Basson to start at fullback for Vodacom Blue Bulls

Basson to start at fullback for Vodacom Blue Bulls

articles.comments (30)

Basson to start at fullback for Vodacom Blue Bulls
Try-scoring ace Bjorn Basson will start at fullback for the Vodacom Blue Bulls when they take on DHL Western Province in the opening round of the Currie Cup Premier Division on Friday. Basson, who broke the Currie Cup record for tries in a season while playing on the wing, will form a potent back three with Jade Stighling and Jamba Ulengo, himself the leading try-scorer in the competition in 2015.

Vodacom Blue Bulls coach Nollis Marais named an experienced side, with only Eli Snyman new to the current squad. The Junior Springbok will making his first appearance in the senior competition from the bench.

"We need to start well and I am happy with the way we prepared," Marais said. "WP have a formidable team though and will travel here with lots of confidence. I am expecting a solid start from our guys though. We have worked on some issues that dogged the team earlier in the season and will be looking at eliminating them."

Marais is expecting good attacking play from his new back three. "They all know how to get to the tryline, so the challenge for us will be to make sure they have the space to attack. And of course, enough ball to run with."

Vodacom Blue Bulls captain, Arno Botha, is keen for the tournament to kick off.
"The Currie Cup proper does make the heart pumps just a little faster. We are keen to get the season underway and continue with the good things we have done this year. We are hoping for a good crowd as well, as they do help us play better. The fans have been patient, but it is time for us to seriously challenge for the Currie Cup again. We owe it to them and to ourselves."

Kick-off is at 17h10.
The team is: Bjorn Basson, Jade Stighling, Dries Swanepoel, Burger Odendaal, Jamba Ulengo, Tian Schoeman, Piet van Zyl, Arno Botha (c), Jannes Kirsten, Ruan Steenkamp, Marvin Orie, Jason Jenkins, Entienne Swanepoel, Jaco Visagie, Pierre Schoeman. Replacements: Bandise Maku, Nqoba Mxoli, Eli Snyman, Hanro Liebenberg, Andre Warner, Tony Jantjies, Dan Kriel.

Junior teams to face DHL Western Province named
The Vodacom Blue Bulls Under-21 team to face the DHL Western Province in the opening round of the SA Rugby Under-21 competition has also been named. Abongile Nonkontwana will lead the side from the side of the scrum. Coach Pote Human included two players with Vodacom Super Rugby experience, with Dewald Human (Southern Kings) and Ivan van Zyl (Vodacom Bulls) playing at fullback and scrumhalf respectively.

The midfield combination of JT Jackson and Franco Naude also played together for the Junior Springboks in the recent World Rugby Junior World Cup in Manchester.
Kick-off is at 14h45.
The team is: Dewald Human, Keanan van Wyk, Franco Naude, JT Jackson, Divan Rossouw, Tinus de Beer, Ivan van Zyl (v/c), Jsuanre Swanepoel, Abongile Nonkontwana, Marco van Staden, Aston Fortuin, Ruben van Heerden, Matthys Basson, Alandre van Rooyen, Njabulo Gumede. Replacements: Jan-Henning Campher, Stefaan Grundlingh, Sam Mitchell, Dean van der Westhuizen, Theo Maree, Kurt Webster, Adrian Maebane.

The Under-19 side for the crucial clash against DHL Western Province will see Manie Libbok at fullback and Boeta Hamman at flyhalf, with Heino Bezuidenhout again leading the team from midfield. Coach Jaco Pienaar’s troops started the season very well.
The Blue Bulls and WP are the only undefeated ones in the competition after five rounds, so this is expected to be a massive clash.
Kick-off is at 13h10.
The team is: Manie Libbok, Lourens Steenkamp, Heino Bezuidenhout, Jordan Holgate, Irvin Ali, Boeta Hamman, Josh Allderman, Dylan van der Walt, Rickert Korff, Eduan Lubbe, Hendre Stassen, Marius Verwey, IG Prinsloo, Johan Grobbelaar, Gerhard Steenkamp. Replacements: Nico Peyper, Simphiwe Matanzima, Tiny Mukhari, Erik Groenewald, MJ Hayes, Jason Olivier, Erich Cronje, Ciaran Dayaram.

Pin It

Aug 02, 2016

(30) Basson to start at fullback for Vodacom Blue Bulls

  1. gravatar Cornelius says:
    Dit lyk nie na n slegte span, maar sal Basson die mas op kom op heelagter
  2. gravatar Vis says:
    Cornelius - Probeer nugter bly Vrydag dan kyk jy self.

    Die CC het 'n kompetisie vir desperate ondersteuners geword en hier is baie van hulle op die forum.
  3. gravatar Cornelius says:
    AG SHAME OU VIS
  4. gravatar Ron says:
    Vis, wat is jou probleem nou rerig. Dis lagwekkend hoe jy aandag soek, hoekom kom jy nie biejtie agter jou skuilnaam uit nie.

    Praat rugby en hou op om die heeeeeltyd mense te probeer aanvat, rerig onnodig.

  5. gravatar franscois says:
    Haha vis jy bly i drol! Ek dink basson sal regkom hy kan i bal baie goed vang net skop weet ek nie so mooi van nie! Jammer dat libbok nie speel op 10 nie en dan kriel nie op 14 begin
  6. gravatar Dries says:
    Paarlbul, jou vraag oor Vainon Willis op die vorige draad dui die kern van die Bulle se huidige probleem met middelmatigheid aan. Noem dit sommer reguit by die naam: POLITIEKE KORREKTIED, in die volksmond ook bekend as GATKRUIP BY DIE ANC!

    Barend en sy raad stel nie meer belang om te presteer nie. Middelmatigheid is goed, solank hulle die politici tevrede stel. Elke tweede kwota-speler wat dit nie op die veld maak nie, word nou opgelei as afrigter, tegniese adviseur, spanbestuurder of sommer skop-afrigter!

    Kenners van die Bulle se geskiedenis sal vir jou vertel dat 'n man soos Wynie Strydom 'n reuse rol gespeel het in die sukses van die Bulle tussen 2002 (eerste Curriebeker onder Heyneke) en 2010 (laaste SuperRugby trofee). Nou gaan dit vir Barend-hulle nie meer oor die kwaliteite van die man wat in die belangrike pos as spanbestuurder aangestel word nie, maar oor sy velkleur. Kyk maar as jy weer op Loftus kom, AL die Bulle se spanbestuurders is getransformeer!

    Die Bulle versink in die dryfsand van middelmatigheid weens politiek. Dis die feite!
  7. gravatar Blouland says:
    Weet iemand waarom Lizo, Edgar en Smit nie gekies is nie, almal dalk beseer?
  8. gravatar Sue says:
    Wil die Bulle nie maar asb hulle span se fotos en inligting bietjie opdateer nie. Van die spelers is lankal nie meer in die span nie en daar is soveel nuwe spelers wat ons nie ken nie
  9. gravatar nitronic says:
    Dit gaan n lang CC seisoen wees
  10. gravatar VIS says:
    Ek soek n boyfriend!! Man tot man aandag!
  11. gravatar Vis says:
    Wie post onder my naam ??? - Rian jou ^&&*^&*^&*

    Ek klap jou onder jou ponytail uit - jou moroon.
  12. gravatar Bullterrier says:
    Manne ek vra julle om VIS te ignoreer. Hy is duidelik 'n kinderagtige mens.
    Die blog is om ons span te bespreek en lekker te gesels oor ons tradisie ryke Noord transvaalse rugbyunie.
    Kom ons almal keer terug na waarvoor die blog is en gesels lekker.
    Ignoreer die ou laat hy gaan aandag soek op 'n ander blog.
    Vrydag dop ons die WP om. Bulle wen CC die jaar.
  13. gravatar Vis says:
    Bulle wen die CC die jaar... hahhahhahaha bulterrier jou ou grapgat.

    Sit die papsak neer en raak ernstig asb.
  14. gravatar Rian Malan says:
    Weet nie of die span dit gaan maak nie,kry ook die idee dat Barend hulle worry nie meer oor die Bulle nie,stel die ANC tevrede en hulle is tevrede.Waar is ons tradisie,julle kan die post hou oor wat ek nou gaan se.Die Bulle al wil ek dit hoe graag he sal nie die CC wen die jaar nie en verder die Bulle sal nooit weer n oorheersende krag in SA rugby word nie,vergeet dit.As ons Vrydag wen sien ek dit as n Bonus.Kan nie glo dat Top Bestuur so blind is nie en dan tot vandag toe geen woord van Gert Wessels(hy is mos President).Go Bulle en good luck.VIS het jy jou ma hulle laat weet ek kry hulle en ek wag vir daai klap jou d...
  15. gravatar Cornelius says:
    Ag ou Vrot vis jou I K is laer as 0
  16. gravatar franscois says:
    Ek wens die mense met hulle leunings wil saam met vis hulle goed vat en fokof van die site af as ons i leuning gesoek het sou ons op die absa of fnb app wees!
  17. gravatar VIS says:
    Rian, jy is die man wat ek wil he! Jy is so manlik jou lekker ding!
  18. VIS! Jou skurwe moffie! Ek het geweet jy jag weer mans hier! Wat van ons jou gemors! Daai lang aande, die sweet en liefde, betekin dit nuks? Nadat die WP blad jou ge-bann het soek jy hier iemand! Oom Frikkie was nie into jou nie! Kom terug na my ek het meer geld as Oom Frikkie ek betaal goed! Dammit Vissie I love you!
  19. gravatar spartacus says:
    Ek hoop dat Smit, Gqoboka en Marutlele beseer is, want dit sal skokkend wees as hulle net uit die span gelaat is. Die haaie span lyk ook baie gevaarlik veral hulle agterlyn: ndungane, maritz, lukhanyo am, esterhuizen, sithole, curwin bosch en michael claassens. Kom ons hoop ons span kan opstaan teen manne die van die kaap en kom ons hoop dat nollis en sy span se voorbereidings goed was en dat ons goeie rugby sal speel. Ek is nie seker wat om te verwag nie, maar ek hoop vir die beste.
    En dan wil ek ook net sterkte se vir die leeus in hulle finaal saterdag en baie geluk dat hulle sover gekom het en dankie vir hulle aanskoulike rugby wat hulle speel, maar ek wil ook net se dat hulle dit moet geniet terwyl dit hou, want soos ons as Blou Bul ondersteuners weet gaan jou span nie heeltyd en altyd bo bly nie. Opposisie spanne begin jou ontleed, jy begin kern spelers verloor en sport is 'n baie onvoorspelbare ding. Die een seisoen kan jy onoorwonne wees, maar die seisoen daarna kan jy heelonder eindig. So sterkte vir die leeus en geniet die oomblik en maak geskiedenis.
    En dan vir my Blou Bul span: Manne, sterkte met die curriecup hierdie jaar, speel julle harte uit en maak ons trots !!
    Go Bulle GO !!!!!!!!!!!
  20. gravatar Blue Bull says:
    Basson has played full back during his Japanese stint.

    Pitty that Duhan vd Merwe left the union probably due to racial quotas. He will be a rising star soon. Jade Stiglingh is not a bad player. Lots of heart. This is his chance.

    Rest if the team looks OK. Just hope our scrums wil stand rock solid. Loose trio will be strong outfit.

    And then - Tony Jantjes - the Bulls nr. 2 fly half. Give me strenght Johanna.
  21. gravatar Blou Kaap says:
    Bulle het goeie slaankrag agter asook nodige ervaring. Jammer Ismael isbuit. Bjorn sal onvoorspelbare karakter vir die WP wees op heelagter. Ek het hom al daar sien speel en hy het toe baie goed vertoon.

    Interressant om die naam van Eli Snyman te sien. Lang seun van Zimbabwe. Sal graag wil sien wat hy gaan maak teen meer ervare spelers.

    Ek is ok verras om Andre Warner bo Ivan van Zyl te sien in die CC span.

    Die Bulle se grootste uitdaging gaan die voorry wees in hierdie CC. Ons hakers het weinig speeltyd gekry agv Adriaan Strauss. Ons moet hierdie voorry regkry vir volgende jaar se Superrugby.

    In elk geval, sterkte aan Nollis. Ek is baie bly hy neem afrigting oor by Maritz. Die sien ek gaan dryfentjies afrig vir ons skoppers. Ek wil nou nie sê I told you so nie, maar iets in daai lyn sal in die kol wees.
  22. Hoe lyk die wp se span vir more-aand?
  23. gravatar Rian Malan says:
    Stuart Berry blaas,wat n nagmerrie
  24. Mary, jammer maar ek sal nie jou lening kan terugbetaal nie. Ek is 'n "Septic tank cleaner" en verdien nie baie nie. Probeer asseblief 'n ander website om jou goed te verkoop.
  25. gravatar spartacus says:
    Hier is die wp se span. 15 Scott van Breda, 14 Khanyo Ngcukana, 13 Huw Jones, 12 Daniel du Plessis, 11 Leolin Zas, 10 Robert du Preez, 9 Jano Vermaak, 8 Jacques Vermeulen, 7 Jurie van Vuuren, 6 Rynhardt Elstadt, 5 Chris van Zyl (captain), 4 JD Schickerling, 3 Wilco Louw, 2 Scarra Ntubeni, 1 Alistair Vermaak

    Substitutes: 16 Chad Solomon, 17 Oli Kebble, 18 JP Smith, 19 Kobus van Dyk, 20 Godlen Masimla, 21 Brandon Thomson, 22 Johnny Kotze

    Dis nie n slegte span nie. Paar jonegelinge maar dis gevaarlike jongelinge. Ons kan nie bekostig om stadig te begin of om roekeloos met ons balbesit te wees nie anders gaan dit n lang aand word. Ek hoop net PvZ en Schoeman click lekker en beheer die spel want buiten die voorspelers is ons skakelpaar die ander gedeelte waar die wedstryd gewen/verloor gaan word.

    Kom BULLE julle kan !!
  26. gravatar Blue Bull says:
    Tx Spartacus

    Very good WP team who has done very well this season. Our loosies should just have the upper hand but the tight 5 is where it happens. We might lack some speed after half time. Need someone to up the pace of the game.

    The mess at EP and the board of directors at SARU casts a shadow over this CC. Luckily for them the outging ANC minucipality came to their rescue.
  27. gravatar Bloukaap says:
    As ek reg tel het die Bulle 6 spelers in die span wat nog nie Superrugby gespeel het nie en die WP 7. So dis maar baie gelyk op.

    Ek dink die WP se CC span het gewys hul diepte is beter as die Bulle s'n. Maar Loftus kan gelykmaker wees.

    Gaan tawwe game vir ons wees. Ek sien Nollis sê hy wil vanjaar die beker wen.

  28. gravatar Charl says:
    Bulle dis die begin van n nuwe currie cup seisoen. Ons kan goed doen. Ons het die spellers. Ons moet net as n eenheid speel. Ek glo ook dat tian en piet gaan kliek. Sterkte altyd n blou bul.
  29. Gaan nou vir die eerste en laaste keer iets oor ons eie, TROLL, Vis sê:

    Hy is soos iemand wat kleintyd in 'n drol getrap het. Daai stank verlaat hulle mos nooit nie....
  30. Ons het in die 2de helfte van die CC Qualif baie beter gedoen en die span is baie ontwrig met SR call-ups en 'n deurmekaar coach. Ek dink hierdie spannetjie is beter as wat ons dink enons skuld die wp eintlik 'n loesing in die CC

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *