Labuschagne to miss Vodacom Super Rugby opening rounds

Labuschagne to miss Vodacom Super Rugby opening rounds

articles.comments (15)

Labuschagne to miss Vodacom Super Rugby opening rounds

Vodacom Bulls loose forward Lappies Labuschagne has been ruled out of Vodacom Super Rugby action for eight (8) weeks due to an ankle injury, the Blue Bulls Company (Pty) Ltd confirmed on Thursday.
Labuschagne and Vodacom Bulls team doctor, Dr Herman Rossouw met with specialists today where it was confirmed that the stalwart flanker has to undergo surgery.
"After weighing up all the facts and opinions of various specialists, we came to this decision that Lappies will be operated on Monday," Dr Rossouw said.
He also confirmed that prop Lizo Gqoboka had to be withdrawn from the Vodacom Bulls team to play the Emirates Lions this weekend due to a groin injury and that he will not be traveling with the team to Polokwane this weekend.
"Lizo had some discomfort and we decided that it will be best to withdraw him from the weekend's match.”
He will be fit for selection when the Vodacom Super Rugby kicks off later this month, Dr Rossouw confirmed.

Pin It

Feb 11, 2016

(15) Labuschagne to miss Vodacom Super Rugby opening rounds

  1. gravatar Poliesman says:
    O Bliksem maar ons begin die jaar op n hoe noot
  2. gravatar Blouland says:
    Ons het nog net teen die duiksakke geoefen en die helfte van die span is al in die hospitaal?

    Fratsongelukke gebeur, maar mens moet vra of die kondisionering op standaard is?

    Spelers word oorspeel, te veel Japan toe en kry dan maklik seer, soos Pollard.

    En nou moet ons nog teen Lions oefen, eina!

    Nollis, kanselleer die game in die lig van al die beserings, anders speel ons teen die Stompies sonder Strauss, Arno, Jan en Jesse.

    Zander, kyk hoe vinnig kry ander unies dit reg om gou versterkings in te roep, Keegan by Sharks, hoop jy maak 'n plan, 'n goeie plan.
  3. gravatar RuggaFanToo says:
    Die talent en potensiaal is beslis daar in die Bulls kamp. Ons ondersteuners sal maar moet tande klem en vasbyt want enige iets in die middel van die “log” of hoër gaan vanjaar ’n bonus wees. Moenie te veel druk op spelers sit met onredelike verwagtinge nie. Nolus moet hierdie jaar aanhou werk aan ’n aanvallende spelpatroon en nie afwyk daarvan nie ten spyte van die resultate. Dit is wat Ackerman by die Leeus al vir twee jaar doen en ek dink hulle het die potensiaal om hierdie jaar met die top louere weg te stap. Vergeet van die Stompies – die Leeus gaan dié jaar die pas aangee van die S.A. spanne.
  4. gravatar Loftus says:
    Ek stem 100% saam. Nollis moet aanhou met die wedstrydplan van laas jaar se Currie cup. Hy t niks om te verloor nie want hierdie span is nog nie goed genoeg om die Superreeks te wen nie. Gebruik die jaar om ons skrums uit te sort, ervaring op te bou, ons aanvallende game te verbeter en toeskouers terug Loftus toe te bring. Die verdediging van ons agterste 3 moet ook verbeter word.
  5. gravatar Bloukaap says:
    Ek weet nie of Bul ondersteuners die geduld gaan hê met prosesse nie. Ons is dalk 50% van die rede waarom ons afrugters sukkel om kop bo water te hou. Aan die ander kant is die bekerkaste nou al vir 6 jaar leeg behalwe vir welslae onder die juniors - almal Nollis se spanne by Tuks en die o21's.

    Nollis het egter 'n beg om te jlim, maar ek twyfel nie daaraan dat hy op die regte pad is nie. Ons kon nie meer langer die tipe rugby speel wat die Danie Rossouws gesspeel het nie, in elk geval nie met die soort agterspelers wat ons die laaste 4 jaar gekoop het nie.

    Bygese, die jong manne sal eenvoudig moet sink of swem. Ons is kwesbaar in sekere posisies en as ek Nollis reg lees was sy antwoord hierdie week op konferensie dat die Bulle se juniors dalk nie die diepte gaan wees waarop hy gehoop het nie. Maar so is die lewe - you'll never know if you dont try. Pollard se besering is baie sleg vir ons en hy sou die kin-pin van ons planne wees, maar behawle vir Pollard en die slotte, wat ek glo nie regtg die nodige bully beef gaan hê om ons reeds bestaande probleem, die skrums, bietjie vleis en gewig te gee nie, het ons eintlik 'n baie goeie span wat ons in die veld kan stoot. Dis by die reserwekrag waar hierdie marathon dalk net te lank mag word.
  6. gravatar jimmy says:
    Blouland, jou opmerking oor die kwaliteit van kondisionering van die spelers het my laat wonder. Laat ek eers bieg, daarvan weet ek so min soos ‘n kat van saffraan of sommige bloggers hier van positiewe denke. Dit sal interessant wees om te weet hoe die mediese span boekhou van beserings en so die spelers se oefeninge aanpas. Mind you, ek wonder in die tyd toe spelers nog na tabak geruik het en bietjie gevat het op die rugbyonthaal na die game, of daar regtig so baie beserings was?

    Nog ‘n ding Blouland.. “ Hopelik verras Brommer ons, en het Arno 'n groot jaar sonder beserings” Een fantasy op ‘n slag asseblief.

    ‘n Bietjie bad news vir sommiges... Mielies gaan gegooi word hierdie jaar soos van ouds!!!!!!

    HOU BY DIE BLOU MY VOLK!!!!!!!!!!!!!!

  7. gravatar Blouland says:
    Ja, ou Jimmy, ons gaan 'n paar groot klippe (of mielies?) moet saam opkou vanjaar!

    Dink ons gaan 'n paar ekstra tande benodig.

    Vir iemand wat dit gaan waag om die slag van Pietersburg by te woon, sal bly wees as jul vir ons kan laat weet:

    1. hoeveel uppies het ons skakelpaar geloods in die eerste 10 minute?

    2. hoeveel skrumstrafskoppe ons afgestaan het (moet dit nie verwar met die Leeus se telling nie)?

    3. is daar 'n nuwe gameplan gewees, of is dit net nog 'n droom?

    4. hoeveelste minuut van die eerste helfte het die Leeus hul bonuspunt gekry?

    5. watter hospitaal lê Strauss, Arno, Jan en Jessie?

    Dankie vir die samewerking!

    Bulle!

  8. 21 min: Lions 7 Bulls 0
  9. gravatar Martin says:
    Bulls 0 lions12
  10. gravatar Martin says:
    Great Bulls
  11. Halftyd: Leeus 12 Bulle 7
  12. gravatar Bloukaap says:
    Wie's op Loftus? Vertel bietjie wat da aangaan. Ek volg op Facebook.

    Klink vir my die Bulle het sterk teruggekom die laaste 10 minute net paar goeie skrums?
  13. gravatar Martin says:
    Bulls 7 lions 12
  14. gravatar tom says:
    14-19 vir lions 49min
  15. gravatar Blue Bull says:
    Bulls win in last minute after hooter. 28-24.

    Good confidence builder although zikalo on the log posiition. But after a week of injuries this was a very welcome one. Also shows the huge gap between this side and our Currie Cup side.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *