The Vodacom Bulls lost their opening Vodacom Super Rugby match 33-9 against the DHL Stormers at DHL Newlands on Saturday.
The hosts scored two tries and won 33-9.
The DHL Stormers outscored the Vodacom Bulls three tries to none to win 33-9 in their opening Vodacom Super Rugby clash at DHL Newlands on Saturday.
Under the new rules, the scoreline is synonomous with a bonus point for the Stormers as a superb second-half blitz saw the Cape side move to the top of the Africa 1 conference.
New Stormers fly-half Robert du Preez – son of the former Springbok of the same name – scored 23 points, including a well-taken try.
Conditions were ideal for an open game to close Round One of Super Rugby 2016, and over 40,000 fans turned out in Cape Town, but it took more than 50 minutes to produce the first try in a match that, frankly, failed to capture the imagination, reports Planet-rugby.
Springbok lock Eben Etzebeth crossed for the second try after 65 minutes before replacement hooker Scarra Ntubeni crashed over at the back of a maul in the dying moments.
Bulls fly-half Francois Brummer kicked all of his team’s points via three penalties.
The Stormers led 9-6 at the end of a tryless first-half that suggested that neither side’s new coaching staff had instilled their team with a sense of adventure in the off-season. Highlights were few and far between.
The Bulls hardly threatened the Stormers’ 22 metre area and the home side’s handling when opportunity knocked left much to be desired.
However, the second-half was a much more exciting affair as the Stormers romped home in the final quarter against a Bulls team that offered little in return.
A helter-skelter opening ten minutes concluded with Brummer slotting the first points from the kicking tee after a mix up in the Stormers midfield saw them penalised for obstruction.
Stormers pivot Du Preez leveled matters five minutes later when the Bulls were caught offside, but for all its intensity, the opening quarter didn’t produce a single clear try-scoring opportunity.
A second penalty, for the same offence, allowed Du Preez to briefly put the hosts ahead, only for Brummer to reply from a penalty on the deck.
Du Preez’s third penalty – again from a ruck – edged the Stormers ahead again, this time for good, and the young fly-half doubled the lead early in the second-half. Brummer cut the gap back to three at 12-9 with his third penalty before his opposite number finally sparked some real excitement.
Du Preez stepped past Travis Ismaiel to cut through the Bulls defensive line and raced home for the opening try. He added the conversion too to give the Stormers a ten-point lead.
With the Stormers gaining momentum, Etzebeth muscled his way over from short range and Du Preez again stepped up to slot the extras to leave the visitors with a Table Mountain-sized hill to climb.
Yet, it was the home side that finished stronger. An unstoppable maul from 20 metres out saw Ntubeni secure the bonus point while Du Preez capped his 100 percent display off the kicking tee with another conversion.
The scorers:
For Stormers: Tries: Robert du Preez, Eben Etzebeth, Scarra Ntubeni. Conversions: Du Preez (3). Penalties: Du Preez (4).
For Bulls: Penalties: Francois Brummer (3).
Selfde ou bulle. Skop skop skop
Hattingh kan sy kop hoog hou. Ons kamstige agterlyn wat gevaarlik is was verlore.
Basson waltz terug in die begin soan maar bewys weereens werk soek is nie vir hom nie.
Paige en Van zyl is nie scrummies se gat werd nie.
Brummer laat ons maar niks se nie. Was nog nooit goed genoeg vir CC level nie.
Loosies kan maar gaan vodacom speel.
Nie eens een drie nie. Swak swak swak.
Weereens kry julle pak. Julle is maar eenvoudig ons biatches.
Julle lyk nie eens of julle n drie kan druk nie. Ou ludeke lag homself stukkend. Almal praat van julle potent backline wat kan hardloop hahahah joke van die jaar.
NOOIT gedink dat die telling so groot so wees nie. Dit is absoluut skandelik. Kan nie eens die skuld op Craig Joubert pak nie
Nie eens Pollard sou n verskil kon maak nie.
Waar begin n mens om fout te soek want om die nuwe seisoen op so n noot te begin kan nie goed wees vir die span se moraal.
Ons lynstane was pateties. Skrumwerk in die eerste helfte was goed maar toe daardie andr twee manne opkom toe mors die Stormers met ons skrum. Die Stormers sit met spelrs soos Frans Malherbe, Vincent Koch(alhoewel hy nie die beste is nie) en JC Janse van Rensburtg. Kan Xander nie n vasskop erens oorsee gaan koop nie want met die huidige ouens gaan ons dit nie maak nie. Marcel, Adriaan en Trevor is nie swak nie maar hulle kan nie heel jaar elke wedstryd speel nie.
Hoekom het ons nie n erkende baljagter gehad nie?
Ons skrummies is swak. Paige net nie op standaard nie en die diens wat Piet van sy voories gekry het was ook maar beroerd.
Voor ons nie die vaste fasette gaan oorheers nie, gaan ons nerens kom nie. Ons agterlym met soveel talent was ook swak. Nie een keer gelyk of ons n drie kon druk nie.
Van die Stormers kan ek net dit se. Etsebeth is n yster. PSdT nie veel gedoen nie en Kolbe sal ook nie in my Springbok span speel nie.
Daar was absoluut geen maar geen verandering van gameplan gewees nie, ons het nie eers een keer gelyk of ons naastenby 'n drie gaan druk of hardloop rugby wil speel nie.
Die bietjie bal wat ons gekry het, is soos gewoonweg doelloos weggeskop
Albei skrummies uiters swak, pateties.
Losvoorspelers was nerens, het De Jager gespeel, en Arno is nie die skadu van die speler van 'n paar jaar terug nie.
Brummer het niks verkeerd gedoen nie, maar het ook geen x faktor nie, hy is letterlik net 'n skakel.
Jan het jare laas 'n gaping geslaan, en Kriel word gemors op buitesenter.
Enigste pluspunte was ons skrums en Hattingh wat sy hart uitgespeel het, verder was daar niks.
Volgende week verloor ons die eerste keer teen Rebels op Loftus.
Ons gaan al meer besef die groot probleem was toe nooit die afrigters nie, maar die direksie en die man wat verantwoordelik is om top spelers aan te koop, nie 'n paar gemiddelde spelers van die EP Kings nie.
Tussen 2011 - 2015 het ons geen beker gewen nie, maar was heeltyd kompeterend.
Dit lyk of ons nou weer die donker jare ingaan van die einde 90's begin 2000's toe ons groot pakslaes gekry het.
Enigste silwer randjie aan die donker wolkie, is dat ons gelukkig nie die NZ spanne speel nie, want hulle sou ons baie meer afslag as die Stormpies.
Die BBRU nou in nog groter gemors nog voor die seisoen , want wie wil opdaag op Loftus om na hierdie getjommel te kyk ?
Sal moet kaartjies by skole uitdeel om meer as 2 000 mense op Loftus te kry.
Ek voel sleg vir die manne wat als gegee het....
Ek besef dat die Bulls net nooit gaan op hou om 90's rugby te speel nie.
As jy ou boring rugby wil speel moet jy kan Scrum lineouts en basic cleanig of rucks doen.
Dit is my swaan sang.
Ek is klaar met skop rugby...
Regtig nie dit verwag nie.
Swak , Pateties, Bulle, Xander.
Sies Bulle julle is n vernedering julle sal hierdie jaar nie een drie druk nie wat van nog n game wen
O jammer ek Het vergeet dit is Frans Ludeke se skuld
gaan n baie language seisoen wees glo my
Wil ook met jou saamstem oor die Kings aankope. Hoekom kry ander spanne dit reg om spelers vanuit die buiteland terug te lok SA toe maar nie die Bulle nie?
1 Hoekom ons front row afhaal hulle behoort 80min te kan speel
2 Hoekom nie bietjie afwissel met n kort lynstaan nie.
3 Hoekom geen mauls gedoen nie.
4 Hoekom geen fetcher nie
5 Hoekom skop en skop en skop.
6 Hoekom clean ons nie rucks nie
7 Hoekom het ons nie n enforcer nie
8 Hoekom support ons senters en wings nie vir Gelant as daar op hom geskop word nie.
9 Hoekom support ons die Bulls?
8
s
Bulle was in die game met telling op 9-12. Maar selfs voor die reserwes opgekom het het dit nie gelyk of ons sou score nie.
Ons voorry is die grunt van ons pak. As hulle uitval verkrummel ons in alle fasette van die game. Daar is ou gesegde dat sonder die bal kan jy niks doen nie.
Die bal wat die Bulle welbgejad het en ons geen beweging momentum kon kry nie. Twee redes: daar is feitlik geen ondersteunende hardloper vir baldraers nie. Die Bulls se plan was om getalle id agterlyn te kry, maar sonder diebondersteunende spelers gaan jy nie meters wen.nie en ook nie momentum nie. Tweedens was die Stormers feitlik met elke speler meer gretig vir die bal as ons. Ons losvoorspelers het feitlik geen rol gespeel vandag nie.
Nollis sal weer moet dink voor hy vir Handro geheel en al weglaat. Kirsten is baie stadig. Sy groot job was om vir Etzebeth in toom te hou en dit sou ook net 40 minute lank werk.vir ons.
Derdens weet ons nie hoe om opskiet verdediging te klop nie.
Wat die spelers aan betref moet Piet van Zyl die trekpas sommer permanent kry. Drie.knocks en 3 slipped tackels.
Die agterste driehoek kombineer nog nie goed nie. Ulengo moes gespeeel het vandag. Travis Ismael het 3 tackles gemis waarvan een 'n agstamp deur Kolbe.
Oor die algemeen dink ek nie hierdie Bulls span gaan faktor wees teen spanne met goeie pak forwards nie. Jy kan nie met sulke besit enigsins verwag om die game te wen nie.
Lang seisoen wat voorlê.
Het nog nooit so useless spul gesien nie Sies man
nollis jy rig nie nou die varsity beker af nie
dankie ek is klaar met bulle
Stormers het JC, Bongi, PSDT, Jano na Stormers gebring.
Wat het Zander gedoen ?
Deur die jare goeie ervare spelers soos Dewald, Jano, Liebenberg en baie ander verloor,en 'n klomp onder gemiddelde spelers van Kings gekoop vir 'n bargain ?
En, dan stel ons 'n paar kinders in terme van rugby ervaring aan om in die moeilikste rugbyreeks in die wêreld af te rig?
Soos Bloukaap noem, teen liggewig spannetjies behoort ons net net te wen, maar teen spanne met goeie agttale gaan ons groot pakslae kry.
Empty Loftus
No money to buy quality experienced players
Blame the exchange rate
Pine Pienaar
Xander JV Rensburg
No director of coaching
The family atmosphere without success
Great pre season trips
Please start selling alcohol at Loftus during the game again, we will need it for the next couple of years!
ONS MOET ONTSLAE RAAK VAN VAN GRAAN EN SY CRONIES. GEEN VERSKIL TUSSEN DIE SPUL EN ZUMA SE GEMORS NIE. DIE BULLE HET TE 'N TROTSE TRADISIE OM TOE TE LAAT DAT HIERDIE STRONT VOORTGAAN !
#vangraanmustfall.
DIE GROOTSTE BUL IN DIE KAAP.
#Bullsmustwithdraw
Oom Barend, please do the right thing and resign...
1. Ons het net 3 top voorry spelers om te kompeteer, maar jy het 6 nodig.
2. Hatting is 'n goeie 5 slot, maar verder is ons heeltemal te liggewig op slot in terme van krag en ervaring.
3. Met Lappies en Steggies uit, is ons lostrio beroerd. Arno, wie ek 'n groot fan is, is daar groot fout.
So ons agttal is klaar in die moeilikheid.
4. Albei ons skrummies was uiters swak, al het ons nie voorvoet bal gekry nie. Val oor hul voete en kan nie balle vang nie.
5. Albei losskakels is so-so, groot probleem.
6. Senterpaar werk glad nie
7. Agterste driehoek vul mekaar nie aan nie.
So, behalwe ons begin 1-3, is die res van die span totaal uit hul diepte.
Swakste game ooit .weet nie of strauss n leier is nie,lyk my baie ouens dink as jy n bok is is jy gemaak .jy hoef net opte daag , ek hoop Nollis fire die lot van hulle vodacom cup toe , en asb Nollis jessy&odendaal; speel beter saam en laastens iemand moet asb gaan kyk of ons agterste 3 speelers groot deposito's uit die kaap uit gekry ????
Ok dis net grap , maar dis hoe swak hulle gespeel het
We don't know how to play an attacking game against a defense system like the Stormers. Our plan was clearly to have numbers out wide and commit as few players as possible. Problem is the Stormers defense is so solid and effictive that either your ball carrier gets tackeld back or the slow down posession. Page was very physical around the fringes but his service is just too slow. Slow ball makes a potent midfield like ours look very ordinary. If you compare our ball speed with that of the Stormers then that is more or less the standard where we should be. And please, but Piet van Zyl had a cazillion chances now at the Bulls. Ivan van Zyl can at least catch a ball.
Adriaan Strauss had a very good perfomance and was everywhere. We had two Stormers scrums in sixes and sevens. But we were never really in the game once our front row were replaced. Nyakane will be the first choice Springbok this season and Marcelalso looked powerful. I also thought Grant Hattingh was very very good. But Xander whatsis name did a kak job scouting front rowers. No tght five Springbok is going to sign up if the pack of forwards will be below avarage. Get out there and just to a better job.
I also think we have some thinking to do with the loose trio as well as back three. Jannes Kirsten is not the answer. We need to bring Handro back. But I think Nollis rates him as a nr. 8 and nit at 7. Nic de Jager? Gosh I really hope Smit will be fit enough to start becuase we lacked a proper loosie playing towards the ball. There was one movement where Adriaan took up the ball inside their 22, and Page had to be the cleaner. The loosies were all standing hands on the knees 10meters back.
I don't know if Jesse is going to be effective at outside centre, if the posession he is going to get is always on the back foot. I just wonder if he should not be moved to 15 in the second half with Galant moving to wing in Ismael's place. Or better, dont go with Ismael at all. The big winger looks a bit scared for me. Like Marius Delport a few years ago, he justbdoesnt have a work like presence at wing.
Up front We lost big time with du Plessis and Willemse gone. Jason Jenkins is too wet behind the ears.
1. Jessie moet dadelik terug heelagter toe, HM is nie meer bok coach nie.
2. Ulengo en Galant as vleuels, Basson en Ismael heeltemal te lui.
3. Jan en Odendaal as senterpaar, Swanepoel op die bank.
4. Tiaan as losskakel. Brummer was nie sleg nie, maar bring geen aanval na die game toe nie.
5. Paige en Ivan as skrummies, Piet is groot teleurstelling.
6. Smit op 6, Arno op 7, Hanro op 8. De Jager was nerens. Kirsten moet op slot gebruik word.
7. Weet regtig nie waar ons nog 'n goeie voorry gaan kry nie. Sal wel vir Pierre Schoeman inbring as loskop. Hencus heeltemal te lig.
Moeilike tye om Bul ondersteuner te wees, maar onthou: al daardie ander SA spanne wat so lekker kry as ons so sleg doen, het nog boggerol, zilts, niks in superrugby gewen vir 20 jaar nie.
Hopelik kan ons weer iewers opstaan en begin rugby speel.
Laat ek nou maar sommer aan die begin van n nuwe seisoen net probeer verstaan hoe staan sake:
So, volgens n onlangse berig was Loftus se bywonings syfers iets soos 50% af laas jaar. So ons geld is seker min. Bowe dit, het ons elke ervare ster speler wat ons gehad het, verloor, en die sogenaamde "Springbokke" in die span is in der ware groentjies in hule vroee twintigs, of ouens wat mediocre Bokke is op hul beste dae, en nie wereldklas internasionale sterre soos Fourie du Preez, Matfield, Morne Steyn of Bryan Habana was nie.
So, wat ek probeer uitpluis is wat presies is die bestuur se plan om ons uit ons penarie te kry? Al wat n senior Bok in Suid Afrika is sit deesdae in Durban of Kaapstad, en ons bestuur het skynbaar n traak my nie agtige houding daaroor.
As die filosofie steeds is dat ons met goedkoper jong spelers n wenkultuur mettertyd wil bou, dan is ek bevrees die besluitnemers sit vas in 2003, toe dit laas gewerk het.
Soos ek al vir die laaste paar jaar se, die fout was nie Ludeke nie. En die fout is nou ook nie Nollis nie. Die fout is dat die aandeelhouers die laaste 5 jaar gebruik as a "return on investment" periode, hulle wou bietjie geld terugmaak gebaseer op die naam wat die Bulle gebou het van 2003-2010. Die Bulle het n cash cow geword, waarop hulle so min as moontlik wou spandeer en soveel as moontlik wins maak. Dit terwyl ander groot unies aanhou investeer deur die duurste, top Springbokke te koop.
Ons laai n span met groentjies, terwyl ander unies Pieter Steph du Toit koop al het hulle reeds n Eben Etsebeth. Terwyl ander unies n Frans Malherbe as RESERWE stut kan opbring.
Totdat ons spelers begroting net so groot as die Sharks of Stormers s'n is sal ons eenvoudig nie kan kompeteer nie. Jy is nie kompeterend in n kompetisie soos hierdie met groentjies, journeymen en wannebe great spelers nie.
Haal uit die tjekboek en koop top talent, of ons gaan vir nog jare aanhou ervaar wat vandag gebeur het. Dis regtig nie "rocket science" nie.
Haal uit en betaal, of Loftus gaan nog 50% minder mense he in 2016.
Jessie
ulengo
jan
odendaal
swanepoel
gelant
paige
Ons gan anyway verloor kies die lyn so
Maak julle maar reg vir 5 jaar se pyn en lyding - Nollis het 'n 5 jaar kontrak.
Hahahha
Sunwolves gaan julle ook trap. Frans Ludeke lag homself pap.
Aap..
So bly ek het 'n paar jaar terug die bulle in hulle moer gestuur en die Kings begin support.
Ons het darem trots en eer....
Daar was 'n tyd onder Heinecke Meyer wat die Bulle nie 'n enkele wedstryd in 'n hele SR seisoen gewen het nie. Almal het toe ook gekla en ge-moan maar hy het by sy styl en planne gehou en die Bulle 'n kampioen span gemaak. Nou wil julle Nolis krusig na sy eerste Super Rugby wedstyd?
Kom bietjie by my magtig - of gaan ondersteun die Kings soos die wegholler hierbo!
Ludeke het darem dat die losskakel een keer die ball in die 1ste helfte pass. Gister het Brummer sy eerste pass na Serfontein in die 56ste minuut gegee! En in die 60ste minuut is Kriel vervang deur Odendaal wat 2 keer geknock het 1 tackle gemis het, en n volle 6 m ver gehardloop het met die bal. Sefontein het darem net 3 keer geknock in die hele game!
Dis n bleddie tragedie.
Alles te danke aan Xander en sy kopies! As die beste Bul voorspeler Grant Hattingh was, ( en ek dink meeste dink so) dan moet ons eers begin panic.
En natuurlik Xander het n great kopie gemaak met Francois Brummer! Die die toekoms. "Liefling" Hougaard het darem die intellegensie gehad om nie sy aanbod te aanvaar nie.
Feb 28, 2016 at 11:35 AM
Ons moet net positief bly en aanhou hoop.
BWAAHAHAHAHHAHHAHAHA
Ons mis jou ook glad nie id Bulkraal nie. Groete vir Cheeky en die Kings.
Groete
Ons.
Apie.
Feit is daar is met Hougaard onderhandel maar ons kan nie meeding met die Euro nie, tensy spelers bokkontrakte gaan losslaan (wat ook nog nie genoeg gaan wees nie). Daar is drie vlakke spelers in jou span:
topvlak: Die Bokke,
Middelvlak: goeie superrrugby spelers met ervaring
Juniorvlak: jong opkomende spelers wat potensiaal het. Ons het die middelgroep spelers - met goeie Superrugby ervaring, verloor en nie daardie leemtes kon vul nie.
Ons het dus geen keuse nou as om die jonges vanjaar deur die meul te sit sodat ons volgende jaar met spelers met ten minste 16 superrugby wedstryde agter die blad. 'n Jong Jason Jenkins gaan net so min impak maak op hierdie vlak vanaf 0'21 as wat Etzebeth in 2011 skaars die Stormers span kon haal.
Ek ondersteun wat ouens soos Shannow skryf oor die benadering van dien Bulle wat gedink het ions kan met kleiner begroting jong spelers ontwikkel sodat ons netto wins beter sal lyk. Maar as jy die teenpool wil vestig - koop die beste - gaan jy baie min energie en finansies vir die ontwikkeling van jou jong spelers oorhe. Onthou dat die Rand nou nog swakker vertoon as verlede jaar - dus is die kanse om jou middelvlak en topvlak ouens te behou al hoe minder.
'n Nuwe voorry
2 Nuwe slotte
3 Nuwe Losvoorspelers
'n Nuwe skakelpaar
2 Nuwe senters
2 Nuwe vleuels
1 Heelagter
'n Nuwe afrigter
Nuwe ondersteuners wat nie 'n klomp dronkgatte is nie
Beste mnr. Hoskins
Die rugbyseisoen begin vanmiddag amptelik vir my, met die Stormers wat teen die Bulls speel. In vanjaar se Super 16-reeks. Of is dit nou die Super 18? Ek het tred verloor met hoeveel spanne aan dié reeks deelneem.
Ek weet ook nie presies hoe werk vanjaar se reeks nie. Al die spanne gaan blykbaar nie teen mekaar speel nie. Die spanne is in groepe verdeel, en… Dis ’n ingewikkelde besigheid, wat min mense verstaan.
U is seker nie die regte persoon om by te kla nie, al is u die president van die SA Rugbyunie, meneer. Hoskins. Maar by wie kan ek kla? Ek weet lankal nie meer wie is in beheer van rugby nie. Weet u? Dit begin al hoe meer vir my voel of rugby ’n soort sameswering is tussen ’n klomp egoïstiese, ouerige mans, en die direksies van die maatskappye wat die spel borg. Groot Ego en Groot Geld, só lyk dit, is in beheer van rugby. Die opskrif in vanoggend se Burger was weer: “Nóg ’n skok vir Bokke.” Nóg binnegevegte. Nóg testosteroon-en-politiek-gedrewe probleme. Ek sê lankal daar behoort meer vroue, bekwame vroue, in rugby se topstrukture te wees. Maar dis ’n ander storie…
Julle mors met ons, die rugbyondersteuners, meneer. Ons is die mense wat die DStv-skottels en die rugbykaartjies koop. Ons is dié wat elke jaar maar nog ’n ondersteunerstrui koop, want elke jaar verander die spanne se truie. Ons is die mense wat, wel… ons is dié wat naweek na naweek die borge se brandewyn en bier moet koop en dit voor, tydens en ná wedstryde sit en drink om die spel vir ons opwindend te maak.
Die Stormers speel vanmiddag teen die Bulls, meneer Hoskins, en weet u wat? Ek is nie regtig eers opgewonde daaroor nie.
In die jare voor Super-rugby was dit ’n groot ding wanneer Noord-Transvaal en die WP teen mekaar speel. Party seisoene het dit slegs een keer gebeur. Die hele week het ’n mens na die wedstryd uitgesien. Nou speel dié twee spanne knaend teen mekaar. Wie van die Stormers of die Bulls het verlede seisoen gewen toe hulle teen mekaar gespeel het. Ek is nie seker nie. Kan nie onthou nie. Dink die Bulls se truie was pienk.
Dit gaan alles oor geld, ja. Ons almal weet dit. Hoe meer wedstryde daar is, hoe meer geld kan die Saru en die rugby-unies en die TV-stasies maak, hoe meer blootstelling kan die borge kry, en... hoe meer beserings kan die spelers opdoen. En omdat die spelers meer beserings kan opdoen, speel baie van hulle nog meer rugby om so vinnig as moontlik soveel geld as moontlik te verdien.
Natuurlik kan ons nie terugkeer na die dae toe rugby ’n amateursport was nie. Rugby het iets van sy onskuld verloor, en onskuld is ’n anderster ding: As jy dit een keer verloor het, kan jy dit nie weer terugkry nie.
So, hoe lyk dit? Gaan daar aanstaande seisoen ’n Super 20-reeks wees? Dis byna onafwendbaar, né?
Groetnis
4-5 years later the same school boys won their first Superrugby trophee.
Surely we don't have the squad to win this year's series, but we can only improve after Saturday. We know where we stand now and can be much more realistic about ourselves. Also our coach will know he is not in Currie Cup anymore. trying to run a new style of rugby is easier said than done, because you will play against formidable defense systems and forward packs. Nollis presents himself as a very real and practical guy, and as I have summed him up, he will make work of his team's shortfalls.
And don't be surprised if the Stormers think they have already won the game in Bloem before the kick off. Rugby is a strange game that demands respect and humility.
Please change your reading glasses.
Secondly - Rugby is indeed a game that demands respect and humility, because you are as good as your last game. A sudden injury, a yellow card, a ball that bounces bad, a hooker that misses his throws, etc.
For your info:
In 2015 the Cheetahs beat the Stormers 25-17 the weekend after the Stormers beat the Bulls. No one in the Cape expected that.
Maybe your memory is just very short and that makes you the bliksem in.
We are still waiting for the Cape to bring SA a trophee.
Any more facts?
Kan die Webbie asb die vis vent se kommentaar verwyder. Om n speler n 'p' te noem is mos laer as kreefbollie op die seebodem. Dit terwyl Jessie hom niks gedoen het nie. Wonder of hy n Christen is - na aanleiding van Oom Koos se post. Ek dink nie hy kan een wees nie.
Twee dinge wat my pla oor die Bulle span van Saterdag:
- losvoorspelers was swak, waar is Hanro Liebenberg??
- losskakel moes halftyd vervang gewees het, almal kon sien balverspreiding was swak.
Daarom die groot teleurstelling dat ons in daardie 60 min geen maar geen aanval gewys het en nie eers naby 'n drie kon kom nie. 'n Skakelpaar probeem wat die res van die agterlyn nie kon wegkry nie?
Ons sit nou met die gebakte pere, en Nollis moes al 'n gameplan uitgedink het om die aandag weg te trek van ons swakpunte, en die bietjie bal wat ons kry te omskep in aanval. Dit lyk egter nie of daar so plan is nie, dit was maar net weer skop en nog skop?
Nou dat dit baie duidelik is ons gaan nie naby die uitspeelrondtes kom nie, moet ons dan al die jongspelers ingooi om te kyk of iemand van hul die geleentheid aangryp, en sodat hul die nodige ervaring kan opbou op supervlak. Ons nie net nog 'n jaar voort tjommel met geen doelwit nie.
Ons weet nou wat het ons in spelers soos Piet van Zyl, Brummer en Basson. Kies nou jonger spelers soos Ivan van Zyl, Libbok, De Beer, Ulengo, Obi, en voor vir Pierre Schoeman.
Wat die voorry krisis betref, moet Nollis slim speel. Een van sy topstutte moet heeltyd op veld bly, Marcel of Trevor. Hulle kan afwissel per game, Trevor kan ook oorskuif vaskop toe.
Of, begin bv met een van hulle en laat die ander een op die bank. Maar ons kan nie bekostig om die laaste 20 min met 2 swak stutte op die veld te wees nie. Stormers was slim, begin met hul swakker voorry en stuur die sterkter een later op wanneer die game gewen word. Bulle moet ook oorweeg om dit ook so te doen.
Nee kyk, as ons teen Rebels op Loftus verloor, dan kan ons maar onttrek aan die res van die reeks.
Hoop net Nollis het die guts om die nodige veranderinge dadelik aan te bring en nie soos FL 4 jaar lank te ploeter met dieselfde foute nie.
Sterkte Nollis en Bulle!
O ja, stem saam met Poliesman, Vis is geen christen as hy so vieslik praat nie, verwyder asb sy skrywes van ons blog.
Vis maak dat jy wegkom.
Smiley vannie Kaap dankie dat nie n arrogante stormer supporter is nie. Ek hoop als gaan net beter want dit sal moet. Swak keuses in die beging span as jy my vra.
Wat ek nie kan verstaan nie is, spelers soos Strauss, Van Zyl, JJ, Sadie ens was uitstekend vir hulle unies tot dat hulle Bulle toe gekom het.
Oor Serfontein wil ek nie eers praat nie. Op die oomblik is hy dalk Vodacom cup material.
Hopelik begin Nollis met Tiaan, met Libbok op die bank. Hanro saam met Smit en Arno die lostrio. Kirsten moet slot speel, nie flank nie.
Ek is seker nie 1 bul het gedink ons gaan goed doen in die lynstane teen PSDT en Eben nie. Geen span gaan die lynstane teen daardie 2 kompeteer nie. ( dit sluit NZ spanne in). Ons behoort beter daar te wees in die volgende wedstryde. Ons 1ste voorry lyk baie goed, ons 2de het gesukkel, Backup spelers gaan'belangrik wees. Bulle moet besef dat 'n span uit 23 spelers bestaan en nie net 'n paar.nie.
So hardseer ek was Saterdag, so moet ek vir die stormers komplimente gee. Hulle het 'n baie goeie span gekoop en lyk of hulle moontlik mededingers vir die titel gaan wees. As hul reserwe stut 'n x leeu kaptein was dan moet dit iets se vir die algehele span.
Kan nie verstaan hoekom ons ons beste 15 op senter gebruik nie. Ons het goeie kwaliteit senters in Burger, Jan , Dan en Dries. Jessie is ook goed maar met 7 jaar Willie se junior is hy die bokke se toekoms op 15.
Punte om aan te werk vir volgende week.
Piet se 2 knocks en 2 mis tackles in die laaste 15 minute het ons miskien 2 driee gekos. Laat hom begin as daar minder druk is, en saam met 'n scrum wat vorentoe gaan. Paige is meer ervare, en behoort druk in die laaste 15 minute beter te hanteer.
Moet nie al 2 stutte op 1 slag ruil nie. Ons skrums is baie negatief geafekteer toe ons stutte geruil is.
Straus kan nie al die wedstryde vir 80 minute speel nie. Ek is seker hy wil, maar ek dink Maku moet meer speelkans kry. Sy ingooie in die Lynstane is ook goed en ek dink nie hy skrum te sleg nie.
Jessie hoort op 15. Naas Willie is hy die beste 15 in SA, As senter is hy egter 1 van die beste 10. Gebruik hom waar hy die beste is.
Miskien moet ons weer oorweeg om vir Derrick Hougaard 'n kans te gee. Hy kom uit 'n wen Bul span uit, en sy internationale en springbok ervaring kan ons jong agterlyn baie help.
Beste punte was ons skrums in die eerste helfde, hatting se spel en die 6 elk gelykop na 30 minute.
Dink daar was 'n paar goeie dinge wat gebeur het : Hatting was goed (dink hy kan 'n groot slot word as hy so aanhou)
Die res van die span was maar gemiddeld.
Dink dalk was die omlik te groot so ek sal die ouens nog 'n kans gee. Hulle weet nou waaroor dit gaan.
Ek se al van lasjaar af Paige is 'n Kwita speler en moet hom so vinnig moontlik verkoop.
Groetnis
Rudy Paige sit tackles in op groot manne wat sy medespanmaats te bang was om te doen. En ek oraat nou van Pieter Sreph en Scahlk Burger Sy skopwerk is oor die algemeen goed. Hy sal net vinniger by afbreekpunte moet skoonmaak. Maar Rudy het harder spel nodig van sy voorspelers om ordentlike bal te verseker. Ons ondersteunende spel was Saterdag deurentyd onder standaard en dit sal miet verbeter, bo en behalwe die tweede helfde se skrums.
Teleurgesteld dat nie veel verander het tov gameplan nie. Nogsteeds baie boxkicks en uppies!
Steggies en Smit gaan verseker n verskil maak as hul fiks is!
Stormers het alweer die trofee in Feb gewen...seisoen is nog baie lank!
Sterkte Nollis en die span!
Blou Kaap - Ons gee regtig nie om waar jy saterdag was nie.
Nitronic - Gaan slaap jou roes af dan probeer jy weer.
ks toe sodat hulle in studente se plekke kan speel en 100 nul wen @ander klubs wat baie mi spelers het
Daar is so baie redes vir julle verloor, maar hel hoekom is daar net 2 of 3 van julle wat dit kan raak sien dat julle nie eens naastenby kom aan n drie nie.
Dink die koeie hulle gaan wen met 3 strafskoppe? Of dalk hoop hulle die refs help hulle WEER soos in 2007 en in 2010.
Shame lyk my die coach is tjommies met Jan se pa ook. Jan sal nie eens super rugby squad maak by enige van die ander unies nie.
JDJ, Kotze, Esterhuizen, Jordaan, Venter, WSS,Voster, Mapoe, Mnisi, Rohan J, Ryno Benjamin, Du Plessis is almal beter senters as hy.
Die Bok honeymoon is ook verby vir die Bulle, lets face it meestal Bulle wat vir Bokke gespeel het was maar daar omdat Heyneke en tjoms in bestuur was.
My laatie is nou 10. Hy wil so graag saam met my kyk hoe ons span speel. Na 30 min sê hy "nee wat papa ek gaan PS 4 speel roep my as iets opwindends gebeur"
Saterdag aan met die score op 19 - 9 toe roep hy my om te hoor wat die score is. Toe ek hom sê reken hy my "ag jissem nou gaan al die stormers ouens by die skool my gas gee maandag. Kan ons nie maar 'n ander span kry nie.
Jy is reg PIETER.
Ons gaan 'n hele geslag verloor want kids raak gatvol, kies 'n wenspan en dis koebaai meraai. Jy kan nie verwag dat die kinders met ons lojaliteite sit nie al probeer ons dit in hulle inprent dat jy staan by jou span deur dik en dun. Na 45 jaar van ondersteuning dalk maar lets face it hulle is nou maar 2 jaar geinteresseerd in rugby op hierdie vlak.
Ekself is so gatvol en kan in my broek skyt. Ons almal weet die vories is te lig. Ons kort 'n 4 enforcer slot. Ons voorry diepte is lag. Die loosies is dun. Jis hoe kan ons lamal dit sien van laasjaar af en NIEMAND by die BULLE doen iets daaraan nie. Is die kwaliteit spelers so allergies vir die BULLE dat hulle eerder sal uittree as om vir die BULLE te speel????
Kan dit waar wees. Ons agterlyn het die potensiaal maar niemand kan kreatief wees in trurat nie. Probeeer dit maar self. Probeer 'n patron op die gras te sny met die grassnyer terwyl jy reverse. Onmoontlik.
Nee wat eks moedeloos. Om dinge erger te maak is die Lions 'n gevestigde span wat ons gaan wen met ten minste 40 punte, die sjaarks is 'n gevestigde span wat ons gaan wen met 40 punte en so kan ek aanhou en aanhou.
Hoe beland 'n unie soos hierdie in so 'n situasie. Moenie my vertel di9s beserings nie. So paar jaar terug moes hulle hakers as 6 flanke gebruik vanwee beserings. Praat van uit die boks denke!!
Het ons te min verbeelding?????
Drie jaar maksimum, jy moet in 2 jaar 'n paar ouer top spelers aankoop, jou beste jongspelers behou, en dan 3de jaar vir die bekers gaan.
Barend, Xander en kie het lankal die bus verpas, probeer met kleingeld en bargains ons paai. Ons kort nuwe bestuur, direksie om dinge om te draai. Probleem is nie by afrigters en jong spelers nie.
Wat het die Bulle en Zuma in gemeen? hulle kan jou hele wereld opdonner in 'n week
Wat is die verskil tussen die Blou Bul Rugby bestuur en Stevie Wonder? Stevie Wonder is blind gebore
Noem drie dinge wat die Bulle het wat die Stormers nie het nie. (1) Clueless Coach (2) middelmatige speler (3) 'n prehistoriese game plan
rg snyman and roelof smith out injured.
Die groepsisteem is ingebring sodat die beste spanne nie meer elke jaar teen mekaar speel nie.
SA spanne speel nie almal teen NZ spanne nie
Net 3 drieë nodig vir bonuspunt.
Kom ons kyk of die Stormers met al hierdie hulp uiteindelik 'n beker kan wen.
As hul SANZAR nog kan ompraat dat Joubert of Rasta al hul games blaas, is die beker al oppad Nuweland toe, as ek so lees op supersport en ander media.
Hoe kry WP dit reg om vir Eben en PSDT te he? Wat doen hulle reg en ons verkeerd?
Sover ek weet beplan Eben om nog n hele paar jaar in die Kaap te bly...
Foute le by spelers uit hulle plekke speel. Adriaan Strause is nie n loakakel nie. Hy moet nie alles wil crashball nie.
Ons kort n loskakel en senters om hulle werk reg te doen. Jammer maar Brummer is nie die antwoord nie.
Ons gan noet werk aan fiksheid want die skill is nog nie daar nie.
Nolis breek die ouens met skill af. Jesse is brillaint. Odendal is brilliant. Almal loop deur onder swak coaches.
Tyd dat die bestuur ordentlik verander word. En kry n NZ coach. Ons het self gesorg dat ons nie genoeg diepte het met coaching nie.
Manne julle was swak die naweek. Ek het maar opgestaan en gan braai.
Maal dot nou reg. Julle gan al julle mense verloor
dkande skande en nogmaals skande
Die bestuur moet al die boodskappe lees, en besluit wat is belangrik, 'n lee loftus of 'n skop onder paar ouens se gatte.
Bulle ek is erg teleurgesteld in julle performance, al wat julle doen is skop, al sien julle dit werk nie is dit by wat julle stick, en daar is nie eers een speler op die veld wat beheer kan vat en se, val aan en hou op skop.
Bulle julle verdien die kritiek op die staduim, kom by julle is besig om meer ondersteuners te verloor by die dag.
Kom ons kyk maar wat gebeur, hoop jy is reg Barend!
Kriel
Galant
Jan
Odendaal
Ulengo
Schoeman
Page ons het nie beter nie is jammer
Arno
Henru
Roelof
Hatting
Jenkens/RG
Marcell
Adriaan
Trevor
Ek dink dit mag dalk ook verskil maak.
What is the reason? The Stormers Rugby Union is wide awake and preparing for their future - the vision of Van Graan and his management is so short sited and limited .......shame! I want to predict that you will see the few stars left in this BLUE BULL team playing for the Stormers/Sharks next season! Pollard`s contract expires in 2016 so does others!
Do you think a star rugby player will keep on playing with a bunch of amateurs .... destroying his carreer? Van Graan you and your management destroyed the ONCE INTERNATIONAL RESPECTED BLUE BULLS RUGBY-UNION over the past 5 years - Well Done! .....something we never dreamt of to happen!
What is happening at the Stormers Rugby Union? They decided to obtain the services of the best - no matter the price! They are equipped with an INTELLIGENT management team with vision. Gert Small was brought back from Europe with an offer he could not refuse and look at the result - opened a new dimension and Newlands is sold out!!!
When last did you see that at Loftus Van Graan? O sorry .... I forgot the last game of Mamelody Sundowns! If you are a man of integrity take your jacket as well as the staff you employed and leave the scene - Any body could do better than you to get the BULLS on track again - even a qualified successful Bank manager will pull things out of the fire!!
This all comes back to Financial Management which Van Graan does not seem to know anything about!! To make money in a business you must stay on top of technology and ensure your product is better than what your opposition can deliver - therefor you must be properly qualified to ensure you have the skills to correct the weak areas in your business!!
VAN GRAAN YOUR PRODUCT IS NOT EVEN WORTH MENTIONING IN SUPER RUGBY - TAKE NOTE!
GOOD LUCK!
En elkeen se loopbaan bedonner deur hulle uit posisie te speel - insluitende Jan Serfontein.
Die beste 13 in Bulls land is Dries Swanepoel - die beste 12 seker Burger en die beste 15 seker Jesse.
Blou bul rugby sit met 3 briljante senters - maar as die 10 eers die bal na hulle uitgee in die 56ste minuut maak dit mos nie saak hoe goed hulle is nie.
Hier kom weer n laaaaaang seisoen.
I am with you mate, I feel!
But you must remeber the Stormers success did not start with Gert Smal. Their Success started in 2009 with Rassie Erasmus when I arrived at the end of that year. Rassie brought in a new tradition of a solid tight 5 as well as a proper defense plan.
The reason Smal was drafted in was because the Stormers wanted a Director of Coaching in the first place - to replace Rassie, who left in 2012 to the Springboks.
Gert Smal's vision was to expand the Stormers defensive pattern to a more all round side. But coming from his calibre of experienc on international level, Smal saw exactly what the Stormers needed NOW and went for it. Also keep in mind that the Stormers made a hellova deal with English rugby union when they "bought" Eddie Jones out of his contract. With those pounds in the bank, they can afford to keep top senior players and buy top players in key posiitions.
In my honest opinion, the Bulls should have appointed a Director of Coaching to mentor Nollis. We had that in place when Meyer left in 2012, but never capitalised on it again.
I would like to believe that everything is ok , but for how long now are we hearing everything will be ok etc?
Also just some quick questions.
By not scoring a try or coming even close to a try, are we still heading in the right direction?
By not playing the best players are we still heading in the right direction?
I guess time will tell, we will se how we fair this coming weekend. Anything less than a bonus point victory will be a failure IMO
Stormers het baie goed gespeel , ek bly innie kaap en vir die laaste
10 jaar wen julle elke keer die beker na die eerste game! Sterkte.
Ten minste kan ons se ons het die CC on langs gewen. Dis nou al 6 jaar vir julle en soos dit aangaan is dit nog 15 jaar+ voordat julle nog iets gaan wen.
Ek love dit om voor die game te hoor hoe gaan julle agterlyn ons stukkend hardloop. hahahahahaha soos hulle se n leopard never changes its spots neh.
n blinde senter paar kon teen Snertfontein en overated Kriel verdedig.
As julle nie van my kommentaar hou nie maak dat julle wegkom. Ek is hier om te bly.....
Ons verloor elke jaar ons beste slotte na Europa en UK.
Betaal Cheethas en WP spelers meer as ons?
Om te dink jarre gelede het ons met Victor, Bakkies en Danie gesit...
Wat maak jy Xander!!!!!!!!!!!!
Op Heelagter waar die twee SARU jong spelers van die jaar klaar op julle boeke is. Iemand gaan eendag wakker word en besef Jesse is nie n senter nie maar n heelagter. Dis waar hy sy naam gemaak het.
Xander kry seker SP teen n baie goeie prys!!! Dis n frikken sirkus in Pretoria.
Tussen hom en Visser glad nie 'n verskil nie !
Webbie, waar is die beseringsverslag, of sukkel hulle nou nog om ons twee reserwe stutte se koppe uit hulle holle te kry om te kan sien wie is almal beseer ?
Vis, sit jou tande terug, dalk sal jy dan minder vloek en begin sense praat.
Hou Loftus LEEG!
vis! Ruil mamma jou doek dalk? Jy moet nie so baie piepie nie jong!
kry seker nie genoeg aandag by sy huis nie !
Shame jy is n regte poepol !
Kom ons gee vir die Bulle die voordeel van die twyfel en ons daag soveel as moontlik by Loftus op.
Hoe kan n kopie soos SP n goeie kopie wees terwyl hy keer op keer bewys het CC en Super rugby level is te hoog vir hom? Het on standaarde so gedaal?
Limpopo jammer maar ek verskil met jou. Het ons niks geleer uit daai vernederings jare nie? As ons nog darem die bal gebruik het en nie doelose skoppe te skop nie so ek se ja kom ons gee kans, maar dit lyk my daar was niks in die af seisoen geleer nie.
Maar soos CR se kom ons gee benefit of the doubt, ons sal moet terug kom met n bang teen die Rebels. Maar ons moet ook realisties wees en kritiseer waar dit nodig is.
Marais opted out of an EP Kings contract recently and has just recovered from a knee injury. Should he be cleared, he will join the Vodacom Bulls player roster for at least the next two months. The fullback wing has 35 Vodacom Super Rugby caps to his name.