Marutlulle to join for Currie Cup

Marutlulle to join for Currie Cup

articles.comments (57)

Marutlulle to join for Currie Cup, Adendorff returning to Loftus Versfeld

Southern Kings hooker and SA A selection, Edgar Marutlulle will join the Vodacom Blue Bulls for the Currie Cup Premier Division campaign, the Blue Bulls Company (Pty) Ltd confirmed on Wednesday.

They also announced the return to Loftus Versfeld of former Springbok Sevens, Junior Springboks and Vodacom Blue Bulls age group flanker, Shaun Adendorff, at the end of the current season.

The 24 year-old star flanker is currently playing for Boland in the Currie Cup Qualifiers and helped the team confirming Premier Division status with a number of strong performances. Adendorff played in Pretoria as a junior before opting to join the Blitzboks in Stellenbosch. He has now successfully returned to 15's.

Marutlulle was the starting hooker for the Southern Kings this year, having previously played for the Leopards, Golden Lions and Emirates Lions in Vodacom Super Rugby. His solid performances saw him gain selection into the SA A side that played the England Saxons in Bloemfontein and George.

Commenting on the signings, BBC High Performance Manager, Xander Janse van Rensburg said. "This is exciting times for the Vodacom Blue Bulls. Shaun won the gold medal with the Junior Springboks, then made us proud playing for the Blitzboks and is currently playing great rugby for Boland. We are so pleased to welcome him back in the Bulls Kraal at the end of the season."

Marutlulle (28) will join the fray at the beginning of next month.

"Edgar has been one of the stand-out hookers this year and I am very pleased that he will be joining us. With Adriaan Strauss on Bok duty in the next couple of months, it was important for us to add to our depth with a high quality hooker and Edgar is exactly that. We have Jaco Visagie and Bandise Maku in the squad and Edgar will add some healthy competition and depth."

For more information, please call Janse van Rensburg at 072 197 3136.

Pin It

Jul 20, 2016
Marutlulle

(57) Marutlulle to join for Currie Cup

  1. gravatar franscois says:
    Welkom manne altwee baie goeie spelers sou net shaun macdonald ook laik saam met paul schoeman en seargel pietersen!
  2. gravatar Oom Koos says:
    Ek dink dit is baie goeie nuus. Soos Francois se, beide van hulle is goeie spelers. Sal ook graag Justin Geduld by die Bulle wil sien.
    As die Bulle agter daardie Du Plessis senter van die WP is beteken dit seker dat een van ons ander senters pad wil vat. Seker oorsee of Leeus toe. Ek dink ons het goeie senter in Jan, Dries, Dan , JT en Burger maar as Du Plessis goed is, kry hom.
    Wag in spanning op nog aanwinste.
    Is dit nou al uitgeklaar vir wie Renaldo Bothma in die CC gaan speel















    j
  3. gravatar Myler7 says:
    Welkom Bulls kort egter GOEIE stutte wanneer koop ons kwaliteit en nie kwanteit nie
  4. gravatar Blouland says:
    Twee goeie aankope, veral Edgar. Paar goeie aankope en besluite die laaste tyd, dankie aan die bestuur.

    Stem egter heeltemal saam met Myler, ons kort nog 'n kwaliteit vaskop en nie nog jong potensiële goeie vaskoppe nie. Ons kort NOU 'n ervare goeie vaskop. As ons skrums nie stewig kan staan nie, help die res van die 14 spelers niks nie, dan is ons elke keer 9 punte agter nog voor ons begin het.

    Ons tweede grootste bekommernis, is goeie ervare diepte op skrumskakel en losskakel.

    Die ideaal sou gewees het om Hougies en Goosen te kry, maar hulle is klaar vas geteken en onbekostigbaar. So ons kort nog 'n goeie skrummie en losskakel om saam Piet/Papier en Pollard/Tian ons skakelpaar probleme op te los volgende jaar.

    Ek hoor ook daar is 2 spelers wat onwettige middels gebruik het en geskors kan word vir 1 of 2 jaar, ek hoop regitg nie dit is van ons spelers nie !
  5. gravatar Blou Kaap says:
    Marithlule is a good signing. I wonder what happened to Adendorff. Hope the partnership with Boland will pay its dividents in the future as well. Border impressed me Saturday against WP.

    We need to give Libbok some game tume during this coming CC, as well as Thinus de Beer.

    Schoeman' only achilles heal is inconsistency. But his overall distribution ans tactical kicking is not bad. Brummer will play for the Pumas during the CC.
  6. gravatar Vis says:
    Blouskaap - Praat afrikaans asb. Jou ingels suig.
  7. gravatar Vis says:
    Wannabee rooinek.
  8. gravatar TOM says:
    Stink Vis .... lmga jy bly maar n nar !
  9. gravatar Poliesman says:
    Kan iemand meer duidelikheid gee. Gaan Marutlulle net CC speel en volgende jaar weer Kings toe vir Super 15?
    Ek sien dat Bholi van die Kings net CC vir Vrystaat gaan speel en daarna weer Kings toe.

  10. gravatar franscois says:
    Haha vis jy bly maar i drol! Koop jaco van der walt asb!!!
  11. gravatar Oom Koos says:
    Ek sien dat die Bulle agter Damian Willemse is. Wat n talentvolle speler is hy nie. Baie goeie voetwerk en voorgevoel. Gert Small se egter dat die WP hom nie sal laat gaan nie.
  12. gravatar franscois says:
    Sien moxli is saam met hadebe in die steriod skandaal dis i jammerte altwee goeie spelers sien egter hadebe is 4 jaar geskors moxli nog nie!
  13. gravatar Blouland says:
    Miskien moet hul daai vol dikgepakte afrigtingslosie van ons span toets vir verbode middels, hulle sit hom so vol ..... ;-)

    Of, dalk moet die suid pawiljoen gereserveer word vir al ons afrigters, dan het elkeen darem 'n sitplek ?
  14. gravatar Bloukaap says:
    Poliesman

    Goeie vraag. Ek is nie seker nie. Ek kon op geen ander webwerf sien of hy vir vlgde jaar ook Superrugby gaan speel vir ons nie.

    Oom Koos

    Gert Smal huil verskriklik baie, maar hy verduidelik nie vir die land se goeie mense waarom net Boishaai en Paarl Gim, tot en met die 90's nog onder Boland, die enigste Paarl skole is wat onder die WP val nie, terwyl die kleiner armer skole in dieselfde doro nog onder Boland val. WP sit al die jare met Boland op hul voorstoep maar wou nooit goeie bure raak nie. So Gert moet maar suur raak as ander ouens in sy slaai kon krap, want hy doen dieselfde met die Boland. Maar so het die Bulle mos nou vennote vd Bolandse rugby Unie geword.
  15. gravatar Andy Capp says:
    Marutlulle signed a 3 year contract with the Bulls.
  16. gravatar Morne says:
    Mors geld op speelers wat van n kiwi coach ,
  17. gravatar Theo says:
    Wat dink julle van more se wedstryde. As ek moet geld posit, sal dit op die volgende spanne wees.
    Hurricanes en Sharks. Hurricanes tuis sal wen.
    Leeus en Crusaders. Ek dink die Leeus gaan dit deurtrek. Die lang vlug en lugdruk gaan die Crusaders vang. Die Leeus speel ook met n vinnige tempo.
    Stormers en Chiefs. Die Chiefs het ook n lang vlug agter die rug maar die lugdruk gaan nie n rol speel nie. As dit reen gaan dit n gelykmakende factor wees. Die Stormers het n lekker pak voorspelers met die 2 Bok slotte daar. Hulle het ook n gros voorspelers as reserwes gekies en ek glo dit is waar hulle die wedstryd wil wen. Verdediging wen wedstryde en as die Stormers se verdediging gaan hou en met n vol Nuweland kan hulle dalk die wedstryd net net wen. EK SKREE EGTER KLIPHARD VIR DIE CHIEFS, HURRICANES en ook die Leeus.
  18. gravatar Theo says:
    Sorry...As ek geld moet opsit
  19. Geluk my sharks - ek is baie trots op julle. Die bulle sou met 60+ verloor het.

    Volgende jaar wen ons die beker.
  20. gravatar Poliesman says:
    Waar de moer drop die mannetjie uit. Nog steeds word die Bulle aangevat terwyl hulle nie eens meer deel van die storie is nie. Dit is nou om soos vir Goue Lokkies by die Drie Varkies te betrek. Die beker waarvan Sharks Forever praat is seker die beker waarmee die ouens water uit die emmer skep halftyd om hul dors te les.
    Ou Sharkie verstaan my mooi. Ek is net so bly die Bulle was nie daar nie. Hulle sou VERSEKER ook verloor het. Daaraan twyfel ek nie. Inteendeel ek dink al ons spanne, Leeus ingesluit sou daar verloor het. Maar om nou die arme Bulle hierby te betrek is waaragtig kinderagtig. O my flip, om te se: "Geluk my sharks - ek is trots op julle". Kan jy nie maar net nooit n post geplaas het nie. Waarvoor se jy geluk. Om die EERSTE span in die geskiedenis te word wat GEEN punte in 'n uitspeel wedstryd kon aanteken nie.En waarop is jy trots? Lyk my jy is ook maar met min tevrede in die lewe.

    Genoeg van Sharks Forever. Gelukkig was die reen n gelykmakende faktor. Hie hie. Wonder wat die telling sou gewees het as dit nie gereen het nie. B Barret is n baie spesiale speller. TJ Perenara ook baie goed gedoen. Ek persoonlik dink dat Garth April nog nie reg is vir groot rugby nie. Hoe hy vir die Bokke se A span gekies is, sal net die ANC weet. Ek noem die ANC want hulle weet in elke geval f@kk@l wat in die land aangaan. Keegan Daniel ook weer weggeraak.

    Ek is net baie bly die Bulle het nie die uitspeelwedstryde gehaal nie. Jammer om dit te se. Ons sou geen kans gestaan het teen die Hurricanes nie.

    Baie geluk Hurricanes. Ek persoonlik hoop julle kom tot in die Final.
  21. gravatar Cornelius says:
    Poliesman jy het dit mooi gestel ou Sharks forever is van lotjie getik , hy klink net soos ou vrot vis, Shame arme goed
  22. gravatar Blue Bull says:
    Johan Ackerman is defintely our best SA coach. I hope for SA rugby's sake that we manage to keep him in our system. He managed to coach second stringers into a winning machine. They still have to win and will probably kick themselves for sending their B side over to Argintinia, but overall they are the trail blazers of SA rugby and point the wau forward. From their junior levels upwards the Lions are looking like a healthy family and suddenly attrack top juniors into their ranks.

    As for the Sharks - I doubt if the Bulls would have made anything more if their chance but the Sharks were dismall. The Stormers - only positive thing that has come from their play off history is entertaining their own home crowd with big losses.

  23. gravatar jp says:
    Stormers was uiters swak .baie bekomerd ons huidige twee bok slotte kom vanaf die stormers Etsebeth het my nog nooit beindruk altyd reg om klein spelers rond te stamp en raak weg in groot wedstryde Malherbe is ook nie bok gehalte

    Die Sharks uiters swak hulle springbok spelers almal swak gespeel ons gaan weer sleg verloor in komende toetse teen Alblacks
  24. gravatar Schalk says:
    Wees maar eerlik mitchell het akkerman tou wys gemaak dit sal tot ons bulle se voordeel wees om so n afrigter te he die ou maniere werk nie buurman van zyl bulls bo gehou hoeko span altyd super fiks en het gamebreakers gehad kitch Christie self de dis tyd om te verander die sharks jaag plumtree kyk wat doen hy met sy span. Ons moet ons afrikaanse trots in ons gat druk ons kak attitude teen oor oorsee se coaches laat staan. Afrigters soos mitchel inkry ons coaches het hierdie jaar bewys hulle noe goed genoeg en voor iemand se ja acketman mmmmm.... by wie het hy gelleer as hulp afrigter
  25. gravatar Blue Bull says:
    I agree with you on Mitchell Schalk.

    But also remember that lots of these youbgsters came from the Bulls after Mitchell has left. And never underestimate Swys de Bruin.
  26. gravatar Vis says:
    Sharks Forever - Jy moet die klomp hoenders maar verskoon. As jy nie die bulle goedpraat nie is jy public enemy nr 1.

    Hulle is ook net Bulls supporters as die Bulls wen anders sit hulle op die draad. Mooi weers ondersteuners noem ek dit.

    Geen ruggraat nie.
  27. gravatar Rian Malan says:
    VIS ek is nou al moeg vir jou ma,stuur n slag jou sussies straat hoeke toe,Baie bly die Stormers het hulle gatte gesien net soos Vis syne gaan sien
  28. gravatar Blou Kaap says:
    Ek was Saterdag op Nuweland net om die super Chiefs te gaan kyk en teen die Stormers te skree. Daar was blykbaar om em by 30 000 mense. Heelwat leë sitplekke ook maar sigbaar. Vir Nuweland is dit nogal 'n rare prentjie om te sien dat hul span nie met vol stadion ondersteun word nie.

    SA is ver agter NZ, in elk geval wat 4 van ons 5 spanne aan betref. Ek kan net dink wat ons Bulletjies sou oorgekom het in die kwarteindstryde.

    Maar die groot ding wat ek geleer het uit vanjaar se reeks is dat die huidige formaat vd Super 18 beslis nie gaan werk nie. Dit het die glans van vanjaar se reeks gesteel en die konferensie sisteem is eintlik belaglik.

    Sterkte aan die BBM vir voorbereiding met die CC. Ons hoop ons span kan vanjaar die beker terugbring Loftus toe.

  29. gravatar Vis says:
    Rian - Nee wat, my ma se dis nie die moeite werd nie. Na jou mislukte penis enlargment operasie is daai dingetjie nog kleiner.

    Sy se daar is n paar midgets op daai selfde hoek. Miskien kan jy daar regkom.
  30. gravatar Blouland says:
    Is hier iemand met goeie rekenaar vaardighede wat vir ons 'n ordentelike internet gespreksforum kan skep waar ons blou bul ondersteuners lekker kan saamgesels en ouens soos 'Vis' permanent geblok kan word om nie deel te neem nie?

    Dit is regtig onaanvaarbaar die soort gedrag op 'n openbare familie groep.

    Terug by die rugby.

    Soos Bloukaap genoem het, behalwe die Leeus, is ons jare agter die NZ spanne.

    Die groot verskil is 2 dinge:

    - balhantering: offloads, balbesit behou, speel vir die gaping, nie om bo oor iemand te hardloop nie
    - fiksheid

    Bulle moet die D-veld permanent nat hou, en met die gladde bal al hul balhantering en ball skills daar oefen,so 3 ure 'n dag, sodat dit tweede natuur word om met 'n nat bal te speel en besit te behou.

    Sien ons eerste CB wedstryd is teen die WP op Loftus, moet in hierdie eerste wedstryd groot statement maak dat ons nie net wil wen nie, maar groot wil wen en mooi wen met hardloop rugby.

    Wanneer hoor ons wie in die groep is vir die CB seisoen ?
  31. gravatar Cornelius says:
    Blou kaap. Ek stem saam met jou, dit is onsmaaklik om Die vis se kommentaar te lees, ek wonder of BBM die artikels lees, deesdae word vloekery en slegsê toe ge laat wat nie daar moet wees, maar kyk ook hoe lyk die blok can ons die vorige een was tien maal beter as die een, is net asof alles agteruit gaan net soos ons rugby
    Kom BBM stel dit reg
  32. gravatar Andy Capp says:
    Move over to the site of Roodie G. He is at least a supporter of the Bulls
  33. gravatar Blou Kaap says:
    Cornelius

    Jy het seker vir Blouland geantwoord maar ek het al vroeer skrywe gerig hier aan die BBM en ek is teruggeantwoord dat hulle niks gaan doen aan internet trolle nie en dat ons die idioot moet ignoreer.

    Vir proffessionele outfit was dit maar swak antwoord en ek dink nie die BBM steur hul veel aan at hier aangaan nie.
  34. gravatar Blou Kaap says:
    Andy Capp

    Is their a link to Roodie G's site?
  35. gravatar Blouland says:
    Ek sien ons CB program is gelaai, na 4 rondtes kan ons al reeds uit wees:

    1. WP
    2. Cheetahs
    3. Leeus
    4. Sharks
    en dan volg die res

    Sal dus van game 1 op ons beste moet wees, geen kans vir 'kom ons bou' of 'momentum vind' nie, reg of weg van game 1 af.
  36. gravatar nitronic says:
    Stem oor die hele vis scenario, maar ons moet onthou wat geld vir hom geld vir ander ook. Baie Bulle het so persoonlik geraak om sy ma ens sleg te se. Dis net so onsmaaklik.

    Ignore is die enigste uitweg.

  37. gravatar Theo says:
    Stem Nitronic. Ek was een van hulle wat VERSKRIKLIK kwaad geword het vir die vis dingetjie en baie persoonlik geraak het. Goed gese waaroor ek eintlik skaam vir myself gekry het maar ek ignorer nou heeltemal sy posts. My dag is n lied sonder om na sy walglike en uittartende posts te lees.
  38. gravatar Jan de Lange says:
    Weet iemand waarheen SP Marais oppad is? Ek verneem hy het besluit om nie langer in Pretoria aan te bly nie.
  39. gravatar Bullterrier says:
    Ek sien Nollis reken hy sit met 'n kaptein Dilemma op netwerk24..Arno Botha vs Hanro Liebenberg.
    Geen vergelyking eintlik nie. Arno amper 50 superrugby games. Hanro onder 10.
    Arno 2 springbok toetse voor sy beserings.
    Kaptein van bulle op alle vlakke behalwe Superrugby.
    SA onder 20 kaptein.
    Darm al 7 de jaar by die bulle.Hanro 3 de jaar.
    Dink ou Nollis moet maar net erken hy is nie 'n Arno Botha fan nie. Ons almal kon dit die hele jaar sien.
    Glo daar is baie unies wat wens om Arno Botha te kan kry vir die CC en sy kapteinskap.
  40. gravatar Oom Koos says:
    Superrugby gekyk. Ou Kobus Wiese is so in sy element oor die Leeus wat die beker gaan vat dis net nie waar nie. Ek wonder of hy vir die Bulle sou cheer as hulle daar was. Ek twyfel.
    Praat oor afrigter Bullterrier. As dit so is dat ou Nollis nie so opgewonde oor Arno Botha is nie moet hy sy kop laat lees. Ek stem ook dat Arno die kaptein kan wees. Daar was een aand n program waar Wynie Strydom op was, ek dink dit was Toks en Tjops. Daar het hy al gese dat Arno kaptein material is.
    As ek so na daardie hulp afrigter van die Leeus luister wat ook op die program was, is dit baie duidelik dat afrigting die groot die is.
    Het ons by die Bulle die regte afrigters? Hoekom is n man soos Fourie du Preez nog nie nader getrek nie of help hy agter die skerms waarvan ons nie weet nie.
    As ek mag vra.....wie is ons agterlynafrigter?
  41. gravatar nitronic says:
    Dink die vraag is , is Arno die beste in sy posisie? IMO moet die loosies so lyk Bothma, Kirsten, Roelof. Dus Arno moet maar van bank af speel. Dus nou te se as Bothma beskikbaar is.

    Maar dan ook wie anders?
  42. gravatar Bullterrier says:
    Nitronic dit is tussen Anro en Hanro. Lees beeld vandag. Bothma speel pumas CC.
  43. gravatar Oom Koos says:
    Moes die berig op LIONSWORLD gaan soek om te lees. Nee kerels, wat gaan aan met ons site:


    Arno Botha of Hanro Liebenberg?

    Nollis Marais, die Bulle se afrigter, moet in die komende dae besluit watter een van dié losvoorspelers die Ligbloues in die Curriebekerreeks sal lei.

    Met die Bullekaptein, Adriaan Strauss, wat hom in Augustus by die Springbokke aansluit vir die Rugbykampioenskap, en Lappies Labuschagné Japan toe, moet Marais besin oor ’n leier.




    Hy sê Botha en Liebenberg is in die wedloop.

    “Die een wat hom in daardie posisie (agtsteman) vestig, sal die kaptein wees. Ek het Hanro juis in die Provinsiale Reeks laat speel met die oog op die kapteinskap en Arno het ook al die span gelei.”

    Die senter Burger Odendaal sal in die agterlyn leiding neem.

    Marais sê sy span gaan met die intrapslag sy beste voetjie moet voorsit.

    Volgens die voorlopige Curriebekerbepalings, is die Bulle se eerste vier kragmetings teen die Westelike Provinsie, die Cheetahs, die Leeus en die Haaie.

    Die Bulle se teenstanders in September is die OP-Kings, die Pumas, Griekwas en die Boland.

    “As ons goed kan begin en daar is nie beserings nie, kan ons sterk eindig.

    “Dit is lekker dat jy vanjaar een keer teen elke span te staan kom. Verlede seisoen het ons twee keer teen die WP gespeel en een keer teen die Leeus.

    “Dit is ’n taai begin en die uitdaging gaan wees om vroeg momentum te kry.”

    Marais sê daar sal, soos verlede seisoen, baie jong manne wees wat op dié vlak blootstelling kry.

    Die opwindende Manie Libbok oefen byvoorbeeld op heelagter.

    Die Bulle soek ’n nuwe nr. 15 nadat SP Marais besluit het om nie langer in Pretoria aan te bly nie.

    Gegewe dat Warrick Gelant uit is vir die seisoen en Jesse Kriel nasionale verpligtinge sal hê, kan Libbok, wat in 2015 nog op die skoolbanke gesit het, die kans aangryp.

    Marais sê die ewe belowende Divan Rossouw en die Bok Bjorn Basson is die ander kandidate in die laaste vesting.

    “Daar is ’n paar spelers wat hulle as die voorste vaskopstut kan vestig.

    “Jacobie Adriaanse, Martin Dreyer, John-Roy Jenkinson en Etienne Swanepoel moet wys wie van hulle is die beste.”

    Marais sê die aanduiding is dat die slot RG Snyman, wat van ’n enkelbesering herstel, hoogstens die eerste twee kragmetings (teen die WP en die Cheetahs) sal misloop.

    Die Springbok-senter Jan Serfontein sal na verwagting tot einde September buite aksie wees weens sy handbesering.
  44. gravatar JAN DE LANGE says:
    WEET ENIGE IEMAND WAARHEEN GAAN SP MARAIS?
  45. gravatar Deon says:
    Dit was opvallend dat almal rave oor Botma in game teen Cheetas , Hy het baie los gespeel - slegs 3 tackles in game

    Arno speel deesdae baie vas , behalwe teen England het Ackerman hom meer los gebruik

    Besluit wat jy wil he , Botha het allles om soos Whiteley te speel - Hy het egter in my opinie te veel ge-gim en spoed verloor

    Hanro is te stadig en het regtig min in cc vermag
  46. gravatar Bullterrier says:
    Dankie Deon stemsaam.

    Dit is eintlik nie 2 spelers wat jy kan vergelyk vir kapteinskap nie.

    Hanro is baie goed maar het nog 'n pad om te stap en ek dink hy is eerder 'n slot.

    Arno het deur die ranks gekom en het al amper 50 superrugby games agter sy naam.

    Hopenlik maak Nollis die regte besluit...

    Ek het dit al gedeel en sal weer. Ek voel Nollis rate nie vir Arno nie. Hy was paar keer gebench ook.

    Ek weet hy is nognie op vofm soos hy was nie, maar hy is volgens my ons beste 8.

    Soos Deon sê:gaan kyk na die donkiewerk(balle steel/cleans/tackles) en dan besluit jul.

    Mense is geneig om vas te kyk in spelers wat los hardloop met die bal soos Bothma.

    Kom ons wag en sien.
  47. gravatar bloubulbees says:
    Mmmh, ek wonder of Nollis iets sien wat ons nie sien nie in Arno Botha? Miskien nie so n great bate van die veld af nie (en glad nie die veld aan die brand gespeel in SR nie). Wie weet, miskien gaan hy selfs binnekort weg? Ek sou dink in so geval moet hy maar vir Hanro kies en aan die toekoms bou!
  48. gravatar Bullterrier says:
    Bloubulbees hy het baie meer beteken in SR as Hanro belowe jou. Meer as wat Hanro anyway in CC ook beteken het. En nee n kaptein kies jy net ervaring... Neem aan jy ken Hanro.Arno was heeljaar in supergroep Hanro was skaars 2 of 3 games daar en eerste seisoen vir hom..

    Paul Anthony het Arno gekies onder 19 as kaptein

    Dawie Theron vir sa onder 20 kaptein.

    Was varsity cup kaptein so game of 2.

    Was al vodacom cup kaptein.

    Was onder 21 bulle kaptein.

    So nee ek glo nie daar kan iets fout wees met sy leier eienskappe nie.. Ook nie van veld af nie. Dalk het al daai afrigters en Heyneke iets gesien in Arno wat Nollis gladnie sien nie..

    En ekt nou gaan rondsoek. Hy is nog hier tot einde 2017 waarna hy dalk weer kan teken wie weet..

    Maar ja wat gebeur moet gebeur. Kan netnie Hanro sien as n leier nou al nie..



  49. gravatar Blouland says:
    Weet nie hoe lyk ons CB groep nie, wie in is en wie uit is nie, maar hier is my span vir die eerste game teen die WP:

    Lizo Edgar Ettienne Jenkins Kirsten Smit Hanro Arno (k)
    Piet Tian Ulengo Burger (o/k) Dries Ismael Libbok
    Reserwes: Pierre Jaco vaskop? Ruben Steenkamp Ivan De Beer Dan/Basson/Divan

    As Bothma by ons speel, sal ek plek maak vir hom. Al spelers wat hierdie span nog kan versterk vir CB is RG en Jan.

    Wanneer word die Bokgroep bekend gemaak ? Sou gedink het AC moes al lankal begin oefen het, maar lyk my hy hou nog vakansie ?
  50. Arno was speler van WC /20 toernooi saam met Carr , Kolisi, Eben ens
  51. gravatar Dylan says:
    Sien Ulrich Beyers is terug by Loftus op 'n twee week proef tydperk, dalk het hy 'n paar tricks opgetel na sy tyd by Zebre.
    Wat kapteinskap aanbetref sal ek vir Arno kaptein maak...dis die logiese keuse en hy speel al hoe beter
  52. gravatar spartacus says:
    Nee wat. As die bulle nie vir sp marais probeer hou nie en dan vir ulrich beyers terug bring dan weet ek nie meer nie. Ulrich het in 2011, 2012 en 2013 baie keer heelagter gedek as ek dit nie mis het nie ? Hy en jurgen visser het mekaar afgelos. Hy het my daardie tyd al nie beindruk nie. As hy uitdraai om n fonds te wees dan sal ek omverskoning vra. Maar vir eers ek maar skepties. Of eerder mismoedig. Weet iemand dalk hoekom sp marais nie in pretoria wil bly nie ? Want dit stuur nie n goeie beeld uit as n speler wat op n proeftydperk hier was nie eers hier wil bly nie. Ons sou regtig sy linker voet en sy ervaring waardeer het. En tussen hom en ulrich beyers is sp los hande voor.

    Wat kapteinskap aanbetref verstaan ek nie waaroor Nollis kopkrap nie. Arno is die duidelike en beste opsie. Hy is dalk nie meer die x-faktor speler wat hy was nie, maar hy is betroubaar en hy doen die donkie werk goed soos anton leonard van ouds. Ons hoop maar die bulle begin al van die eerste wedstryd af met goeie en harde hardlooprugby. En asb Nollis moenie net teen die kleiner spanne hardloop rugby speel en dan wanneer ons teen die groter spanne speel dan lyk ons asof ons nie weet of ons nog wil skop rugby of stampkar rugby speel nie. Ons kan nie bekostig om agter te raak in die eerste 4 weke nie. Dan kan ons maar vir die currie cup en enige selfvertroue totsiens sê.

    Sterkte aan die afrigters en spelers met die laaste voorbereidings.

    Kom BULLE julle kan !!!!!
  53. gravatar JAN says:
    Spartacus wil ek ook weet waarheen gaan SP Marais? Niemand lyk my weet nie. Ek stem, Ulrich Beyers het my ook nog nooit beindruk nie. Hou vas aan SP.
  54. Ek se ook klou aan SP Marais,ek stem saam met n hele paar manne hier oor Arno.Ek weet nie hoekom twyfel Nollis nog nie ,Arno is die man daarvoor.Die Bulle sal van die 1ste game moet wen en asb soos een reeds gese het,tyd vir jonk wees en ons bou is nou verby,ander spanne is ook jonk.Vir my is die verskil tussen ons en bv die WP op die stadium dat die WP speel met baie meer passie as ons.As die Bulle kan speel soos die 2de game teen die Stormers kan ons ver kom,ek wil net nie he ons moet teen die WP verloor nie.Ek bly aan die weskus en ons naam is gat tussen hierdie Viskoppe.Laaste woord van my aan Vis,word nou groot,praat rugby en praat sense,jy maak net jou eie naam gat.
  55. gravatar Rian Malan says:
    Rudel,het jy al Vis se ma ontmoet,oulike antie daai.My span teen WP is

    SP Marais/Libbok
    Jumbo
    Dries
    Burger
    Travis
    Tiaan
    Piet
    Stut van die Kings
    Edgar
    Ettienne
    Hanro
    Jannes
    Jenkins
    Roelof
    Arno(Kapt)
  56. gravatar Dylan says:
    My span vir Vrydag:

    Beyers/Basson
    Ismaiel
    Dries
    Burger
    Ulengo
    Tian
    Piet
    Arno (c)
    Jannes
    Roelof
    Ruben
    Jason
    John-Roy
    Jaco
    Lizo

    Edgar
    Pierre
    Herbst/Eli Snyman
    Hanro
    Paige/Ivan/Warner
    Stander/Libbok
    Dan Kriel

    Ek wil kyk hoe vaar Jacobie en ons moet vinnig Orie vervang omdat hy weggaan
  57. gravatar Dylan says:
    Korreksie - ek wil kyk hoe vaar John-Roy

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *