Minimal changes to face Emirates Lions

articles.comments (38)

Vodacom Bulls coach, Nollis Marais, made minimal changes to the squad that did battle successfully against the DHL Stormers last week, to take on an in-form Emirates Lions team in yet another massive local derby. Travis Ismaiel was withdrawn from the team due to personal commitments, and will be replaced by Bjorn Basson. Hooker Bandise Maku also comes in on the bench in place of Jaco Visagie in a straight switch.

The Vodacom Bulls team to face the Emirates Lions on Saturday 28 May at Loftus Versfeld:

15      SP Marais

14      Jamba Ulengo

13      Jesse Kriel

12      Jan Serfontein

11      Bjorn Basson

10      Francois Brummer

9       Piet van Zyl

8       Arno Botha

7       Jannes Kirsten

6       Lappies Labuschagne

5       RG Snyman

4       Jason Jenkins

3       Marcel vd Merwe

2       Adriaan Strauss  (C )

1       Lizo Gqoboka

 

16      Bandise Maku

17      Trevor Nyakane

18      Pierre Schoeman

19      Grant Hattingh

20      Deon Stegmann

21      Rudy Paige

22      Tian Schoeman

23      Dries Swanepoel

Pin It

May 25, 2016

(38) Minimal changes to face Emirates Lions

  1. gravatar Gazza says:
    Good consistency!

    Maybe could've had Renaldo Bothma and Roelof Smit on the bench instead of Hattingh and Steggies, but I guess they bring solid experience off the bench...

    I think we can beat the Lions. We're at home, guys are confident and would've taken a lot from the Stormers game.

    Good luck boys!!
  2. gravatar Cornelius says:
    N goeie span, maar ek dink ons moet saterdag slim speel, speel n Naas Botha wedstryd as ons in hul kwart gebied kom Skepskop pale toe, so kan ons hul uit die wedstryd kry, kyk ook hoe het Jannie De Beer Engeland in 1999 uit die Wereld beke ge skepskop
    Sterkte Bulle
    HOU BY DIE BLOU
  3. gravatar mercy says:
    Hallo almal is hier om te getuig hoe ek my lening van mnr Richard nadat ek 'n paar keer toegepas uit verskillende lening leners wat beweer dat ook reg getuig in hierdie forum, het ek gedink die getuienisse waar werklike en Ek het aansoek gedoen, maar hulle het nooit moed my lening. Ek was in die behoefte van 'n dringende lening om 'n besigheid te begin en ek toegepas uit verskillende lening leners wat
    belowe om te help, maar hulle het nooit het my die loan.Until n vriend van my my bekend te stel aan mnr Richard Swart wat belowe het om my te help en wel sy het toe sy belowe sonder enige vorm van delay.I nooit gedink daar is nog betroubare lening leners totdat ek ontmoet mnr Anderson, wat inderdaad gehelp met die lening en het my belief.I weet nie of jy enigsins 'n behoefte aan 'n ware en dringende lening, gratis gevoel mnr Richard kontak via e-pos sy richardpokaloancompany12 @ gmail.com
  4. gravatar nitronic says:
    Goeie span. Stem met Cornelius ons moet glad nie prober fancy wees nie.

    Gqoboka impress my, maar ons moet kyk of ons skrums tot n minimum kan hou.

    Go Bulls.
  5. gravatar Loftus says:
    Ek verstaan nie hoekom Smit nie op die bench is nie, maar Steggies is?
    Good luck Bulle
  6. gravatar franscois says:
    Ek stem saam vat elke punt beskikbaar maar moet nie die bal wegskop nie kyk wat die hurricanes aan die leeus gedoen het met hardloop rugby volg dieselfde patroon ons moet wen die naweek want ek dink die stomers hoort die cheethas te klop.
  7. gravatar franscois says:
    Elke game wat roelof nog op gekom het kan ek nie onthou van i keer waar hy nie die bal angeslaan het nie waar stegman laasweek i belangrike bal naby an ons lyn gesteel het! Ervaring tel
  8. gravatar nitronic says:
    Stegman het goed gedoen toe hy opkom. Maar enigste worry is gaan die ander spelers bly?
  9. gravatar Gazza says:
    Nitronic, I think the guys have to be patient. Unfortuantely, to be real force in superrugby, you need a solid squad with real depth. I think a guys like Roelof, etc. just have to wait and keep performing at Currie Cup level. His chance will come, no doubt.

    Surely, if Roelof considers that Lappies is leaving the Bulls at the end of this season, then surely he'll be the openside in the inside lane. Maybe absorb as much knowledge as you can from the likes of Steggies and Lappies, together with a solid Currie Cup season and he'll be good to go in 2017.

    Others like Bothma and Jackpot, will get their opportunities in future...
  10. gravatar Loftus says:
    Solank dit net nie n geval is van senior spelers wat n inside lyn het wanneer hulle terugkom van beserings af nie. Gaan vra maar vir Ludeke 2011-2015 hoe het dit uitgedraai!
  11. Shane says:
    Baie goeie oorwinning teen die Stormers Saterdag manne. Ek is bly Jason Jenkins en RG Snyman steek hul hande hoog op vir die kans wat hul kry. Sterkte vir die leeus wedstryd Saterdag my bulle.
  12. gravatar Blouland says:
    Goeie span, sterkte Bulle.

    Nou vir die groot vraag: wie is die skeidsregter ?
  13. gravatar Gazza says:
    Blouland, ref is the only and only Craig Joubert....

    He used to penalise our scrum quite a bit in the apst, but that's ofcourse when we had the wonderful Dean Greyling at loosehead
  14. gravatar Blouland says:
    Neee !!!!

    Dink ons het nog net een game gewen toe Joubert geblaas het, dit was teen die Stormers in die 2010 super finaal. Hy was so bang daardie dag vir al die Bulle in Soweto, toe moes hy volgens die reels blaas en ons het gewen.

    Hy is seker nou lekker dikbek omdat sy gunsteling span pak gekry het teen die Bulle, ons sal hom uit die game moet speel, want die 50-50 calls gaan definitief nie na ons kant gaan nie. Joubert is persoonlik aangestel deur SARU om die Stormers in die uitspeelwedstryde in te blaas, come what may.

    Ek kan al sien hoe hardloop hy al weer stert tussen die bene vir sy taxi na die eindfluitjie !

    Maar ons sal hom inwag by die hekke, haha !
  15. gravatar nitronic says:
    True words Gazza lets hope Roelof see it that way as well.
  16. gravatar Slim182 says:
    Jake White het vir Tiaan Liebenberg en die bulle se eie Nicholaas Janse van Rensburg gekoop. Blykbaar was daar dissiplenere issues met Nicholaas dis hoekom hy nie speel nie. Montpellier moes 'n transfer fee betaal vir hom. Vir 'n ou wat nie mal was oor die bulle koop ou Jake darem maar baie bulle.
  17. gravatar Bullsrbest says:
    Where is Jacques Potgieter ?
  18. gravatar Dries says:
    En daar steek Quinn Roux ook vir almal op Loftus tong uit. Oud Affie, wat nie eers Bulle Cravenweekspan kon haal nie. Hy is vandag aangewys as een van Ierland se vier slotte vir die toer in Junie... Hy en Andries Ferreira was 'n kookwater slotpaar op skool.
    Die politieke kortsigtigheid van ons administrateurs gaan Suid-Afrikaanse rugby vernietig, hoor my lied!
  19. gravatar Blouland says:
    Marcel gaan weg, saam met hom 'n volle 128kg.

    In sy plek koop ons vir Jacobie Adriaanse, 'n volle 112kg.

    Is dit nie bietjie te lig vir 'n stut nie ?



  20. gravatar Blou Kaap says:
    Dries

    Ek raak self warm onder die kraag oor "transformasie". Ek sê nou die dag vir kollega van my wat so moan oor Affies se wit span dat hy praat my oupa se taal in die 1950's, behalwe dat die obsessie met kleur nou swart is en nie wit nie.Dis belaglik.

    Jake White hou vd tawwe voorspelers van Pretoria. Nicholas gaan floreer en nog baie goeie speler word. As dit net dissiplinêr was dan is dit wraggies die langste detensie wat enige speler nog gesit het want hy is nou al 2 seisoene lank stout en iemand by Loftus sukkel om te vergewe. Die man moes seker iemand se vrou af gevry het.

  21. gravatar spartacus says:
    Ek sou veel eerder vir ismaiel op vleuel wou sien as basson. Basson se verdediging is verdag en met ruan combrinck wat teg teenoor hom gaan speel as ek dit nie mis het nie, gaan dit n lang aand word. Hoop jessie beskerm ook sy kanaal want die leeus loots baie aanvalle van die 13 kanaal af. Nollis, ek hoop julle doen julle huiswerk deeglik en is fisies en geestelik reg vir die uitdaging want ek het n gevoel hierdie gaan die bepalende wedstryd wees vir ons super rugby veldtog net soos wat die leeus wedstryd in laasjaar se cc die res van ons cc veldtog bepaal het. Julle kan !!

    Go BULLE go !!!
  22. gravatar Blouland says:
    Spartacus, lees weer die artikel oor hoekom Basson bo Ismael in die span is.

    Is die CB span al iewers beskikbaar ?
  23. gravatar Loftus says:
    Ek moet sê ek het lanklaas die Lions ondersteuners so arrogant gesien!
    As almal in ons span hulle hande opsteek, soos bv ons slotte teen die Stormers, kan ons wen.
  24. gravatar Paarlbul says:
    Uiters teleurgesteld oor die berig dat Nicolaas weg is. Hy was die beste Matfield slot.
    Nou sit ons met Orie en Hattingh wat beslis nie Blou Bul slot standaard is nie.
    Watch nou oor n jaar soek die Bulle n slot om te koop, want Orie en kie kom nie die mas op nie!
    Dan net nog n kwaliteit speler wat die Bulle verwaarloos het.
    Daar is mos n ander Janse van Rensburg wat nou begin kook by die Lions, ook weg by Bulle.
    Die 2 van Rensburgs was die groot rede hoekom die Cravenweek van hulle jaar die vloer met opposisie gevee het
    Baie sad oor hoe Bulle die beste talent mors. Nou nog met so n swak CB afrigter ook.
  25. gravatar Slim182 says:
    Die jong ouens wat so oorsee gaan is 'n klomp spoilt brats. As jy nie bereid is om vir jou plek in die span te baklei nie dan moet jy maar oorsee gaan. Ek het geen probleem met 'n ou van 30 wat sy kant gebrink het wat dan oorsee geld gaan maak, maar die jong ouens het lyk my geen karakter. As jy gebench word dan kyk jy na jou foute en speel 'n barshou tot jy die ou bo jou kan lig, nie hardloop na jou ma en gaan speel oorsee. Tata Nicholaas, mag Jake jou nog meer bench. SARU moet so gou as moontlik die reel maak dat geen speler wat oorsee speel Springbok mag kry, of ten minste soos die Wallabies maak wat se jy moes al 60 toetse gespeel het.
  26. gravatar Bullterrier says:
    Manne dalk kan julle my antwoord?Waar is Dean Greyling?
  27. gravatar Dries says:
    Bulterrier, Wors is blykbaar nie meer deel van enige afrigter by die Bulle se planne nie. Hy word skynbaar nie meer gereken as een van die top 4 loskoppe op Loftus nie. Hy het nog 'n kontrak tot einde van die seisoen, so hy sal maar seker salaris trek en in die jagveld boer hierdie winter. Dan sal hy uitkyk vir 'n kontrak in Japan of Europa om sy pensioen te gaan verdien...
  28. gravatar Blouland says:
    Ek het ook 'n vraag, dalk kan iemand my help. Wanneer word die CB span gewoonlik afgekondig, ook 'n op 'n Woensdag, of eers Donderdag aand?

    Indien die span ook Woensdae afgekondig word, is my vraag - waar is die webmeester van hierdie blog ?
  29. gravatar Slim182 says:
    Blouland dink hy word woensdag afgekondig maar net nie gepost nie. 1 week kry ek hom op die webblad, ander week op die bulls app en ander week op facebook. Die week kry ek hom nerens so duidelik beskou die bulle nie die Currie Cup as baie belangrik nie.
  30. gravatar Blue Bull says:
    The view on players leaving the union because they are spoilt brats is a bunch of non sense. For how long must van Rensburg spent time in the messed up CC side who is losing all their games, being coached by a mediocre man? What future is there for him in the starting 23? he is not in the top 6 loosies, the top 4 lock forwards - this year he will spent in the desert and this is an opportunity of a life time that came his way - from an outstanding coach like Jake White - and he can earn some euro's. .

    And Slim182, as Bloukaap has pointed out earlier - Nicolas van Rensburg has been on and off the bench since 2014. He was ignored by Ludeke in 2015 and then shoved to the u21's in the CC of 2015. In 2016 he was selected on the bench twice and then kicked into the stupid and no logical CC competition, because the Bulls actually prefer the much overrated Marvin Ori. If I am working for a company and they use me and throw me around and then forget me and then use me again, I will start looking for a new company. The Bulls buy a lot of young guys and then keep them in the system for what? And secondly, expect a lot of young white players to leave the country because of the racist and degrading policies of the ANC and the Bulls are playing second fiddle and dance to the music. If I am a white player - I would also seriously consider leaving SA and make decent money overseas, like Richardt Strauss, Quinn Roux and CJ Stander.
  31. gravatar Slim182 says:
    Blue Bull, I fully agree with your point on the politics, but the young guys all expect to walk into a company and be the General Manager and earn millions. You have to work for what you want and that takes time. If Nicholaas was really that good he would have played, even Ludeke proved that with players like Serfontein and Pollard. Also apperently Nicholaas has some attitude issues, which is proven by the fact that he is leaving. Orie has actually done some nice things when he has played.
  32. gravatar Muzi says:
    Nollis Marais will not tolerate players with attitude problems...Nicolas Janse Van Rensburg is running away because he can't handle the competition... he's not better than RG Snyman/Jason Jenkins....also Marvin Orie was impressive on tour...why the fussfuss!?!...people forget the Bulls still have young talented locks coming through like Hendre Stassen/Ruben Van Heerden/Eli Snyman....all is not lost.
  33. gravatar Slim182 says:
    The Bulls have always been known as a lock factory, unfortunately when you produce that many quality locks you will have to supply some to other teams.
  34. gravatar Blue Bull says:
    I don't know Nicolas that well to say his got an attitude problem or not. leaving a union doesn't really reflect atitude or not. If he has, then I understand his employer's point of view. But, if you don't get a chance AND have to play in a competition worse than the Vodacom Cup, and your UNion buys another flank/lock from the Sharks, well - seek a future elsewhere. That has got nothing to do with bad attitude. I could also argue that the Bulls are a bit nasty towards their players.

    Muzi, Orie was also impressive in last year's CC only to fade away half way. He had a decent game against the Force and then went flat against the Brumbies. Not really that impressive at all. once the competition gets tough he tends to be over shadowed, which explains why Jake White did not rate him but rather went for van Rensburg.
  35. gravatar Blue Bull says:
    Awesome rugby on display this morning.

    I just showed the more hungry team will win tomorrow. Waratahs took the Chiefs to cleaners in the second half, and that Chiefs side played good rugby. Hurricanes beat a well drilled defensive Highlanders side this morning.

    Hope our Bulls are firmly on the ground and will take the game to the Lions. Marnitz Boshoff is a bit of a dark horse for me, haven't seen him in action at all this season.
  36. gravatar Johannes says:
    Everyone leaving the Bulls has an attitude problem. Gatvol of sitting on the bench or not being picked at all. And have made huge successes where they have gone.
    And then you have idiotic statements like SLIM182 - should read DOM182.
    Wiaan Liebenberg did not even get a Super 15 contract from BBR - he has been MoM 5 times for Montpellier - Jono Ross the most hated forward in BB history has just extended his contract for 5 years at Stade Francais - Paul Willemse the most admired lock in the French league was on the bench and would now play second fiddle to Orie. The list goes on and on. Why on earth would a youngster with potential like Nicholas stay? It is clear he is 5 or 6 in the lock pecking order. Like Rohan JvR who is now invaluable for the Lions or Francois Venter for the Cheetahs. Daar gaan nog baie spelers waai in die volgende jaar. Enige skrumskakel wat nie gekies word agv Rudi Paige - enige vleuel wat onder Basson moet speel.
    En die herrie gaan nog kom oor nie genoeg spelers van kleur in die BB span.
    So SLIM182 - die seuns wat waai is nie spoilt brats nie. Hulle loopbane is rugby - kort soos dit is - en hulle is volgens my slim en braaf en oopkop.
  37. gravatar Slim182 says:
    Johannes, Wiaan Liebenberg het baie kans by die bulle gekry en nooit iets gedoen, en regtig, JONO ROSS? Daar was nie 'n enkele bulls ondersteuner wat nie bly was toe hy waai. Sekere spelers is suksesvol by ander provinsies of oorsee, ander nie so baie. En jou dumb ass Paul Willemse was amper nooit op die bench nie en het nogsteeds gewaai, en raai wat as hy by die bulle gebly het was hy vanaand in die Springbok groep. Mense soos jy is die probleem met rugby deesdae, geld is nie als, mens begin rugby speel uit 'n liefde vir die game en die begeerte om eendag Springbok te speel, as jy geld bo dit kies dan verdien jy nie om die Madeliefie (of Bulls trui) te dra nie. SO Johannes jou sussie se vissie se linker vin.
  38. gravatar Johannes says:
    SLIM 182 klim uit jou moddergat man. Mense speel rugby vir die liefde van die spel !!!!!! Is jy Rip van Winkel? Los my sussie uit - sy meng nie met dom mense nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *