Player of the year Awards

Player of the year Awards

articles.comments (17)

The Blue Bulls Company hosted the players togther with staff, and sponsors at a relaxed function on the Loftus A field. All in attendance enjoyed an afternoon filled with laugher and great entertainment... #BullsFamily

Vodacom Bulls and Blue Bulls players awards:

U19 
FORWARD OF THE YEAR: Eli Snyman
BACK OF THE YEAR: Divan Rossouw
PLAYERS PLAYER OF THE YEAR: JT Jackson
MOST PROMISING / IMPROVED PLAYER: Kurt Webster 
COACHES RECOGNITION AWARD: Wessel Roux

U21 
FORWARD OF THE YEAR: Marco van Staden
BACK OF THE YEAR: Theo Maree
PLAYERS PLAYER OF THE YEAR: Marco van Staden
MOST PROMISING / IMPROVED PLAYER: Keanan van Wyk
COACHES RECOGNITION AWARD: Le Roux Roets

Vodacom Cup 
FORWARD OF THE YEAR: Marvin Orie
BACK OF THE YEAR: Marquit September
PLAYERS PLAYER OF THE YEAR: Kefentse Mahlo
MOST PROMISING / IMPROVED PLAYER: Dayan vd Westhuizen
COACHES RECOGNITION AWARD: Akona Ndungane

Absa Currie Cup 
FORWARD OF THE YEAR: Jacques du Plessis
BACK OF THE YEAR: Jamba Ulengo
PLAYERS PLAYER OF THE YEAR: Warrick Gelant
MOST PROMISING / IMPROVED PLAYER: Warrick Gelant
COACHES RECOGNITION AWARD: Lappies Labuschagne

Vodacom Super Rugby 
FORWARD OF THE YEAR: Lappies Labuschagne
BACK OF THE YEAR: Jesse Kriel
PLAYERS PLAYER OF THE YEAR: Jesse Kriel
MOST PROMISING / IMPROVED PLAYER: Burger Odendaal
COACHES RECOGNITION AWARD: Trevor Nyakane

VODACOM BLUE BULLS PLAYER OF THE YEAR (JUNIOR) MVP: Warrick Gelant 

VODACOM BLUE BULLS PLAYER OF THE YEAR (SENIOR) MVP: Jesse Kriel 

VODACOM BLUE BULLS COACH OF THE YEAR: Hayden Groepes

FANS PLAYER OF THE YEAR, Voted for on the Blue Bulls APP: Francois Hougaard

View more pictures from the evnt on our facebook page: https://www.facebook.com/BullsOfficial

 

Pin It

Dec 02, 2015

(17) Player of the year Awards

  1. gravatar Dirk Kotzee says:
    Well done to all the great players and individual players receiving their rewards. Maybe one day i will be able to attend this in person since i have been at Loftus in 1979. Keep it up Bulls.
  2. gravatar nitronic says:
    Nou ja Meyer is gone, asb BBRU ons nodig hom nie.
  3. gravatar CR says:
    Ek dink weer HM kan baie by die Bulle beteken as DVR. Hy het immers baie goed in die verlede gedoen.
  4. gravatar Bullie says:
    Congrats to kefentse mahlo as pretty much the best Vodacom cup player! Deprived of game time in the currie cup, but hopefully he will be given a chance in next years SR.. congrats young man!!!
  5. gravatar rooi bull says:
    Congrats to Kefentse Mahlo.. jy verdien dit!
  6. gravatar Ernst says:
    Well done kefentse.. well deserved.... 2016 will be a great year for you!
  7. gravatar nitronic says:
    CR problem is Heyneke kan nie verander hyt probeer in 2012-2014, maar toe resultate teen hom gaan toe val hy terug op skop skop en nog meer skop rugby.
  8. gravatar jong bulle says:
    @Nitronic hy wou hardloop, maar toe verloor ons teen Arg en Japan. Het amper World Cup gewen met skop skop skop. Hy het na Japan regte besluit geneem vir kort termyn. Groot probleem was van sy hulp afrigters wat nie wereldklas was nie.

    Hy sal beter doen by provinsiale unie waar tyd aan sy kant is om die regte strukture en span kultuur te vestig. As direkteur van afrigter sal hy ook meer betrokke raak by spelers aankope en kontraktering.

    Ek wonder net of hy nie nou net gatvol is vir rugby in die algemeen nie.
  9. gravatar nitronic says:
    Jong Bulle die moeilikheid het gekom al in die rugby kampioenskap, ons het teen Aus verloor met die heeltyd geskopery in Folau se keelgat af.

    Maar dis nou water onder die brug. SA Rugby is in moeilikheid en as AC die job kry moet ons hom maar kans gee en judge op sy resultate, maar die hoop is maar min.
  10. gravatar Theo says:
    AC???? Waaaaaaaatttttttt!!!!!!!!!!!! Die man het nog niks reggekry nie. Toe hy by die Stormers was, het hulle meer geskop as die Bulle. Hulle het staatgemaak op hulle verdediging en dit was al. HUlle het nooit onder AC hardloop rugby gespeel nie. Al waar hy die regte knoppie druk is sy kleur en die feit dat hy verseker spelers van kleur n
    meer kans sal gee. Die Stormers het eers beter begin doen toe Gert Smal daar aangekom het.
    Ek het nie veel vertroue in AC nie maar as hy hom omring met die bestes kan hy seker n paar wenne optel
  11. gravatar Platbergbul says:
    @nitronic onder AC gaan die Bokke dieselfde stormer-non-performer choker rugby speel. As dit oor transformasie gaan moes hy eintlik al in 2007 eerder as die joker gekies gewees het. Baie beter keuse. HM sal steeds baie waarde toevoeg by ons - uitgediende idees en al. Ek was op twickenham vir die QF en SF en laat ek jou vertel die kiwi's om ons was met tye paniekbevange.
  12. gravatar jimmy says:
    Al wat Nitronic genoem het Platbergbul is dat as AC gekies word moet ons hom ‘n billike kans gee. Ek dink ook so, ons het immers die tweegatjakkels 4 jaar gegee en daarvoor het ons niks om voor te wys nie. Kom ons probeer om vir ‘n oomblik te vergeet dat HM die Bulle in die eiers geskop het. Nitronic se opmerking oor HM se verslaafdheid aan skoprugby kan nie weg gepraat nie.

    Op die uiteinde het interne politiek HM se doppie geklink en dit het absoluut niks met die minister van sport te doen nie. HM het doodeenvoudig bedank omdat dit duidelik was dat die magsbasis in die suide reeds besluit het dat sy nommer op was.

    Twak Jong Bulle; as “amper” enige gewig gedra het sou ek hierdie Kersfees diep in die moeilikheid gewees het.
    You fool me once shame on you, you fool me twice shame on me. Sorry HM, dit gaan nie gebeur nie.

    HOU BY DIE BLOU MY VOLK!!!!!













  13. gravatar Blou Kaap says:
    Jimmy - hoe kan jy jou Unie drop as jy as Nasionale afrigter aangestel word en dit aanvaar? En onthou net - jy kan nie sommer jou kontrak opskeur sonder wedersyde goedkeuring nie. So wie het dit goed gekeur? het die Bulle behoorlike kompensasie gekry vir die deal soo die Stormers nou met Jones gemaak het?

    God dank RSA het nie weer Snorre se kontrak verleng nie - 'n afrigter wat nie eens verlenging van sy kontrak by UWK gekry het nie.


    Heyneke se kans het gekom en hy het 4 jaar gekry om homself te bewys. Ek dink hy het 3 goeie jare gehad, maar toe begin hy paniekbevange te raak met beserings en sekere sleutelouens belsuit om nie weer vir die Bokke te speel nie. As hy hierdie world cup sou wen sou die verskonings om hom gefire te kry, ietwat minder gewees het. maar sy 2 nederlae en veral teen Japan, het SA teen hom laat draai. HM het uiteindelik ook Frans Ludeke se pad gestap - sy verknogting aan ou spelers.


    Maar hier is die grootste probleem: Die Bokafrigter - het geen ondersteuning van die strukture onder hom nie. SA ly nog aan provinsialisme wat strek uit die 70er en 80er jare. Ons spanne speel elkeen sy eie patroon en speel spelers uit posisie uit en die Bok coach speel weer daardie speler in ander posisie. Is Jesse Kriel 'n heelagter of is hy 'n senter? is Hougaard 'n vleuel of is hy 'n skrumskakel? is Lambie 'n losskakel of is hy 'n heelagter? Is Nyakane vaskop of losskop? Is Pieter Steph 'n flank of is hy 'n slot?

    Die Sharks, Stormers en die BUlls bou hul eie empires en die Lions en Cheetahs speel met die rejects teen goedkoper arbeid.


    Die tweede probleem is dit: SARU soek swart mense. Punt. Saru kry nou 4 jaar om pa te staan vir transformasie wat nie van die grond af kon kom nie. Volgende ou wat sy job verloor is die CEO. Ek hoop hulle stel vir ACoetzee aan, want dan kan niemand weer vingers wys na 'n afrigter wat net kleur sien nie.

    Kortom, om Bok Coach afrigter te wees moet jy weet die beker gif kom een of ander tyd na jou kant toe om te drink. In Rugby moet jy nie jou opponent oorkant jou wantrou nie, dis die vyand wat nou agter jou staan wat jou gaan skop.
  14. gravatar Blue Bull says:
    Well done Trevor - well deserved mate. By far the toughest team man in the team.

    read this tweet by Joost today:

    "Remember this tweet. The big sponsors pulled out. The Coach resigned. They know what's coming. #thebeginningoftheend of Springbok rugby."

    SARU, by 2019, you will be on the world stage to make excuses, and this time, you will not be in comfy position to blame it all on your coach.

  15. gravatar jimmy says:
    Soos ek kan onthou Bloukaap, het die Bulle verseker nie vir Heyneke gehelp om sy kontrak met die unie op te skeur nie.. Vir my kom die Bulle eerste dan die res. Moet my nie verkeerd verstaan nie, dit maak nie jou bloed minder Blou as myne nie.

    Ek dink dit is duidelik dat ek nie meer van Heyneke hou nie. Probeer egter bietjie verder as my eie vooroordeel te kyk en jy sal sien die feite spreek vanself. Toe Heyneke hoor hy moet oor 4 jaar wereldbeker toe toe kies hy sy beste wapens asof die wereldbeker die volgende jaar sou wees. Het hy enigsins gedink dat hy sy wedstrydplan oor hierdie 4 jaar sou moes aanpas om kompeterend te wees, het hy sover gedink dat die ouer spelers wat hy sy hart op sit se kanse om as gevolg van beserings die wereldbeker deur te sien met elke jaar skraler word?

    Ons soek ‘n nuwe afrigter wat die Bokke se spel tot nuwe hoogtes kan neem. Nie een wat elke 4 jaar of amper gaan wen of amper gaan verloor nie. Feit is, as ons nie die All Blacks in die seisoene voor ‘n wereldbeker konstant kan wen nie, of ten minste meer kan wen as verloor nie, is ons nie op die regte pad nie. Heyneke se rekord teen die die All Blacks spreek vanself, nou hoe nou?

    Kom ons wees eerlik, die Springbokafrigter het vrye reg om met spelers te maak wat hy wil. Dis sy keuse, hy kan hulle aanwend soos hy wil en as dit nie werk nie is dit sy goeie oordeel wat hom in die steek laat en nie die strukture ondertoe wat dinge anders sien nie.

    Ons kerm so maklik oor kwotas.. Die dag as gekleurde spelers wat kom van peperduur privaatskole nie meer gesien word as nie-kwota spelers nie, dan is ons moertoe. Kom ons hoop eerder vir afrigters wat die talent kan ontwikkel as wat ons ons hande in die lig gooi en die skuld gee vir alles wat swart is.

    HOU BY DIE BLOU MY VOLK!!!!!!!!!!!!!!!!!








  16. gravatar Poliesman says:
    Watter ander afrigter in die wereld kan se dat hy die ALL BLACKS gereeld geklop het. Nie een nie. Ek is al so gatvol van mense wat se dat as die Bokke nie die AB kan klop nie moet ons n ander coach kry. Stront man. Die AB het n ongelooflike goeie span gehad die afgelope paar jaar, goeie spelers, goeie coaches, goeie strukture en dan sluit ek alle Super 15 spanne in. Ek dink by New Zeeland kom die AB eerste en dan die Super 15 spanne. By ons is dit nie die geval nie. Watter tipe rugby het die Bulle, Sharks en Stormers die afgelope klompie jare gespeel. Skop en verdedig. Die Cheetahs was ook nie ver agter nie want hulle het onder Franco meer aanvallend begin speel. Slegs die Leeus het vir my die tipe rugby gespeel wat ons almal wil sien.
    Ek kan nie sien dat AC n verskil gaan maak nie. selfs die Stormers ondersteuners wou hom wegjaag. Slegs Ackerman of n AB coach kan n verskil kom maak in my opinie. DIT GROOT PROBLEEM IS DAAI VIESLIKE WOORD TRANSFORMASIE. "T" en "K" kan in dieselfde asem genoem word en my post sal seker nou verwyder word maar dan is dit ook maar so. As die "K" word geuiter word is die hele wereld in oproer maar as die Vader se naam uiterlik gebruik word is dit OK. Ons mag net nie se "K" nie
    Ek wonder hoeveel talentvolle wit laaities speel nie meer rugby nie want rugby op die platteland is dood. Hier in die Kaap/Boalnd is dit omtrent net gekleurde spelers wat nog klub rugby speel. Hier en daar is daar nog klubs wat merendeels wit is. Almal gaan net aan oor die hoeveelheid swart Springbokke wat moontlik in die townships is. My magtig man. Hoeveel wit Springbokke hou op met rugby na skool. Vra maar net

  17. gravatar Poliesman says:
    Sorry . Dit moet lees. Die Vader se naam ydelik gebruik.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *