Basson hat-trick secures Vodacom Bulls win

Basson hat-trick secures Vodacom Bulls win

articles.comments (40)

A Bjorn Basson hat-trick helped the Vodacom Bulls to a comfortable 45-25 win over the Rebels in a Vodacom Super Rugby clash at Loftus on Saturday.

The Bulls had gone into the match with coach Nollis Marais having said, perhaps somewhat tongue-in-cheek, that the Rebels were favourites for the clash.

That line of thinking was soon extinguished as the Bulls ran in four first-half tries to go into the break with a healthy 28-3 lead.

Basson had his hat-trick soon after half-time before the Rebels turned it on with four unanswered tries of their own through Jonah Placid, Ben Meehan (2) and James Hanson.

The Bulls, who at one stage were 6-0 up in tries scored, criminally lost their bonus point as the try count ended 6-4 in favour of the home side.

It is the Bulls' first win of the season after they went down 33-9 to the Stormers in Cape Town last weekend.

Scorers

Vodacom Bulls 45 (28). Tries: Bjorn Basson (3), Nick de Jager, Travis Ismaiel, Jannes Kirsten. Conversions: Francois Brummer (6). Penalty: Brummer

Rebels 25 (3). Tries: Jonah Placid, Ben Meehan (2), James Hanson. Conversion: Jack Debreczeni. Penalty: Debreczeni

Pin It

Mar 05, 2016

(40) Basson hat-trick secures Vodacom Bulls win

  1. gravatar nitronic says:
    Hoop Basson se mistackles word ook genoem.

    Beter gebruik van die bal maar was maar skool rugby op sy beste.

    Watch hoe word Odendaal gedrop weer volgende week. Saam Gelant beste speler op die veld.

    Kom ons wees eerlik die Rebels was uiters swak
  2. gravatar Bully says:
    skop die ball in die 79 ste minuut weg, illustreer die mentaliteit in die span???!!!
  3. gravatar BullrBest says:
    Fumbling, dropping ball, poor passing I am so tired of this useless rugby. We are embarrassing and useless. We only beat a poor team. Pathetic.
  4. gravatar Blouland says:
    Sjoe, 'n wen is seker 'n wen, maar hoe gesukkel was dit teen 'n baie swak span ?

    Hierdie en laasweek se game het nou lelik uitgewys dat ons 'n 50 persent span is.

    Ons het net 50 persent van die spelers om 50 persent van 'n game goed te speel, en ons is net 50 persent fiks om net die helfte van 'n game te speel. Na 50 minute was ons klaar, moeg.

    Ek begin al meer dink die probleem is ook kapteinskap. Strauss kan die manne nie bymekaar hou en gemotiveerd hou vir meer as een helfte nie, tweede helfte val ons uit mekaar.

    Half bly oor die wen, maar sien nog groot swarigheid as ons teen sterker spanne gaan speel.

    Hier is ons groot probleme deur hierdie game

    1. onfiks, kan nie 80 minute speel nie
    2. afbreekpunte, glad nie genoeg spelers daar nie, lostrio te stadig
    3. GROOT PROBLEEM: ons hardloop nie in spasies in of om te offload nie, ons hardloop bloot in opponente vas en verloor dan die bal deur strafskoppe of dan word ons aanval te stadig want almal is op die grond.Veral die kaptein is baie skuldig hieraan, hy hardloop doef-doef in spelers vas en dan grond toe, geen offloads nie.

    Beste offload was van Marcel vir Ismael se drie.

    Hattingh, Burger en Galant het goeie games gehad, bekommerd oor Jan se spel, word al slegter.

    Nie 'n manier wat Nollis nou vir Burger kan drop nie.

    Nollis, geen afweek nie ou maat, hierdie manne sal vir 'n week lank bulte moet gaan doen, hulle is onfiks !

  5. gravatar Muzi says:
    Basson is a one trick pony that is scared to tackle no heart at all....he should stay away from the Springbok jersey any wing can score a hat-trick against these pathetic Rebels....the Bulls were embarrassing for the last 30 minutes.
  6. gravatar Bloukaap says:
    Baie dankbaar vir die wen, maar net so deksels jammer ons gaan sonder bonuspunt hier weg. Spelers se ingesteldheid was nie reg. To was daar Beter en vinniger skoonmaak vd rucks id eerste 50 minute. Page was vandag meer op sy pos. As ons gaan leer om baldraer te ondersteun gaan ons moeilik gestuit word. Maar, bygesê, ons het nie vandag teen span gespeel wat ons opponeer het by dei afbreekpunte nie, daarom waarskynlik die vinniger besit. As jou nr. 6 fetcher op vleuel as overlap rondstaan, moet jy weet dit was waarskynlik nie die toughste pak in die reeks teen wie ons gespeel het nie.

    Maar, die verdediging is shocking. Bjorn Basson mag miskien Supersport se man of the match wees, maar sy verdediging het gelei tot 2 driee. Hoop iemand knip sy kuif.

    Ons balhantering in kontaksituasies was egter shocking. Dit sal moet verbeter.

    Maar ek dink nog Hanro Liebenberg gaan ons pak ekstra oemf gee.


  7. gravatar robk says:
    Glad we won yes last 25 minutes not good. Step in the right direction. Let's stay positive stegman lappies werner kruger and the other prop will be coming back into the mix. Kriel should be no 15.
  8. gravatar Shannow says:
    Nie juis n verrassende uitslag nie.

    Om perspektief te verskaf, kom ons allokeer gou n "kwaliteits" rang aan n paar spanne, om vergelyking te vergemaklik.

    As die 2009/10 Bul span n 100 rang toegeken word, in terme van kwaliteit, talent en gedugtheid, dan is die huidige Stormers span waarskynlik om en by die 50. Die huidige Bul span is waarskynlik n 30, en die Rebels n 20 of minder.

    Die uitslae van die laaste twee weke is dus heeltemal te verwagte, veral as in ag geneem word wie die tuisveldvoordeel in elke wedstryd gehad het.

    Daar is nog nie n silwer randjie om die donker wolk oor Loftus nie.

  9. gravatar nitronic says:
    Robk can agree with steggies and lappies but werner and other prop? Who dean greyling?

    I will keep Gelant at 15 with Kriel missing out. Gelant keeps teams guessing imo.
  10. gravatar tinus says:
    Hou so aan Bulle volgende game gaan julle afrigting span meer wees as die toeskouers


    What a joke


    Wonder maar net hoekom al die Senters in Pretoria van die map verdwyn?

    Dippenaar
    Sadie
    François Venter
    Sadie
    JJ Engelbrecht
    WSS
    Jan Serfontein

    laat mens dink
  11. gravatar Bluebull says:
    Congratz to the players by pulling this one through the drift.

    It's a shame that Loftus was so empty today. These players need our support to grow in self confidence, but at the moment it doesn't seem like the Bulls supporters are that confident in their new team at all.

    Now lets get to the game:

    Four of our forward players basically dictates how we will perform - the frontrow, with another outstanding performance in general play as well as tight phases, and Grant Hattingh. The rest of the pack is still making sense, but not nearly as a physical presence that I would have hoped for. I do reckon with players like Steggies and Lappies to return later, that we will at least see some dominance at the breakdown play. We need our support players to play off the ball carrier for 80minutes. Today the feed was already much better, but it seems like our steam is running out after 50 minutes again, same as last weekend. Its a pity the new bonuspoint rule has kicked in, because un the previous tournaments we would have walked away with a 5 pointer today. But we lack a ohysical grunt to overpower teams at the breakdowns. Sides like the Rebels will be easier to play against, because they dont offer much resistance in general play. They want to line up for defense and dont commit many players at the rucks, where as last week, the Bulls struggled to get momentum against a much better break down side like the Stormers.

    The one positive we can take is that if our back line get quick ball, they will score tries. Enough has been said of the defense. But maybe that kick into Serfontein's but is more or less an appropriate metahor to say the Bulls are making just to many mistakes to really be a dominant factor again this year.

    Another psoitive, is that, after watching the Stormers today, the Bullls has done a lot better in terms of our line outs against Etzebeth and co than what the Cheetahs came up with today.

    But ss far as general forward play is concerned - I think it is safe to say that we are not amongst the top 3 SA sides at the moment. The Sharks impressed me, specially when consdering how young the two du Prees brothers are. Although they were let down by some ordinary - shitty finsihing, they have a pack who are physical. They have very young guys in there but they play with a kot of confidence. (Remember they lost Alberts and the 2 du plessis brothers)

    Our two power house teams are the Stormers and Lions. I think the Cheetahs and Bulls are very much in the same league at the moment.




  12. gravatar jimmy says:
    Geluk Bulle.
  13. gravatar jimmy says:
    Geluk Bulle.
  14. gravatar Bully says:
    Die afrigters hokkie sal groter gemaak moet word met al die swaargewig x voorspelers, Nollie wat van 'n spesialis agterlynafrigter, jy het reeds al jou ou tjomme daar.
  15. gravatar Rifrug says:
    Was gister vir die eerste keer in net minder as `n jaar een van die "paar" toeskouers op Loftus. Het verlede jaar gesê ek kan my tyd beter spandeer as om na sulke swak rugby te gaan kyk. Na gister kan ek dit weer sê. Ons was nie 42 - 3 voor omdat ons so goed was nie, dit was die Rebels wat so swak was. En die oomblik toe hulle begin rugby speel val ons uit die bus uit. `n Beter span sou hulle met 60 punte gebêre het en `n goeie een met 80 punte.

    Bluebull jy is reg oor die min toeskouers, maar die realiteit is dat die Bulle sommer baie sal moet verbeter voor die toeskouers weer gaan begin terugkom. Ek sal gaan kyk hoe die Bulle teen die sharks speel, al is dit net om te probeer verhoed dat daar meer sharks as Bul ondersteuners is. As dit nie dan beter gaan is ek weer klaar met die Bulle vanjaar. Ek verwag nie dat iemand my gaan mis nie, maar ek dink beslis hulle gaan al die ander duisende wat net soos ek voel mis.

    Oor die spelers of die wedstryd kan ek nie juis iets byvoeg wat nie alreeds gesê is nie.

    Net een laaste opmerking. Ons hoor nou al vir 4 jaar ons het `n jong span en ons bou span. Hoe lank moet ons dit nog hoor? Ek persoonlik sal graag wil hoor en sien dat ons weer `n "aanspraker op die beker" span word.

    Hopelik kan ek weer eendag sê NOU DIE BLOU!
  16. gravatar Vis says:
    As die Bulle die volgende twee games wen sal hulle die eer het om my weer as ondersteuner te he.

    Vir nou sal ek eers by die Leeus bly.

    Vis
  17. Bring vir Ulengo in op linker vleuel. Basson het drie driee gedruk en twee afgestaan met swak verdediging.
  18. gravatar kabous 23 says:
    Ek stem saam daar is baie plek vir verbetering, maar 'n wen is ;n wen. Onthou net die Rebels kom van 'n oorwinning in Australia af. Burger lyk goed op 12 en alhoewel, en Jan doen goed in terme van verdediging en balverspreiding op 13. Ek dink nie ons moet aan daardie kombinasie krap nie, behalwe as daar beserings is. Geland doen baie goed op 15 en ek is nie seker wat ons met Jessie gaan maak nie. Miskien op vluel inbring, of as impak speler. Dink steeds ons moet met Piet begin op 9 en vir Paige inbring, Miskien al vroeg in die 2de helfde. ons het defnitief bietjie leierskap nodig in die 2de helfde. Hoop Maku is vinnag reg want ek dink hy is beter as ons ander haker opsies.
  19. gravatar Deon says:
    Ek stem nie saam meste van julle nie:

    Jan het alles gedoen wat 13 moet , bal vesprei , tackle ens

    galant het nooit teen aanvalle met sukses gedoen nie , twee useless skoppe , ek sal Jesse daar kans gee Galant was OK maar nie uitstaande nie

    Burger se groot vraag is nog oor sy verdediging

    Ons loosies speel nie as eenheid nie

  20. gravatar franscois says:
    My span wat ek sal kies

    Jessie
    swanepoel
    jan
    odendaal
    ulengo
    gelant
    paige
    arnu
    hanru
    roelof
    hatting
    rg
    marcel
    adriaan
    trevor

    Jaco
    lizo
    jannes
    nick
    Ivan
    schoeman
    obi
  21. gravatar Vis says:
    Ja Franscois, speel spelers uit posisie uit - Dit gaan werk.
  22. gravatar Bul perd says:
    Wragtie niks om opgewonde te raak nie. Basson dink om hy 3 driee druk hoef hy nie te tackle nie. Rebels druk vining 3 driee tewyl ons gaan slaap het en moenie vergeet nie die rebels het sonder 4 van hulle beste gespeel wat teen die Force beseer is. Hier kom nog lang trane
  23. gravatar Blou Kaap says:
    Rifrug

    eK moet samstem die support op Loftus is 'n teleurstelling. ek kyk nou al jare rugby op Nuweland, veral as die Bulle hier in die kaap speel. die afgelope 5 jaar was dit nie happy hunting grunds vir ons nie, maar ek gaan nog steeds.

    Nuweland se supporters gaan altyd, of die span nou swak is of goed - daar is altyd 'n goeie crowd.

    Sodra dit lyk of die Bulle gaan wankel, dan bly Blou Bul ondersteuners weg van Loftus af. Die ironie is die span kan net soveel beter speel soos wat die supporters agter hulle begin staan.

    EARANCE BAFFIN DR

  24. gravatar franscois says:
    Daai spelers sal beter doen as die wat se posisie dit is! Will ook net by se dat wss en francois venter kook die bulle het goeie spelers verloor!
  25. gravatar Bloukaap says:
    Met 3 Bokke in die voorry, 1 agsteman, skrumskakel, 2 senters en 1 vleuel. 8 springbokke.

    5 debutante en dan minstens 2 ervare spelers (Brummer en Hattingh) is dit duidelik dat meerderheid van ons span ervare super rugby spelers is. Van die 5 nuwe manne dink ek Galant en Snyman doen baie goed sover. Kirsten kan nog baie beter speel en met meer blootstelling kan hy groot gaan.

    Die probleem le in ons bench. Moet ons hulle later op stuur, net in geval van nood of vroeer?





  26. gravatar Bullebakkies says:
    Geluk aan Nollis en span met die wen. Was n wedstryd van 2 helfdes. Ons het teen Stormers ook goed gespeel eerste 50 min of so, toe val die wiele af.

    Sal moet leer om vir 80min voluit te speel!

    Gelant moet bly op 15, mannetjie het baie skills. Gaan nog lank vir Bulle en Bokke daar speel. Basson moet leer verdedig of waai!

    Hoop van die beseerdes keer terug oor 2 weke!!

  27. Well done to the Bulls for a great win – pity about the bonus point.
    Interesting comments from the experts and statisticians:

    Blouland – "it was a 50% team that’s unfit, with a captain that’s a problem, loosies too slow, and players don’t run into spaces etc. etc". What rubbish!!! Did you see the speed and the sidestep of the number 6 when he scored the try. Were you at the game to feel how hot and energy-sapping it was??

    Bloukaap – "the number 6 hanging around at the wing". Have you considered that loosies were instructed to be on the wing to cover the breakdowns and to support on attack? Your comments about Stormers/Nuweland supporters – 100%. Bjorn Basson – Speed, great in the air, good finisher – you can do better than that Bloukaap!!

    Shannow – Another statistician – is this your opinion or a mathematical calculation?

    Rifrug – Here’s another expert that only criticizes and sees no good. Stay away…………….you are not a supporter!

    BullrBest and Tinus – Maybe you need to find out what the score was before posting such nonsence………………have you got the right game???

    Robk – Bluebull – Jimmy – Deon - Kabous 23 - balanced views, short, sweet and positive, not nasty – well done!

    Bul Perd – and the Bulls had no injuries????

    Bluebull – it is a great pity that we don’t see more comments like this one posted by Bluebull – well done for pointing out how poorly Bulls supporters behave.
  28. gravatar Loftus says:
    Die probleem is dat party van ons ondersteuners se standaarde vir die Bulls, is maar net baie hoeër as ander s'n. Om 6 drieë teen 0 voor te wees op jou tuisveld en dan eindig met 6 drieë teen 4, is skokkend.
    Almal hier is happy met die wen, maar die kwaliteit van die wen moet ook darem in perspektief gestel word.
  29. gravatar Bloukaap says:
    Bulls supporter

    Ek het spesifiek 6 genoem met die gedagte dat dit deel was vd Bulls se vooraf plan om hom daar in te span, nie omdat ek iets het teen 6 nie.

    Maar jy kan as span net dit doen as jou opponente nie veel voorlangs by afbreekpunte van jou gaan vra nie, bv om meer voorspelers te commit nie. Die vorige naweek teen Stormers kon ons nie so speel nie, al wou ons, en was ons loosies oorskadu en die Stormers se vertraging van besit vra meer as net vinnige besit.

    M.a.w. ek dink Nollis se spelpatroon gaan goed werk maar nie teen spanne wat fisiek gaan wees by afbreekpunte en sterk gaan kompeteer vir balbesit nie. Die Bulle wil vinnig wyd speel en soveel moontlik spelers hê om mee aan te val. Maar wat as jou oppenente jou nie gaan toelaat nie? Is de jager dan die regte man om te speel? Na 2 games dink ek nie hy is die ou vir lg. Tipe game nie.

    Oor Basson - hy is 'n baie goeie finisher, maar sy ingesteldheid op verdediging? Dit het 2 driee gelek. Kyk maar self na die replay.
  30. Hi Loftus,

    Please read the blog again. Most people are not happy with the win and there is much much more criticism than compliment.
    The response to 6 tries is not that we were good, but that the opposition was weak. Then when they score 4 tries it is because we are shocking! How often don't we see great teams give away 20+ points in the second half?
    Last week we were up against a very good side and held up quite well for 60 minutes, but then took the hiding. First game of the season, many 1st timers in the team and away from home. The hiding from the guys on this blog was perhaps bigger than the hiding in CT. Give the team a chance for goodness sake!!!

    Bloukaap,
    As I mentioned above, last week against the Stormers was very difficult and not easy for players to play their normal game. This week it went much better and, except for some areas where they need to improve, were able to play to their plan. This included players maintaining defense and attacking positions in their respective channels. The results came. I have no doubt that Nollis prepares differently for different opposition, as all coaches do. On Saturday, most of the plan came together. let's give them some credit, Please!?
    Basson - I just think that it would be nice if strengths are also complimented when we so eagerly shoot players down. There is not a single Bulls player that is not trying his best, so lets give some credit where it is due.
  31. gravatar Buller says:
    Goed gedoen Bulle, daar lê egter nog harde werk voor en ek is seker die afrigter weet dit maar te goed. Bloukaap ek dink weer dat Nolis en span die spelpatroon van die Rebels deeglik ontleed het en toe besluit om die flank wyd te speel vir meer slaankrag/ verdediging? Nogtans het die bulle gewys hulle kan ook die bal versprei, en alhoewel daar mooi drieë gedruk is, het die balverspreiding nie regtig veel slaankrag in die middelveld gebring nie. Weet ook nie of dit maar deel van die spelpatroon was nie.
    Verdediging oor die algemeen maar baie wankelrig, veral in die agterlyn en sal baie aandag moet kry.
    Daai "gatskop" voorval dui vir my dat Galant se visie baie beperk is. Iewers sal hy oog oefeninge moet doen om fisies wyer te kan waarneem wat aangaan.
    Ek glo dat die bulle van nou af met meer selfvertroue gaan speel, sekerlik nog 'n paar keer verloor, maar hopelik met beter vertonings.
  32. Dankie Buller,

    So lekker om positiewe energie hier te sien. Soveel beter vir span en ondersteuners!!
  33. gravatar Slim182 says:
    Weet iemand dalk wat het met die bulle teen die Valke gebeur?
  34. gravatar Blouland says:
    Slim, ek weet nou nie of ou Bulls supporter my gaan uittrap vir 'negatiewe energie' nie, maar ek het gehoor hul het verloor, iets soos 24-28 ?

    Maar onthou, ons bou en is 'n jongspan en die Valke is 'n baie gedugte span .....
  35. gravatar Bluebull says:
    I enjoy this blog. I love my Bulls community. Just a pity there is some trolls hanging out here.

    I think it is a hugely frustrating time (and full of unknowns) for all Bulls supporters. We long back for those days when Vir c Matfield could be replaced by a Danie Rossouw or Pedrie Wannenburg with Spies when he was still very good, or Fourie du Preez with Heini Adams.

    But now we are not there anymore (accept if your surname is Stegman!) new, coaches, new politics, new sponsors, new competition, new captain and new players.

    The tendency to compare and keep in comparing this team with yester year is a big temptation. But that is the law of persistence and resilience: you have to watch the small steps while the climb is up on a steep hill. If you don't, the mountain will seem too high, too far away and too tough to conquer. But if you keep on focussing what your feet is doing, you will look back and see what you have accomplished.

    That Is the metaphor with which we as Bulls supporters are going to have to face this season. Rather than looking at other teams and how well they have developed, or how much better their back line or loosies look to you, rather focus on the Bulls themselves. See and acknowledge where they are now. It is tough out there, some of them might be underperforming, some are not up to scratch yet, some are compensating their hearts out, some are just too inexperienced. It's hard to see how RG got thumped by Etzebeth and Schalk demolishes our 8thman.

    The Bulls jokes are coming in everyday, every hour when I open my phone, someone sends me a freeking Jan Serfontein butt kick - but know this - people fear that the Bulls will be great again.

    Let them laugh and ridicule, cause when the Bull awakens, he takes no prisoners.

    It will take a while, but we will be back. Let the melkbaarde complete their initiation in 2016.
  36. Dankie BlueBull vir die goeie en insiggewende blog. Ek moet se ek volg hierdie blog seker al vir die afgelope 4 tot 5 jaar en moet se hierdie is een van die beste comments nog. Kom ons bly positief en hou by die Blou. Hierdie is 'n jong span met baie talent.
  37. gravatar nitronic says:
    Nice post Bluebull

    We all hope to see the bull awakens sooner rather than later. It has been 6 years and counting.

    We must just be carefull that we don't fall back on the excuse that it is a young team etc year after year. As we have been saying that for the last couple of years as well.

    At the moment it is the more senior players that hurts us the most (Brummer, Basson, Serfontein, Piet van Zyl, Arno Botha, Hattingh)

    But lets see what the next match holds for us. Nollis is still under pressure as he will need to replicate more or less the same style vs Rebels, to show us it wasn't a fluke to have quick ball and score 6 tries.
  38. gravatar Loftus says:
    Dankie, Bulls supporter, dat jy ons so mooi uithelp en regwys op hierdie webwerf. Met my begripneming is daar egter niks fout nie, so ek hoef nie weer die blog te lees nie!

    Ek het gister gelees dat Nollis ook woedend is oor die 4 slapgat driee wat ons afgestaan het. Dankie tog daarvoor, want Ludeke sou verskonings probeer maak het daarvoor en dit sou die week daarna weer gebeur het.
  39. gravatar Yaaseen says:
    real happy for the win but what happened in the laat 30min of the game? its like the bulls have a button that the opposition can switch off whenever they want and see if the can com back or win by a lot more. happy for basson hatric his one of my favourite players in the bulls sqaud but damn hes the cause of i think 2 or 3 rebels tries with the tackles that he missed. i think he needs to improve in that aspect of his game or get jamba to put some physicallity on that winger side cause bassson can only attack good 70% of the time and not even 30% goes in defending. great games by warrick, burger, grant and paige. guys were superb. need some motivation in this team mahn the bulls looks like the are afraid on their faces. This is Rugby !!! bulls have no fear !!! come on guys.
  40. gravatar Dylan says:
    Vis het jy dieselfde game as die res van ons gekyk of wat?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *