeth will eat us for supper at newlands...
  11. gravatar Blouland says:
    Ons het oor as genoeg senters en vleuels, en daar koop ons nog en nog agterspelers.

    JJE al weer as senter, ai. Met al die gekleurde vleuels wat nou moet speel, sien ek al weer hoe JJE bo al ons beste senters gekies gaan word.

    In plaas van om 4 of 5 gemiddelde spelers van ander unies te koop, moes ons daardie geld gebruik het om 'n goeie back up losskakel vir Pollard en enforcer slot aan te koop.

    Hoe is dit dat al ons ondersteuners hierdie probleme so maklik raaksien, maar nie Xander nie ?

    Die Leeus en Stormers 8talel gaan met ons ploeg.
  12. gravatar bishop says:
    Raak ontslae van JJ en Greyling,as ons wil meeding vir die titel.Koop vir Elton Jantjies en Braussow,dis wat ons nodig het.
  13. gravatar Robin says:
    Hi Muzi, it's me Robin. Whatsapp me at 073 625 4688 please.
  14. gravatar Johannes says:
    Bottom dwellers on the log again. Great centres that will never see the ball. Say goodbye to Hougie.
    I see the discussion between him and HM's sister's son Xavier:
    X: you want how much?
    H: Thats what WP will pay me
    X: You must be joking - for that money I can buy 3 scrumhalves!
    Poor Nollis got the short end of the stick.
    But wait - HM may get fired next week - and he will come back into the fold.
  15. gravatar Bloukaap says:
    Geen verrassings nie, maar my bloed begin sommer te kook as ek Xander se bemarkingsfoefies te lees...

    Eers die swart hoed op:

    Xander, jou verduideliking oor new players, new this and new that het ek al vantevore gehoor....terug in 2013 na die Superrugby toernooi toe jy die OP kings gekoop het vir die CC , onthou jy nog: Vleis Engelbrecht, Waylon Murray, Bandise Maku, David Bullbring, Wimpie vd Walt.... Bietjie blye sky thinking daarso. Ons weet die Bulle moet perform wat politieke transformasie aan betref.

    Ironie is Xander, dat jy noem dat ons nie heeltemal moet afwyk van dit wat werk nie - nou waarom is hier geen ervaring op n slot nie? Enforcer slot?

    En watse twak is dit oor lang termyn rugbyplanne id 21ste eeu? Eddie Jones hou 1 week by die Stormers en toe praat die ponde. Twee jaakontrakte is vandag lang termyn. Hierdie jong manne gaan net naam maak tot hul agente vir hulle kontrakte losslaan in Europa. Een enkele goeie ervare enforcer slot sou seker nie skade gedoen het nie. Maar ek sien jy het darem vir Nic de Jager daar, die man het een game teen die Griekwas gehou...

    En dan die wit hoed:

    Behawle vir slot, is ons baie goed toegerus op vleuel, die middelveld, loosies en die voorrye.

    Dis opsigtelik dat Jesse Kriel se naam ontbreek op heelagter. Galant behoort goed deur te kom op heelagter en Jesse sal daar kan cover ook. Brummer bring net daardie ekstra buffer op 10 wat Jac Louis ook gebied het.

    Dan is dit ook interressant dat Jannes Kirsten na slot geskuif word (hy het al daar gespeel). Die Bulle het goeie voorrye vir volgende jaaar, kom ons hoop die coaching kan dit vorentoe neem.


    My laaste opmerking: ek dink dis ' fout om taktiese skoppe heeltemal weg te doen. Die ideaal moet 'n span kan wees wat dit kan regkry om hul taktiek aan te pas. Daarmee saam die impak van goeie lynstane - dit was die All Blacks van 2015 se grootste wapen en waarskynlik die Bulle se grootste rede hoekom ons nie in vanjaar se CC finaal kon speel nie.


    Sterkte aan Nollis en die mede afrigters. Mag julle ons grootste verwagtinge oortref.



  16. gravatar franscois says:
    As pollard seer kry gan ons sukkel ek kan nie glo ons koop i ou soos brummer hkm dan nie jaco van der walt by die leeus of dai willie du plessis by cheethas of een van die pumas se 2 losskakels en ek dink ons moet weer i flank soos lappies op 4 speel!!
  17. gravatar Oom Koos says:
    @ Muzi. Ja ek dink ook Gerhard Mostert sou n goeie kopie gewees het. Hy kom mos van die Bulle af. Hy is seker baie gelukkig by die Leeus maar ek glo geld kan enige speler twee keer laat dink.

    Ek dink dat ons n goeie groep spelers het. Met n ander mindset en speelpatroon behoort ons goed te doen tussen die SA spanne.

    Ek stem dat daar gewerk moet word om vir Hougaardt te behou.

    Seker nou te laat om daai enforcer slot erens te gaan soek. Hoe lank is Willemse se kontrak oorsee.

    Kom ons wees positief manne. Hier is al klaar n negatiewe vibe en die seisoen het nog nie eens begin nie
  18. gravatar nitronic says:
    Oom Koos , Gerhard Mostert speel vir Stade Francais, jy dink seker aan Franco Mostert wat vir leeus speel.
  19. gravatar kabous 23 says:
    Die enigste manier hoe ons spies gaan mis as ons van plan was om hom op flank of slot te speel. Hanro en arno is beter op 8 as hy. Met splelpeil alleen kan hy ook nie kompeteer met lappies op 7 nie.

    Hougaard het goed gedoen in die CC hierdie jaar, maar met die nuwe spel styl dink ek dat Piet v Zyl en Rudy Paige ook goed daar sal doen. Iemand moet net vir Paige vertel dat hy nie so baie moet skop nie, en dan so nou en dan sy spel moet afwissel deur gaps te speel. Piet v Zyl sal egter my 1ste keuse 9 wees.

    In my opienie het Jessie meer waarde op met Gelant sy backup.

    Ek dink Brummer is 'n baie goeie opsie as Losskakel. Baie goed gelyk vir Pumas, en sy ervaring kan baie waardevol wees vir die jong brigade. Pollard le baie vlak en daardeur vat spasie weg van die senters om die bal weg te kry. Miskien kan Brummer dit reg kry dat Pollard waar hy die bal ontvang afwissel.

    Ons het jong slotte, maar ons moet die dink dat net omdat hul jong is hulle nie goeie enforser tipe slotte kan wees nie. Etsebeth was op 19 jarige ouderdom al 'n enforser. so ook Paul Willemse. Bakkies op 20 vir die Bulle. Ek dink ons jong slotte gaan ons nog bietjie verras die seisoen. RG lyk klaar goed, en orie het die CC goed begin, maar bietjie swak geeindig. Hatting sal die ervaring bring, en met Gary Botha wat gaan uithelp in die skrums en lynstane gaan die bulle se vaste spel wees wat dit was 'n paar jaar terug toe ons nog titels gewen het.

    Ek sien Blackadder tree uit na 2016. Ek dink hy was 'n Frans Lukeke in Crusaders rugby. Geen titels selfs met spelers soos Carter, McCaw, Reed, Ndolo en nog vele meer. Miskien sal die Crusaders vir hom 'n titel gee vir aftrede. Ludeke het immers 2.

    Ek dink die bulle het 'n goeie kans om die SA konferensie te wen. Cheethas en Kings lyk maar baie sukkelend en die Sharks lyk of hulle die seisoen gaan gebruik om te bou. Lions is baie stabiel en goed afgerig, maar ek dink nie hulle gaan beter speel as 2015 nie. 2015 was maar 'n swak jaar vir al die SA spanne en die Lions was die beste van die swakkes. Hopelik gaan daar 'n paar goeie spanne opstaan SA nie weer net beter swak spanne oplewer nie. Die WP spandeer baie geld en met Mitchell as afrigter gaan hul goed wees. As ons die Lions en Stormers kan troef dan in die Titel in sig.

    Hoe ookal sy. Ek staan volkome agter die bulle en sien uit na 'n interessante en uitdagende 2016. Hopelik as Superrugby aanspraak makers.
  20. gravatar franscois says:
    Yt daai spelers sal m span soos volg lyk:

    Gelant
    Jje
    jessie
    jan
    basson
    pollard
    paige
    hanru
    arno
    roelof
    hatting
    lappies
    marcel
    adriaan
    trevor

    Callie
    liza
    pierre
    orie
    stegman
    piet
    brummer
    obi
  21. gravatar Blue Bull says:
    Ok, so here we go,

    the team are more or less what I expected it will be, with obvious shortfall in experience in the lock and scrumhalve positions.

    I am a bit concerned about our nr. 10. we will have to give pollard some rest next season - he start playing rugby in Japan straight after the world cup, as is for Jesse Kriel.

    2016 will be a launching of a new era in Bulls rugby with a new management and player look to the union. It is not going to be easy at all and there might be a few hugely positive as well as negative moments in the tournament. we just have to be competitive at Loftus again and start winning away from home as well. The Super tournament will be a new look tournament with new teams coming in and older players retiring.

    But realistically - I think our Bulls will be nr. 3 of SA teams. it is crucial that we make a solid start.

    The Stormers boast the most experience at this level but their delay in appointing a new coach could well see them off to a slow start. Thus it might just give us an edge when we prepare for that first game in Cape Town. The other factor is tradiitonally the Springboks struggle getting back into their domestic teams after a world cup year. The Bulls had their worst runs in 2008 and 2011. So maybe it will also count against the Stormers.

    I feel the Lions will come up to scratch next season. Akkies have learned a lot and the lions juinior structures have approved remarkably the last two seasons and their skills level is very good.

    I am not that equally excited about the possibility of EP coups at the Bulls. I think it is a desperate jump towards transformation, but I am not sure if it is a better one. it looks mainly like back up players and not really 1st choice talent at EP. Ons must be careful to not just fill the cracks with a quick fix.
    I would rather say lets fill our short falls with superrugby experience, but anyway, the Bulls wants to start a fresh and lets support our team.

    Overall, we have the team do do well and the hunger among the coaching staff to go that extra mile, but inexperience will be our biggest factor in 2016.

    Hopefully Saru can find a new replacement for Absa, otherwise we will have no CCup in 2016.
  22. gravatar koekemoer says:
    Nee wat die span gaan niks maak nie sal maar n ander hobby moet kry.
  23. gravatar Bulperd says:
    Klomp name wat niks beteken nie en Jessi op senter terwyl hy die land se beste heelagter is. Sekerlik is daar genoeg senters!!! en wat is die seisoen plan skop en storm of Al Black hardlop rugby?
  24. gravatar Dries says:
    Ek stem nie saam met die negatiewe kommentaar oor die slotte nie.

    Bloubul/Bulls ondersteuners het die afgelope dekade bederf geraak met gevestigde name op slot, maar die teenwoordigheid van Matfield, Bakkies en Danie Rossouw het ons ook 'n duur les geleer, want puik slottalent het in die era verlore gegaan. Ons leef in die professionele era en elke ou sorg vir homself.

    Een of ander tyd moet ons egter die puik jong talent kans gee om die volgende legendes van die slotfabriek te word. My geld is op Le Roux Roets (20) en RG Snyman (20) om 'n legendariese kombinasie te word. Maar hulle sal stelselmatig aan rugby op hierdie vlak blootgestel moet word. Hulle is volgende jaar eers albei 21. Snyman kan egter die volgende lynstaankoning in wêreldrugby word, terwyl Roets die enigste onder die jonges is wat werklik die hart van 'n enforser het.

    Herbst het baie goeie rugby in vanjaar se Varsitybekerreeks gespeel, maar toe is hy beseer. Dis jammer, want hy kon mooi ontwikkel het in die Curriebeker. Hy was ryp daarvoor en hy het beslis die talent om Springbok te word.

    Dis nogal jammer dat Xander vir Dennis Visser laat gaan het. In hom het ek 'n toekomstige Danie Rossouw (super-sub) gesien.

    Ongelukkig het Nollis reeds bewys dat hy ook sy gunstelinge het en dat hy weet hoe om die politici tevrede te hou. Verwag dus 'n seisoen van geploeter met Orie wat meer in die beginspan sal wees as daaruit.
  25. gravatar bloukaap says:
    Dries daar is twee redes waarom jou storie oor die slotte heel waarskynlik nie gaan werk nie:

    Slotte en voorrye ontiwkkel stadiger as ander posisies en hoe late rhoe kwater. Ja o shet gewoond geraak aan die legendes, maa rons het fantastiese jong spelers at deurkom ook. Jason jenkins en Le Roets het al die potensiaal.

    Probleem is dit:
    top spelers teken deesdae vir so 2 jaar maksimum, m.a.w. super rrugby spelers.

    Langtermyn bou aan spelers is ek dus skepties oor - veral as dit by slotte kom. Paul Willemse het net twee seisoene vir ons gespeel, so ook Jacques du Plessis. Almal jong manne. Die dae dat spelers so lank gaan bly om die "volgende legendes te word" is ten minste vir eers verb, tensy hulle sentrale kontrkate vir die Bokke kan losslaan.,

    Ek dink ook mense het 'n kort geheue: in die afgelope CC seisoen is ons deur die WP, met sy reserwe slotte in Ruan Botha en Jean Kleyn, ore aan gesit in die lynstane in die laaste twee games. Dit was CC vlak. Ons manne is baie onervare in hierdie opsig. Myns insiens het 'n slot vandag ten minste 2 superryugby seisoene agter die blad nodig om te begin baard skuur met die grotes.

    Die enigste manier hoe ons ons voorste spelers op die lang termyn sal kan behou is deur 'n "afseisoen" bedinging in Japan los te slaan - dis minder mededingend as die Europese liga en spelers kan altyd weer terugkom vir die Superrugby seisoen, en , dis finansieel die moeite werd.

    Maar as Japan nie daa rgaan wees as geelwortel nie, gaan ons waarskynlik die verloorder wees op die deal.

    Spelers kyk heel eertsens na hoe vr hulle by 'n unie wil ontwikel , sodat hulle, 'n geoei finansiele kontrak kan losslaan elders.
  26. gravatar Oom Koos says:
    Dankie Nitronic. Jy is heeltemal reg. Ek het Franco Mostert bedoel. Die ouderdom haal my nou in.
  27. gravatar Wessie says:
    Ek het nog nie van te vore so 'n klomp negatiewe mense gehoor nie. Gelukkig is dit darm net die selfde ou groepie wat so klae en kerm. Ek daag julle uit om die wonderlike spelers wat julle wil gekontrakteur sien se name vir ons en die bestuur te gee met die versekering dat hulle beskikbaar is. Ek wil ook graag hoor hoe julle die kwota vereistes sal hanteer. Noem asb name.
  28. gravatar Blou masjien says:
    Wessie ek stem saam met jou. Die seisien het nog nie eers begin nie en die manne is so negatief. Wonder hoe die spelers en afrigtigingspan voel as hulle die komentaar luister.

    Ek dink Nollis se afrigtigingspatroon is uitstekend, dink net alles verander nie oornag nie. Dis n klomp jong manne wat nog wil rugbyspeel. Dink ons kan n baie goeie span op die veld sit, en baie van daai jong manne gaan defnitief floreer onder Nollis.

    Kom ons back bietjie ons booitjies, mens kan nie so negatief oorlogsvelde toe gaan nie.

    As mens gaan vat Nollis en die afrigtigingspan het bietjie spelers skoon gemaak, wat ook goed is vir die pad vorentoe. RG snyman en Jason Jenkins kan in baie goeie slotpare ontwikkel as ons hulle nie heeltyd so gaan afkraak nie.

    Loskakels hou ek van Schoeman, hy is baie aanvallend moet hom nog net bietjie help met sy skopskoen. Gelukig is Fouche en Jurgen weg.

    Glo nie Nollis sal vir JJ begin nie, soek net diepte ons almal weet dit is n lang toernooi.

    Asb manne kom ons raak positief, en die manne sal voel hulle wil ons trots maak. As ons negatief is gaan dit oor na die spelers toe.

    Die manne het ook gewys hulle ia lus en geniet die rugby onder Nollis in die currie cup.

    Hou die spasie dop. Die bulle gaan weer opstaan.
  29. gravatar Eugene N says:
    Is dit nie verblydend om te weet dat die bloggers nie die afrigters gaan wees nie!! Magtig met so 'n klomp verdoemende kritiek 3 maande voor die seisoen begin moet die Unie dalk liewers die deure nou al toe maak.
    Dink ek die Bulle gaan die Super toernooi wen, nie sommer nie, die Argentyne het in elk geval 19 internasionale spelers in hulle groep waarvan 95% deel was van die span wat 4de was in die Wereldbeker, maar wat hier oor tekere gegaan word grens aan die absurd. Van bloggers wat nie kan spel nie en nogsteeds daarop aandring om spelers uit posisie te speel en loskoppe in vaskoppe se plek te kies tot ou klagat nitronic (andre e op 'n ander site) wat almal behalwe Jaco Kriel en nog 'n paar Lions spelers as "useless" uitmaak, gaan die Bulle nie een wedstryd volgende jaar wen nie.
    Doen moeite en gaan kies die sterkste spanne, almal het iewers swakpunte, ons s'n dalk gebrek aan ervaring by die slotte en te min diepte op vasskop, maar Entienne Swanepoel is bo Wilco Louw laasjaar gekies totdat hy seer gekry het en nou gaan dieslefde bloggers tekere oor hoe goed Louw is.
    Almal is nou groot Johan Ackermann aanhangers, nadat John Mitchell vir hom die basis gegee het vir 'n goeie span en hy die voordeel het dat hulle die heeltyd saamspeel, beleef die Lions 'n goeie Curriebeker, en 9de plek in Super rugby, maar as die Bulle 'n span wil bou met nuwe afrigters ens, dan is daar "Niks om oor excited te raak in die groep nie" volgens ons resident expert!! Harold Vorster, Lourens Erasmus ens was seker ook nie iets om oor excited te raak 18 maande terug nie ne??
    Ja as Pollard seer kry gaan dit moeiliker gaan, maar wat van soortgelyke spelers by ander unies, maggies die Stormers het vir Robert Du Preez en Kurt Coleman, ons wil nie een van die twee verniet he nie. Elton Jantjes is nou kamtig wereldklas en Marnitz Boshoff is omtrent nooit bo Francois Brummer gekies by die Bulle of Griekwas nie.
    Dit gaan nou baie lank raak maar kyk net na die volgende spanne (as almal fiks is) en sien dan of ons nou reirg so swak is. Onthou kwota's en gaan kyk maar mooi, Gelant is 'n veiliger heelagter as Jesse Kriel.
    15 Warrick Gelant
    14 Luther Obi
    13 Jesse Kriel
    12 Jan Serfontein
    11 Bjorn Basson
    10 Handré Pollard
    09 Rudy Paige
    08 Hanro Liebenberg
    07 Arno Botha
    06 Roelof Smit
    05 Grant Hattingh
    04 Jason Jenkins
    03 Marcell v/d Merwe
    02 Adriaan Strauss
    01 Trevor Nyakane

    16 Bandise Maku
    17 Lizo Gqoboka
    18 Werner Kruger
    19 RG Snyman
    20 Lappies Labuschagne
    21 Piet van Zyl
    22 Tian Schoeman
    23 Burger Odendaal

    SHARKS
    Willie Le Roux
    JP Pietersen
    Paul Jordaan
    Andre Esterhuizen
    Lwazi Mvovo
    Patrick Lambie
    Cobus Reinach
    Renaldo Bothma
    Jacques Potgieter
    Marcell Coetzee
    Ruan Botha
    Stephan Lewies
    Lourens Adriaanse
    Kyle Cooper
    Tendai Mtawarira

    Franco Marais
    Thomas Du Toit
    Coenie Oosthuizen
    Etienne Oosthuizen
    Jean Deysel
    Michael Claassens
    S'bura Sithole
    Joe Pietersen

    STORMERS
    Cheslin Kolbe
    Kobus van Wyk
    Juan De Jongh
    Damian De Allende
    Seabelo Senatla
    Robert Du Preez
    Nic Groom
    Nizaam Carr
    Siya Kolisi
    Chris Cloete
    Pieter-Steph Du Toit
    Eben Etzebeth
    Frans Malherbe
    Bongi Mbonambi
    JC Janse van Rensburg

    Scarra Ntubeni
    Oliver Kebble
    Vincent Koch
    Jean Kleyn
    Rynhardt Elstadt
    Jano Vermaak
    Kurt Coleman
    Cornal Hendricks

    LIONS
    Andries Coetzee
    Ruan Combrinck
    Lionel Mapoe
    Harold Vorster
    Anthony Volmink
    Elton Jantjies
    Ross Cronje
    Warren Whiteley
    Derrick Minnie
    Jaco Kriel
    Franco Mostert
    Lourens Erasmus
    Ruan Dreyer
    Robbie Coetzee
    Jacques van Rooyen

    Armand van der Merwe
    Corne Fourie
    Julian Redelinghuys
    Robert Kruger
    Warwick Tecklenburg
    Faf De Klerk
    Marnitz Boshoff
    Stokkies Hanekom

    CHEETAHS
    Coenie van Wyk
    Sergeal Petersen
    William Small-Smith
    Francois Venter
    Raymond Rhule
    Fred Zeilinga
    Shaun Venter
    Willie Britz
    Oupa Mohoje
    Boom Prinsloo
    Francois Uys
    Lood de Jager
    Aranos Coetzee
    Torsten van Jaarsveld
    BG Uys

    Neil Rautenbach
    Teunis Nieuwoudt
    Maks van Dyk
    Reniel Hugo
    Tienie Burger
    Tian Meyer
    Sias Ebersohn
    Rayno Benjamin

  30. gravatar BLOUKOOS says:
    Baie insiggewend EUGENE N...nou het ek ook sommer inligting van die spelerskorps by die ander Franchises. Dit is goeie spanne wat jy gekies het en sommige spanne se 'kwotas'is maar lag...wonder of daar 'n geskrewe riglyn is?
  31. gravatar Tom says:
    Ek sien daar is manne wat nie baie dink van Francios Brummer nie , ek dink hy sal bulle baie help met sy ervaring en skop voet en hy kan senter en heelagter ook speel

    Net n vraag sou Marcell van der Merwe nie weg gegaan het nie ?
  32. gravatar nitronic says:
    Dankie Eugene'tjie vir die mooi skrywe. Ek sal moet watch want dit lyk jy stalk mense ...... ; )

    Se my bietjie hoe het ons die CC geeindig? Was jy baie "ge-entertain" met ons spel in die semi?

    Maar dit daar gelaat die rede om nie excited te raak nie is omdat ons nou eers weer moet bou, waar ons n goeie span moes gehad het.

    Gaan lees bietie op vorige posts en ook op ander sites dan sien jy dat ek wel gese het ek sal eers wag en sien of Nollis wel ons gameplan kan verbeter. Ons almal was so excited die begin rondtes van CC en toe na die verloor teen die Leeus het Nollis geswyg en geskrik en toe eweskielik skop ons al weer.

    Het die spelers talent, die antwoord is ja hulle het beslis, maar kom ons kyk of Nollis die beste uit die jong manne kan bring.

    Hoor graag van jou
  33. gravatar Timothy says:
    Tom hulle het sy naam net gebruik om Schalk vd Merwe te beskerm sodat die Lions hom ni n kontrak teen Montpellier te offer ni

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *