Blue Bulls junior team win in PE

articles.comments (1)

Blue Bulls win in PE

Win over defending champions fourth in a row

The Vodacom Blue Bulls Under-19 team continued their good form in the Currie Cup Under-19 tournament with a 28-24 win over defending champions, the EP Kings, in Port Elizabeth on Friday.
The visitors had a 18-14 lead at the break of the match, played at Framesby High School.

Scorers:
EP 24 (14). Tries: CJ van Niekerk, Yaw Pene (2). Conversions: Victor Forster (3). Penalty: Forster.
Blue Bulls 28 (18). Tries: Irvin Ali, Luvoyp Ndevu (2), Nico Peyper. Conversion: Louwrens Steenkamp. Penalties: Steenkamp.

Pin It

Jul 08, 2016

(1) Blue Bulls junior team win in PE

  1. gravatar jimmy says:
    So ja gelukkig nie wakker gebly vir die stront as ek so na die scoreline kyk.

    Trippie op jhb toe was lekker. Duisende rande uitgehaal vir petrol lekkernye en dan rugby op Ellis Park. Daars nie n manier wat ek n cent spandeer op die bulle nie.

    Sad as jy eers ander unies support as jou eie een. Barend en co go figure.

    Sal n skande wees as die Bulle die playoffs haal. Maar ons bou mos....

    Nitronic, ek kan nogals verstaan dat jy nie wakker gebly het vir die Bulle se wedstryd nie, jy was natuurlik pootuit van al jou mannewales op Ellispark… “Duisende rande uitgehaal vir petrol lekkernye en dan rugby op Ellis Park”

    Tensy ek besig is om seniel te raak het die Lions gespeel VOOR die Bulle of hoe? Ek kan nogals verstaan dat mens sulke goed kan aanvang in ‘n oomblik van swakheid na ‘n erge terleurstelling soos die Bulle se game maar lyk my jy het lankal jou mind opgemaak?

    Wat maak jy nog hier??? Wat jy hier kwytgeraak het beteken net een ding, jy is ‘n agterbakse mooiweer ondersteuner. En dan praat jy nog van “skande” as die Bulle die playoffs haal?

    “who cares, baie beter dinge om te doen as on die bulle te kyk” Hoe was die vibe vanaand op Ellispark Nitronic?

    Net omdat dit nie in my aard is om mense sleg te sê nie moenie kom met die storie dat ek tevrede is met hierdie gemors nie…, ek is bebliksemd!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *