A missed penalty after the final hooter by Cell C Sharks flyhalf Joe Pietersen robbed his team of a rare win over the Vodacom Bulls at Loftus Versfeld, but the 16-all scoreline might be a fair reflection of the match.
It ended a difficult contest on possibly the best note, but neither sets of supporters will be happy with the teams going home with a draw in a local derby in the Vodacom Super Rugby tournament.
The home side had a very good first half, but again fell away badly in the second half, something that must have the alarm bells ringing amongst coach Nollis Marais and his coaching staff.
Two minutes before Pietersen's miss, Tian Schoeman showed how cool under pressure he could be as he slotted a 52 metre bomb from inside his own half to bring the Bulls level.
But while the contest ended on a dramatic note, it was a night which will more be remembered for near misses than for the sparkling rugby that fans had come to watch, reports supersport.com.
The Sharks fluffed two clear try-scoring chances on the line as they lost balls they should just have dotted down to score, while the Bulls missed nine points with the boot as Francois Brummer was hit and miss at times with the boot.
Possibly the clearest chances though were still for the visitors, as Warrick Gelant – a popular man of the match choice – snuffed out a clear try by intercepting the last pass from JP Pietersen to Paul Jordaan after the Sharks had drawn the man and simply needed to move the ball inside to score.
As if that wasn’t bad enough, they added another fluffed opportunity when Pietersen did draw the defence, passing inside high to Jordaan again with the midfielder knocking the ball on over the tryline in a move that would have had the coaching staff howling with disbelief.
Both sides had aspects of their game they will be pleased with and also ones they will need to return to the drawing board on.
The Bulls scrum looked exceptionally strong and has made a marked improvement from the first week of the competition where they suffered at the hands of the Stormers pack, with Trevor Nyakane and Marcel van der Merwe underlining their reputations as Springboks.
The Sharks used the air more effectively than the Bulls, with Willie le Roux surviving the bombs on him with ease, and JP Pietersen ruling supreme on the wing over the normally composed Bjorn Basson.
But the Bulls probably had the better ball on the night, forcing the Sharks into more than double the tackles they had to make themselves, while shading every statistic on a night where the rugby was scrappy to say the least.
The Bulls pulled out to a 13-3 lead thanks to a penalty and drop goal by Brummer, and a beautiful first phase move that saw Gelant get the only try of the match for the Bulls.
Brummer swept right from a scrum drawing the defence before sending Basson wide with the winger delivering a beautiful inside pass to the fullback to score.
The Sharks brought the lead closer with another Pietersen penalty before some crafty tactical kicking and a mess in covering the ball brought matters even again.
Willie le Roux saw space behind the backline and chipped the ball in behind the Bulls with Warrick Gelant missing the ball as he tried to run across and cover. Lwazi Mvovo kneed the ball out of Jamba Ulengo’s range and the bounce favoured Le Roux, following up on the inside to dive and score.
At 13-all the game was delicately poised before Pietersen slotted another penalty to give the Sharks a narrow lead as the clock ticked down.
But then came Schoeman’s bomb and the drama unfolded in minutes, with the result as disappointing for both sides as the quality of rugby on display at times.
A draw, Ian McIntosh used to say, is like kissing your sister. Both sides will feel this is more like kissing your mother-in-law…
Scorers:
Vodacom Bulls – Warwick Gelant. Conversions: Francois Brummer. Penalties: Francois Brummer, Tian Schoeman Drop Goal: Brummer
Cell C Sharks – tries: Willie le Roux Conversion: Joe Pietersen. Penalties: Pietersen (3)
Dis pateties man. Hulle bly dryf maar sien hulle kom nerens.
Strauss nog n speler wat wereld klas by sy vorige unie was tot dat hy bulls toe kom.
Hattingh kan nie offload nie en kos ons momentum.
Raak ontslae van spelers soos Botha Kirsten De Jager Basson Serfontein Hattingh Paige Strauss en begin maar rerig dan bou soos daar gese word.
Warrick en Jamba is tops, teleurgesteld aan Brummer hy het baie goed gespeel in die 1ste helfde maar k@k in die 2de, Tian moet van nou af 1ste keuse wees.
Basson moet leer verdedig, tot dan moet Ismaiel of Obi in sy plek speel.
....well said I find it highly disturbing some Bulls supporters are actually finding positives after we escaped with a lucky draw...let me put it plain and simple we were poor tonight....the Bulls looked like headless chickens out there...our season ended the day Handre Pollard got injured...Nollis is not up to standard as a Super Rugby head coach.
Ons is gemonster by elke losskrum in die 2de helfte. Nollis het baie werk wat voorle. Nollis, hoekom wil jou spanne nie rugby speel in die 2de helfte nie?
Brummer, die skoppende losskakel, het ons 9 punte gekos...en dit was die verskil. Schoeman kom op en skop n strafskop van die halflyn af oor met 1 minuut oor, en dan is daar mense wat sy BMT bevraagteken.
Ai, wat n gemors het ons unie geraak. Ons grootkop was op ń stadium gereeld op die webwerf vir Q&A; gewees toe ons 3 Super trofees in 4 jaar gewen het. , maar ek het hom al langer as 4 jaar laas hier gesien....ek wonder hoekom?
Ek weet nie van julle nie, maar ek het baie vrae
But, we also squandered 3 opportunities with good line out ball inside their 22. The Sharks counter mauls was again very very good. Also too many turnovers mostly due to wet ball and Mr. Coetsee. R
But I would say the forwards played a hard brutal game tonight. They scrummed very well and how about that heal against the head in the second half? Pity Brummer missed that one, because the forwards worked hard for that penalty. I also felt that was the momentum changer in the match. We were definitely not outdone by Marcel Coetsee.
Back three did a good job, although Ulengo looked a bit rusty. In amatch like this opportunities will not be plenty, and the Sharks defense just too tight. Rudi Paige's tackle on JP was a try saver, but all in all, he is too slow at the breakdowns.
The Bulls are on the right track, but they will not be serious title contenders. We will.be a strong outfit at Loftus I think and may even be unbeaten there. Our overall game up front is improving but still too many hamdling errors.
And yes - Joe Pietersen's booboo was the best news of the evening.
Arno word elke dag beter, lostrio gaan nog goed raak. Go Arno!
Senters en heelagter lyk goed. Go Jan!
Tian het goed gelyk toe hy opkom, sy skoppe en lyn wegkry baie beter as Brummer. Kriel ook skerp gelyk.
Goeie skuif deur Nollis om Trevor op te hou vir 80 min.
Foute om aan te werk
Van 50min tot einde van games het ons nou in 3 wedstryde 'n totaal van 3 punte aangeteken? Dit is asof hierdie span nie wil goed speel vir 80 nie, en die oomblik as hul agter raak wil begin opgee? Nee manne, onthou: when the going gets tough... Groei 'n groot paar blou ghoene!
Galant het goed gespeel, maar drie van Sharks was groot blabs van hom. Sal moet werk aan sy veiligheid.
Manne hardloop nog steeds nie in gapings nie, maar net doef doef teen ander span. Dan ook geen offloads nie. Strauss en Hattingh het seker elk 50 keer die bal gekry met omtrent 3 meter saam gevorder en 1 offload in 3 games. Kom Nollis, leer die manne reg!
Sal moet plek maak vir Kriel in beginspan. Sal hom kans gee op heelagter met Galant en Ulengo vleuels. Jammer maar Basson bring nie meer veel na die game nie en met hom uit kan ons finaal afskeid neem van kick and chase the wind tipe rugby.
Nou 'n paar makliker games, moet hul almal wen.
DIE Haaie se forwards was so bietjie beter. Maar daar was mooi commitment deur die Bulle.
Jimmy jy sal onthou om PAINT IT BLACK te speel so in die laataand.
Die probleem is die tipe rugby wat ons speel. Kom ons wees eerlik die Sharks kon ons gebere het met daai 2 driee.
Ons skop nog doeloos balle weg. Botha lyk miskien beter maar hy sal nog moet wys
Ek weet nie wat sien Nollis in Kirsten en De Jager nie. Bring daai 6 flank van tukkies saam met Roelof en Botha as los trio.
Hoe lank gaan Jan nog n free pass kry?
Kom ons wees eerlik gaan die span enige kans staan om n beker te wen in 2 tot 3 jaar? Die antwoord is nee. Sommige manne is jonk ja maar hulle is overrated ook.
Kom ons kyk maar positiefs ons het gelykop gespeel terwyl ons seker moes verloor het
As jy Bulls ondersteuner is , is jy waarskynlik vies ir Francois Brummer wat 9 punte in verlore kanse omskep het. Jy sal ook voel daar was goeie gebiedsvoordeel om die wa deur die drif te trek.
Ek dink mens moet probeer sien waar die Bulle was in rondte 1, en waar ons nou is. Het ons verbeter of verswak of eintlik konstant gebly? Watter ooglopende swakpunte hou die span terug?Watter sterkpunte is aanwesig waarop ons moet aanhou voortbou?
Ek dink die Bulle se pak speel week na week beter. Ons het vanaand teen uistekende pak gespeel met baie fisieke krag. Ek weet nie van julle nie - maar ek kan nie onthou wanneer laas ek 'n Bul pak gesien het wat die Sharks met hul eie skrumbal oorgestoot het nie? Dit wil vir my tog lyk of die lostrio met Smit in die span sterker as 'n eenheid kan ontwikkel. Die twee slotte verbaas my - ek sal net graag meer van Jenkins se fisieke teenwoordigheid wil sien. Ongelukkig is harde werk ongedaan gemaak deur 'n nr. 10 wat wisselvallig speel en skop. Ons lynstane lyk baie goed en ons wil -wil lyk of dinge agterlangs bymekaar gaan kom.
Ooglopende swakplekke in die span - ons balhantering - ons staan net te veel turnovers af. En dis nie net op nat veld die geval nie. Ons kort deurdringingsvermoe - 'n sterker baldraer wat ons vorentoe neem, asook beter off loading tussen agterspelers en voorspelers wat na die bal toe speel. Ons sukkel na 3 games steeds hiermee. Spelers dyf in opponente in en die ondersteunende speler fokus meer om te brug en clean by die rucks as om bal verder te dra. daar was gheelwat geleenthede om te off load, maa rons verkies steeds om direk grond toe te gaan. dit lei dikwels tot strafskoppe vir not releasing of 'n turnover.
Wanner dit by skoonmaak kom - kyk ek ook na nr. 9. Rudi is net 'n raps te stadig. Ons kan nie met sulke stadige bal verwag om enigsins skade aan te rig of die opposisie aan die raai te hou nie. ons het nie baldraers wat momentum kan verseker nie. Gaan kyk bietjie na die Sunwolves se skrumskakel en sy passing - briljant, met spoed en lengte. dit kan ons aanvalswerk soveel meer effektief maak.
'n Ander swakplek is die laaste 30 minute. Blouland het tereg opgemerk - 6 punte in drie wedstryde in 90 minute. dit looi ons. Voeg hierby dat ons eintlik net 5 spelers op die bench het - vasskop Hencus van Wyk is nie op standaard nie, en Piet van Zyl maak droog en boesem geen vertroue meer in nie - dan is dit duidelik dat ons hier groot probleme het. Die span het na daardie massive skrum i die 53ste minuut skielik hul laaste asem uitgeblaas, want daarna het die momentum geswaai. Ek wonder steeds of iemand soos Hanro nie die tempo vinniger en meer intens kan maak as sub nie? En dan dink ek net daar is nog spelers wat nie regtig shape nie en gelukkig kan voel om in die begin span te wees.
All in all - ek het nie gedink os gaan wen nie. ek is baie realisties oor die Bulle van 2016. Dit beteken nie ek wil nie he die Bulle moet presteer nie, maar ons maak net te veel foute om 'n groot span te wees en ons lack nog baie OEMF en aggressie.
Ek is geen expert nie. Ek was maar 'n gemmidelde speler ook op skool wat goed kon tackle. That it! Maar selfs ek kon die commitment van elkeen vd spelers sien gisteraand. Meer as een keer was M. Coetzee wreed gestop daar by die voordeellyn.
Niemand was meer geskok as ek oor my team nie kon wen nie. Maar ek blameer nie Joe Pietersen of die ref nie. Die Bulls het alles gegee. n daarvoor moet 'n mens krediet gee.
Diegene wat die spelers so slegse, trek aan julle stewels en gaan line up daarso by Loftus. Einde vd dag was dit 'n skoon wedstryd met geen slegte voorvalle nie. My losie was excellent en die view net so mooi.
Laastens, ek dink ou VIS is steeds vol GIF, want geen meisie wou naby sy ronde lyfie kom nie.
Mooi naweek, en veilig wees. Dankie vir die track daarso, Jimmy. Waardeer.
Sou graag wou sien dat Hanro en Ruan Steenkamp betrek word, en dat Kirsten en Jenkins afwissel as reserwe slotte.
Hier is my span vir teen die Sonwolwe,
Kriel Galant Jan Burger Ulengo Tian Paige
Hanro Arno Smit Hattingh RG Marcel Strauss Trevor
Lizo Maku vaskop? Kirsten/Jenkins Ruan Piet Libbok Dries/Basson
Gaan kyk weer daardie laaste strafskop, De Jager staan lekker en fotos neem langs Arno, maak glad nie skoon nie. Hy kan bly wees Joe P het misgeskop!
Sterkte Bulle!
Ek sien dit as ouer broer dit my plig. Ou vrot vis(dis wat ons as famlie hom noem) het nog nooit iets bereik inndie lewe nie en almal het hom altyd net sleg gese. Hy het n ou tablet by een van my ma se kliente gesteel en dis waarmee hy post. Sien die ding werk so . my ma is n gesellin gewees in Pretoria(ek dink sy run nou soortgelyke plekkie in die kaap erens). Vrotvis is a.g.v. die tyd wat sy in Pretoria was gebore en dus weet niemand wie is sy pappa nie! Dis hoekom hy als wat met Bulle te doen het so haat. Ek hoor hy het ook toe gister dieselfde klub waar my ma gewerk het besoek en sommer saam met een v haar vriendinne homself soos hy se ,ontgiftig. Sys di enigste een buiten ons familie wat weet hy is onderbedeeld! So sy maak maar altyd of sy die tyd saam met hom geniet ,want sy voel jammer vir hom. Hy jok ook as hy se hy het n kar. Hy ryloop waar hy wil wees. Vrotvis ,boeta, doen nou n beroep op jou. Asb ,al wil ons as familie nie rerig iets van jou weet nie, beteken nie ons is nie daar vi jou as jy wil praat nie, maar laat weet maar net eers so n maand voor die tyd as jy miskien iets vir ons wil vra. O ja boetie, jy weet mos dat die dokter gese het , omrede jy so beperk, vrek lelik,onderbedeeld,siek in die kop en ander dele van jou liggaam en in droomwereld is, jy nie in die openbaar mag kom of aktief wees nie. Die honde gaan jou byt. Jammer ek het julle mense se tyd nou so gemors met vrotvis se geskiedenis,maar ek wou dit maar als net in perspektief stel. Geluk met die bulle se vertoning.
There is the old saying: "Rather remain quiet and be thought a fool, than open your mouth and remove all doubt."
Nolis moet regtig nou vir Tian laat vertroue kry as die begin losskakel. Brummer is glad nie die langtermyn oplossing nie en Tian het baie potensiaal om in 'n puik nr 10 te ontwikkel.
Breinlose rugby op sy beste en dit gaan nog lank aanhou
Glo my maar
Ek het baie negatiewe dinge oor die bulle se vermoëns gesê voor die seisoen nog begin het, maar dinge lyk regtig beter. Ons moet net hoop die beserings slaan nie toe nie. Ons losvoorspelers kan nog groot wedstryde speel, almal van hulle. Dis nie waar ons problem lê nie, ons het genoeg kwaliteit jong manne daar. Wil graag hê Liebenberg moet nou nader staan. Ons problem lê by die slotte - diepte en ervaring. Hoop Jenkins kry vining kana om selfvertoue op te bou - ek ken hom nie, maar dink hy het baie potensiaal om groot rugby te speel. Nou sien ek Nollis & kie hoop om Jaques du Plessis terug te kry. Jammer om te sê, dit gaan nie gebeur nie. Hy en Willemse gaan nog Franse Hane word, die geld in Europa gaan hulle nie los nie. Du Plessis is die beste utility slot/losvoorspeler wat Suid Afrika nog gesien het, ja, hy is beter as Danie Rossouw - en ek het baie hoë agting vir Danie.
Schoeman het goed gelyk die rukkie wat hy op was, behalwe sy lynskoppe bly onder gemiddeld. En sy verdediging is verdag. Hoop hy kry op rotasiebeleid kans, want Brummer is nie die langtermyn oplossing nie. Ons probleem in ons agterlyn is 'n tekort aan spelbrekers, of selfs net spelers wat die verrassings element bring. Kyk bv die Leeus, Faf, Jantjie, Mnisi en Mapoe is vol van dit. Ons het net vir Odendaal, en miskien Kriel, maar Kriel hoort op heelagter. Ek hou van Ulengo, hy het spoed en die gewilligheid om hard te werk.
Hoop nie bulle se koppe is klaar groot, dan verloor hulle nog teen die Sunwolves. Dis 'n absolute moet om die volgende 3 wedstryde oortuigend te wen, met die Vrystaat die grootste uitdaging. Hulle is beter as wat hulle teen die Leeus vertoon het.
Mooi loop bulvriende
Bull surprise with Bothma signing
by Brenden Nel 21 March 2016, 07:43
The Vodacom Bulls have scored a major coup this season as they signed Namibian and Cell C Sharks No 8 Renaldo Bothma on a long-term contract.
Bothma has been released by the Sharks seven months ahead of the end of his contract with the Durban union and will arrive in Pretoria on Monday to begin with the Bulls. He is available for the rest of the team's Vodacom Super Rugby games.
The coup, which is set to be announced this week, is likely to see Bothma form part of the match 23 next weekend against the Toyota Cheetahs if he recovers from his injury in time.
The Bulls will have their final practice session on Monday before heading to Singapore on Tuesday for this weekend's upcoming Super Rugby game against the Sunwolves, but Bothma will not form part of the training squad.
The Namibian blond No 8 is known as a powerful runner, with the Bulls particularly keen to use his skills to get them over the gain line.
Bothma is still recovering from a foot injury sustained in Japan when he was there in the off-season and is expected to be ready pending a medical check up in a week or so.
The Bulls will be boosted as not only will they get Bothma ready to play when they return to South Africa from Singapore but they are also expecting fellow loose forwards Lappies Labuschagne, Deon Stegmann and prop Dean Greyling also to be cleared for action in a week's time.
Bothma has also played 13 times for the Golden Lions, with one cap for the Leopards before making his name with 54 caps with the Pumas in Nelspruit.
He has played 15 times for the Sharks and played for Japanese club Toyota Verblitz in the off-season. In 2013 he was part of a South African Presidents XV that won the IRB Nations Cup in Tblisi, Georgia and has 10 test caps for Namibia - including last year's Rugby World Cup
I see on social media the Bulls are hunting Lood de Jager. Hopefully that will realise.
He is better than de Jager, but what about Hanru who is already in the system and havent had any opportunity yet to prove himself? Remember that Bothma did not make the Sharks team this year. They played him last year, because Alberts was injured. To me it almost looks like a repeat of Vleis Engelbrecht 2 years ago. We have also contracted SP Marais in a position where we have already the talent in place.
My point us if you want to strenghten your pack is it is now, then rather spend money on a top international or someone who is a regular in his current position. We have already walked this road at the Bulls, buying players from other provinces who are not really long term assets at their current provinces.
Hoop net nie dit beteken dat n speler soos Hanro besluit om sy heil elders te gaan soek nie. Met Lappies wat weggaan hoop ek net dat Hanro sal bly maar die Bulle sal hom nou al moet speelkans gee. Ek persoonlik dink hy is beter as de Jager maar dit is net my opinie.
Ek moet se dat Lood eerste prys sal wees.
Weet iemand meer oor die rumour oor Jacques du Plessis?
Dit is ook nou tyd dat Schoeman n wedstryd moet begin.
Ja dit was so bietjie teen 'n swakker span, maar die gewilligheid om in die gapings in te hardloop en nie net doef doef rugby te speel nie, is verblydend.
Ons het oor as genoeg losvoorspelers, ons kort diepte op slot, vaskopstutte, skrummies en nog een baie goeie losskakel.
Ruan Steenkamp is beslis 'n fetcher wat ons id sisteem moet behou, saam met Roelof Smit. Goeie leier ook. Duhan vd Merwe kan in briljante vleuel ontwikkel (hy was al van skool af saam.met Galant 'n meneer), maar ek twyfel of sy velkleur hom gaan help in SA. Ek het Smit die nr. 7 flank ook geniet.
Ronaldo Bothma - harde werker , en id lig van spelers wat deesdae net 2 jaar bly is dit dalk goed om hom by ons te hê, maar ek dink ook ons moet eers kyk na behoorlike vasskoppe en slotte, en dalk ook back up skrummie. Anyway, dit lyk of die Bulle dit besef en dat ons dalk paar groot name kan verwag.
Jaques dup en Willemse is vir ewig verlore, net soos CJ Stander. Behalwe as ons 'n spesiale fonds kan stig om die manne addisioneel te vergoed aangesien die bulle rugby unie nie daai soort geld het nie.
Mooi loop die Blou Masjien
Ons sal moet Steenkamp en Smit behou. OP die stadium sal hulle my twee flanke wees wat eerste op die lys aangeteken word.
Die koop kan nie bekostig dat ons Hanro, Smit of Steenkamp verloor nie
The Bulls recently lost stalwarts Victor Matfield, Pierre Spies and Flip van der Merwe, and with Bok props Marcel van der Merwe and Werner Kruger heading off to Europe soon, they are looking to add experience to their forward stocks.
“There will be several acquisitions,” a trusted source told Rapport. “We are aggressively looking for players who will make an impact in the pack.”
Apart from bulking up their second row, the Bulls are also looking at signing more props and loose forwards.
Mense daai laaste sinnetjie, kan mos n mens laat positiefs voel. Hoop dit realiseer nou net. Ek se weer ons moet Smit, Hanro, Steenkamp teen alle koste probeer behou.
From what I heard the Bulls tried very hard to bulk our forward pack since last year.
But we need to be careful not to make the same mistakes like that if the recent past.
I am of the opinion that Hanru, Kirsten and Botha should be rotated like the Stormers are doing with Burger, Kolisi, Car and Notshe. Since we dont even use Hencus van Wyk, why not leave him out and choose another loosie to help us up the tempo and physicality? Pick two fetchers, Smit and Steenkamp. Nyakane can play at both sides of the scrum.
Now we are choosing an extra tight head on the bench who never gets game time because he struggled against the Stormers, while we leave out a very talented youngster (Liebenberg)who already proved last year in the beginning of the season, that he is competent at this level. He was left out of the Bulls team as soon as Steggies and Spies recovered from their injuries.
I just think leaving him out, buying an injured player and already stating in the media, that the new player will be included, sends out the wrong message to the players. Who ever sent out that message on behalf of the Bulls, is very very stupid.
@ Nitronic - yep, we are going to loose some incredible talented players.
Watter boodskap gee jy jou jong belowende talent (wat hom reeds voorheen bewys het op die vlak) as hy in 4 games nie speel nie en jy 'n ander meer ervare (?) speler in sy posisie aankoop. Voeg daarby dat presies dieselfde met sy ouer broer gebeur het. Kan iemand hom verkwalik as hy pad vat? En moenie dan weer die Rand blameer nie.
Hoekom lees ons dat Hattingh by die huis bly om ander webtuistes?
Hoekom lees ons dat Nollis se Bulle onderskat nie die Wolwe nie ook op ander webtuistes?
Sou graag wil post match en build up artikels lees wat Nollis te se het.
Hy is die tipiese mens wat kwaad stook en hom daarin verlekker. Tipies satanskind. Ek lag dit af want weet van wie dit kom. Hy het nog net sleggese en nie een word common sense gepraat oor rugby nie
Ek het gelukkig tot my sinne gekom en ou vis se kommentaar ontstel my nie meer nie.