Pumas edge Vodacom Blue Bulls in Witbank

articles.comments (4)

Vodacom Blue Bulls lose in Witbank

The Vodacom Blue Bulls on Saturday lost 27-21 to the Steval Pumas in Witbank in a final warm-up match for the Currie Cup competition first round starting next weekend.
The visitors were leading 14-12 at the break, but a yellow card, a charge down and poor discipline cost them the early momentum created by tries from Jade Stighling and Dan Kriel.
Steval Pumas flyhalf Justin van Staden kicked like a machine and his three penalties and a drop goal kept his side in the match during the first half.
In the second half the Pumas scored a try with Freddy Ngoza in the sin-bin and another when a kick was charged down.
A late converted try by Manie Libbok helped ease the pain for the visitors.

Scorers:

Steval Pumas 27 (12). Tries: Tyler Fisher, Carel Greeff. Conversion: Justin van Staden. Penalties: Van Staden (4). Drop Goal: Van Staden.
Vodacom Blue Bulls 21 (14). Tries: Jade Stighling, Dan Kriel, Manie Libbok. Conversions: Tony Jantjies (2), Manie Libbok.

Pin It

Apr 03, 2016

(4) Pumas edge Vodacom Blue Bulls in Witbank

  1. Freddie, Pierre Schoeman was nog altyd 'n loskop, nie 'n vaskop stut nie. Die probleem is dat ons eintlik net een redelike vaskop in Pretoria het en dit is Marcel van der Merwe. Ek weet nie of Werner Kruger beseer is of reeds weg is nie, maar in die verlede het hy ook nie die mas opgekom nie. Die ander vaskoppe is Hencus van Wyk (kyk video teen Stormers), Fouche van Tuks en Dyan v/d Westhuizen.

    In sekere posisies het ons 'n oorvloed van goeie spelers en in ander is ons baie dun. Zander weet nie wat hy doen nie.
  2. Paige was baie swak en dit is tyd om hom te vervang. Die eerste drie van die Cheetahs het gekom nadat Paige weereens geslaap het agter 'n losskrum. Ek het 'n vermoede ons twee jong slotte word moeg in die tweede helfte. Onthou hulle is ook maar net 20/21. Baie jonk en baie belowend maar nog nie ysters nie.
  3. gravatar kabous 23 says:
    Nog 'n wen. Hierdie keer teen 'n Cheetha span wat met baie ywer gespeel het. Ook dieselfde span wat ons aan die einde van laasjaar goed gewen het.

    Defnitief 'n verbetering by die bulle te bespeur.

    Dink ook nie ons is op die standaard van die top spanne in superrugby nie, maar ons is defnitief nie meer een van die swakste spanne nie, en behoort kompeterend teen die topspanne te wees. Ons slotpaar lyk defnitief asof hulle baie potensiaal het. Dink egter wel dat daar bietjie ervaring kort. As hatting se besering oor is sal ons dadelik beter wees. Ek dink ons skrums sou ook beter gewees het as die gewig en krag van Arno daar was. Ons kon vir Hanro ingebring het, maar ek dink die kapteinskap in die opwarming wedstryd was dalk vir homself van meer waarde. Steggies kort nog 'n wedstryd of 2 om weer wedstryd fiks te word, maar ek dink die kompetisie tussen hom, Roelof en lappies vir die 6 trui gaan die beste uit hulle haal. Arno en Hanro moet roteer vir 8. Paige is nie op vorm nie. Tyd vir Piet om die 9 trui aan te trek en Paige moet kans gegee word om te rus en impak te maak in die laaste 10 minute. Tiaan het 9 redelike maklikke punte met die skopskoen pale toe gemis."(ons mis vir flok). Miskien moet ons weer vir Derrick of naas nader trek om ons skoppers te help. Burger pass te min. Miskien moet hy en Jan ruil. Anderrs is dit dalk tyd om vir Dries in te bring.

    Bulle kan gerus vir SP 'n 2 jaar kontrak aanbied. Ek dink hy is 'n staatmaker en alhoewel nie die x factor van Jessie of gelant nie, sal hy ons nie in die steek laat nie.
  4. gravatar Bloukaap says:
    Die CC (in elke geval die eerste 14 rondtes) haal nie eers meer die tv nie. Selfs die Varsity Cup is nou belangriker.

    Ten minste is daar darem platform om beseerdes weer wedstrydfiks re kry. Maar andersins maar moeilik om spelers te motiveer.

    Ek dink wlke jaar lewer die Superrugby rewks nuwe jong spelers op wat skielik uitstaan en mooi deurkom.

    By die Bulle is ek baie beindruk met RG Snyman n sy slotmaat Jason Jenkins. Roelof Smit is nog lank nie op sy beste nie, maar hy het al die talent om dit ver te bring.

    Agterlangs het die Bulle nog nie naastenby hul potensiaal kon uitstal nie. Opponente se opskiet verdediging plaas ons middelveld onder druk en ons sukkel om bewegings verder as 12 te kry. Rudi sal eenvoudig met beter, e e wod ook of die leierskap om nie vanjaar opsaal met meer verantwoordelikhede nie. Dis altyd lekker om die besluitnemer naby aan jou agsteman te kan hê.

    As die log in een punte tabel saam gegooi moes word, was die Bulle nou 8ste, met SA se beste, die Stormers, 4e. Shars 6e, Lions 7e. Ons sal sake moet uitspook vir wild card plek. So die verloorder eerskomende Saterdag in Durban sal ons vernaamste kompetisie word.

    Huidiglik lyk ons OK maar ons hardloop nog met gemengde ritmes. Die volgende 2 weke het ons goeie kanse om te wen, maar daarna breek daar 6 games aan, 3 in Australië, dan die Stormers en dan die Lions en daarna die break met 4 Nasies.

    Die indruk vd reeks so ver is dat die Aussie en SA spanne taamlik naby aan mekaar is, maar dat die NZ spanne feitlik almal ewe goed speel. Die Waratahs her lank laas so swak gelyk soos vanjaar.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *