NEW VODACOM BULLS SUPER RUGBY KIT IS INSPIRED BY THE STARS

articles.comments (29)

PUMA the official technical and apparel partner of the Vodacom Bulls has unveiled three new Super Rugby kits, inspired by the stars.

Nicknamed the StellarKit, this season sees the introduction of a signature Black kit - brought to life with an orange and red ombrè effect across the front of the jersey, a traditional Blue kit and a re-appearance of the popular Pink kit. The Vodacom Bulls will take to the field in the specially designed pink kit for one of their home games to show their support of CANSA (Cancer Association of South Africa) and those persevering in the fight against cancer.

PUMA South Africa’s Marketing Director, Brett Bellinger says there is something for everyone in the new kits which feature a Bull imprinted across the front with reflective material embellishments.

“The new black kit takes inspiration from the star-filled night sky, which is fitting for the Bulls - the stars in their own right, and makes for a great signature kit. The blue kit is for the traditional Bulls supporter and the return of the hugely successful pink kit is available in a ladies cut only - with exception of the Team who will wear the kit in support of CANSA,” Bellinger says.

Barend van Graan, CEO of the Blue Bulls Company, says: “Our partners at PUMA have once again exceeded our expectations in producing yet another amazing series of kits for our Vodacom Super Rugby season. We are truly privileged to be associated with a brand that works tirelessly to make the Vodacom Bulls a real trendsetter in world rugby. The players, our stars, are extremely excited to don the new kit, and I believe our fans will be just as excited.”

The new Super Rugby shirt will be available at PUMA stores as well as select retailers nationwide from 4 December 2015 with a recommended retail price of R749. Follow @PUMASouthAfrica to join the Bulls conversation using #ForeverFaster, #Stellar & #CrossTheLine.

CHECK OUT more pics on our facebook page: https://www.facebook.com/BullsOfficial and be sure to catch the full video early tomorrow morning on all our social media channels

 

 

Pin It

Nov 25, 2015

(29) NEW VODACOM BULLS SUPER RUGBY KIT IS INSPIRED BY THE STARS

  1. gravatar Oom Koos says:
    Noem my maar outyds maar die pienk staan my nou glad nie aan nie. Ons was n bespotting so paar jaar terug en nou met n nog pienker kleur wil ek nie ons teenstanders nou hoor nie.
    Daar kan mos sekerlik ander manier wees om kanker te ondersteun.
    Hoop net nie ons Bulle speel soos pienk varkies nie.
    Ooooo weeeee. Nou moet hulle nog net met pienk toks gesponser word.

    Wie van julle het opgelet dat die All Blacks net met swart toks tydens die World Cup gespeel het. Nie een van hulle met ander fieterjasies nie. G'n wonder hulle is die Wereld Kampioene nie.
  2. gravatar Oom Koos says:
    Die stukkie nuus gelees wat eintlik handel oor A Coetzee wat moontlik vir HM gaan vervang as springbok afrigter.

    "It is uncertain at this stage what will happen to the rest of Meyer's coaching staff - which include Ricardo Loubscher (backline), Johann van Graan (forwards), Pieter de Villiers (scrum) John McFarland (defence) and Basil Carzis (conditioning).

    It is known that Van Graan has thrown his name into the Stormers coaching hat - a list that also includes John Mitchell (the apparently runaway leader in that race), John Dobson, Brendan Venter, Gert Smal, Robbie Fleck, Paul Treu, Frans Ludeke and Jerome Paarwater."

    Snaaks dat Van Graan nie belanggestel het in die Bulle nie of mis ek iets. Dink FL nou regtig dat die Stormers hom sou aanstel as afrigter. Amper gedink die berig is n April fool grappie
  3. Riaan says:
    Die vorige Bulle in Blou. Was baie trots op julle. Maar nou weet in pienk. Baie geluk oom Bared en kie, julle het so pas groot ondersteuner verloor.
  4. gravatar nitronic says:
    Weer terug in die pienk. Wil Van Graan en die bemarking person maar nie gaan soccer kyk nie?

    PATHETIC
  5. Die pienk kit is vir 1 tuis game manne!! Ontspan want net vir daai een game speel hulle in pienk vir CANSA.

    Dis egter effe onduidelik wanneer die blou en wanneer die swart kit gedra gaan word??
  6. gravatar nitronic says:
    Dankie Bloubefoeterd, sal help as ek my oe oop maak en ordentlik lees.
  7. gravatar Cornelius says:
    Elke jaar nuwe truie sodat hulle kan geld maak, want die stadion is leeg, sodat die bestuur kan pay kry
  8. Kobus Smith says:
    Ai manne, lees voor julle comments laat. Die pienk is vir een game alleenlik, vir CANSA. Die Swart kit is vir die away games
  9. gravatar Kaapsebul says:
    Gee kans manne, ons het n jong span en afrigters, ek sien hoe gan ons n klomp spanne lekke suprise, wat my net worry is dat ons ni baie diepte en ervaring op slot het ni, ons kort willemse of potgieter wat vir niks terug staan ni, what do you think, other than that i think we should be OK...
  10. gravatar Bloukaap says:
    ek hou van daai swart weg trui met die Rooi bul op.

    die pienk trui is vir een tuis game wat vir liefdadigheid sal gaan. Ek hou van die idee sowel as van die trui.

  11. gravatar RuggaFanToo says:
    Ek wens hulle wil ophou om die "weg" trui vir al die weg wedstryde te dra. Ons amptelike kleur is blou en hou daarby! Die enigste tyd wat die dra van die ander trui geregverdig is, is as daar 'n moontlike verwarring met die tuisspan se klere kan wees. Ons is besig om ons identiteit as span te verloor met al die getjommel met ander kleure.
  12. gravatar Blouland says:
    Twee dinge sal gou wys of dinge wel verander het op Loftus:

    1. Wedstrydplan, gaan ons meer hardloop rugby sien soos eerste rondtes in CB, of nog steeds die bal wegskop plan van die teleurstellende laaste deel van die CB, en die afgelope 4 jaar oor die algemeen ?

    2. Spankeuses, gaan Nollis die beste span kies, of gaan Orie en JJE weer bo beter spelers gekies word, soos Ludeke ook die laaste 4 jaar gedoen het ?

    Net tyd sal leer, kom ons hoop daar is werklike verandering na 4 jaar se gesukkel waar dieselfde foute oor en oor gemaak is, veral die twee wat ek nou net genoem het.

    Oor die truie, stem ek saam met ruggafan, net wanneer ons truie bots met opposisie moet ons in die wegtrui speel, andersins altyd in die blou. Die eenmalige speel in pienk is vir 'n goeie saak, solank dit net eenmalig bly.

    Sterkte Nollis en spelers vir die voorseisoen, dit is daar waar die seisoen gemaak of gebreek word.
  13. OOM JAN says:
    Die swart truie is seker ge'inspire' deur die Sharks
  14. JIT BULL says:
    All I will say is WOW. For a change the Bulls Actually have a image of a bull on the kit and it looks mean. Well done Puma and The bulls marketing team
  15. gravatar CR says:
    Ek is tevrede met die een game in pienk, dis immers vir 'n goeie doel. Solank dit net daai een game bly! Gaan ons al ons weg games in swart speel of is dit net as die kleure bots met blou?
  16. gravatar Cornelius says:
    Nou hoe werk dit ek lees in Beeld as Gougie nog vir die Bulle volgende jaar speel dan moet die Bulle vir elke wedstryd wat hy speel vir Saru n R100-000-00 Betaal daarom het hy besluit om vir die Kings te gaan speel, dit maak nie sin
  17. gravatar Cornelius says:
    Jammer spel fout Hougie
  18. gravatar jimmy says:
    Ek kan nog saam leef met die pienk trui vir kanker, maar ai, die wegtrui is af... Speel ons nou Amerikaanse baseball, voetbol of wat?

    Puma verstaan niks van identiteit nie, die Bulle is BLOU!!!! Wel ten minste sal ons in die land van die silwer varing net elke tweede keer geduik word.




    .
  19. gravatar jimmy says:
    GUNS N’ ROSES vir die laatnag…
  20. gravatar jimmy says:
    Mama, take this badge off of me I can't use it anymore. It's getting dark, too dark for me to see Feels like I'm knocking on heaven's door, Knock, knock, knocking on heaven's door. Knock, knock, knocking on heaven's door….
  21. gravatar jimmy says:
    We've been through this such a long, long time. Just trying to kill the pain, ooh yeah. But lovers always come and lovers always go and no one's really sure who's letting go today, walking away… November Rain

  22. gravatar jimmy says:
    Welcome to the jungle we've got fun and games. We got everything you want honey, we know the names. We are the people that can find whatever you may need if you got the money honey we got your disease… Welcome to the Jungle

  23. gravatar jimmy says:
    HOU BY DIE BLOU MY VOLK!!!!!!!!!!!!!
  24. gravatar Bluebull says:
    Yo yo

    the away stripp would have looked better with a Dark blue Bull and black back ground. The sponsors feel a sheiss for any historical back ground to the brand. The red is really not a Bulls Brand colour at all. It looks like an advert for fire lighters and charcoal, an invitation to a braai, and looks closer to the Kings rather than the Bulls...but since we strenghten our squad these days, mainly from Kings players, they might just feel more at home.

  25. Theo van Wyk says:
    Die Bulle is BLOU. Niemand wil daai belaglike kleure van PUMA hê nie ! Pink en rooi en swart ? Flippen aaklig.
  26. Theo van Wyk says:
    Die Bulle is BLOU. Niemand wil daai belaglike kleure van PUMA hê nie ! Pink en rooi en swart ? Flippen aaklig.
  27. Theo van Wyk says:
    Die Bulle is BLOU. Niemand wil daai belaglike kleure van PUMA hê nie ! Pink en rooi en swart ? Flippen aaklig.
  28. Theo van Wyk says:
    Die Bulle is BLOU. Niemand wil daai belaglike kleure van PUMA hê nie ! Pink en rooi en swart ? Flippen aaklig.
  29. Pieter says:
    Puma en die Bloubul bestuur het geen respek vir Bloubul tradisie nie. Die bul motief op die swart truie is geroof van die Chicago Bulls. Kan julle nie oorspronklik wees sonder om ons tradisies te vertrap nie?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *