Vodacom Bulls put 50 past Sunwolves

articles.comments (32)

The bonus-point win kept the Bulls' play-off hopes alive in this year’s competition, but they will still need the Sharks to slip up in the run in to the quarterfinals, reports rugby365.com.

The Bulls were camped in the Sunwolves' half in the opening 10 minutes of the game, but poor execution let them down on a few occasions in the strike zone.

However, the home side eventually made the passes stick in the 11th minute when a great break by Jamba Ulengo down the touchline resulted in a try for flank Pieter Labuschagne. Flyhalf Francois Brummer added the extras.

The Sunwolves did not have to wait long to hit back - flyhalf Yu Tamura reduced the deficit to four points four minutes later when he converted a penalty from a tough angle.

The Bulls lead was then stretched to seven once again a few minutes later when Brummer knocked over a penalty as the home side tried to stamp their authority on the game.

Not long after that penalty the Bulls were further in front when centre Dries Swanepoel scored the Bulls second try after a fantastic break by scrumhalf Piet van Zyl. Brummer converted and the home side was leading by 14 points after 20 minutes.

It was all Bulls from then on as the continued to put the visitors under immense pressure. In the 27th minute it was the turn of Jannes Kirsten to dive over for a score after some great build up play.

Things then got worse for the Sunwolves when Brummer captilised on a mistake in the Sunwolves' 22 to race away for a try under the polls. Brummer converted and the score was 31-3 in favour of the home side after 33 minutes.

The Sunwolves finished the first half better than they started it, but they will still unable to cross the whitewash despite stretching the Bulls on defence. In the end the Bulls took their 28-point lead into the break.

It was more of the same from the Bulls at the start of the second half when captain Adriaan Strauss bulldozed his way over in the 43rd minutes after some good phase play by the home side. Brummer could not convert, but it did not really matter as the Bulls were in full control.

The game then reverted into a bit of an arm-wrestle with both teams testing each other's defences, but with little success. The Sunwolves also started to look more dangerous with ball in hand.

A try eventually came in the 73rd minute when Travis Ismaiel sprinted in after some poor defending by the Sunwolves.

A few minutes later, Ismaiel was again put into space to run in for his team's seventh try of the game, which was also the final nail in the coffin for the struggling Sunwolves.

Man of the match: Jamba Ulengo looked dangerous every time he got the ball, while Piet van Zyl kept the Sunwolves defence guessing with his sniping runs. However, the award goes to Pieter Labuschagne who was devastating with ball in hand. He crossed the advantage line on a number of occasions and scored a try as well.

The scorers:

 For Vodacom Bulls:

Tries: Labuschagne, Swanepoel, Kirsten, Brummer, Strauss, Ismaiel (2). Cons: Brummer (4), Schoeman (2). Pen: Brummer.
 For Sunwolves: Pen: Tamura

  • In East London, the Vodacom Blue Bulls won their Currie Cup Qualifier against Border 45-26. More to follow. 
Pin It

Jul 09, 2016

(32) Vodacom Bulls put 50 past Sunwolves

  1. gravatar nitronic says:
    Speel soos 2de helfte en dis hoekom amper net spelers se familie lede op die pawiljoene sit.

    Goeie eerste en goeie driee gedruk.

    Slegte punte was afskoppe as ons bal ontvang en ook wde helfte skop skop skop.

    Moet darem se dit was nie sunwolves se beste span nie.
  2. gravatar Blouland says:
    Dankie tog, die Sharks het gewen. Vir 'n oomblik gedink ons moet teen Lions of Cheifs groot pakslae gaan kry.

    Nollis, stuur 'n SARU/BBRU president uitnodingspan om teen Cheetahs volgende week te speel, en begin solank met

    - fiksheid
    - balvaardighede
    - bal in hand skills

    vir die CB seisoen.

    Die groot teleurstelling van nog 'n seisoen, was nie dat ons nie die uitspeel wedstryde gehaal het nie, maar die MANIER hoe ons gespeel het. Die leë pawiljoene roep dit uit.

    Daar is ongelukkig geen vordering gemaak met die span nie, geen nuwe spelpatroon gesien nie, ons het rond geploeter met skoprugby.

    Barend, kry die huidige afrigters om die CB af te rig, en soek 'n top direkteur van rugby om die unie te kom red van nog verdere agteruitgang.

    Ons kort 'n top agterlyn afrigter, met al die talent daar is dit 'n skande dat hul nie beter vertoon nie.
  3. gravatar Bloukaap says:
    Blou Bulle het Grens in Oos Londend 45-26 geklop. Tans 7e op punteleer.

    Bly oor die wen teen Sunwolves. Maar nou ja, soos kommunikasie prof destyds gesê het, as jy jou berig klaar geskryf het, vra jouself af: So what? Dit bepaal die waarde van die inhoud van dit wat jy wil oordra.

    Bulle se spelers het hul coach lelik gedrop id game op Loftus teen die Leeus en laasnaweek teen die Jaquarez.

    Ek stem saam met Blouland oor die pos vir Direkteur van afrigting. Ongelukkig sal so persoon nie sê hê in sy personeelkorps nie.

    Die BBM het verlede jaar hierdie besluit geneem en hulle sal moet pa staan hiervoor.

    Oor die algemeen is SA spelers se balvaardighede baie swak. Dis nie net Bulls probleem nie. Dit is alreeds op skolevlak sigbaar.



  4. gravatar jimmy says:
    Mooi Bulle
  5. gravatar Bluedog says:
    So is nog n Super seisoen verby en opgemors. Ses in n ry. Ek glo die Bloubul bestuur is trots op dit wat vermag is oor die jare. Ons moet seker nie te hard wees op hulle nie want onthou hulle is besig met n onbekende aantal jare spanbou projek. Val my maar aan maar Nollis Marais is nie die antwoord as afrigter nie. Hierdie span net soos die huidige curriebeker span is swak afgerig. Geen span kan presteer met n skakelpaar soos Brummer en Paige nie. Dit is waar baie van ons probleme begin het. Ons is almal dankbaar oor gister se goeie wen teen die Sunwolves. Goeie rugby was dit egter nie. Jou span is so gied soos jou afrigter. Huidiglik is ons rugby n verleentheid en sien ek nie dat hulle n nerk sal maak in die cb nie. Die leeus, stormers en sards mag maar skrum en dit is die verskil tussen ons en hulle. Heynecje Meyer moet terug kom as CEO en ons kort n afrigter wat weet waaroor afrigting gaan.
  6. gravatar DerKaiser3 says:
    We all witnessed on tv the culmination of the van Graan affect yesterday as Loftus was empty.

    - van Graan's long overdue resignation is needed
    - Xander, Pine and many other of his friends must also go
    - we need to a appoint people from outside of the family as CEO and Director of Rugby


    Don't do the above , the suffering will continue ....
  7. gravatar Loftus says:
    Meyer is gone, already signed with Japanese club I think. We have to get Ian Schwartz back as High Performance Manager and make Wynand Claasen Director of Rugby. Then we will be on the right track again and it might save Van Graan from further embarressment.
  8. gravatar Blou Bevonk says:
    Die Bulle se agterlyn het omtrent verward gelyk toe die bal agter gegooi word, geen skills nie. Als wil oordonder word met krag, maar geen spel patroon nie. Mens kan nie jou meet teen die swakes nie, jy moet jou meet teen die bestes daar buite.

    Daar is hopeloos teveel manne in daardie afrigtershokkie - kyk by die Leeus minimaal en hoe effektief is dit.Volgens my moet daar gekyk word na 'n buite afrigter verkieslik 'n New Zealand man net om bietjie rigting te blaas in die spelpatroon. Daar word te veel bal besit weggeskop - doelloos. Elke bal kan natuurlik nie gehardloop word nie, maar dit moet bemeester word wanneer. Voorlangs gaan dit ook nie beter nie. Geen bal "fetcher" nie.

    Nou gaan daar nog 'n klomp manne weer na hierdie seisoen elders. So volgende jaar bou ons maar weer...
  9. gravatar Vis says:
    Dank vader die blou bulle het gewen - Vrouens, kinders en troeteldiere in Tshwane was veilig die naweek.
  10. gravatar Blue Bull says:
    Well done Bulls. At least a good farewell to the small crowd.

    10th place overall on the log out of 18 teams. Next aseason we will play NZ teams.

    This format if Superrugby will die a slow death. In fact, it started already.

    The Bulls will never appoint outsiders for a coaching related job at loftus. Last year when we were looking for a coach Brendan Venter predicted that the Bulls will stay in the kraal.

    From what Ive seen: the Bulls handling skills are still not on par. Our forwards dominate collisions only against weaker opp. If we want to be among the best we will have to up our forward dominance. We play better rugby with Kirsten at 7. Our young locks competed against the best out there this season. Our scrummaging, apart from about 4 games, was superior this season.

    Piet van Zyl improved this season and one can see he is trying very hard. The same cannot be said of the mighty Rudy Paige, who was made vice captain for 2016. Our biggest priblems started at 10 this season. With Pollard out, the Bulls will have to grind out a proper consistent fly half.

  11. gravatar Roepman says:
    Wat die seisoen gebeur het is presies wat ons voorspel het. Dit sou erger gewees het as ons nie later in die seisoen spelers bygekry het nie - ek verwys na Ronaldo, SP en van die onbetaalde Kings wat ter elfder ure gekontrakteer is nie (Oor lg kan ons nie baie trots voel nie, om darem "n unie wat lê se spelers te gaps nie).
    Wat Saterdag aanbetref, dit het verseker beter gelyk, al was dit teen 'n swak span. Ek dink Piet v Z was skitterend, en so ook die agterlyn. Ook was Jesse 'n beter speler op heelagter, waar ek nog die hele seisoen sê hy gespeel moet word - ons het oorgenoeg goeie senters wat nie kans kry nie. Soos Rohan j v Rensburg wat laas jaar nooit kans gekry het nie, en nou een van die beste senters in SA is (op huidige vorm dink ek is hy nou die beste binnesenter in die land). Jesse se boetie is propvol rugby, maar kry nooit kans nie.
    Nou verloor ons weer 'n paar top spelers. Ek salueer vandag vir Lappies (my maat, ons sal jou graag weer met 'n blou trui wil sien), Marcell (het nou net 'n groot yster geword, gaan jou moeilik vervang), Grant Hatting (het laas jaar eintlik beter as Victor gespeel) Werner (twee super rugby titels)

    Mooi Loop
  12. gravatar johannes says:
    Ek moet se na Saterdag is die swakste skelmste skeidsregter in die land Stuart Berry. Nie net het ht die Cheetahs bedonner nie - hy het ook alle moontlike kanse vir die Bulle om in die play-offs te wees befoeter.
    Hy is n blerrie skande.
  13. gravatar Blouland says:
    So al die spelers wat Blue Bull hierbo noem gaan permanent weg, of gaan sekeres van hul terugkom vir super pakslae volgende jaar teen die NZ spanne ? Sal graag weer vir Lappies wil sien terugkom. H en RG was ons beste voorspelers wat altyd alles gegee het.

    Nog 'n teleurstelling die naweek: Jacobie Adriaanse is Saterdag uitmekaar geskrum deur die Leeus, en raai wie het die Bulle gekonktrakteer as vaskop volgende jaar ? Hopelik kan Swanepoel sterk deurkom in die CB, laat my aan Bands dink.

    Met Steggies en Werner wat weggaan, is die laaste spelers wat nog bekers kon wen in 'n blou trui, ook nou daarmee heen. Die wiel het nou heeltemal gedraai, geen meer ervaring geen meer bekers.

    Hopelik gaan die jonger geslag 'n paar ordentlike blou ghoene begin groei, begin droom oor bekers en besef geld is nie alles nie. Ons soek weer manne wat met trots en passie speel vir tradisie en bekerglorie, iets wat 'n ekstra paar euros nooit kan vervang nie.

    O ja, kan die bestuur vir die afkondiger vra dat ons dalk 'n ander liedjie kry as Hofmeyer s'n, dit raak nou so bietjie van 'n verleentheid as hy sing ... die Bulle weet nie van verloor af nie. Die laaste 5 jaar het ons verloor nou goed onder die knie, dink nie die liedjie is meer gepas nie.

    Ek stel voor "O, ek verlang na jou" met verwysing na die CB en Superbeker, dalk sal dit die spelers aanspoor ?

    Bulle !
  14. gravatar Blouland says:
    Jammer, ek sien nou dit is Roepman, nie Bluebull nie, wat die lys gee van die manne wat weggaan. Is daar nog ander name wat moet bykom ?
  15. gravatar Bulperd says:
    Jesse het verroes gelyk en steek vas as hy aanval dan het hy geen deursetting nie maar hy sal weer aanpas op heelagter. Dis nie sy skuld dat hy buite posisie vir die hele jaar moes speel nie. Die bulle het na rustyd vir omtrent 40 minute nie n glue gehad nie.Hulle skop balle nie uit nie en die sunwolfs kon dan aanval. Dit is regtig dom rugby en ek is bevrees baie van die jong spelers soos Handre Pollard gaan oorsee gelok word want wie wil nou speel vir n span wat omtrent altyd verloor. Mr V graan dis tyd om te groet en vat sommer jou afrigters saam
    Groete
  16. gravatar Roepman says:
    Blouland, nee ek is nie seker van almal wat weggaan nie, ek het maar net die genoem wat Saterdag vir oulaas in 'n bloutrui op loftus gespeel het. Ek weet Steggies gaan ook weg.

    Ek is baie jammer oor die spelers wat loop, veral Lappies, Marcel en Hatting. Volgende jaar gaan ons nog sukkel met kwaliteit stutte en slotte (ten spyte van Lood wat kom). Spelers raak beseer, dan is daar nie diepte nie. Ons grootste probleem bly by die vaste 5, ek kan nie dink dat niemand dit wil oplos nie (BB bestuur) - daar is nie enforcers nie. Individueel is al die ouens wat daar speel goeie spelers, maar niemand wat werklik gesag afdwing nie - die harde baard manne wat nie terugstaan nie. Met die probleem t.o.v. ons vaste 5, trek dit ons losvoorspelers in. Hulle moet nou langer inhou by al die vaste vasette, dan is hulle nie daar om balle te wen en oponente voor die voordeellyn te stuit nie. En as die opponente eers momentum opgebou het, raak alles baie moeilik. SO, VOLGENDE JAAR GAAN DIESELFDE STORIE WEES, EN NZ GAAN VIR ONS SLAG. GAAN KRY VIR ONS 'N STUT SOOS HEINKE V D MERWE, EN SLOTTE SOOS JAQUES DU PLESSIS EN PAUL WILLEMS, DAN SAL JULLE 'N ANDER STOTIE SIEN. NET 3 SPELERS WAT ONS KORT.
    MAAR NOU JA, DIE GELD IS OP, EN SAIL SOEK DIVIDENDE, EN LOFTUS GAAN WEER LEEG WEES

    MOOI LOOP

  17. Dit is tyd vir Van Graan en kie om te loop.Blou Bulle was altyd die trots van Suid Afrikaanse rugby,nou is ons n grap.Eiskom het vinniger reg gekom as wat die Blou bul rugby het en dit het als te doen met slegte besluite.Moenie soos zupta wees nie,doen die eerlike ding en bedank.Ons het n New Zealand coach nodig as ons weer wil reg kom en wen rugby speel
  18. gravatar Cornelius says:
    Die grootste probleem wat ons ook het is dat die ouens vertrek te gou om oorsee te gaan speel, daarom is daar nie meer werklike harde baarde waarom die jong ouens kan bou, ons sal maar elke jaar so aanploeter, en meskien eendag weer met luck titels wen
    Kyk hoe goed speel die leeus nou, omdat hul hul spelers behou, nou eers volgende jaar is daar so twee wat oorsee gaan speel
    Sterkte Bulle,julle sal nie die half eindstryde haal, want die Sharks gaan nie die naweek verloor
  19. gravatar Roepman says:
    Julle moet onthou dat die Bulls steeds in die oë van die wêreld die top span in SA is. Bul spelers word met valkoë dopgehou en kry maklik oorseese kontrakte. Dit gaan seker nie meer lank so hou nie. Maar dis feite, vir 'n jong speler is dit aanloklik om by die bulle te kom speel en so 'n kontrak oorsee te kry.
    Dan is daar die gemors (lees kroekspul) met springbok kontrakte. Hoskins en Jurie Roux sorg dat dit geresserveer word vir die Sharks en WP (hulle unies). Nou is die springbok afrigter ook 'n WP man, so verwag dat dit gaan vererger. "n Man met 'n springbok kontrak moet 'n groot aanbod kry voor hy loop, maar as 'n ou net van sy unie-kontrak afhanklik is, loop hy gou. Dis hier waar die huidige Bloubul president en CEO ook nie hulle werk doen nie. Net soos by die toeken van springbok toetse. Ellispark, Durban en Kaapstad kry elke jaar 'n "goeie" toets, die bulle kry so elke 2de of 3de jaar 'n toets. Dit gaan oor hekgelde vir 'n unie, asook borgskappe wat waarde vir geld kry. As Loftus 'n groot toets aanbied, wen Vodacom en Afgri en die ander bloubul borge mos ook - hulle naamborde word mos nie verwyder voor 'n toets nie.
    Nog 'n ding - waar is die bloubul skeidsregters. Ons moet maar altyd bevark word deur manne soos Craig Joubert en Pyper, en daai skelm TV refs. Kyk bv hoe het Etsebeth en Lood de Jager baklei op Nuweland - geen rooi kaart, geen geel kaart, nie eers 'n strafskop, geen uitwysing na die tyd, sic, sic, sic.
    Maar die WP moet mos op die wenpad bly, en ons kan nie ons twee voorste slotte voor die toetse teen die Iere verloor met skorsings nie, lekker sic my maat.

    Mooi loop dapper vriende
  20. gravatar Bloukaap says:
    Roepman

    Ja broer ek weet nie watter kant toe nie. Ons almal besef daar moet meer ervaring en hardebaarde is vaste 5 wees maar wat gaan dit ons kos om 'n voorry uit Europa hier te kry terwyl die Rand soos 'n mossie eier teen volstruiseiers lyk? Manne soos Paul Willemse en Jacques du Plessis sou vanjaar gedy het maar hul verlies was groot. Tog dink ek ons twee jong slotte gaan volgende jaar ysters wees. Hulle het die Stormers heeltemal verras op Loftus vanjaar. Maar 'n perd soos Marcelle word nou vervang deur Adriaanse vd Kings... en die transformasie politiek sorg dat Duhanvd Merwe te swak bevind word vir SA rugby. Ons vlgde groot verlies kom wanneer Jesse Kriel moet plek maak vir Galant en hy niemeer die Bokspan kan haal op 13 nie en sy loopbaan vlgde jaar afsluit nie wetende of hy 'n uiters talentvolle 15 of 13 is nie.

    Ek stem saam met jou oor die Etzebeth voorval. Hulle wou Lood kwaadmaak. Etzebeth het van agter gestorm en die fight begin. Destyds toe die Sharks nog manne gehad het soos Bismark, Pieter Steph en Alberts het Etzebeth gereeld op sy moer gekry.
  21. gravatar Cornelius says:
    Roepman, jy slaan dit so mooi op die kop
    Goeie artikel
  22. It was disappointing to see 90% of the blue seats at Loftus empty. What happened to the good old days of thousands and thousands of blue flags waving and people roaring as the mighty Bulls ran onto Loftus along with 52000 others. Really miss that. Dropping ticket prices won't help, having the SA Kendo Federation perform definitely won't help. We want the good old days back.
  23. gravatar Loftus says:
    Jammer om julle teleur te stel, maar in my opinie is Gelant baie beter as Jesse op heelagter. Maar ons het ten minste 2 goeie spelers nodig vir elke posisie, so hulle kan roteer.
  24. gravatar Bloukaap says:
    Loftus

    Galant het uit opsies begin hardloop teen goeie verdediging soos die Superrugby. Sy taktiese skopwerk is beter en onder hoë bal het hy baie verbeter. Maar sy verdediging was maar eina.

    Jesse het een seisoen heelagter gespeel. Word Springbok op nr. 13 saam met de Allende (hul was op die regte pad toe kies HM weer vir J. De Villiers.) Vanjaar word hy weer gekies as nr. 13. Galant het nie geshape in die 3 games vir die Bulle nie. Toe kry ons vir S.P. wat heel skaflik en veilig vertoon, maar duidelik kort aan angel in sy aanval. SP skop links wat groot bate is vir die span. Jesse is ons gevaarlikste heelagter. Sy drawback is taktiese skopwerk. Maar hy kry jou altyd oor die voordeellyn.

    Myns insiens moet ons ter wille van balans vir Galant hou op 15, maar ons mors vir Jesse want die man soek spasie. Ek het al gewonder hoe SP op losskakel sal vaar? Hoop die Bulle eksperimenteer bietjie in die komende CC asook met ander jong manne soos Libbok en Thinus de Beer.
  25. gravatar Vis says:
    Ja Blouland en Bloukaap kom ons speel spelers uit posisie uit.....
  26. gravatar Vis says:
    As julle wil experimenteer... doen dit in julle tik labratoriums.
  27. gravatar Cornelius says:
    Craig Joubert blaas saterdag . Koebaai Bulle
  28. gravatar Roepman says:
    Cornelius en Bloukaap, dankie vir goeie insette. Craig besef dalk hy is onder druk, en ref dalk gebalanseerd, om aansien te probeer terug kry. Hy weet mos die bulle is deur homself gekelder, maar kom ons hou hom mooi dop. Dalk is hy bang vir die Cheetas wat minstens bereid was om 'n ref te verkla Saterdag teen die Sharks - wat ook die bulle se laaste kans gekelder het. Punt is, BB-bestuur is te lamsakkig om Craig uit te sort - net oor dit, sal ons losie nie hernu word nie.
    My keuse op Jesse op heelagter is sy absolute "commitment" as hu speel. Galant is nie bereid om om te draai en alles in te sit op verdediging nie. Hy het ons meer as een wedstryd op heelagter gekos. Sal nooit vergeet hoe hy, man alleen, ons die Curriebeker halfeindstryd verlede jaar op loftus gekos het nie. Hy het vlak voor my gespeel, ek het hom dop gehou. En ek het die hele seisoen daarteen gewaarsku. Dit help nie 'n man het alles om 'n Springbok te word (Galant), maar hy dink hy gaan dit op 'n skinkbord kry nie. Vraag is, loop die bloubloed is sy are (maak bloubulrugby werklik saak soos in Habana se tyd by Loftus) ? Jesse het dit, en Jesse se broer Dan ook. Ek wens die man kry meer kans. Ons sit met 4 "Springbok senters" Serfontein, Odendal, Swanepoel en Dan Kriel. Geen rede vir Jessie om ook daar te speel nie. Jessie is deur Nollis in die steek gelaat, hy sou teen die Iere vir Willie le Roux gelig het as hy die seisoen heelagter gespeel het. En ek voel jammer vir SP, hy het sy kant mooi gebring, my selfs verbaas met goeie spel soos in sy dae by die Kings voor hy Sharks toe gegaan het.
    Bloukaap ek stem 100% met jou saam oor RG en veral Jenkins, maar hulle is nog 3 seisoene weg van "enforcers" - waar ander spanne moet beplan hoe om teen hulle te speel soos in die dae van Bakkies, Victor, Danie Rossouw en Flip vd Merwe. Ons het al vergeet hoe dit was in daardie era waar elke span vir hulle bang was !!!! RG, Jenkins, Lood, Hatting en selfs Kirsten is daar, maar ons kort een hardebaard. Dink eintlik oud bloubul skoolseun Stefan Lewies wat nou by die Sharks is, sal ook sy man kan staan, in elk geval Saterdag so gelyk toe die Sharks in die moeilikheid was.
    Wat voorrye aanbetref, geen verbetering, eintlik beweeg ons agtertoe. En sonder 'n goeie skrum, gaan ons volgende seisoen weer lang trane huil. Dis my voorspelling. Pierre Schoeman en Adriaanse sal kan uithelp, maar nog lank nie eerste keuse spelers nie. Lyk my Schoeman wil speel, maar ons sal Saterdag teen Vrystaat sien of hy dit gaan maak - ek dink hy gaan swaar kry, nog te jonk.

    Mooi loop
  29. gravatar Vis says:
    Poepman - Stefan Lewies ?? Rerig....

    Hy is seker familie van jou..
  30. gravatar Cornelius says:
    Vis hou liewer jou mond al war jy kan doen is om mense af te kraak, jy weet niks van rugby af , gaan liewer na jou Kings toe
  31. gravatar Roepman says:
    Eintlikwil ek nie eers kommentaar lewer nie, maar net dit :
    Stefan Lewies was die enigste Shark voorspeler wat regtig bereid was om die Cheetas aan te vat. Goeie wedstryd gehad.

    Mooi loop
  32. gravatar Vis says:
    Ok nou weet ons hy is familie van jou.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *