Pollard might miss start of Vodacom Super Rugby season

Pollard might miss start of Vodacom Super Rugby season

articles.comments (37)

Pollard might miss start of Vodacom Super Rugby season

Vodacom Bulls flyhalf Handré Pollard might miss the opening weeks of the 2016 Vodacom Super Rugby competition due to a shoulder strain. This was confirmed by the Blue Bulls Company (Pty) Ltd on Thursday.
Pollard picked up a knock in the Rugby World Cup tournament while playing for the Springboks against Scotland and it was later diagnosed as cartilage damage. He recovered from this, but the injury flared up again while playing club rugby in Japan.
According to the BBC High Performance Manager, Xander Janse van Rensburg, a consultation with a shoulder specialist revealed that the player will need some rest and rehabilitation.
"Handré will undergo a very thorough rehabilitation programme to improve the mobility and strength of the shoulder," Janse van Rensburg said.
"We will then have another look in four weeks. If it becomes clear in this time that the shoulder is not responding to treatment, we will discuss the options of surgery. We are confident though that the decision to rehabilitate the shoulder for now will be the best one and this will hopefully ensure Handre be fit and ready for the 2016 Vodacom Super Rugby competition."

Pin It

Jan 21, 2016

(37) Pollard might miss start of Vodacom Super Rugby season

  1. gravatar Muzi says:
    I fear he will need surgery....still have questions regarding Schoeman's BMT especially in crunch games....Brummer can't kick he's just plain pâté why did we release him in the first place?!?!....advantage Stormers....
  2. gravatar Tom says:
    Brummer steeds beter as Jurgen en Louis saam !!! ha ha .
  3. gravatar Bloukaap says:
    Ja nee. nie goeie nuus vir ons Bulle nie. Te veel rugby probeer inprop. Ek dink nie dit gaan onder 2 maande se herstel wees nie.

    Ek verkies Brummer 10x voor ons weer met Louis Fouchè aan ploeter. Maar, bygesê, hy is nie die mees stabiele skopper van alle tye nie. Minstens het hy ervaring. Schoeman is tans beseer of kom nog terug van beseringso ons is regtig dun gesaai.

  4. gravatar franscois says:
    Ek weet nie of ek brummer in my begin span sal sit nie hy is vir my te veel soos morne steyn kan net skop ma anval beteken hy niks ek kan steeds nie glo dat i unie soos die bulle nie behoorlike spelers kan kontrakteur nie i jong seun soos jaco van der walt of jc roos of jaco van staden van die pumas is stukke beter maar ons soek mos altyd ervaring die leeus gan al die suid afrikanse spanne klop sonder enige bokke of ou manne!! A big heart wins talent any day!
  5. gravatar Bloues says:
    Francois, Ek verkies Jaco vd Walt bo almal wat jy noem. Hy is baie goed en sal ongelukkig moet speel onder jantjies en boshoff. JC Roos is slegs n skopper. Justin van Staden is n gemaakte 10 vir die Madibas se varsityspan in 2013. Tans het ons nie n plaasvervanger vir Pollard nie. Die bulle het regtig geslaap.
  6. gravatar franscois says:
    Stem 100% saam en daar is nie regtig imand wat los skakel kan speel nie want dan gan nimand kan pale toe skop nie!! Ek hou ook baie van jaco van der walt hy is beter as brummer kom ons hoop schoeman kom reg hy is self i goeie speler maar maak baie foute!
  7. gravatar jimmy says:
    My oorle pa het altyd gese as mens op die verkeerde plekke uithang moet jy nie verbaas wees as die dinges jou een of ander tyd tref nie.
  8. gravatar Dylan says:
    Ek lees Derick Hougaard wil ons uithelp...
  9. gravatar Bloukaap says:
    ek dink Derick wil homself uithelp...
  10. gravatar nitronic says:
    Hoekom vra ons sommer of Anton Leonard, Richard Bands, Johan Roets, Wylie Human, Gio Cronje ook nie wil terugkeer nie
  11. gravatar blue bull says:
    Nitronic, those pkayers are still a bit wet behind the ears ;)
  12. gravatar Loftus says:
    Laat Schoeman speel, hy moet een of ander tyd die blootstelling kry en vir ons wys of hy in die diepkant kan swem. Hy het al die talent, ek voel net hy kort partykeer selfvertroue. Hy moet ook aan sy spopwerk pale toe werk. Stormers se losskakel is nie beter as Tiaan nie.
  13. gravatar RuggafanToo says:
    Stem saam Loftus, ek dink ook met bietjie meer selfvertroue (wat hy net sal kry as hulle hom laat speel) kan hy in 'n lekker aanvallende losskakel ontwikkel.
  14. gravatar Bloukaap says:
    Schoeman sal die Bulle se nr. 2 losskakel wees met Brummer as backup. ons kan nie sonder daai backup nie. Die ander losskakels in junior ranks het my nie beindruk nie en is nie reg vir Superrugby nie.

    Derick se pad terug sal eerstens afhang van mediese behandeling en tweedens of hy fiks genoeg sal wees vir die nuwe Bulls patroon, wat baie vinniger tempo is as waaraan Derick selfs in sy prime gewoond aan was.

  15. gravatar Bloukaap says:
    Springbok scrumhalf Rudy Paige has been elevated to the vice-captaincy of the team since news of Handre Pollard’s injury broke.

    Paige, who was part of the Springbok squad to the Rugby World Cup and who won his two test caps against Argentina and the USA, will take over the important role in supporting season captain Adriaan Strauss in the Vodacom Super Rugby championship that starts next month.

    Pollard was ruled out of the start of the Super Rugby series after aggravating a shoulder injury in his recent stint in Japan and while he will be assessed again after a month’s rehabilitation, the worry is that he is likely to be out for a longer period.

    While Francois Brummer will stand in for Pollard at flyhalf, Paige is set to take over the vice-captaincy of a very young and inexperienced backline as they face some of the toughest line-ups in world rugby.

    With the vice-captaincy normally going to a senior backline member, Paige’s chirpy personality and his popularity among his teammates makes him an almost automatic choice, especially with the back-three likely to be playing in their first Super Rugby tournament and none of the midfield positions being bolted down by any particular player.

    Paige will have some competition for the halfback position from Piet van Zyl, but the former Lions player has made the position his own with a number of good performances in last year’s competition and will head into this season firmly in charge of the halfback position.

    The Bulls will put the first pieces of their season in place with a team-building tour to Zimbabwe that starts this weekend.

    Apart from the pre-season outing against the Toyota Cheetahs on 31 January, the Bulls will also have a team-building weekend in Victoria Falls this coming weekend before heading to Harare to prepare for the game.

    Their only other pre-season match will be against the Emirates Lions in Polokwane on February 6.

    The Bulls are set to name the squad for the tour later this week.
  16. gravatar franscois says:
    Gee schoeman kans brummer was al by alle unies en speel nie goeie rugby nie ek kani verstaan hoekom ons elke seisoen i ou speler moet koop wat niks beteken nie ek vat dan eerder i kans en begin met schoeman en sit brummer op die bank
  17. gravatar LouisMoolman says:
    Aai nuwe jaar selfde ou suurknolle op die blog. Gelukkig weet ons nou van die probleem en ons het tyd om dit reg te stel. Moenie net dink aan koop, koop, koop, nie. koop help niks as daar niks talent daar buite is om te koop nie. Het ons nog nie geleer van die Leeus af nie? Een speler maak nie 'n somer nie, dus jou span en die spel patroon wat jy kies wat jou sukses bepaal. Kom ons soek liewer iemand wat in ons "nuwe" patroon" gaan pas, voor ons eerder 'n naam soek. Wees optimisties broeders in blou sodat ons hierdie jaar weer lekker kan smul aan n herlewing. as ons 'n sewentig persent wen kan behaal sal dit goed wees. Ons weet dat pak 'n bietjie lig in die vaste vyf is, so ons sal nie kan voorlangs domineer nie. Maar as ons 'n aanvallende spel patroon kan uitvoer sal ons 'n paar groot spanne lelik skrik maak,
  18. gravatar Tom says:
    FANTASTIES !!!! seisoen nog nie eers begin nie

    Deon Stegmann verlede week in aksie tydens ’n Bul-oefening. ’n Enkelbesering sal hom tot drie maande uit aksie hou. Foto: DEAAN VIVIER

    Pretoria. – Die seisoen het nog nie begin nie en die Bulle het reeds ’n langtermyn-ongeval.
    Die Springbok-flank Deon Stegmann het ’n enkelbesering opgedoen wat hom die grootste deel van drie maande uit aksie gaan hou.
    Nollis Marais, die Bulle se hoofafrigter, het gistermiddag gesê Stegmann se besering is ’n groot en ontydige slag vir die span.
    “Steggies is baie ervare en dit is nie lekker om hom so vroeg in die seisoen te verloor nie. In die Superrugby-reeks gaan jou diepte altyd getoets word.”
    Daar kom gelukkig dikwels iets goeds uit teëspoed en in die Bulle se geval is dit die terugkeer van Roelof Smit.
    Smit oefen weer saam met die span nadat ’n polsbesering sy Curriebeker-seisoen verlede jaar kortgeknip het.
    Smit gaan wel nie die naweek saam met die Bulle na Zimbabwe vertrek vir die opwarmstryd teen die Cheetahs nie.
    “Hy gaan nog ’n week se rehabilitasie nodig hê en behoort 100% te wees wanneer ons terug is,” sê Marais.
    Die Bulle se ervaring is skraps voorlangs en Stegmann se besering vererger die situasie.
    Smit, Lappies Labuschagné, Ruan Steenkamp, Nick de Jager, Arno Botha, Clyde Davids en Hanro Liebenberg is die ander losvoorspelers in die Bulle-kamp.
    Smit, Labuschagné en Botha is na dese straks in die binnebaan om aanstaande maand as die Bulle-lostrio na Kaapstad te reis vir die span se eerste Superrugby-afspraak teen die Stormers.
    Die Bulle se “beginspan” sal vanoggend op Loftus Versfeld se B-veld teen die Curriebeker-span slyp.
    “Dit sal ons ’n vroeë kans gee om moontlike leemtes te identifiseer. Veral op die aanval sal dit tot ’n mate aandui hoe ons gevorder het.”
    Marais sê die twee oefenwedstryde teen die Cheetahs en die Leeus (op 6 en 13 Februarie) sal ’n goeie barometer wees van die Bulle se diepte.
    “Ons sal die wedstryde wil wen, maar dit is belangrik dat almal in die groep ’n kans kry. Ek wil kyk hoe die spelers wat tweede en derde in die ry staan vaar.
    “Ek het ’n goeie idee wie teen die Stormers gaan begin, maar ons moet ons diepte op die proef stel voor die seisoen begin.”
    Marais sê die beseerde Bok-losskakel Handré Pollard gaan saam Zimbabwe toe.
    “Hy gaan natuurlik nie kontak maak in ons oefensessies nie. Ek het vandag lang tegniese sessies met hom gehad en dinge lyk goed. Ons is optimisties oor sy herstel.”
    • Die Blou Bulle Maatskappy (BBM) het intussen gesê gerugte dat die voormalige Springbok-losskakel Derick Hougaard die seisoen sy loopbaan by Loftus kan hervat, is heeltemal onwaar.
    Die BBM het bevestig daar is hoegenaamd geen onderhandelings tussen hom en Hougaard nie.
  19. gravatar Martin says:
    Tom

    Weet jy dalk hoe die back line gaan lyk...
  20. gravatar Tom says:
    Hi Martin

    ongelukkig nie , sien hul gaan wel die groep aankondig later in die week sien op news 24

    Paige vice capt

    "Apart from the pre-season outing against the Cheetahs on January 31, the Bulls will also have a team-building weekend in Victoria Falls this coming weekend before heading to Harare to prepare for the game.

    Their only other pre-season match will be against the Emirates Lions in Polokwane on February 6. "

    The Bulls are set to name the squad for the tour later this week.
  21. gravatar Blue Bull says:
    No body can argue that Deon Stegman must be one of the most loyal Blue Bulls since the dawn of professional rugby and global Stegman play a vital mentoring role in the back ground, but thee youngsters just have to get enough play time in the blue jersey. if we can bring them through this year, come hell or high water, win or loose, we will have a much more experienced squad in 2017. We must not step into the Ludeke trap of fear of failure and underplay the youngsters.



  22. gravatar Bloukaap says:
    Ek het Saterdag op RSG Loffie Eloff se ondehroud geluister oor die seisoen wat voorle en wat hy dink ons van elke span kan verwag.

    Eloff se inleidende woord eoor die Bulle: "Die Blou Bul ondersteuners is die hardste van al die spanne op hul span. Hulle is met niks anders tevrede as dat hul span in die finaal speel nie."
  23. gravatar Dries says:
    Die oplossing op losskakel, indienPollard nie betyds reg sou wees nie, is Tinus de Beer. Hy het meer talent in sy linkerkleintoontjie as wat al die ander kandidate om Pollard se adjudante te wees saam in hul hele wese het! 'n Rugbyspeler (veral op losskakel) is in elk geval oud genoeg as hy goed genoeg is. De Beer het die naweek 20 geword, dieselfde ouderdom waarop Pollard, Johan Goosen en Derick Hougaard SuperRugby gespeel het! De Beer is die toekoms. Hy gaan binnekort nog vir Pollard uitdaag vir die Bulls se 10-trui.As bonus is sy rugbykop nog deur Naas Botha geslyp daar by Waterkloof...
  24. gravatar Bloukaap says:
    Thinsu de Beer gaan Curriebeker speel
  25. gravatar nitronic says:
    Sal defnitief nie n los trio van Smit, Lappies en Arno mind nie. Dis nou te se as Arno hou.
  26. gravatar Blue Bull says:
    The Bulls might lack a bit of length line out time with that loose trio Nitronic. it showed in the latter stages of the CC.

    Bloukaap, Eloff aso said it will be crucial for the Bulls to see how we will react to pressure once teams have figured us out defensively. we saw in the CC that we regressed back to conservative rugby. hopefully we will stick through it all wth the internationals in the back division.
  27. gravatar nitronic says:
    Hear you Blue Bull, but who else?
  28. gravatar Poliesman says:
    Nitronic ek stem met jou lostrio. Arno is n lynstaan man. Smit het ongelooflik goed gedoen voor hy beseer is en Lappies is ook n yster. Die samespel van n lostrio en hoe hulle mekaar aanvul is vir my baie belangrik.
    Sal interessant wees om die toergroep te sien. Wonder wie van die nuwe name gaan ons daar sien.
  29. gravatar Franscois says:
    Ek dink voor sal die span goed wees en selfs agter dis net die diepte wat my pla veral op sekere posisies soos losskakel en heelagter! Sien die kings het martin bezuidenhout geteken dis i speler wat ek enige dag by die bulle sou wou he!
  30. Lengte onder die losvoorspelers is nie 'n probleem nie. Lappies het goed gedoen in die lynstane totdat ons hakers uit die bus geval het in die tweede helfte van die Curriebeker.
  31. gravatar bluebull says:
    Nitronic , From what I hear from the camp looks like Arno, Hanru and Lappies couod be the run-on trio. Nicolas Van Rensburg is doing very well at 7 as well as 5. We also have Jannes Kirsten as possible7, 8 or even 4. If the hooker struggles to find nr. 1 line oit jumper the problem is with his timing and the quality of opp. If he strggles with nr. 2 it is normally timing of jumper or hia heigjt of tjw throw. Back division is heigt and timing of the jumper and his support. The Bulls always had du Plessis or Spies there. I would say at least 1 player not shorter than 1.95 at the back is minimum ideal.
  32. gravatar bluebull says:
    For those interested: Lappies is 1.89, Arno is 1.90, Kirsten and Hanru Liebenberg are both 1.96, While van Rensburg measures at 1.99. My opinion is that Arno, Hanru and lappies will be the starting trio, with Smit and Van Rensburg as subs. Kirsten will be backup.
  33. gravatar Oom Koos says:
    Hallo Bulle en ondersteuners. Mag 2016 vir ons almal n goeie jaar wees.
    Baie lekker om weer n slag die mense se kommentaar en mening hier te lees

    Dit lyk my Fourie Du Preez het sy laaste wedstryd gespeel. Dit is darem hartseer dat die Bulle nie vir nog n jaar probeer het om hom by die Bulle te kry nie. Ons is juis dun gesaai op ervaring. FDP is loshande op 33 jarige ouderdom nog steeds die beste no 9 in SA. Sou dit nie lekker gewees het as hy op Loftus sy laaste seisoen kon afsluit nie.

    Mmmm.......toe die ou tannie se ek moet ophou droom, toe is my koffie ook sommer koud.
  34. gravatar franscois says:
    Oom koos ek sou veel eerder probeu om hougaard te kry dink hy is die beste nommer 9 ter wereld net jammer ou ludeke het hom op die vluel gan mors!
  35. gravatar Oom Koos says:
    Francois ek sou ook nie omgee om vir Hougaardt weer te kry nie. Kan nie verstaan dat die Bulle hom laat gaan het nie.
  36. gravatar Freddie says:
    Wie is in groep wat Zim toe gaan Bulle Unie baie traag met bekend maak die web blad moet daagliks ge-update word
  37. So pas verneem Pollard uit vir tot 9 maande agv knie-ligamente

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *