Mark Hammett to coach Sunwolves in maiden Super Rugby campaign.

Mark Hammett to coach Sunwolves in maiden Super Rugby campaign.

articles.comments (5)

Mark Hammett to coach Sunwolves in maiden Super Rugby campaign.

As preparations continue for the team's historic Round 1 clash against the Lions at Prince Chichibu Memorial Stadium on February 27, the JRSA has confirmed that Mark Hammett will lead the side in its maiden Super Rugby campaign. Hammett - who is no stranger to Super Rugby - served an an assistant at the Crusaders (2007-10) and head coach at the Hurricanes (2011-14) before taking up the Director of Rugby role at the Cardiff Blues (2014-15). He also has 81 caps to his name at the Crusaders where he played from 1996-2003 and 29 for the All Blacks throughout a Test career spanning four years.

Hammett inherits a list of 34 players that includes 15 with Test experience and 10 of the Brave Blossoms squad that took the world by storm at the recent Rugby World Cup.

Playing in a South African Conference alongside the Bulls, Cheetahs and Stormers, the Sunwolves start with four home games (two in Singapore), providing local fans with every opportunity to embrace the team in its inaugural Super Rugby campaign. The Sunwolves play each team in their group twice, teams in the other South African Conference (Jaguares, Kings, Lions, Sharks) once, the Australian Conference (Brumbies, Force, Rebels, Reds, Waratahs) once and will face the New Zealand teams in 2017.

2016 Sunwolves Squad

Forwards: Ryuhei Arita, Timothy Bond, Andrew Durutalo, Ziun Gu, Shohei Hirano, Shota Horie, Yoshiya Hofsoda, Keita Inagaki, Shinnosuke Kakinaga, Takeshi Kizu, Yamamoto Koki, Faatiga Lemalu, Tomas Leonardi, Shinya Makabe, Masataka Mikami, Liaki Moli, Tsuyoshi Murata, Hitoshi Ono, Eddie Quirk

Backs: Derek Carpenter, Atsushi Hiwasa, Daisuke Inoue, Amanaki Lotoahea, Paea Mifi Poseti, Tusi Pisi, Yusataka Sasakura, John Stewart, Yu Tamura, Harumichi Tatekawa, Riaan Viljoen, Akihito Yamada, Ryohei Yamanaka, Hajime Yamashita, Yuki Yatomi

Pin It

Dec 21, 2015

(5) Mark Hammett to coach Sunwolves in maiden Super Rugby campaign.

  1. gravatar jimmy says:
    Voorspoedige Nuwe Jaar Bulle.

    Wen asseblief baie Bekers.

    HOU BY DIE BLOU MY VOLK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  2. gravatar Theo says:
    Ek sien Jacobie Adriaanse het by die Kings geteken. Hy is n vasskop. My vraag is net of ons genoeg diepte op vasskop het of is hy nie goed genoeg vir ons nie.
  3. gravatar Tom says:
    Kom nou bulle hoekom lees ons dit in bie Beeld ?


    Bulle se sterre moet skitter

    Een van die grootste uitdagings vanjaar by Loftus Vers­feld in Pretoria sal wees om die beste uit begaafde Springbokke soos Handré Pollard en Jan Serfontein te kry, meen Nollis Marais, die Bulle se hoofafrigter.

    “Jy moet verskillende benaderings met spelers hê, maar in albei gevalle moet hulle harder gedruk word.”

    Pollard, wat tans in Japan vir die NTT Docomo Red Hurricanes speel, was in 2015 skaf­lik, maar nie die generaal wat hy kan wees nie.




    Dit geld ook Serfontein. Hy is aanvanklik uit die Bokke se Wêreldbeker-groep gelaat en daar is steeds vrae oor dié senter se loopbaan wat oënskynlik gestagneer het.

    “Ek het in Desember ’n lang gesprek met Jan gehad oor die pad vorentoe. Hy weet wat ek van hom verwag en so ook Handré.

    “Albei is honger en is oorgehaal om goeie rugby te speel die seisoen,” sê Marais.

    Gebeur dít, sal die Bulle stellig een van die gevaarlikste 10-12-13-kombinasies in Pollard, Serfontein en Jesse Kriel in die Superrugby-reeks hê.

    Dit lyk of Kriel die nr. 13-trui sal dra nadat hy verlede seisoen op heelagter vir die Bulle op die toneel verskyn het.

    “Ek dink ons het die beste senters in die land in Dries Swanepoel, Burger Odendaal, Jan en Jesse.”

    Die vergete Bok-senter JJ Engelbrecht sal later die maand uit Japan by Loftus aanmeld vir Superrugby-diens.

    So ook die vleuel Bjorn Basson en Grant Hattingh om die diepte op slot aan te vul.

    “Ek voorspel Bjorn gaan vanjaar van sy beste rugby speel. Hy het my verlede maand kom sien. Hy besef dit sal harde werk verg om ’n plek in die beginspan te kry.”

    Die Bulle oefen die week soggens om 06:00 om die erge hitte in die hoofstad te ontduik.

    Afgesien van Tian Schoeman (losskakel) en Callie Visagie (haker) en die stut Morné Mellet, wat sy stewels weggepak het, is almal op die been.

    “Die spelers het elk ’n oefenprogram gekry en ons het daagliks hul oefensessies in die aftyd gemonitor.

    “Vier of vyf spelers het nie aan die vereistes voldoen nie en hulle is nie meer in ons groep nie. Daar is vooraf sekere vereistes gestel en as jy dit nie maak nie, sal daar gevolge wees.”

    Marais sê die losvoorspeler Arno Botha is die fiksste wat hy hom nog gesien het.

    “Ek is in die stadium meer as gelukkig met die spelers se kondisionering en dit lyk of die groep voltallig sal wees wanneer ons na Zimbabwe vertrek.

    “Presies wanneer die spelers uit Japan terugkeer, hang af van hoe goed hul spanne daar vaar.”

    Die Bulle speel op ­­6 Februarie in Harare teen die Cheetahs in ’n Superrugby-losmaker en die naweek daarna teen die Leeus in Polokwane.
  4. gravatar Bloukaap says:
    ek wens die BBM se personeel en afrigters alle voorspoed toe vir 2016.

    Nuwe era met nuwe name en.nuwe honger. Mag julle as een familie groei en steeds verbeter.

    Vir die webbie wens ek meer tydige hands-on nuus op ons website, 'n argief met name en fotos van al die gewese BB spelers, en skakels na BBul videos oor die internet.

    En voorspeod aan al die Blou Bul bloggers.

    Blou deur dik en dun.
  5. gravatar Dylan says:
    Aai...het julle gesien wat hulle in die Beeld sê oor die rekord min hoeveelheid mense wat laas jaar op Loftus was...bleikbaar 62% minder as in 2014.
    En ou korrupte Barend blameer die swak area om Loftus vir die min mense.
    Kyk ek was verlede Februarie laas by Loftus en die omgewing was glad nie sleg nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *