Ulengo to join Vodacom Bulls

articles.comments (12)

Ulengo to join Vodacom Bulls

Winger Jamba Ulengo will depart for Sydney on Sunday to replace the injured Travis Ismaiel on the Vodacom Bulls tour to Australia. Ismaiel injured his hamstring against the Brumbies in their Super Rugby clash on Friday and has already returned to South Africa.

He will undergo a scan in Pretoria to determine the severity of the injury.

Pin It

May 08, 2016

(12) Ulengo to join Vodacom Bulls

  1. gravatar franscois says:
    Ek dink ons kan die warathars klop sie cheetas het goed gelyk met rukke en kon wen as hulle die foute beperk het!

    My span vir saterdag:

    Sp
    ulengo
    kriel
    jan
    basson
    schoeman
    paige
    Lappies
    kirsten
    Roelof
    rg
    jenkens
    marcel
    adriaan
    trevor

    Maku
    lizo
    werner
    orie
    arno
    piet
    brummer
    kriel
    swanepoel
  2. Johan says:
    Die feit dat jy paige en schoeman in jou span het is belaglik nie een behoort eers in die sqaud nie of op die veld nie.
  3. gravatar franscois says:
    Wel eerlik dink ek nie dat brummer of piet regtig beter is nie schoeman het darm i vonk verskaf toe hy op kom paar goeie dinge gedoen en piet wel ek dink nie hy was een keur agter die bal nie heeltyd over run! Moet se tiaan meyer het baie talent en op loskakel sit ons met i probleem sonder pollard. En johan ek weet nie wie j in die span sou sit in hulle plek maar as jy teen die kings se currie cup se span verloor kan j beslis nie super rugby speel.
  4. gravatar Blou Kaap says:
    Wel die Bulle gaan paar kopsere he met nuwe aanwinste vir die nuwe jaar. Ons kort nog top ervare slot sam met RG en Jenkins, 2 Vasskoppe en versker 'n nr 9. Marvin Orie blaas warm en koud en na my mening is Nicolas van Rensburg die beter nr 3 slot wat ook 7 kan cover. Dis jammer dat Ivan van Zyl geheel uitgelaat word, sou graag wou sien wat hy op die vlak kan doen.



  5. Bloubeer says:
    Dit is n absolute skande wat Mnr Marnitz met die Blou Bulle aanvang, ek glo elke oud NTVL speler nie gelukkig sal wees met wat gebeur nie. Die Bestuur moet onmiddelik vir Victor Matfield en Fourie du Preez aanstel as afrigters, sodat hulle weer die trots in Bul Rugby kan herstel.
  6. gravatar Blouland says:
    Dink dit sal goed wees as Vic en FDP betrek word by CB span, maar is hul bereid om onder Nollis te begin?

    Hoop Jenkins, Ulengo en Roelof is in beginspan teen Tahs.
  7. gravatar Muzi says:
    Duhan vD Merwe should be starting in the CC side he's a rough diamond that has potential to play Super Rugby....if only this team had Pollard @10....open your eyes peopl Brummer and Schoeman aren't up to standard.
  8. gravatar Muzi says:
    8.Lappies/Botham 7.Kirsten 6.Smit...that's our best loose trio...send Arno Botha back to the CC side...he hasn't been the same player after his knee injury....give Du Preez a short term contract @9....SP Marais makes too many errors at 15....good player though.
  9. gravatar louisk says:
    ek sit nou net so en wonder -sal n suid Afrikaanse spa ooit weer daai super kopie wen--my denke gaan ons hou nie spelers -word jonk gekontrakteer dan begin hulle goed te speel dan gaat hulle daar oor die waters na beter geld toe-kan iemand wat gaaf is kyk as ons die lande se super spelers vat hule ouderdome dan wonder ek wat sal die gemidelde ouderdome wees --en so ook die gemiddelde super wedstryd gespeel van elke land --kan intresant wees en mens dalk n aanduiding gee waar ons werklik le met ons spelers
  10. gravatar Deon says:
    Both Botma and Liebenberg were pretty average in cc team
  11. gravatar nitronic says:
    I see the Bulls boks must rest this week. So I think Jesse, Strauss, Nyakane and not sure about Serfontein all must be rested.

    We should targeted the Brumbies match to win. Because Nollis knew the boks must be rested. Tahs now going to be very difficult with a possible b team. Should we lost to the Tahs the tour would be another failure just as usual for the Bulls.
  12. gravatar Blue Bull says:
    Yes Nitronic

    And Jan and Marcelle as well? Our front row is going to have atough time against a very good scrumming outfit. I just hope Jenkins can be back for this one. So I think Dries and Dan Kriel will field the middle (or we will opt to leave one of the centres on for this game and rest the other for the Stormers game, just to have some experience out there. Jan is crucial for organising the defense, although he slipped a vital tackle.

    The Warathas did not have a goodbgame against the Cheetahs after that game against the Stormers. They are much better team on paper than their log position shows.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *