Vodacom Bulls off to Zimbabwe for training camp
The Vodacom Bulls training squad for the 2016 Vodacom Super Rugby departed to Zimbabwe on Friday for a training camp and a match against the Toyota Cheetahs in Harare on Saturday 6 February.
The squad will use the next couple of days for team building and hard work on the training field, according to Vodacom Bulls coach Nollis Marais.
"We are taking a fairly big squad, as we want to involve a couple of younger players to our team culture and expose them to our patterns," Marais said. "This is a great opportunity for us to really focus on our rugby objectives and I am keen to get started. The match against the Cheetahs next week will be a good opportunity for us to get the season started."
The High Performance Manager of the Blue Bulls Company (Pty) Ltd, Xander Janse van Rensburg, said the decision to have the training camp and match in Zimbabwe is part of a broader strategy.
"We want to grow the game of rugby and extend our footprint into Africa. This trip is the ideal opportunity to do that," Janse van Rensburg said.
The training squad is:
Bjorn Basson
Arno Botha
Francois Brummer
Nic De Jager
Warrick Gelant
Lizo Gqoboka
Riekert Hattingh
Grant Hattingh
Chris Hefer
Irne Herbst
Travis Ismaiel
JT Jackson
Nicolaas Janse van Rensburg
Jason Jenkins
Jannes Kirsten
Jesse Kriel
Dan Kriel
Werner Kruger
Lappies Labuschagne
Hanro Liebenberg
Kefentse Mahlo
Bandise Maku
Nqobisiizwe Mxoli
Freddy Ngoza
Trevor Nyakane
Burger Odendaal
Marvin Orie
Rudy Paige
Handre Pollard
Divan Rossouw
Tian Schoeman
Pierre Schoeman
Jan Serfontein
Jade Stighling
RG Snyman
Adriaan Strauss
Dries Swanepoel
Jamba Ulengo
Callie Visagie
Jaco Visagie
Ivan Van Zyl
Piet Van Zyl
Marcel van der Merwe
ons weet nou presies wie toer .... ha ha ha !!!
Freddie ------ Ek sien die volle naam en van
Tom White -------- Die berig se duidelik "TRAVELING GROUP (Including Players and Management)" Ek sien Van Graan as deel van die Management."
Kla ek nou verniet oor die 3 menere se bydraes
Dan lees ek ook dat Duncan Mathews steeds beseer is. ek wonder hoeveel geld het die Bulle al in hierdie outjie se rhab bestee? ons het hom nog feitlik glad nie sien speel nie en verlede jaar was hy feitlik 100% vd tyd beseer, (soos die afgelope 3 jaar).
Weet iemand hoe hierdie Riekert Hattingh ou speel want ek ken net sy naam en verder niks.
Dis vir my snaaks dat die Bulle groot woohaa maak oor Swanepoel se aankoop verlede jaar maar glad nie die speler enigsins op hierdie toer saamneem nie?
Lyk bir my Hougie kan op die meeste 8 games vir ons speel indien die kontraktering sal slaag.
Goeie nuus oor Hougie hoop dit realiseer.
Sterkte manne lekker toer en laat die hardewerk die praat werk doen.
Laat in die 2014 seisoen het hy weer vir Oostelikes klub begin speel. Toe speel hy die Carltonbeker toernooi aan die brand en later daardie jaar is hy oorsee, waar hy glo ook baie goed gedoen het,
Verlede jaar het Hendre Marnitz toe weer vir hom 'n kontrak aangebied en teen die einde van die seisoen was hy een van die sukkelende o.21 span se beste spelers.
Net soos sy pa is hy buitengewoon vinning (spoed) vir 'n voorspeler, hoewel hy groot en besonder sterk is. Hy is ook 'n puik lynstaanopsie en het blykbaar sy veerkragtigheid ook by sy pa geerf.
As hierdie seun se kop reg is, het hy alles om 'n superster te word!
Ek het self gewonder wie Riekert Hattingh is. Dis baie min dat klubspelers so deur die ranks kom. Hoop hy kan sy brein gefokus hou.
Sy pa Drikus was 'n goeie sportiewe atleet oor die algemeen, vrek sterk en baie goeie lynstaanspringer.
Terloops, Drikus en Elize het ses kinders. Wat 'n goeie voorbeeld vir die jong Afrikaners van vandag!
Keegan Daniel kom terug Sharks toe. Wonder hoeveel games daai man in die laaste minuut teen die Bulle met skoppies geclinch het.
Weet jy waar hy is?
Persoonlik hoop ek ook ons speel Jesse Kriel op 15 en gee miskien vir Gelant kans op vluel. Op senter het ons Jan, Burger, Dan kriel, Dries en nog meer. Brummer is 'n skopper, en met Gelant en Bjon op vluels kan ons goed kompeteer in die lug. daardie drie kan ook 'n teenvoeter wees vir skoppe teen ons aangesien al 3 goed is in die lug en gevaarlik is met teenaanvalle.
'n 3de springer in die lynstane kan dalk ook 'n problem wees. Nie Arno of Hanro is erkende springers nie. Veral nie sonder 'n stut onder hulle nie. Miskien Lappies met een van die 2 wat hom support. Roelof se spoed is egter belangrik om agter en moontlik lang ingooie te cover.
Ek sien uit na die seisoen, en hoop Nollis dek al die nodige kwelpunte.
Ruan Steenkamp is Tuks se Varsity Cup span se kaptein en sal sekerlik na Varsity Cup by Bulle se Curriebeker span inval. Hy is in die aanvanklike Supergroep maar Pote Human het hom aangewys as kaptein van Varsity Cup span en ek glo sekerlik sy verpligtinge le nou eerder by Tuks. "Mark my words" Ruan Steenkamp gaan nog eendag die Curriebeker vir die Bulle omhoog hou. Ontsettende goeie leier en harde werker.
Wat my weer bekommer is waar is Roelof Smit? Is hy nog in rehab? en ek sien ons het geen erkende fetcher in die toergroep nie.
Kan enigiemand vir my iets meer vertel van Chris Hefer?
Met Hougie, Pollard, Jan, Jesse, Bjorn, Ulengo en Gelant het ons die mees talentvolle agterlyn in SA en dalk die hele S18!
As ons fowards hul werk goed doen, gaan ons moeilik geklop word!
Ek lees dat Pote Human erg wil fokus op skrums, in die lang termyn kan dit goed wees vir ons as ons eendag daai stutte kontrakteer.
Ek stem saam met bloggers oor derde lynstaan man. Ons veldtog in die CC was verlede jaar onder groot druk en wie weer die semi finaal op Loftus kyk sal sien lynstane was deel van ons probleem, veral op ons eie ingooie.
As jy net opsies het op 2 of 4 id lynstaan, beperk dit jou aanval geweldig. Die CC het verlede jaar gewys dat spanne geneig is om meer die kantlyn op te soek na halftyd. Dus wanneer die druk en momentum begin swaai in 'n game.
Ja ons lynstane was deels ook haker ingooi probleem, en deels omdat Ruan Botha ons uitoorlê het. Maar ek het ook vroeer op Nuweland gesit toe Arno, Steggies, Lappies en Roelof ons lostrio was. Ons was geklop id lynstane.
Vanjaar gaan spanne toegelaat word om na die final hooter die bal uit te skop vir 'n lynstaan. Dus- spanne wat in vaste fasette goed is, sal op so manier beloon word.
Almal praat oor meer aanvallende rugby, maar ek kan.nie sien dat jy jou vaste fasette moet afskeep nie. Die Bulle het baie werk om te doen voorlangs. Ons kan.niks doen sonder die bal nie.