Vodacom Bulls squad named for Argentina trip
The Vodacom Bulls squad to travel to Argentina on Wednesday for their Vodacom Super Rugby clash against the Jaquares in Buenos Aires has been named. The squad will be without regular captain, Adriaan Strauss, who is rested following his Springbok commitments of the last month. The squad will also be without Trevor Nyakane, who picked up an ankle injury while playing for the Springboks and RG Snyman, who injured his ankle playing for the SA A side against the England Saxons.
The squad also includes Renaldo Bothma and Nqobisizwe Mxoli who could see some Vodacom Super Rugby action for the Vodacom Bulls for the first time, should they be included in the match day squad.
The match will kick off 23h40 SA time on Saturday.
The travelling squad is: SP Marais, Travis Ismaiel, Jamba Ulengo, Burger Odendaal, Dan Kriel, Jesse Kriel, Dries Swanepoel, Francois Brummer, Tian Schoeman, Rudy Paige, Piet van Zyl, Arno Botha, Lappies Labuschagne, Renaldo Bothma, Roelof Smit, Jannes Kirsten, Marvin Orie, Jason Jenkins, Marcel van der Merwe, Werner Kruger, Nqobisizwe Mxoli, Pierre Schoeman, Lizo Gqoboka, Jaco Visagie, Bandise Maku.
Sal maar maandag weer na julle verskonings kom luister. Kies solank een:
1. Die ref was skelm
2. Die Jaguares het vuil gespeel
3. Brummer se tokse was te styf vasgemaak - Het gesukkel om te skop
Lizo Maku Marcel Jenkins Orie Roelof Lappies (k) Arno
Piet Brummer Ulengo Burger Dries Ismael Kriel
Reserwes: Pierre Visagie Werner Kirsten Renaldo Paige Tian SP
Interessant dat Steggies en Basson nie deel is van die groep nie, gedrop of beseer ?
Sp
travis
jessie
odendaal
ulengo
brummer
piet
renaldo
arno
lappies
orie
jenkins
marcel
maku
lizo
Jaco,pierre,werner,kirsten,smith,paige,tiaan,dries
Barries, jammer om te bevestig wat jy vermoed - Nicolaas janse van Rensburg en Duhan van der Merwe oppad Frankryk toe - daar waar al die SA'ners is.
Nog n talentvolle speler wat ons verloor.Pleks die Bulle hom behou en vir Akker van der Merwe (broers ek dink) sommer koop.
As dit so aangaan kan ek net sowel vir die AB begin skree. Ten minste skree ek dan vir n wenspan.
Weet iemand wat gebeur het met die rumours oor Lood de Jager. Was daar nie vroeer in die jaar sprake dat die Bulle hom vir volgende jaar wou koop nie
Eers al die baie beserings,
toe al die spelers wat oorsee gaan,
en nou die hoogtepunt van die week:
ons gunsteling ref word al die pad van SA uitgevoer,
om dubbel te gaan seker te maak van 'n Bulle verloor.
As ek Sondag wakker word en dit sneeu, het ons gewen.
Maar die kans is beter vir die rand om gelyk te trek met
die Euro, as wat ons 'n game oorsee kan wen met die
slegste ref ooit. Vra maar die Skotte wat is ons kans.
Verwag 'n wen strafskop vir Jaguars in laaste minuut,
as Joubert ons nie al na die eerste 3 losskrums uit die game al geblaas het nie.
Wat spelers aankope betref,
is daar nie 2 jaar terug beloof dat Willemse,
na 2 jaar gaan terugkom nie?
Of was dit ook leë beloftes soos in die politiek?
Kies Willemse loshande bo enige SA slot vandag.
Hy en PSDT moet ons Bokslotte wees.
Gqoboka
Maku
Marcel
Jenkins
Orie
Smit
Lapped (c)
Arno
Paige
Brunner
Jamba
Odendaal
J Kriel
Ismaiel
SP
Pierre
Visagie
Werner
Kirsten
Bothma
Piet
Tian
Dries
Not a bad 23 at all and believe they can do it....
Go Bulls!!!