Vodacom Blue Bulls u19 in good win

articles.comments (2)

The Vodacom Blue Bulls Under-19s scored a good away win on Friday, beating the Xerox Golden Lions 15-13 in Johannesburg.
Scores were tied at the break, but a try in the 68th minute by replacement scrumhalf Jason Olivier sealed the win for the Blue Bulls.

Scorers:

Golden Lions 13 (10). Try: Xander Crause. Conversion: Jeanluc Cilliers. Penalties: Cilliers (2).
Blue Bulls 15 (10). Tries: Jordan Holgate, Jason Olivier. Conversion: Lourens Steenkamp. Penalty: Steenkamp.

Pin It

Jun 24, 2016

(2) Vodacom Blue Bulls u19 in good win

  1. gravatar Wessel says:
    Baie geluk aan die volgende spanne met die afgelope naweek se uitslae: Blou Bul Cravenweek klop KZN 38-10, die onder 19 se goeie oorwinning oor die Leeus 15-13, die einste Leeu span wat die Luiperds laas week geklop het met 78-9 en ons Curriebeker span se wen van 28-23 oor die SWD. Ons is trots op julle!.
  2. gravatar Wessel says:
    Om die huidige Sprinbokspan te sien speel is pynlik, 'n nommer 10 wat meer bekommerd is oor hoe hy vertoon op die TV-skerms, 'n Nommer 8 wat neerslaan, na 'n goeie laagvat en die bal afstaan en dan bly le agv. besering, 'n nommer 15 wat rondhardloop soos 'n hoenderhaan met 'n afgekapte kop, 'n senterpaar wa glo aan stampkar rugby, losvoorspelers wat gekarnuffel word deur die Iere by die afbreekpunte, die bal word versprei na nerens, hou die Engelse dop, om te sien hoe hulle oor die voordeel lyn kom deur reguit te hardloop en niet idit nie die einde nie!!. Dit is 'n Ierse-span na 'n lang seisoen, sonder elf van hulle top spelers, en, en.....

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *