Pumas down Vodacom Blue Bulls

articles.comments (17)

Pumas down Blue Bulls

The Steval Pumas ran in four tries to one as they eased to a 25-13 (half-time 15-13) win over the Vodacom Blue Bulls in their provincial tournament clash at Loftus Versfeld in Pretoria on Friday.
The win saw the Pumas register their fourth victory on the trot while they condemned the Blue Bulls to their fourth loss in five matches.
The Pumas were full value for their win as they overturned a 10-point deficit after the Blue Bulls had made the stronger start to the contest.
The hosts were rocked by a three-try burst in just five minutes in the first half while they were held scoreless in the second half.
The Blue Bulls opened the scoring in the 22nd minute when inside centre Marquit September went over between the posts for a converted try.
Flyhalf Joshua Stander then kicked a penalty as the hosts eased to a 10-0 lead after 27 minutes.
But the rest of the half belonged to the visitors as they ran in three tries in a devastating five-minute burst between the 30th and 35th minute
Hooker Frankie Horne grabbed the Pumas’ first try before scrumhalf Reynier van Rooyen and left wing Marcello Sampson both crossed for unconverted scores as the Pumas raced to a 15-10 lead.
The home team managed to stop the bleeding with the last kick of the half as Stander succeeded with his second penalty of the contest to narrow the gap to just two points at the break.
However, the Pumas were not to be denied and they extended their lead 14 minutes after the restart when pivot Justin van Staden kicked a penalty.
The visitors clinched their four-try bonus-point, after 66 minutes, when outside centre Hoffman Maritz went over for a converted score.
Scorers
Vodacom Blue Bulls – Tries: Marquit September; Conversion: Joshua Stander; Penalties: Stander (2).
Steval Pumas – Tries: Frankie Herne, Reynier van Rooyen, Marcello Sampson, Hoffman Maritz; Conversion: Justin van Staden; Penalty: Van Staden.

Pin It

May 13, 2016

(17) Pumas down Vodacom Blue Bulls

  1. gravatar Muzi says:
    I just can't seem to understand how the Bulls CC head coach continues to ignore a young gem like Duhan vD Merwe?!?!
  2. gravatar spartacus says:
    And I just can't seem to understand how the bulls management can accept these type of results and still continue to back this coach. It was already clear last year that this coach isn't the best since he couldn't even guide the u/21's to the playoffs- an achievement which they consistently achieved for the past 10-15 years. And it's not as if he doesn't have quality players at his disposal because there are quite a few junior springboks in the mix. It's getting ridiculous now. The powers that be need to wake up and smell the coffee because it's getting cold really fast
  3. gravatar Blouland says:
    Wanneer weet jy dat ons unie glad meer 'n kampioen unie is nie ?

    As uitslae soos hierdie nie meer 'n verrassing is nie, tragies wat van ons rugby geword het.



  4. nico says:
    Eie is die clown wat ons cc afrig? Raak nou ontslae van hom!
  5. gravatar jimmy says:
    Bullterrier.. Aka Bozo...

    Regtig?

    Hou by die BLOU my VOLK!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  6. gravatar Blue Bull says:
    I had question marks behind Maritz' appointment. The results are just not good enough.

    And I agree with Muzi about Duhan - is it because of the new transformation panic that white wings have become an endangered specie?
  7. gravatar Poliesman says:
    Dis n disgrace. Wil die coach maar nie net bedank nie. Hy kan mos sien dat hy nie opgewasse is nie.
    Aan die ander kant, die flippen klomp bobbejane wat hom aangestel het moet n moerse pak kry.
    Is dit n boetie boetie ding daar by Loftus of wat gaan aan. Daat moet mos verseker beter afrigters in die land wees as die man.
    Daar is verseker genoeg talent om n mededingende span te kies of wil die BBRU net die ANC en hulle trawante tevrede stel deur soveel as moontlik by die transformasie beleid te hou. Ek het nie n problem met n anderskleurige speler nie. As hy goed genoeg is , speel hom .
    Ek is regtig BAIE TELEURGESTELD in die BBRU.
    Ou Vis het so tyd terug gese dat hy nou maar vir die AB gaan ondersteun en toe is hy omtrent sleggese. Ek dink ou Vis is op die regte pad.
    Ons rugby gaan ten gronde a.g.v. die politiek en ons is te papbroekig om iets daaraan te doen. Ons rugby grootbase ( nie net van die Bulle nie, almal van hulle) worry net oor hul salaristjek en gee nie n flenter om vir die spel nie.
    Die EFF se dat hulle die rugby gaan ontwrig as daar nie meer getransformeer word nie. Ons grootbase is stil?????
    Wonder wat gaan die supporters doen as dit wel gaan gebeur. Dan gaan die wedstryde ook seker na onbekende velde verskuif word soos met die Varsity Cup. Dis mos belaglik........... flip laat ek liewer stilbly want my bloeddruk gaan dit nie hou nie.
    Hoop die Bulle maak ons trots
  8. gravatar nitronic says:
    Manne ons is besig om die Tahs ore aantesit behalwe op die scoreboard.

    Ons moet ons kanse benut. Paige is die swak skakel raak ontslae van di kwota.
  9. Platbergbul says:
    Hoekom is Rudi Paige so stadig? Ek dink Bolla Conradie is tans vinniger
  10. gravatar Oom Koos says:
    Nollis wil jy vir my se dat Rudi Paige die beste is wat jy het. REGTIG????????
  11. gravatar nitronic says:
    Asb Tahs haal Paige uit vir 6 seisoene
  12. gravatar spartacus says:
    Selfde storie. Ons val heeltemal uit die bus uit in die 2de helfte. Swak, swakker, bulle. Ek het nie meer hoop dat die bulle weer kan opstaan nie.

    Groete
    Moedelose Bul ondersteuner
  13. gravatar nitronic says:
    Pateties. Hopelik boo die 10 bulle ondersteuners hulle volgende week op loftus.

    Elke keer as ons omgekeerde besit kry maak Paige Van Zyl saam met dikgat Strauss dit stadig.

    Ulengo is nie n regtervleuel nie.

    Na die Tahs hulle bonus punt druk speel ons eweskielik vinnig.

    Jesse is nie m senter nie hardloop heeldag skuins oor die veld

    Hopelik is daar meer stormers volgende week op loftus.
  14. gravatar Johannes says:
    Kan dit swakker?
    Meeste talent - minste guts en toewyding.
    Jesse n skokker-. Erger as JJ.
    Nog n produk van HM wat n speler uit posisie speel.
    Pass nooit, hardloop skuins, kan nie tackle.
    Paige - daar is geen woorde om te beskryf hoe swak hy speel nie.
    Strauss is ons volgende Springbok haker met Scarra Rasta op die bank...Vader bewaar ons.
    Bo Marx, Bissie ,Schalk, Akker....
    Die moerse groot slotte en flanke doen niks - behalwe baard en hare groei.
    Vergelyk met Paul Willemse war sekerlik die beste SA slot is op die oomblik. Week na week MOM in Frankryk. Xander het hom laat waai - want hy moes plek maak vir Oreo.
    Maar ons moenie vergeet Xander en Barend het nou vennootskap met Pumas en Boland!
    LMGA
  15. gravatar Myler7 says:
    Wonder of Xander high performance kan spel want hy verstaan nie wat talent is nie
  16. gravatar Freddie says:
    Vra bestuur ASB laat hierdie Currie beker afrigter gaan by O/21was dit selfde storie ,SKRIK WAKKER

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *