The Emirates Lions consolidated their position at the top of the South African Super Rugby group with a 56-20 victory over the Vodacom Bulls in Pretoria.
The seven-try win over their Gauteng neighbours takes the Lions seven points clear of the Sharks at the Africa 2 summit and six clear of the Stormers in the South African group.
The result is also the Bulls’ first loss at home this season.
The score was 8-25 at the interval to the visitors. The half-time statistics were indicative of the Lions dominance as the Jo’burg team made 321 metres to the Bulls 101, had beaten 12 defenders to the Bulls zero and seemingly never let go of the ball as they had 74 percent of the possession.
Rohan Janse van Rensburg was incredible on the day. The number 12 had two tries, made three clean breaks and ran 108 metres with ball in hand.
The Lions showed their intentions early on in the game as they were the first team to open their scoring account with Marnitz Boshoff knocking over a penalty after Lappies Labuschagne was penalised at the breakdown. His penalty set the tone as the Lions kept their lead throughout the game. Boshoff played with a different style to his predecessor, the injured Elton Jantjies, as the fly-half tried to kick and turn the opposition early on before settling into a classically, Lions running game.
Bjorn Basson nearly scored from an interception for his team after a Lions pass went wayward but it was disallowed.
The Lions put the Bulls under intense pressure with some impressive running led by Janse van Rensburg and Lionel Mapoe. The first try of the game came through Janse van Rensburg but not without controversy as the Bulls crowd jeered that it was crossing. But referee Craig Joubert illustrated the rules very carefully for the opposition as he explained the Bulls fell for the dummy runner, and chased him, which allowed the inside centre to hit the gap and score the try.
Jesse Kriel replied immediately as the Lions’ kick-off went awry, which the outside centre capitalised on and burnt the cover defence to go over the whitewash and score his team’s first try.
After an incredible bit of team play the Lions unleashed Mapoe, whose work wasn’t done yet as he handed off a Bull before cantering in for the try with his trademark chicken celebration.
The Lions began to run away with it just before the end of the first-half as Julian Redelinghuys charged over. As the teams headed into the paddock, the Bulls looked fairly dejected and rightfully so.
Jaco Kriel then went over to further his side’s dominance over their opposition. But the Bulls weren’t done yet as captain Adriaan Strauss added a five pointer.
No less than five minutes afterwards Courtnall Skosan showed blistering pace to beat several defenders to score. The try came through a brilliantly executed switch from Sylvian Mahuza to give Skosan the break.
The Lions’ precision lasted till the very end as they scored again the 74th minute through Janse van Rensburg once more. That followed by a consolation Deon Stegmann try.
The scorers:
For Bulls:
Tries: Kriel, Strauss, Stegmann
Con: Schoeman
Pen: Brummer
For Lions:
Tries: Van Rensburg 2, Mapoe, Redelinghuys, Kriel, Skosan, De Klerk
Con: Boshoff 6
Pen: Boshoff 3
Skosana
Rohan
Teclenberg
Mostert
Marnitz
Kanse nou min dat ons die uitspeelwedstryde gaan haal, want in die 3 games wat ons in 4 weke verloor het, het ons nie een bonuspunt gekry vir minder as 7 verloor nie. Maar dit kan 'n bedekte seën wees, sal nie graag wil hê ons moet 'n nog groter pakslae kry teen een van die topspanne van NZ in NZ nie.
Vandag se game plaas ook laasweek se game teen Stormers in perspektief, was ons gameplan so goed, of die Stormers so swak ?. Jy gaan nie met 'n verdedig game plan alleen teen die beste spanne in die kompetisie kan wen nie, teen swakker spanne soos die Stormers wel.
Maar teen die NZ se top 4 spanne, Brumbies, Tahs en die Leeus, gaan ons altyd sukkel met ons huidige game plan. Laasweek se wen was baie goed, maar dit was ook die Stormers wat nie hul kanse goed gebruik het nie. Vandag het die Leeus met ons gemors omdat hul NZ tipe rugby speel, en ons het geen antwoord gehad nie.
Nollis het laasjaar in die CB, in die eerste rondtes gelyk asof hy die oorgang besig is om te maak na balbesit rugby, maar ons sukkel om dit reg te kry hierdie jaar. Vanaand weer, die min balbesit wat ons kry, skop ons weg en die Lions het na hartelus aangeval.
Geluk aan die omtrent 10 oud-Bulle wat ons stukkend gespeel het, veral Faf en Rohan, julle het lekker tong uitgesteek aan die bestuur.
Ek het rerig uitgesien na 'n coach met balls, wat 'n visie het om ons weer op die pad na rugby glorie kon lei. Maak nie saak of hy pienk, geel, groen of vaal is nie. Maar helaas ou vriend, jy gaan maak dieselfde fout wat alle coaches voor jou gedoen het. Jy gaan haal die manne van jou provinsie om Springbokke te raak. Maar ek kan sien hierkom moles vir jou my maat. Nieteenstaande dat die Stormers en Stormer old boys jou goed ken, maak dit nie van hulle Springbokke nie. Francois Louw is oor die muur, Oupa Mohoje is tien maal beter as Nhotze en Mbongi die haker kan nie ingooi nie. Adriaan Straus is middelmatig en gemors. Jou agterlyn gaan jou doodsteek wees ou maat. Jy kan maar balle voor wen, maar agterlangs het jy geen brein op senter nie. Vra jouself af wie van die idiote wat jy gekies het op senter kan oppweeg teen 'n Mau Nono. Vra maar vir Engeland wat 'n span beteken sonder 'n senter wat kan dink. As jy miskien tuis gebly het en 'n bietjie rondgekyk het sou jy sien dat Francois venter een van die mees onderskatte senter breine op skou is. Garth April....jirre Allistair....gaan jy hom nou 'n Earl Rose maak. Jy moes net vir Jurgen Visser op heelagter gekies het dan was jou planne voltooi. Hoekom het jy nie liefs ge-eksperimenteer met Cheslin Kolbe op skrumskakel nie...dit sou balls gwees het. Maar nou ja hoop jy leer vining die volgende gesegdes...(we will take the positive out of the loss)...(we will go back to the drawing board and look where we did wrong)...(we had a lot of ball but our execution was off today)...(we practiced well during the week, but we were unable to bring it to the game today)...(the interpretation of the referee was debatable on certain aspects of the game and we will have to clarify the rules for the next game)...(my vrou het my gelos en my mind was nie by die game)...(my hond het kleintjies gekry en ons het heelnag opgewees om te geboorte saam met die teef deur te maak)... As jy nog enige ander verskoning benodig sal ek jou met harte bedien. Geniet die Iere, dit sal die laaste wen wees vir die jaar.
Breinlose spelers op die veld. Rohan het ons bok senters soos laat dom onnosel skool seuns laat lyk.
Geen commiment nie.
Stylish Leopards thrash Blue Bulls
Lions demolish Bulls at Loftus
Na ons laaste beker oorwinning, 2010, het ons so geleidelik al ons top spelers en afrigters verloor. Ons het wel kompeterend gebly, amper in 2013 die super finaal gehaal. Ons is nooit werklik verneder in daardie jare nie, wel hier en daar 'n slegte verloor gehad.
Maar nou kan ons sien ons is stadig maar seker besig om te beweeg terug na daardie era van die einde 1990's, die pakslaes word net al groter en groter.
Ons superspan het teen 'n puik span verloor ..... vol van oud Bulle.
Ons CB span, met 10 spelers wat al superrugby gespeel het, verloor teen die Luiperds. Nie net net nie, maar 'n groot pakslae.
So wat gaan aan op Loftus ? So een goeie wen so nou en dan gaan help om die groter probleme mis te kyk nie.
Bulle bestuur, al die legendariese spelers het gegaan, dink julle nie dit is tyd om te bedank en 'n nuwe bestuur 'n kans te gee nie wat 'n nuwe visie het nie ?
Ek dink ons het die spelers om vorentoe te gaan, maar Loftus is reg, ons probleem lê op bestuursvlak en dan afrigtervlak.
Watter afrigter met 10 super spelers verloor teen 'n half amateurspan ?
Of is daar 'n spelersprobleem ook, dat die jongmanne te maklik kontrak kry en dink hulle is te goed om CB rugby te speel ? Is daar nog die trots om in die Bul trui te speel ?
Leeus het so 6 jaar terug begin verander, en dit het begin by die bestuur en daarna afrigters
Eers Kevin de Klerk, oud Bok
Toe John Mitchell, oud AB
Toe Ackers, oud Bok
Toe kom Strauli in, oud Bok
En 6 jaar later sit hul met die top SA span, wat pragtige rugby speel en 'n goeie kans het om ver te gaan in superrugby.
Hoe lyk die bestuur en afrigters se pedigree op Loftus ?
As die bestuur nie vir Nollis gaan aanstel om ook CB af te rig nie, of iemand soos Stonehouse inbring nie, gaan die pawiljoene dolleeg wees as die werklike CB rondtes begin na die uitspeelrondtes.
Dink die Bulle jongspan sal weer opstaan, maar die langtermyn probleme by Loftus moet aangespreek word voordat ons weer kans gaan staan om enige trofees te wen.
Die huidige mense aan bestuur, is hulle daar vr rugby?
Muzi i wonder who has got discipline problems, Niclaas J v Rensburg or the Bulls management and coaching?
Totdat die Bulle nie hul coaching aanspreek nie, F.k die Bulle hulle is die naam Bulle nie werd nie!
Welgedaan aan die Leeus. Julle is die toongewers van die reeks en SA kan maar net met lof na julle kyk. Vanuit Leeuoogpunt en anti Bul oogpunt was hierdie 'n lushof om na te kyk. Die Leeus het die game na die Bulle toe gevat en eenvoudig al hul besit op die voorvoet verseker. Dit het gemaak dat Ruan v Rensburg en Mapoe hul bok ewekniee na groentjies laat lyk het. Ek is baie bly vir Jaco Kriel se part dat hy uiteindelik die Bokspan gehaal het. Hy en Whitely het die Bulls ore aan gesit.
Wil net baie mense daaraan herinner dat 3 jaar gelede het die Bulle die Leeus met 52-20 pak gegee op Loftus. Drie jaar later is die bordjies behoorlik verhang. Daardie aand was hierdie Leeuspan ore aan gesit. Dis maar hie die wiel vir jou draai.
Mense dis nie lekker as ons span so paksla kry op Fort Loftus nie. Maar onthou dat games soos hierdie, al is dit met so 'n groot telling teen jou, soms op 'n mespunt gebalanseer is en dan skielik die momentum swaai teen jou. Sielkundig was ons geknak met 'n span wat bludruk blaadjies geneem het uit die Brumbies en Waratah games. Ons is agter die voordeellyn gelak en by die afbreekpunte geklop. Ons skrums het tweede gekom en die Leeus het met 'n puik agstemam soos Whitely 'n skakel wat amper soos 'n heelagter enige tyd 'n nuwe aanval kan loots. Die enigste manuer om bul te klop is om self op die voorvoet te kom en te sorg dat jy nie joui balbesit afstaan nie. Nollis het vroeer die week hieroor gepraat, maar ek is bevrees ons het juis hier gefaal.
Daar lê nog 3 games voor. Jaquarez, Cheetahs en Sunwolves . Die Stormers moet nog toer en die Sharks moet nog die Leeus in Jhb speel. Ons moet nou juis nie gaan lê en toelaat dat hierdie verloor die einde van die wêreld gaan wees nie.
Ek voel bitter jammer vir die afrigtingspan wat duidelik geskok was en die duisende ondersteuners wat duur moes betaal om na die hopelose CC span en vanaaand se slagting moes kyk.
Hoe lank gaan daai afrigtings hokkie nog bo bly met al daai heavies in geprop?
Nee wat weereens 2 trappiea vorentoe laas week en 6 terug vanaand.
Boikot loftus. Barend moet cheers
Ons het die spelers maar die vader weet ek kan nie meer nie. Die leopards sit 50 punte op ons. Kan dit &@&$)&@ waar wees.
Geluk ou Barend. Maar hysal nie gou weer sy gesig hier wys om die ontevredenes te nooi vir n koppie tee nie. Geeen ruggraat nie hierdie span nie
Dis n vernedering om n bulsupporter te wees.
die weer was bitterlik koud —
in ’n hoekie sit ’n meisie
en sy lyk vir my skaam en benoud.
Die kondukteur die vra haar haar kaartjie,
sy sê sy’t nie geld om een te koop,
“Maar ek moet gaan na Pretoria,
al moet ek ook daarheen loop.”
In die kerkhof daar in Pretoria
is daar ’n nuwe hopie grond,
onder daardie hopie lê begrawe
’n droewige kindjie se moeder.
Die kondukteur die neem weer haar handjie
en hy sien hoe die kleine meisie ly.
“Ek het nie eers ’n eie kind nie
en nou kan jy maar by my bly.” Trein na Pretoria - Briels
die weer was bitterlik koud —
in die rye staandaar die mense
hulle lyk vir my bang en benoud.
Die hekman moet vra vir hul kaartjie,
met hul geldjies moet hulle een koop,
“Maar hulle moet gaan na Pretoria,
al moet hulle ook daarheen loop.”
In die stadion daar in Pretoria
is daar ’n nuwe hopie grond,
onder daardie hopie lê begrawe
die skare se geliefde Blou bul span
Die hekman die neem weer hul handjies
en hy sien hoe die arme mense ly.
Hy sê toe die son sal weer opkom
As julle aan die Leeus se kant bly.
Wedstryd in Pretoria - Briels
Ons vat hom op ken, soos dit nog n paar jaar gaan gebeur.
Leeus het net so gesukkel in die begin, maar hulle het hul spelers behou en kyk waar is hulle nou.Gaan terug en kyk hoe ver het hulle verloor.
Weet nie wie jy ondersteun nie maar met n naam soos Vis moet dit die Haaie of Stormers wees.
Wen eers n Super-troffee voor jy n man trap wat onder is.
Die Leeus het gewen ja, ons n pak gegee maar hulself het lang trane gehuil om te kom waar hulle is. In my opinie is al ons spanne in hul moere in
Dit is net n kwessie totdat die euro aan die Leeus se deur kom klomp en dan sal ons kyk hoe sterk hulle staan as n "unit"
Playing for pride is one thing... But money pays the bills
Alles wat hulle doen doen hulle met spoed en passie, ons skrummie wat die die een bal na die ander wegskop is n vernedering. Faf is pure Bok en speel soos n skrummie moet speel.
Nollis ou maat, weet wragtig nie wat jy gaan doen nie maar Barend en kie moet nou begin pa staan vir hierdie gemors, wat de mo%# gaan aan in die Currie Beker span, SWEET BOKKEROL.
Nee magtig kerels, so kan dit wragtig nie aangaan nie. Don't worry about the Rhino, save the Blue Bull!!!
Ek lees op supersport:
Marais wasted no time giving credit to the Lions, was humble in defeat, but admitted it was back to the drawing board for his side, who struggled to get their hands on the ball at Loftus, failed to keep up with the pace of the Lions and were simply blown away by the Lions masterclass they put on in Pretoria.
Daar is dit, ons sukkel om die bal in die hande te kry, en nou die GROOT PROBLEEM: die bietjie bal wat ons wel kry word doelloos swak weggeskop sodat die ander span weer lekker kan aanval en mooi driee kan druk.
Hoe dom kan mens wees ? 'n Span soos die Leeus wat so skitterend teen aanval, moet van die bal weggehou word, maar ons gee dit vir hulle pasella met ons skop gameplan ?
Kyk maar weer na die NZ spanne, of hul nou 80 of 20 persent balbesit kry, hul probeer daarmee hardloop en iets skep. Maar nie die Bulle nie, skop bloot balbesit weg, 'n gesindheid van ons gee op, ons probeer nie eers rugby speel nie.
Ek wil liewer sien dat ons 10 wedstryde in 'n ry verloor maar in elke game 4 of 5 driee druk waar ons goeie aanvallende rugby speel, as wat ons net hier en daar 'n game wen met goeie verdediging en vervelige skoprugby. Dit is hoe die Lions dit begin omdraai het.
Jammer Bulvriende, todat die rugby kultuur, die afrigtingspatroon op Loftus nie verander weg van die HM-Ludeke mindset nie, gaan ons aanhou gemiddelde tot swak rugby speel met 'n lee trofeekas as beloning.
In die professionele era word die game nie meer op die veld gewen nie, maar in die kantoor waar die beste afrigters en spelers gekontrakteer word. Saterdag se pakslae was aan die kom, soos ek al telkemale gewaarsku het. Die laaste rondtes van die CB laasjaar toe ons span teruggeval het na skoprugby, die feit dat ons nie geld wou uithaal vir wereldgehalte afrigters nie, het reeds ons doppie geklink.
Ja, ons kan nog met bietjie geluk dalk die uitspeelrondtes haal, maar ons het nie die gameplan tans om enige van die topspanne te klop nie. Stormers is NIE 'n topspan nie, gemiddeld soos ons tans. Ons het sleg verloor teen Brumbies, Tahs en Lions.
Nollis het nog tyd nodig gehad op CB vlak, hy en die res van sy onervare afrigters. Ek het geen twyfel in hul passie en liefde en toewyding vir die Bulle nie, maar die arme manne is deur die unie as 'n bargain aangestel en in die diepkant ingegooi.
Ons grootste probleem bly die bestuur, en soos sekere politici, lyk dit vir my hulle gaan aan hul poste bly vasklou tot die dood toe.
Bly altyd 'n Bul, maar ek sien nie sukses teen topspanne met die huidige bestuur en gameplan nie. En dan is daar nog die skande van die CB span, daar gaan niks aan nie, geen afrigting geen vooruitgang geen rugby nie.
Ons behoort die Jaguares, Wolves en Cheetahs te wen, en dan dink almal dinge is weer reg. Maar wag tot die uitspeelwedstryde as ons dit haal, of volgende jaar as ons die NZ spanne speel, dan word ons broeke weer afgetrek en ons swak uitgediende gameplan en bestuur weer ontbloot.
1. Baie geluk Leeus, julle was skitterend
2. Kom ek sê vir julle, die leeus het hul beste wedstryd die seisoen gespeel, bokant hulle vermoëns, maar hulle sal nie die beker wen nie.
3. Die bulle het die swakste wedstryd die seisoen gespeel, hulle is tot beter instaat. Maar ek is bly vir die "wake-up" call.
4. Moenie Craig Joubert se maniertjies onderskat nie. as hy vir jou so uit 'n wedstryd blaas, kan niemand rugby speel nie. Ek sê dit nou al vir jare. BUL BESTUUR LAAt ONS IN DIE STEEK. CRAIG JOUBERT DOEN DIT HOU VIR HOU, ELKE KEER EN DIE BULLE BESTUUR PRYS HOM EN DINK DIT SAL HELP OM SY GAT TE LEK. HY MOET VERBAN WORD BY LOFTUS. Laat die bestuur vir ons statistieke trek en publiseer. Hoeveel stefskoppe het Craig teen ons geblaas, en hoeveel die ander refs deur die seisoen. My punt is dit, as ons nie iets aan hiedie verdomde man doen nie, sal dit elke keer so gaan. Die spasie hier is te klein, maar ek kan baie wedstryde opnoem wat hy ons so geboor het dat ons verloor het. Het julle sy opmerking tydens die wedstryd gehoor toe hy met Adriaan gepraat het "WE WANT QUICK BAL" Wie is die "we", hy en die Leeus ja. Elke span wil vinnige bal op die aanval hê, en dit is elke span se plig om op verdediging die ander span se bal stadig te maak. Solank dit wettig is. Maar nee, skelm Craig sal ons elke keer so straf dat ons later te bang is om te kompeteer vir die bal. Hy is 'n hond man, ek sê vir julle.
Ek weet die slap siele onder julle sal nou argumenteer ons moenie die ref blameer nie, maar hoekom gaan dit so as Craig die ref is. Hoeveel van die Leeus se lynstaan balle was skeef ingegooi, nooit geblaas nie. So kan ons aangaan. Ek het hom nogal jammer gekry verlede jaar by die wêreldbeker, maar nou is ek spyt hulle het hom nie sommer van alle rugby geskors nie.
Vat nou maar vir Etsebeth en Lood de Jager in die WP/Vrystaat wedstryd : Geen kaart ????? As dit Bakkies was sou hy 4 of 6 weke geskors gewees het, maar hier was nie eers 'n strafskop nie. Dubbel standaarde. Maar onpartydige refs sal so iets laat deurgaan, hulle daag nie op met 'n doel om een span te benadeel nie.
Mooi loop
Maar ek dink wel jy het 'n punt beet oor Joubert. Daardie eerste drie was so blatant obstruksie en hy het geweier om tyd te neem om mooi daarna te kyk en weer te besluit. Dit het wel 'n sekere momentum vir die Lions gegee wat ons saam met die afbreekpunte nooit kon keer nie. Die 50/50 besluite het meestal na Lions gegaan.
Wat ek ook baie graag sal wil sien, of iemand wat goed is met stats vir ons die volgende antwoorde kan gee:
1. hoeveel games het ons al gewen met Joubert as ref, veral die laaste 5 jaar. Ek onthou die wen teen Stormers in 2010, die finaal, maar nie veel daarna nie.
2. Die strafskopteling teen ons as Joubert blaas.
Baie refs is ook slinkser as die huidige regering. Sodra hul sien die uitslag van die game is in die sakkie, begin hul skielik te blaas vir die ander span om die strafskop telling meer gelyk te maak, maar dan is dit te laat.
Daardie vieslike insident van Eben wat Lood 'n paar keer van agter aangeval het en sy vuiste heeltyd in Lood se gesig gedruk het is 'n uiterse skande. Kan nie glo daar het nie iets verder gebeur nie. Was dit enige Bul betrokke het hy seker nou 7 weke skorsing gehad.
Al hierdie faktore wys jou nou maar net dat 'n span so goed moet speel dat hy die ref heeltemal uit die game haal, en dit beteken hardlooprugby met balbesit waardeur jy baie driee kan druk.
Hopelik het ons afrigters en span 'n goeie les geleer.
Sterkte Bulle !
En jy is ook reg dat n paar flou strafskoppies aan die einde trek net die strafskop telling reg maar beteken niks. Hy kan hulle in sy watsenaam op druk. As ons in hulle rooi gebied kom kry ons n strafskop teen ons. As hulle in ons rooigebied kom kry hulle strafskoppe totdat hulle punte aanteken. Ek lees daai man soos n boek. Hy is 'n skynheilige nar. Eintlik ander woorde maar ek sal my weerhou.
En as die bulle nie bereid is om iets daaroor te sê nie sal ons losie nie hernu word nie. Ek het baie beter dinge om op n Saterdag te doen as om na daai Craig str...t te kyk.
Mooi loop