Marais brings back Basson, Paige and Brummer for Reds clash

Marais brings back Basson, Paige and Brummer for Reds clash

articles.comments (25)

Marais brings back Basson, Paige and Brummer for Reds clash

Vodacom Bulls coach Nollis Marais made three changes to his backline to play the Reds in a Vodacom Super Rugby match at Loftus Versfeld on Saturday.

Bjorn Basson replaces Jamba Ulengo on the wing, Francois Brummer swops jerseys with Tian Schoeman at flyhalf, with the latter moving to the bench and Rudy Paige returns from injury. He replaces Piet van Zyl, who moves to the bench, with Ivan van Zyl dropping out from the team that won against the Southern Kings in Port Elizabeth last weekend.

The pack remains unchanged, but Marais tweaked his bench. Lizo Gqoboka replaces Pierre Schoeman as back-up loosehead, Jaco Visagie comes in for Bandise Maku at hooker and Deon Stegmann takes over from Roelof Smit as the openside flanker. It will be Stegmann’s first appearance in the competition after he recovered from injury.

The coach is happy to welcome back the likes for Springboks Basson and Paige and feels that this is the best team to face the Australians.

Marais feels that the Reds will pose a different threat to what the team were exposed to in their last two matches.
"Local derbies are just different. It is a more physical match-up with lots of collisions. It is no co-incidence that people talk about a typical derby match. Playing a team from Australia will present challenges elsewhere to what we were used to and we need to be ready to embrace them. The Reds play with good width and have great players in crucial positions. They knocked over the defending champions last week, so will have faith in their game plan and structures. We need to be ready."

Vodacom Bulls captain, Adriaan Strauss, believes that last weekend's win over the Kings showed the way.
"We had to overcome a number of challenges, like playing with 13 men. We made two or three try-saving tackles and most pleasing, scored a couple of crackers ourselves. Those things do wonders for the confidence and belief and we are ready to give it another go. The Reds are former champions and is a team that has lots of variety and options. So we need to defend with great pride against them if we want to dominate."

The team (with number of Super Caps) is: SP Marais (37), Travis Ismaiel (10), Jesse Kriel (22), Jan Serfontein (42), Bjorn Basson (90), Francois Brummer (11), Rudy Paige (26), Arno Botha (38), Jannes Kirsten (6), Lappies Labuschagne (41), RG Snyman (6), Jason Jenkins (6), Marcel van der Merwe (39), Adriaan Strauss (124, c), Trevor Nyakane (64). Replacements: Jaco Visagie (4), Lizo Gqoboko (5), Werner Kruger (114), Marvin Orie (3), Deon Stegmann (92), Piet van Zyl (59),Tian Schoeman (13), Dan Kriel (1).

Pin It

Apr 13, 2016

(25) Marais brings back Basson, Paige and Brummer for Reds clash

  1. gravatar Rian Malan says:
    Wat sien Nollis in Paige wat ons nie sien nie,nou haal vir jumbo ook uit.Kan hy vir ons verduidelik hoekom hy so vir Paige back.Dink hulle regtig ons kykers publiek is so onosel
  2. gravatar Slim182 says:
    Paar snaakse veranderings. Almal wat gedrop of roteer is het goeie games gehad laas week. Dink Nollis wil meer takties teen die Reds speel en hulle agterste 3 met hoë skoppe toets dis hoekom Travis en BAsson die vleuels is en Brummer op loskakel. Sal maar moet sien wat gebeur. Glo Nollis weet wat hy doen so mag dalk net uitwerk.
  3. gravatar jong bulle says:
    Roelof Smit se weglating is vir my die grootste teleurstelling. Ek dink Smit, Lappies en Botha/ Liebenberg kan 'n baie goeie kombinasie wees.

    Ulengo is tans beste vleuel by bulle.

    Een van Ludeke se groot probleme was dat hy die span gekies het op beloftes wat hy voor seisoen maak en nie op weeklikse vorm nie. Ek hoop nie Nollis doen dieselfde nie.

    As 'n speler beseer raak en sy plaasvervanger doen die werk beter is dit nou maar bad luck. Geen plek vir lojaliteit nie.
  4. gravatar houbyblou says:
    JONG BULLE ek stem heeltemal saam oor Roelof Smit. Het Steggies dan so beindruk in sy eerste wedstryd terug? Ek sal ook graag wil sien hoe vaar Hanro - hy kan mos met Arno roteer?

    Ek moet krediet gee vir die verbetering wat mens kon sien die laaste tyd, eks net bang dat ons bietjie momentum gaan verloor en meer voorspelbaar gaan wees met Paige en Brummer terug. Piet en Tian verdien dalk nog 'n wedstryd om te wys wat hul kan doen en dit sal dalk ook vir Jan en Jesse help as daar meer kontinuiteit is.

    Die grootste aspek van Paige se spel waaraan ek reken hy moet werk is om in een beweging die bal uit te gee - sonder om eers regop te kom, terug te trek, 'n tree te hardloop en dan te pass. Hy moet die situasie opsom voor hy by die afbreekpunt kom en reeds besluit wat hy gaan doen, nie eers wanneer hy die bal opgetel het nie. Ek hoop die bulle kan vir Fourie du Preez ten minste as 'n konsultant gebruik om die skrumskakels bietjie leiding te gee?

    Met als gese hoop ek ons klap die Reds. Laas week se wedstryd laat my weer uitsien daarna om Loftus toe te gaan. Kom Bulle!!!
  5. gravatar nitronic says:
    Eks jammer maar Nollis is nog n puppet.

    Reputasie bo vorm op die oomblik.

    Kom ons kyk maar wat gebeur.

    Roteer is goed, al problem is ons roteer met die verkeerde spelers.

    Dink Dries, Hanro, Obi, Ulengo, Roelof moet maar na ander unies gaan.
  6. gravatar Oom Koos says:
    Die span is gekies en ons moet hulle ondersteun wat ek sal doen
    Dit gaan net my verstand te bowe dat ons sonder n erkende baljagter opdraf. Ek weet elke speler moet na regte n baljagter wees maar ek soek vir Roelof Smit daar wat volgens my ons beste baljagter is.
    Ek kan ook nie Ulengo se weglating verstaan nie.
    Is dit maar deel van die rotasie beleid. As daar spelers is wat roteer moet word, sal ek eerder se dit moet onder die voorspelers wees wat se lywe baie meer stampe en stote moet vat as die agterspelers.
    Paige is mos onderkaptein, is dit die rede hoekom hy weer daar is. Hy maak nog te stadig skoon en wil te veel verkeerskonstabel speel. Daar is tye wanneer jy die spel moet stadiger maak en spelers moet organiseer maar 2de en 3de fase besit moet vinnig gebruik word. Hoop die Bulle gaan voort waar hulle teen die Kings opgehou het. Skitterende verdediging, agterspelers wat meer reguit hardloop en die bal die werk laat doen. Ons glo nog ons kan meer offload voor ons kontak maak en grond toe gaan met die bal.
    Bulle maak ons trots!!!!!!
  7. gravatar Anton says:
    Span is goed ek het net een probleem en dit is Rudy Paige, die swakste 9 in die reeks en hy speel hom.dink dit is maar seker om die kwota vol te maak. hoop net nie hy kos ons nie. die res lyk goed en lus om te speel.
    Go Bulle
    Bulle met 18
  8. gravatar nitronic says:
    Wees gereed om Basson te sien net wanneer hy skoppe jaag. Ulengo het ten miste werk gesoek. Basson soek alles op n skinkbord.

    Roelof dink die WP sal met jou kan doen my maat. Bulle mors met jou en ander spelers.
  9. Shane says:
    Ek stem saam dat die manne goed gespeel het Saterdag wat nou geroteer is. Ek hoop die bulle gaan bal in hand hou en aanskoulike hardloop rugby speel. Dis miskien n goeie besluit om nou die kombinasies uit te toets voor ons gaan toer.

    Go BULLE
  10. gravatar Loftus says:
    Nollis, ek wil net reg verstaan....het jy nou vir Roelof Smit gedrop uit die wedstryd squad uit vir Stegman? Stegman het amper boggerol beteken in n afgewaterde Curriecup wedstryd laas week teen WP. Of het 1 van daai swak Bulls scouts jou vertel hy het n goeie game gehad? O ja, hy is mos n senior speler, net soos "ek kan nie tackle nie - Basson!"
    Volgende jaar is Lappies weg, ek dink nie Steggirs gaan nog lank bly nie en as n ander unie wat nie fetchers het nie, vir Roelof teken, dan het jy boggerol fetchers in die unie oor nie. Is daar enigiemand in die unie wat aan die scenarios ooit dink?
    En wat presies doen Brummer terug in die span?
  11. gravatar Bloukaap says:
    Ek dink Nollis wil takties die game benader en sy hele squad kans gee. Dit tel in sy guns dat hy twee tipe losskakels het en vleuels wat by sy game plan kan aansluit. Ulengo is n9g nie so effektief onder die hoë bal nie. Page se taktiese skopwerk is ok beter as Piet van Zyl s'n howwel ej sao saamstem dat hy vanjaar te stadig is. Die twee senters is solied en Dan Kriel moet meer tydvgegun word. Ismael het baie goeie game teen die Kings gehad.

    Na wat ek sover in die hele reeks gesien het kan jy nie net die bal wil lug gee in elke game nie. Ons moet opponente aan die raai hou elke naweek. Ons het nou die spelers om ons games af te wissel. Die afwisseling tussen Orie en vanRensburg is goed.

    Roelof Smit kort ruskans maar soo ook Jannes Kirsten en Arno Botha. Hy sal een of ander tyd vir Hanro moet kans gee. Arno het verlede naweek sy beste game vd seisoen gehad.

    Hierdie Reds span is die afeglope 2 weke besig met opwaartse kurwe so ons moet geensins dink dit gaan net opdaag en wen wees nie. Hulle het nie verniet welverdiend teen die Highlanders geseevier nie
  12. gravatar Blue Bull says:
    Looks like a more tactical approach that Nollis will follow. I just hope we scrum better this weekend. We recivered well after the 1st round but slipped again against the Cheetahs with Marcel giving away the most penalties.

    Brummer has not been playing well lately so I have a question mark there and Paige needs some sharpening up.

    How about giving either Arno or Kirsten a rest and let Hanro play?
  13. gravatar Cornelius says:
    Nollis asb net nie skop en jaag rugby
  14. gravatar Matador says:
    Roelof en Ulengo is beseer en daarom is besluit om hul te rus. Dit is dalk goed dat Hanro eers selfvertroue en skerpheid terugkry by CC maar na die toer behoort hy speelkans te kry. Daar is tans baie (8) loosies - roteer jy hul nie, gaan jy van hulle verloor. As Bothma na die toer speel, beteken dit daar gaan 4 CC moet speel.
  15. gravatar Blue Bull says:
    I think you should pick the players who will stay at the union first and give them rest every 5th week. Guys like Steggies and Lappies will leave at the end of this season. To bring in an injured player like Bothma, who has not been playing at all this year, and never give Hanro a single chance, would actually knock Hanro out for all practical reasons.



  16. gravatar Paarlbul says:
    Matador as die besering storie waar is, net dan kan verstaan why smit en ulengo uit is. Stegman was gladnie goed teen Wp nie, terwyl smit en ulengo bleddie goed begin word het.
    Swak kommunikasie van Bulle.
    Ek onthou 2015 na vrystaat en wp games met nuwe game waar bulle hulle gemors het, Nollis ook Kaap toe gekom met ander taktiek, Fouche in vir Tian ens. En daar neuk die wp die bulle toe goed op. Met Paige daar gaan nuwe gameplan anyway nie werk nie.
    Trust dus nie hierdie skuiwe nie.
  17. gravatar Matador says:
    Paarlbul, op die Bulle se Facebook blad is daar weekliks op 'n Maandag 'n video van Dr Herman wat die week se beserings noem en bespreek. Gister was daar ook 'n video van die perskonferensie (Nollis en Adriaan) waar hul die beserings noem en ook die spankeuse bespreek /verduidelik.. Daar is ook onderhoude met RG en Jason. As jul net hierdie blad volg vir nuus gaan jul ou en onvolledige info kry.
  18. gravatar Isak Venter says:
    Ek is meer bekommerd oor Marcel van der Merwe, hulle kan seker beter as hy doen.
  19. gravatar Paarlbul says:
    Thanks Matador ek is een van daai enkeles wat nie Facebook het of volg nie
  20. gravatar Poliesman says:
    Cornelius ek stem saam met jou dat vis se kommentaar regtig onsmaaklik is. Om dit van iemand se vrou te se is absoluut laer as kreefbollie op die seebodem. Hy is commin verby. Mag die Liewe Vader eendag met hom afreken. (Ek weet dat vis nou weer gaan se dat die blog nie n kerkraadsvergadering is nie)
    Mense ignoreer net vir vis. Hy gaan nie weg nie. Hy is hier om te bly en gaan aanhou krap waar dit nie jeuk nie.
    Moet net nie sy posts lees nie.
  21. gravatar Blue Bull says:
    Two ways to deal with Vis:

    1) Ignore the pervert
    2) Do a social media action plead to the BBM on the blog to reveal his true identity and contact his employer.

    He will take all of his 4 avatars and run as fast as the wind. He is a coward.
  22. gravatar CR says:
    Ek stem POLIESMAN, ignoreer die vent dan sal hy gou agter kom hoe kommin hy is.
  23. gravatar Cornelius says:
    Poliesman, CR, bLUE bUL. EK STEM SAAM MET JULLE DAT Vis kommin is, hy kan entlik trots wees hoe die Bulle speel sy Kings span het nog net een game gewen, nou wil hy dit by die Bulle kom uithaal, ek kan dit nog vat as hy nie die Bul rugby span like, maar om vir n man te sê hy is besigmet sy vrou , dis kommin en laag, wens net ons kry hom by loftus as sy span hier kom speel, maar hy sal te bang wees om hier heen te kom
    VIS VERLAAT DIE BLOG ASB
  24. gravatar Bloukaap says:
    Sharks verloor, ons het nou kans vanaand om ons "wild card" posisie te verstewig en te hoop die Leeus klop die Stormers, voordat ons oorsee vertrek.

    Sterkte Bulle, hoop Loftus trek vanaand sommer baie toeskouers.
  25. gravatar Cornelius says:
    HOU BY DIE BLOU MY VOLK

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *