Lood de Jager to join Vodacom Bulls

Lood de Jager to join Vodacom Bulls

articles.comments (16)

Lood de Jager to join Vodacom Bulls

The Blue Bulls Company (Pty) Ltd on Tuesday confirmed that Lodewyk (Lood) de Jager has agreed terms with them and will join the Vodacom Bulls on November 1st, 2016 on a 12-month contract.

The SA Rugby Player of the Year for 2015 is currently playing his trade in Bloemfontein, where he has played in 40 matches for the Toyota Cheetahs in the Vodacom Super Rugby tournament thus far. The 23-year old also has 20 test matches for the Springboks to his credit.

Commenting on the signing, BBC High Performance Manager, Xander Janse van Rensburg, expressed his delight with the signing.

"This is great news for us, not only because Lood is one of the best locks in the world, but also the fact that he sees the Vodacom Bulls as a team that will enhance his career and ambitions. This is a compliment to what we are trying to achieve and a massive boost to our vision to build something special again in Pretoria," Janse van Rensburg said.

De Jager said he was keen to join the Vodacom Bulls, but still has unfinished business in Bloemfontein. "I am pretty excited about my future with the Vodacom Bulls and what they want to achieve in future. That said, I am still committed to the Cheetahs till the end of the season and will give my all in playing for them. They have been instrumental in the way my career developed and I want to thank them in the best way possible - by giving my all every time I take to the field for the Cheetahs.”

For more information, please contact Janse van Rensburg at +27721973136..

Pin It

Jul 05, 2016

(16) Lood de Jager to join Vodacom Bulls

  1. gravatar kznbul says:
    Dis nou baie goeie nuus is bly hy is nou n Blou Bull. Ek hoop net hy word reg bestuur en dat hy na sy 12 maande kontrak nog een sal teken Welkom Lood HOU BY DIE BLOU
  2. gravatar Bloukaap says:
    Een jaar kontrak is baie kort. Die man het waarskynlik groot planne vir 2018 oorsee en sal seker ook deel wil wees van die World Cup squad in 2019. Soos ek dit sien gaan Lood kyk wat die Bok coach se planne met hom is in 2017 en dan sal hy verdere besluit oor sy loopbaan neem.

    In elk geval. Welkom in die sukkelende Bulkraal Lood. Ons hoop jy gaan Etzebeth nog meer irriteer.

    Nou wag ons vir nuus oor nuwe skrumskakel en losskakel.
  3. Laas wat hy met Eben gesukkel het, het hy vinnig op sy rug beland.
  4. gravatar Blouland says:
    Bly Lood wil hier kom speel, maar ek vind die 1 jaar kontrak baie vreemd.

    Eintlik is dit 'n 5 maande kontrak, want hy gaan net superrugby 2017 vir ons speel.

    En as hy in die begin van die seisoen beseer word ?

    Met RG en Jenkins wat deurgekom het, is my grootste bekommernis nie daar nie.

    Dit is diepte op vaskop, haker en veral skrummie en losskakel.

    Hopelik kan ons Hougies terugbring en nog iewers 'n goeie ervare losskakel kry.
  5. gravatar nitronic says:
    Career suicide maar sterkte Lood. Blykbaar gesettle vir 3.6mil vir die jaar. Nie sleg vir n jaar en dan daarna te gaan en foreign currency te gaan verdien nie.
  6. gravatar franscois says:
    Nee wat lood ek gan speel eerder by die leeus vir i kwart van die geld die band wat dai manne het is ongelooflik hoop dat ackers saam met die manne die beker sa toe kan bring alle sterkte vir die res van die seisoen! Alle sterkte aan jou lood jyt sopas jy loopbaan kom vernietig hie by die bulle soos talle van jou ou spanmaats( adriaan,trevor).
  7. gravatar Barries says:
    Baie bly oor Lood maar ons benodig ook n goeie losskakel,skrumskakel en haker.Ek is oortuig n goeie keuse op losskakel is Andre Swarts van Griekwas en Benhart Janse van Rensburg van die Luiperds.ek is oortuig Xander sal nie fout maak om te kyk na Malherbe Swart skrumskakel ook van die Luiperts asook Embrose Papier tans by die Bulle, Carlo Engelbrecht speel vir Tukkies produk van Affies.As ons kyk na hakers sal my keuse val op AJ LeRoux ook n ou Affie speler tans by Griekwas en Mark Pretorius het al sy rugby vir die Leeus gespeel saook in 2012 vir SA onder 20.
  8. gravatar CR says:
    Baie welkom Lood, ek glo jy sal 'n groot bydrae kan maak by die Bulle.
  9. gravatar Bulperd says:
    Welkom Lood nou nog net n Vaskop, Skrummie, losskakel en last but not least n afrigtig soos Nick Mallet byvoorbeeld
  10. gravatar Bully says:
    Hys moeg vir groot rugby
  11. gravatar Blouballas says:
    Eerste goeie nuus in 'n lang tyd vir die Bulls
  12. gravatar Bullebakkies says:
    Gaan nie veel aan ons lot verander nie.

    Solank ons aanhou om Ludeke rugby te speel kan ons hele All Blacks backline koop, gaan nogsteeds swak doen!!

    AS ek BBRU was sou ek dalk eerder Lood se geld bele in ordentlike afrigters (s)!!

    Kom ons kyk maar.
  13. gravatar Vis says:
    Dis 'n stap in die regte rigting - Al wat julle nou nog kort is die volgende:

    2 stutte
    1 haker
    1 slot
    3 losvoorspelers
    1 skrumskakel
    1 loskakel
    2 senters
    2 vleuels
    1 heelagter
    'n Goeie afrigter en ondentlike ondersteuners.
  14. gravatar nitronic says:
    Tydlyn tot Lood's handtekening:

    Lood to Agent: Ek dink dis tyd dat ek meer geld verdien.
    Agent: to Lood: Ok kom ons kyk
    Lood to Agent: Ok maar ek soek n span waar hulle nie hoef te hard te speel nie
    Agent to Lood: Maar Lood daar is net een so span die Bulle
    Lood to Agent: Ja wat dis reg, maar nog beter se vir hulle dat die Leeus kamstig belangstel
    Agent to Lood: Ok, sjoe Lood hulle nog meer geld vir jou aan gebied
    Lood: to Agent: Yes dis reg, teken net vir n jaar dan kan ek regte geld oorsee gaan verdien.
  15. gravatar Barries says:
    Ek het in die laaste maand heelwat verwys na Rhyno Smith van die luiperds.Sou wat wou gee om hom te sien speelvir die Bulle.Die Sharks het hom opgeraap en maak die naweek sy buiging as heelagter vir die Sharks.Uiitstekende Belegging.Malherbe Swart is nog door as die Bbulle n goeie kopie wil doen.
  16. gravatar Boerboel says:
    Pragtige voorbeeld van wat die Bulle dink van hulle huidige slotte nie minder as 10 van hulle dat hulle nie goed genoeg is nie. Wake up die clowns wat die besluite maak. G'n wonder julle verloor so baie spelers nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *