Engelbrecht off to Wales
The Blue Bulls Company (Pty) Ltd on Thursday confirmed the release of JJ Engelbrecht to the Ospreys in Wales.
Engelbrecht, who played 65 times in the Vodacom Bulls jersey since joining the team in 2012, was due to link up with his Pretoria team mates upon returning from Japan, where he is playing for Toyota Industries Shuttles.
The Ospreys offer resulted in a release request by Engelbrecht, which has been granted by the BBC with immediate effect.
According to the BBC High Performance Manager, Xander Janse van Rensburg, the decision to release Engelbrecht was based on the depth they have in the midfield, where the likes of Jesse Kriel, Dan Kriel, Burger Odendaal, Jan Serfontein and Dries Swanepoel will be contesting starting spots.
"We decided to release JJ as we have good depth in the outside backs. We want to thank him for his contributions on and off the field over the last couple of seasons. He will be a massive asset to Ospreys no doubt," Janse van Rensburg said.
Engelbrecht scored 45 points in his 65 appearances and also scored five test tries in 12 appearances for the Springboks.
Het gistraand vir Jono Ross sien speel vir Stade Francais teen Munster. 2 Strafskoppe afgestaan in n paar minute. Ai jai jai..........
Hier is egter twee aspekte ter sake waarvan mens moet kennis neem:
1. Die Bulle moet minstens iets uit die deal uit kry as 'n speler nie sy kontrak deursien nie ongeag die situasie dat diepte in jou guns mag wees. Hier word niks gesê van oordragskostes nie, daarom noem ek dit. Anders is dit ons verlies. Ons kan nie spelers op payrolls hou en dan maak en breek hulle kontrakte na gelang van hul eie geleenthede nie.
2. Dit gaan probleme skep as spelers in Japan hul seisoen afsluit en hulle veronderstel was om vir die Bulle te kom speel maar hulle verkies dan om na Europa te gaan. Ek kan vanuit fiannsiele oogpunt dit verstaan, maar in dieselfde asem moet die Bulle nie uitgebuit word nie. Die feit dat ons spelers release om in Japan te speel noet tot ONS en die speler se voordeel strek, en.nie net tot die speler nie.
Spelers is lojaal tot 'n.sekere mate, maar deesdae kyk hulle ook na hul eie sakke. Die Bulls moet dus seker maak hulle kyk ook na hul eie sak.
Ek is dit eens met jou gewaarwording. ek was verlede jaar baie gekok toe ek die kwota samestellings n April gelees het wat sou wag op ons rugby unies.
Huidglik in SA word enige kritiek aggressief met beskuldigings van rassisme begroet maar die teenoorgestelde word nie met dieselfde agterdog bejeen nie. Dit verklaar vir my die houding met sportsoorte soos sokker in SA.
Ras en kleur het nou 'n sterker emosie geword as ooit van te vore.
Ek sien oor algemeen nie dat enige SA baie goed gaan vaar vanjaar nie ( semis of finaal haal)
Meeste het jong onervare afrigters en jong spelers. Ek dink die Bulle sal oor n jaar of 2 kookwater wees mits Nollis hou by sy aanvallende wedstrydplan en ons kan die jiong manne by Loftus hou!
Ons moet net die Stormers wen in die eerste wedstryd!!!!!
Sterkte aan Nollis en die span!
That said, our road this year is a difficult one playing The Aussie teams in Australia and then the ridiculous program of flying to Japan and back again to play the next Saturday. The playing field needs to be level for all sides. Luckily we do not play any NZ side in our pool.
From what Ive heard, the Bulls are working very hard to make the transition to the new style of play.