Uitspeelplekke op die spel in Carltonliga

Uitspeelplekke op die spel in Carltonliga

articles.comments (3)

Uitspeelplekke op die spel in Carltonliga

  • Naka Bulle, Centurion gee pas aan

CARLTON Week 12

Die Carltonkompetisie nader nou na 12 weke stadig sy einde. Wedstryde verminder geleidelik soos die spanne hul maksimum van 12 wedstryde in die uitspeel rondtes gaan berei, skryf Johanna de Vos.

Die voorlopers is miskien verseker van ‘n plek onder die eerste vier spanne vir die semi finale, maar posisies verander weekliks (Impala uitgesluit).

Ongelukkig vir Centurion kon hulle nie tuis ‘n bonus-punt teen Harlequins kry nie. Albei spanne het drie drieë elk gedruk. Teen Centurion moet jy nie strafskoppe afstaan nie, anders sink Gaybrin Smith se skopvoet jou. Eindtelling 31-21.

Naka Bulle was weer ongelukkig om met slegs ‘n paar punte hierdie keer teen Impala van Rustenburg te verloor. Verlede week met drie punte teen Dragons en nou vier punte. Impala loop voor met die meeste drieë (45) tot dusver gedruk, met Naka Bulle en Tuks kort op sy hakke met 38 elk.

Dragons het almal verras vanjaar, maar hulle sal moet leer om hul weg westryde ook te wen. Vier van hul vyf weg verloor, slegs teen Quins gewen wie vanjaar maar sukkel. Alhoewel Oostelike Eagles vanjaar by Quins aangsluit het, het dinge aan die begin rooskleurig gelyk, maar na vele ernstige beserings het dinge agteruit geloop.

Polisie sal moet uithaal en wys as hy vanjaar die semi-finaal wil haal. Twee moeilike teenstanders wag by name Naka Bulle en Impala.

PUNTESTAND:
Na 11 wedstryde: Naka Bulle 32; Centurion 32;
Na 10 wedstryde: Tuks 31; Impala 31; Dragons 27; Polisie 23; Harlequins 6.

Bepalings (onderhewig aan verandering)
30 Junie Week 13 Naka Bulle tn Polisie; Harlequins tn Impala.
09 Julie Week 14 Polisie tn Impala; Dragons tn Centurion.
20 Julie Week 15 UP-Tuks tn Harlequins (Woensdag).
23 Julie Week 16 UP-Tuks tn Dragons.
30 Julie SEMI FINALE.
13 Aug. FINALE.

UITSLAE:

Centurion 31 (14). Drieë: Wessel Redelinghuys, Curtley Brinkhuis, Wilmar Keyter. Doelskoppe: Gaybrin Smith (2). Strafskoppe: Gaybrin Smith (4).
Harlequins 21 (7). Drieë: Johan Grobbelaar, André Potgieter, Jan Hendrik Bosman. Doelskoppe: Michal Kepa (3).

Tweedes: Centurion 45-15 Harlequins.
Derdes: Harlequins 34-20 Centurion.
o21: Centurion 32-32 Harlequins.
o21: Harlequins 30-18 Centurion.

Impala 30 (22). Drieë: Justin Wheeler (2), Bruce Müller (2), Maverick van der Merwe. Doelskop: Josh Finlay. Strafskop: Cecil Dumond.
Naka Bulle 26 (19). Drieë: Fanie Raseroka (2), Robin Goliath, Anton Beswick. Doelskoppe: Jean Grobler (3). .

Tweedes: Impala 13-10 Naka Bulle.
Derdes: Naka Bulle 46-26 Impala.
o21: Naka Bulle 64-20 Impala.
o20: Naka Bulle 39-12 Impala.

Polisie 24 (10). Drieë: Louis van Biljon, Hendrik van der Nest. Doelskop: Dillon Laubscher. Strafskoppe: Dillon Laubscher (4).
-3) 8 Dragons 8 (3). Drie: Quintis Janse van Vuuren. Strafskop: Emilio Duvenhage.

Tweedes: Polisie 30 (3-7) 21 Dragons.
Derdes: Polisie 12-12 Dragons.
o21: Dragons 29-18 Polisie.
o20: Dragons 53-0 Polisie.

Meeste Punte
140 Gaybrin Smith Centurion (3 Drieë; 19 Doelskoppe; 29 Strafskoppe)
79 Jean Grobler Naka Bulle (3 Drieë; 17 Doelskoppe; 10 Strafskoppe)
75 Marnus van Rensburg Dragons (11 Drieë; 4 Doelskoppe; 4 Strafskoppe)

Meeste Drieë
11 Marnus van Rensburg (Dragons)
8 Theuns Reynolds (Tuks)
7 Justin Wheeler (Impala)
7 Bruce Müller (Impala)
6 Curtley Brinkhuis (Centurion)

Spanne:

CENTURION: JP du Plessis, Rendo Rust, Wilmar Keyter, Divan Nel, Curtley Brinkhuis, Gaybrin Smith, Jacques Olivier (k), Tristan Slabbert, Wessel Redelinghuys, Albert Bakker, Stefan Nel, Geandré van Schalkwyk, Cassie Bezuidenhout, Eugene Cunha, Nico van den Heever. Plaasvervangers: Divan Jansen van Rensburg, Jeandré Allner, Rohann Ströh, Bernard Vorster, Henco van der Walt, Ryan Townsend, Fano Ntsala, Devin Grootboom. Afrigters Riaan Brand & Marius Scholtz. Spanbestuurder Danny Botha.

HARLEQUINS: Kyran Odendaal, CJ de Villiers, Johan Grobler, Christo de Jager, Dean van Heteren, Michal Kepa, Johan Gericke, JP Nel, Eugene Beukes, André Potgieter, Wiets Botes, Armand Grobler, Johan Ras, Jan-Hendrik Bosman (k), Pieter Killian. Plaasvervangers: Divan Labuschagne, Ruan Ernst, Tiaan Hurter, Paul Walters, Quinten Roberts, Cherdeon Fillies, Duval Smith, Riaan Wilbers. Afrigters Gert Mulder, Luddas van Deventer & Fanie Nortjé. Spanbestuurder Kobie van der Merwe.

POLISIE: Hendrik Pieterse, Ivan Venter, Willie Odendaal, Pieter Strydom, Theuns Kruger, Dillon Laubscher, Hendrik van der Nest, Louis van Biljon, Pieter Matthews, Ian van Deventer, Imille Keyser, Divan Steenekamp, Rayno Wasserman (k), Johan Pieterse, Tinus Hoffman. Plaasvervangers: Emwee Arlow, Lwellan van Aardt, Jerry Sefoko, Corné Cooper, Pieter Botha, Michael Nienaber, Corné Botha, Thembi Mangwe. Afrigters Nico Luus & Hendrik van der Nest. Spanbestuurder Morné Fourie.

DRAGONS: Emilio Duvenhage, Adriaan Oosthuizen, Dirco Smuts, Edwin Oliver, Brandt de Klerk, Marnus van Rensburg, Cor Rautenbach, Robey Leibrandt, Reynhardt Schutte, Luan Richardson, Francois Schoeman, Gary Bredenhann, Jaco Coetzee, Banie Boonzaaier, Franswa Schutte. Plaasvervangers: Leon Mentz, Quintis Janse van Vuuren, Hennig van Wyk, Patrick Mathe, Nico Smuts, Zandré van der Linde, Wildon Marsh, Onke Bam. Afrigters Johan du Toit & Rouan Cloete. Spanbestuurder Martin Vlok.

IMPALA: Nkosi Xolani, Josh Finlay, Dumisani Matyeshana, McDonald Duma, Maverick van der Merwe, Francois van Biljon, Nico Kruger, Leon du Plessis, Justin Wheeler, Johan Engelbrecht, Robert Rawlins, Morné Basson, Zander de Kock, Bruce Müller, Louis Hollanby. Plaasvervangers: Gavin Williamson, André Olivier, JP le Grange, Wian van Schalkwyk, Dewald Havenga, Gysbert van Wyk, Cecil Dumond, Ivann Espag. Afrigters Nico le Roux, Attie Strauss & Naas Olivier. Spanbestuurder Fred Saayman.

NAKA BULLE: Francois de Jonge, Marcel Human, Ganfried May, Jean Grobler, Fanie Raseroka, Anton Beswick, Donovan O’Grady, Jacques Rowe, Corné Ras, Stephan Smith, Juan van der Westhuizen, Ramiro Fernandez Alzogaray, Lawrence Cleminson, Christoff Crail, Sylverster Booysen (k). Plaasvervangers: Ruan Makkink, Sibongile Njomba, Mauritz Joubert, Robert Boshoff, Ayavuya Mavuso, Robin Goliath, Alec Mhlanga, Kyle Pieterse. Afrigters Kudu Oberholzer & Morné Human. Spanbestuurder Johann Riekert.

Pin It

Jun 27, 2016

(3) Uitspeelplekke op die spel in Carltonliga

  1. gravatar kabous 23 says:
    Wat die bokke betref, dink ek Elton en Willie is in omtrend dieselfde klas. Beide het briljante oomblikke, wat baie goed werk vir superrugby, maar op internationale flak het ons konstante vertoniengs nodig soos met lambie. Ek dink die bulle doen Jessie onreg aan om hom op 13 te speel. Ek dink hy behoort vir willie te kan lig op 15. Pollard het die potensiaal om beide konstante spel te lewer, en briljante oomblikke te he. As hy fiks is sal hy steeds my 1ste keuse 10 wees met Lambie op die bank. '

    Kitshoff het my beindruk die rukkie wat hy oop die veld was, en Faf het 'n goeie reeks gehad. Spelers wat in my opienie nie goed gelyk het nie is beide ons senters. Dink steeds jan, Venter of Steyn is beter op 12 en Mapoe het niks gedoen nie, maar mag dalk beter lyk met 'n 10 en 12 wat die agterlyn kan laat beweeg. Daar is defnitief plek vir senatla op vluel. Willie was swak op 15. Kolisie het geen impak op 7 gemaak nie, miskien eerder vir Kriel op 6 en flo of marchelle op 7. Lood het nie gelyk na die speller van laasjaar nie, voor sy besering, maar Pieter het goed oorgevat. en Frans het redelik geskrum, maar ek sal hom selfs na Marchelle en Jannie dup rate. JC my 1ste keuse.

    Ek dink 'n paar bul spelers kan dalk 'n verskil by die bokke inbring as hulle terug is van beserings. Dit is Pollard, Jan, Jessie, RG en Marchelle. Pollard, jan en Jessie op 10,12 en 15 vir die bokke en Marchelle en RG op die bank. Saam met Trever en Adriaan behoort ons goeie verteenwoordiging by die bokke te he.
  2. gravatar Gazza says:
    Considering all the injuries we have and the Adriaan Strauss is being rested for this weekend, here's my teal to take on the Jaguares...

    Let's see if they can pull off a win... I think they can. Hope they well rested and ready to fire!!


    1 Gqoboka
    2 Maku
    3 Marcel
    4 Jenkins
    5 Orie
    6 Smit
    7 Lappies (Captain)
    8 Arno Botha
    9 Piet v Zyl
    10 Brummer
    11 Jamba
    12 Odendaal
    13 Jessie Kriel
    14 Ismail
    15 SP

    16 Jaco Visagie
    17 Pierre Schoeman
    18 Swanepoel
    19 Jannes Kirsten
    20 Hanro Liebenberg
    21 Rudy paige
    22 Tian Schoeman
    23 Dan Kriel
  3. gravatar Ou Snoekkop says:
    My ou spannetjie

    1 Gqoboka
    2 Maku
    3 Marcel
    4 Jenkins
    5 Kirsten
    6 Smit
    7 Lappies (Captain)
    8 Arno Botha
    9 Piet v Zyl
    10 Brummer
    11 Jamba
    12 Odendaal
    13 Swanepoel
    14 Ismail
    15 Jessie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *