Freddy Ngoza to lead Vodacom Blue Bulls

articles.comments (11)

Freddy Ngoza to lead Vodacom Blue Bulls
Flanker Freddy Ngoza will lead the Vodacom Blue Bulls for the first time on Saturday when they take on the Xerox Golden Lions in Alberton in a Currie Cup Qualifier clash.
He takes over the captaincy from Hanro Liebenberg, who will travel to Australia with the Vodacom Bulls Super Rugby side, with Ruan Steenkamp taking over as no8.
The Bulls trip resulted in a number of changes to the side that edged the Toyota Free State Cheetahs last weekend.
Amongst those will see Dries Swanepoel's place will be taken by Franco Naude and Bandise Maku's spot by Corniel Els.
Coach Hendré Marnitz also opted for Joshua Stander at flyhalf and included Springboks Bjorn Basson and Deon Stegmann on the bench.
Tapiwa Tsomondo will also earn a first start for the season, as will Kefentse Mahlo.
Franco Naude, JT Jackson, Jan-Henning Campher and Aston Fortuin, currently training with the Junior Springboks, has also been named in the side.
The team is: Manie Libbok, Kefentse Mahlo, Franco Naude, JT Jackson, Jade Stighling, Joshua Stander, Ivan van Zyl, Ruan Steenkamp, Freddy Ngoza (c), Tapiwa Tsomondo, Nicolaas Janse van Rensburg, Abongile Nonkontwana, Entienne Swanepoel, Corniel Els, Nqobisizwe Mxoli. Replacements: Jan-Henning Campher, Dayan van der Westhuizen, Aston Fortuin, Deon Stegmann, Andre Warner, Adrian Maebane, Bjorn Basson.

Pin It

Apr 20, 2016

(11) Freddy Ngoza to lead Vodacom Blue Bulls

  1. gravatar kznbul says:
    Ek hoop die span kan die een wen.Ek is verbaas dat Basson nie toer nie sterkte BLOU BULLE HOU BY DIE BLOU
  2. gravatar Bloukaap says:
    Weet enige iemand wat was die Blou Bulle vs Leeus uitslag? Score is ook nie op FB page nie. Weet nie wat SARU met hierdie CC reeks wou bereik nie,niemand berig eers hieroor nie.
  3. gravatar Bluedog says:
    Bulle het verloor 17-38.
  4. Bluedog says:
    Hierdie cb span van die bulle is werklik n skande op die Bloubul naam. Is hierdie werklik die beste tweede span in Bloubul land of word ons nou verplig om bee toe te pas. Wat verdien hierdie spelers. Waar is ons klub spelers. Mag hulle nie vir die bulle speel nie. Regtig so kan dit nie aangaan nie. Verander hul truie en haal die madeliefie af.
  5. gravatar Bluedog says:
    Weet enigiemand wat van Kobus Marais geword het.
  6. gravatar Rian Malan says:
    Bluedog ek stem saam met jou,is n patetiese Blou Bul CC span,kry n ander emblem en trui julle maak Blou Bul rugby se naam gat,wie is die aap wat hulle afrig,ek wens ons kan n slag met WP en Lions se passie speel,so wen ons nie die CC nie.SIES MAN BULLE
  7. gravatar Timmy says:
    Tony Jantjies is terug dan ht ons Kobus Marais en nog 2 goeie stelskoppers
  8. gravatar jp says:
    Sies blou bulle julle maak net skande ontrek asb. Barend jaag die afrigter weg asb. as jy nie kan nie loop dan saam met hom voetsek weg uit blou bull rugby vat sommer jou token kaptein saam met jou
  9. gravatar Anton says:
    Sien die Lions word oor die kole gehaal oor hulle nie genoeg swart spelers in die span het nie.dan wil hulle se dat is SR word net die beates gekie en geen kwotas nie.Hoe verwag hulle moet ons enige bekkers wen as ons nie die bestes kan kies nie, nou weet ek hoekom Paige daar is.
  10. CR says:
    Nie so bad nie blou bulle, julle staan dan reeds 3e van onder af. Mooi Barend dis mos hoe blou bulle moet speel. Jy doen 'n goeie joppie met julle kwotas!
  11. FL says:
    VIVAAAAAAAAAAA, kwotas bo! bulle doer onder!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *