Reshuffled Vodacom Bulls backline for Cheetahs clash

Reshuffled Vodacom Bulls backline for Cheetahs clash

articles.comments (37)

Reshuffled Vodacom Bulls backline for Cheetahs clash

Vodacom Bulls coach Nollis Marais moved Jesse Kriel to fullback when he named his team to play the Toyota Cheetahs in a Vodacom Super Rugby match at Loftus Versfeld on Saturday.

Kriel, who started at centre in the win against the Sunwolves last weekend, replaces Warrick Gelant, who has been ruled out of action due to a broken jaw sustained in the same match, in a revised back three.

Travis Ismaiel returns to the starting team as right wing, with Jamba Ulengo replacing Bjorn Basson on the left. Basson is injured.

Jan Serfontein will return to the midfield to link up with Burger Odendaal. His place on the bench will be taken by SP Marais. The former Southern Kings and Cell C Sharks player could debut for the Vodacom Bulls if he takes to the field.

Marais also bracketed Arno Botha and Nic de Jager at the back of the scrum. Lappies Labuschagne is back to full fitness and is named on the bench pending this afternoon’s training session, with De Jager as possible cover, should Labuschagne pull out.

Scrumhalf Piet van Zyl has been released to the Currie Cup team for match fitness and Ivan van Zyl will deputise at scrumhalf.

Marais believes his team is due a solid performance.
“We have to get it right. We are battling to put together 80 minutes of rugby at a time. We have been lucky so far that it did not come back to bite us, but we cannot continue like that if we have title ambitions. We need to sustain our first half effort and the players are very aware of that.”

Vodacom Bulls captain, Adriaan Strauss, is expecting another tough and typical local derby.
"The Cheetahs will be pumped to come here and beat us. This is one of their big matches of the year and if we cannot repel their enthusiasm and commitment by producing our own 80 minute effort, we will be in trouble. Luckily, the team is very aware of that. We are playing at home and have the expectations of our fans, but also the drive from within the team to deliver a good performance."

The team (with number of Super Caps) is: Jesse Kriel (20), Travis Ismaiel (8), Jan Serfontein (40), Burger Odendaal (14), Jamba Ulengo (2), Tian Schoeman (11), Rudy Paige (25), Arno Botha (37)/Nic de Jager (4), Jannes Kirsten (4), Roelof Smit (7), RG Snyman (4), Jason Jenkins (4), Marcel van der Merwe (37), Adriaan Strauss (122), Lizo Gqoboka (4). Replacements: Bandise Maku (51), Trevor Nyakane (62), Pierre Schoeman (1), Nicolaas Janse van Rensburg (4), Lappies Labuschagne (39), Ivan van Zyl (0), Francois Brummer (9), SP Marais (35).

•This weekend’s round of Vodacom Super Rugby will exhibit the aesthetically appealing sight of the Vodacom Bulls clad in bright pink playing kit as they take on the Toyota Cheetahs. This bold statement is more than just a visually striking gesture but more significantly resonates symbolically with the plight of cancer.
The #get your pink on campaign is thus a joint effort between the Vodacom Bulls and the CANSA organisation to raise funds for a mobile testing unit station. The money generated from the campaign will be the collective result of a number of fund-raising streams.
Fans and members of the public can play their part by either SMSing “Pink” to 42336, bid for an actual game day jersey on bid or buy or make any further donations at www.getyourpinkon.co.za.

Pin It

Mar 30, 2016

(37) Reshuffled Vodacom Bulls backline for Cheetahs clash

  1. gravatar Muzi says:
    Ignore Hanro Liebenberg and he will grow frustrated.. impatient and leave disappointed with Nollis....at least RG and Jason can resume their growing partnership..Serfontein...Botha and Paige can count themselves lucky quite frankly all three of them have been poor..in a different union Dries Swanepoel would be starting at 13...such underrated class player wasting his time playing with kids at Varsity Cup level.
  2. gravatar Muzi says:
    Jesse Kriel's best position has always been 15...now he will have time and space to use his speed from the back...
  3. gravatar Blou-Spike says:
    Was lanklaas hier. Maar jammer om te se, solank Rudy op 9 speel sal die span nooit tot sy volle potensiaal kan speel nie. Hy is seker die stadigste skrumskakel in die hele toernooi, Sterkte Bulle, julle gaan dit nodig kry.
  4. gravatar franscois says:
    Nie die span wat ek sou kies ek speel veel eerder duhan of dries opi vleul bo travis!!! Nick de jager dalk vi botha kies eerder lappies of sit lappie in kirsten se plek.
  5. gravatar nitronic says:
    Nou ja die span is gekies.

    Ismaiel, Serfontein en Paige hoort nie daar nie.

    Go Bulls
  6. gravatar nitronic says:
    die tyd stap nader en nader vir Hanro, Dries Swanepoel, Steenkamp om groener wyvelde te gaan soek.

    Nollis please don't let us say we told you so
  7. gravatar Blue Bug says:
    SP Marais?????

    Would have been a perfect opportunity to introduce Kefentse Mahlo from the bench as he can cover all back 3 positions in the backline.
  8. gravatar Anton says:
    Stem saam met jou "Blou-Spike" dit is hoekom ons agterlyn nie aan die gang kom nie.ons kan nie vir Tian Schoeman kwalik neem nie die probleem le by Rudy Paige.
    Jammer maar dit is nou maar nrt so.
  9. gravatar kzn bul says:
    Die span sal ons trots maak saterdag. Kriel is weer op heelagter waar hy hoort en het laas jaar sy beste rugby daar gespeel. Jan is n moet in die span laas jaar in die cc het almal geskree sit jan en odendaal op as n senter paar hulle gaan meer games nodig he om n goeie senterpaar te vorm en jan is te goed om nie in die span te wees nie. Ek verstaan die vestrasies oor die span maar dink ook ons moet geduldig wees hoe lank het dit nie die Lions gevat om te speel soos wat hul nou speel nie die coach het by sy manne en game plan gestaan deer dik en din kom ons doen ook so HOU BY DIE BLOU
    .
  10. gravatar Paarlbul says:
    Al wat ek kan se oor die Pierre Spies video:
    Frans ludeke jou pateet jy het n klomp ouens se rugby opgedonner. Die Bulle gaan nog lank laaang trane huil.
  11. gravatar Bloukaap says:
    Baie bly Ivan van Zyl gaan sy kans kry.

    Die samesteling vd span lyk of die Bulls wil hardloop. Os vleuels moet bietjie uithaal en wys.

    Ek dink met Galant beseer, word daar gevoel SP Marais mag dalk nodige backup verskaf sou Jesse dalk sukkel.

    Onverstaanbaar waarom Nollis nie vir Hanro Liebenberg enigins nader trek nie.
  12. gravatar Freddie says:
    Wie is in Currie cup span sien hulle speel teen Pumas
  13. gravatar Blou Realis says:
    Dit is vir my ook onverstaanbaar hoe iemand dink dat Lappies wat 8 weke laas gespeel het, sommer net kan begin in n Super wedstryd. Die ideal is dat hy eers n wedstryd of 2 in n laer span speel.20 min van die bank af is mos realisties vir enige iemand wat iets weet van rugby. Hanro Liebenberg is nog O/21. Hy het n span om in te speel en sy merk te maak.. Hy was hopeloos te vroeg deur Ludeke betrek. Sit hom in die span dan loop weer n paar ander wat nerens het om te speel nie.
  14. gravatar Bullterrier says:
    @blourealis..jy is een van die min mense wat feite praat op die banter.... Verder sal ek wragtig nie De Jager bo Botha speel enigsins of dit eers oorweeg nie.Botha gaan weer briljant word.. Hy was 2 jaar basies beseer.. Hy kort game time dis al. Julle klomp wil elke week lings en regs almal drop...... Gee die manne kans...Ja Paige is n swak skakel... Sal Lappies op 60min ruil met Kirsten..
  15. gravatar Blue Bull says:
    How Nollis, Anton and Gary can decide to leave Liebenberg out and put Nic de Jager in brackets is the biggest mystery of 2016 so far.

    Anyway, on a lighter note - the photo of Warrick Galant on the front page with his pink jersey looks like his lips have been painted with a lite flavour of Rosemary as well. :))
  16. gravatar Blouland says:
    Bly oor Kriel op heelagter en Ivan as skrummie.

    Ai, waar is Hanro, CB kaptein?
  17. Hallo aan al die Bulls supporters - ek wil nie moeilikheid maak nie, maar aangesien julle nie vir Hanro Liebenberg "nodig ag" nie sal ons hom graag in die Kaap wil "oorneem". Ek is seker Robbie Fleck sal hom baie beter kan gebruik as die Bulle. Onthou sy broer Wiaan - nou een van Montpellier se staatmakers; hopenlik sal Stormers hom opraap voor hy ook verkas.
  18. gravatar Wessie says:
    Ek dink die Bulle het tans 'n baie goeiegroep jong spelers. Kom ons ondersteun hulle, ook op Loftus. Ons is tog seker nie die swakste ondersteuners in die land nie. Die wat ondersteuners probeer wegpraat van Loftus kan gerus 'n ander span ondersteun. Kom ons roei liewer vir meer volledige nuus op die wepwerf, Wat van die spanne wat gaan speel se name. Almal ,juniors sowel as CB. Meer inligting oor spelers, ens. Sterkte Bulle.
  19. gravatar Agrobul says:
    More mense. Ek dink nie dis n kwessie van enige iemand wat opgewonde raak wanneer ek en handjievol bloggers meer konsentreer op positiewe en opbouende kommentaar as om dieselfde foute en probleme holrug te ry nie. Stem saam dat iemand soos Hanro, Dries ,Ruan en Duhan om n paar te noem , een of ander tyd gaan oorweeg om n a ander opsies te kyk.. Maar om egter steeds ontevrede is oor wat Ludeke met Spies en kie gedoen het en hoe hoe goed hul nou doen onder Jake is verregaande. Jake was en is nog nooit lojaal teenoor enige span en of speler( wel n skitterende afrigter ,maar kan in dieselfde asem as Heyneke en Eddie Jones genoem word) gewees nie. Natuurlik sal Spies hulle nou speel,want daars heelwat meer geldjies en voordele om voor te speel? Wessie, blourealis en Kznbul om n paar te noem probeer meer positiewe raaksien al is dit hoe min. Ons is tog almal groot Bulls supporters! Kom ons doen wat ons aan vis doen en ignore negatiewe drek en opinies en wees vir die volgende 2-3 dae positief!
  20. gravatar Rian Malan says:
    Ek wil graag een ding weet,waarna kyk die keurders(Nollis) as hulle span kies,wat sien hulle wat ons nie sien nie.Hoop ek sal n antw kry
  21. gravatar Bullterrier says:
    Die hele opset is verkeerd vanaf Ludeke oorgevat het. En nou donner Nollis en kie dit verder op...Hulle speel spelers weg van hulle sterkpunte af en so breek hulle ouens se loopbane en selfvertroue by die bulle...BV Francois Venter, Vincent Koch, Bongi Mbonambi, Pierre Spies, JJ Engelbrecht, Johan Sadie, CJ Stander, Francois Venter, Hougies, Morne Steyn, Courtnall Skosan...Daar is voorbeelde wat uit die Ludeke en Marais era weggeraak het. by die bulle en kook op ander plekke!!!...En raai wie is volgende:Arno Botha, Piet van Zyl, Jan Serfontein...Ek hoop en bid iemand anders vat hulle waar hulle reg afgerig gaan word en weer speel soos ek weet hulle kan..Talent gaan nie net weg nie..Wil julle my se 3 springbokke val net vanself weg....Neee!!!Dit word gemors..En die bulle se coaching span mors dit op...Kyk na ons scrums...My donner word wakker die ouens wart afrig beteken niks...Ek is nou klaar gemoan op dit site...Want nadat ek sien Piet van Zyl word ook gedrop en De Jager word bo Arno Botha gekies,.....genoeg is genoeg..Julle is 'n grap. Ja en ek praat vanaf die scouts wat Kings spelers koop tot by die Afrigters..Ekt genoeg vir 'n span geskree wat ouens se talente opdonner..en jare sonder bekers is en nog lank sonder bekers gaan wees.. Julle kan maar julle bekke nou rek ander supporters,,.ek weet een ou supporter wat waai maak nie saak nie..Maar BAREND kyk bietjie terug,,,,VAN WAAR ALMAL BUITE LOFTUS GESLAAP HET VIR KAARTJIES TOT NOU...daar is fout ou maat..en nie met die spelers nie...
  22. gravatar Bullterrier says:
    Ja ons het want hulle was verkeerd afgerig...
  23. gravatar Slim182 says:
    Bullterrier gaan support dan die kings of iets. Jy moan oor ons scrums wat baie goed is die jaar behalwe vir 30min teen die stormers. Moet se Vis daai is die !ste post wat jy nog ooit gepost het wat sin maak. Almal het vir 2 jaar gemoan hoe useless Pierre Spies is so ook meeste van die spelers wat weg is by ons. Dalk waai al die spelers omdat hulle eie ondersteuners hulle heeltyd sleg se. Persoonlik het ons span sover verwagtinge oortref. 2 gewen 1 verllor en 1 gelykop uitslag sou ek enige tyd gevat het as dit voor die seisoen geoffer was. Aanvaar dit net mense, ons het 'n jong span wat nie die jaar die Super Rugby kan wen nie maar ons vorder darem en raak beter. Heyneke het ook nie net oorgevat en van dag 1 af als gewen nie. Toe Nollis in die Currie beker so goed gedoen het toe prys almal hom nou is hy kamstig 'n swak afrigter. Elke keer as 'n speler 1 goeie wedstryd in die Varsity of erens junior vlak speel dan gaan almal aan hy moet gekies word. En sodra hy 1 swak wedstryd speel is hu useless.
  24. gravatar Manie says:
    Sjoe Bullterrier, wil jy nie maar vir ons jou regte naam en suksesvolle span wat jy gekies en afgerig het, gee nie? Dan kan ons mos ook weet of ons met respek na jou tirade moet luister ?
    Ek stem saam,met ander ondersteuners, kom ons gee eers die manne kans om hul voete te vind, letterlik en figuurlik, voordat ons sommer net hire en fire.
    Ten spyte van die "swak" vertonings van die spelers en afrigters, vaar die span nie te sleg nie, wen darem so af en toe!!
    Kom nou mense ja daar is nog heelwat wat nie reg loop nie en baie oefening nog nodig om behoorlike rugby te speel, maar minstens lyk dit asof die skrums en lynstane begin werk. Daar is mos vordering. En om nou sommer die senior spelers weg te laat ter wille van ' juniors wat hulself nog nie op hierdie vlak bewys het nie is mos ook nie reg nie? Is julle almal bv tevrede met Burger Odendaal se algemene spel? Ek dink nie hy het al heeltemal die mas opgekom nie? Maar dit beteken ook nie hy moet nou sommer uitgegooi word nie. Jan Serfontein gaan waarskynlik op hierdie stadium deur 'n dip, en kort net bietjie selfvertroue. Of wil ons hom ook soos 'n Frnacois Venter verloor om by 'n ander span sy vorm te herwin? Nee, gee kans, dinge lyk alreeds baie beter as verlede jaar.

  25. gravatar Bullterrier says:
    @Manie-Ek word nie miljoene betaal om 'n span af te rig nie..Elke ou word betaal om sy job te doen..Myne is nie om af te rig nie..Maar ek doen waarvoor ek betaal word elke dag...Ons betaal afrigters, maar het 6 jaar laas 'n beker gewen en gaan ook nie vinnig nie..So ek AS SUPPORTER verwag hulle die job kan doen..nie ek nie.....En hulle fail op die stadium...@Slim-Ja ons het sunwolves net net genwen en die rebels...MOERSE...Gelykop teen Sharks OP LOFTUS..en verloor teen Stormers..Feit van die saak is ons kan nie meer kompeteer teen die groot kanonne nie...En ons was die groot kanon altyd...Ons het die spelers\9sit met 'n klomp springbokke)..Maar die spelpatroon en spankeuses is 'n grap.En nee ons scrums is steeds swak...Julle manne het seker nog nooit gescrum nie...So dit lyk goed vir julle...Ek is darm nou klaar.die is my laaste post hier so julle kan relax..My mening is gespreek...
  26. The nonsense never stops.

    Opinions from the likes of Bullterrier and Blue Bull can only be described as "the blind leading the blind".

    It is a pleasant surprise to see comments from Vis that make sense, and I am thinking that he has been making fools out of bloggers that have kept rising to his bait. Hopefully he has proved his point and will be a value adding participant in future.

    As for those that threaten to leave this site, and those that have nothing good or positive to say, feel free to go. Good riddance to you!!

    Best wishes to the Bulls for Saturday.
  27. gravatar charl says:
    Bulls surporter i cant agree with you more. This negativity must go. Lets be real bulls suporters and stand by nollis and the team. Go bulls
  28. gravatar Blue Bull says:
    Bulls Supporter

    I like discussions on rugby. If you feel threatened by my views - then ignore my writings and rather stick with the highly intelligent daily discourses of pervert Vis. But need I to remind you that everybody here speaks their minds on rugby. Zaandberg Jansen did it, Naas does it, and Ashwin too.

    know this - we don't need your head boy-like speeches to read and think for ourselves.

    And Don't be concerned - I don't claim to be the leader of a resistance movement on this blog. I speak my opinion and who ever wants to differ or collaborate can do as they like.

    I have been long enough on this blog to know whenever a nerve is struck in the Bulls camp on this blog - then the inner circle starts barking at the supporters without actually making intelligent statements themselves.

    If for instance you disagree that Hanro Liebenberg is not being overlooked, then state the opposite with a good solid argument.

    I will back up all my opinions - subjective as they might be - with facts. if I ask the difficult questions about a player being constantly ignored - don't bark at ME - answer the question and back it up with facts.

    I said before the team was announced what Nollis' strategy might be - go and look it up. I was actually spot on.

    So, what do you bring to the table Bulls Supporter? What are your views?

  29. gravatar Bully says:
    Glo hierdie is ons beste agterlyn, MAAR gaan die 'patroon' toelaat dat hulle die bal kry????
  30. gravatar Slim182 says:
    Blue Bull there is a difference between constructive critics and just plain bashers. Some bloggers are never happy no matter what happens. I've seen the same people go on and on about a young player having to be selected only to bash him when he has one bad game. Burger Odendaal is an example. But lets talk rugby, I think Hanro is a brilliant talent, but what has he done to deserve a Super Rugby spot? He played U/20 and looked good behind a pack that demolished everyone until the England game, when the heat was on he didn't play that brilliantly. He played a couple of Currie Cup games and did okay but I can't remember him being spectacular. Then he got a very serious injury to a part of the body that takes a lot of contact. I haven't seen him play since but it might be that he is low on confidence or not on form yet. Nollis works with him everyday so surely he knows best. Let Hanro first prove himself at Currie Cup level then we can call for his inclusion into the Super Rugby Team. Bear in mind though that there is going to be a massive difference between Super Rugby and this watered down version of the once famous Currie Cup.
  31. gravatar tom says:
    Is die blou bull unie van die pad af ? om Luke Watson wat hoe lank terug rugby gespeel het en glad nie op vorm is nie en
    nie eers die kings span haal nie ..... nader te trek ????

    Nee wat .... dis die domste besluit al is dit "short term"



  32. gravatar Dylan says:
    @Tom dis 'n April fools joke.
  33. gravatar Loftus says:
    Hanro het homself al klaar bewys in laas jaar se Currie cup, hy was 1 van ons beste spelers voor sy besering.
  34. gravatar Vis says:
    Beste nuus ooit. Ek is 'n groot Luke Watson fan. Een van die werklike helde van die game.

    As dit waar is ondersteun ek die blou bulle. Ek het van 'n baie betoubare bron verneem dat dit nie 'n April fools joke is nie...

    Hy kan al reeds volgende week uitdraf - Heel moontlik as kaptein.
  35. gravatar Bully says:
    Bulterrier, ek stem 100% met jou saam, die probleem is dat die afrigters ook soos Manie se, ons vaar nie te sleg en wen so af en toe 'n game ???? WTF. Die probleem is dat ons ervare spelers te maklik verloor, dan sit ons soos nou al 3 jaar met 'n 'jong' span. Oor 2 jaar is Jesse ervare, dan word hy miljoene in Europa aangebied, dan vervang ons hom weer met 'n jong speler. Die Sharks bv het Willie le Roux en nog 'n paar ander ervare spelers gekoop om daardie probleem aan te spreek, jy wen nie 'n Superrugby reeks met jong spelers nie. Verder, wat het van Nollis se 'nuwe' patroon geword??? Niks, ons skop due balle weg en speel nie met ons briljante agterlyn nie.
  36. gravatar Agrobul says:
    More mense. Dis betreklik stil hier op die blog? Neem aan die meeste van ons is steeds stom geslaan nadat die briljant afgerigte leeu span met al sy sterre gisteraand verloor het? Sprekende voorbeeld van maak nie saak watse rugby n span speel nie ,jy dra n risiko. Leeus speel met flair ja ,maar te same met sg. Mooi rugby loop n span gevaar om jouself met een swak aangee of besluit omgekeerde besit af te staan en dan is jou verdedigingslyne nie altyd in plek nie. Stormers daarenteen druk al hoe minder driee maar verdediging is puik. Sharks selfde as Leeus. Bulls speel onaanskoulike rugby( afrigtingspan en meeste van ons erken dit), maar ek glo steeds n span moet die omstandighede soos( puntestand op log, weg of tuis wedstryd, hoe opponente speel op die dag ens ens elke wedstryd in agneem ) en daarvolgens aanpas. Ek dink ons gaan vandag weers sg. Stampkar rugby sien(hoop nie so nie), maar as dit n wen beteken is ek happy! Ek gaan nou iets se wat normaalweg teen my beginsels is, maar met Craig Joubert as skeidsregter begin ons alreeds met n psigiese agterstand. Hoop net ons afrigterkorps het goed met hom oor skrums,lynstane en afbreekpunte gepraat asook sy vertolking van die rol maal beweging. Ek dink voorlangs behoort ons goed te doen!. Go Bulls al speel julle in Pienk! Ek staan bankvas agter julle!! Wen of verloor!
  37. gravatar skippie says:
    Kom aan Bulle. Ek is op Loftus vandag en ek kyk vir julle

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *