The Vodacom Blue Bulls scored an impressive 45-26 win over DHL Western Province at Loftus Versfeld on Friday in the opening match of the Currie Cup Premier Division.
Flyhalf Tian Schoeman kicked 15 points as the Vodacom Blue Bulls outscored DHL Western Province six tries to four in their 45-26 Currie Cup win at Loftus Versfeld on Friday evening.
Both sides tried to assert their dominance early on but it was the home team who turned their opportunities into points as they scored three tries in the first half.
Scrumhalf Piet van Zyl crossed the white wash first after prop Pierre Schoeman turned over the ball. Locks Jason Jenkins and Marvin Orie followed in the 32nd and 34th minute as the Blue Bulls continued their innovative attack. Schoeman converted all three tries to give the Blue Bulls a 24-0 halftime lead.
The Blue Bulls continued their form in the early stages of the second half as wingers Jade Stighling and Jamba Ulengo scored five pointers.
Western Province eventually got on the scoreboard courtesy of replacement centre Johnny Kotze in the 62nd minute and his try ignited a great period of play for the visitors as wing Leolin Zas, centre Huw Jones and fullback Scott van Breda all scored. Replacement flyhalf Brandon Thomson converted three tries.
Fullback Bjorn Basson had the final say of the match as the Blue Bulls scored their sixth try at the death to start their Currie Cup campaign with a 45-26 win.
Scorers
Vodacom Blue Bulls - Tries: Piet van Zyl, Jason Jenkins, Marvin Orie, Jade Stighling, Jamba Ulengo, Bjorn Basson; Cons: Tian Schoeman (6); Pen: Schoeman
DHL Western Province - Tries: Johnny Kotze, Leolin Zas, Huw Jones, Scott van Breda; Cons: Brandon Thomson (3)
Soos ek gese het die CC is vir desperate ondersteuners wie se span nie die pyp kom rook in Super Rugby nie.
Die wedstryd is nou wel gewen ek ek wil nie kla met die witbrood onder die arm nie maar ek dink die Leeus wen altwee die spanne tegelykertyd. Te veel balle is doelloos weggeskop. Is dit die nuwe skopafrigter? Ons moet leer om met selfvertroue die bal te dra. Ons skrumwerk is nog steeds nie na wense nie.
Ons moes die WP gebere het. Om toe te laat dat hulle 4 driee gaan druk is onverskoonbaar. Met die groot voorsprong wat ons gehad het, moes ons n nog groter telling opgesit het. Is dit miskien omdat daar te veel reserwes opgekom het dat die verdedigings patroon versteur is of dat die ritme versteur is? Weet nie maar die reserwes moet ook hulle deel doen. Dit is waarvoor hulle daar is .....om n inpak te maak maar hulle het verseker nie in die wedstryd n inpak gemaak nie
Genoeg gekla. Dankie vir die oorwinning Bulle. Dit is altyd lekker om die WP te klop en die 6 driee is ook goed.
Laastens : ou stuart berry is maar net nie die beste ref nie.
Weet nie hoe besluit SSport so game moet 17h00 op Vrydagmiddag wees nie. Vis sit seker op die strategiese beplanningskommittee.
Goeie eerste 60 minute met telling op 38-0. Daarna het die manne al met die een voet in die storte gestaan.
Goeie platvorm om van hier af te bou.
As for the Bulls. Great win last night. Province came back strongly. Looked like Jade Stiglingh was badly injured by the look of the replay. I see the media reports reads it was a young WP team. Both teams had equal numbers of non-Superrugby players. And nobody said WP was young when they finsihed on top of the qualifying table. It was a fair and square pakslae and had the Bulls hot gone asleep, if would have been 50-0
Just a pity Super Sport decided this game was to be show cased at 17h with the Sharks and Pumas at 19h. The commentators try to sound upbeat and advertise the competition to their best, when their own employers actually contributes to a mediocre-level Currie Cup competition.
Aan die Lions, welgedaan. Julle het baie aanskoulike rugby die jaar gespeel en het verdien om in die finaal te speel. Ek het voor die tyd gese dat die Hurricanes se opskietverdediging miskien te veel vir die Lions sal wees en in daardie toestande was dit net nog moeilker met die opskietverdediging. Die Lions lyk na n trotse familie en jy kon sien dat die verloor baie seergemaak het. Maar nog steeds het hulle die krediet gegee wie dit toekom. Ackerman het met n smile op die gesig die onderhoud gevoer. Ek onthou so jaar of drie terug was hier n paar mense wat behoorlik gal gebraak het toe Pierre Spies ook na n verloor n smile op sy gesig gehad het. Dit wys jou maar net die KLAS mense wat hulle is
Aan die Hurrianes. Welgedaan!!!Beaudan Barret is n uitstekende speler. Dit sal interessant wees om te sien of die AB met hom gaan begin en of hulle hom as n sub gaan opbring
Springbokke: Bly vir Malcolm Marx. Mbonambi hoort nie daar nie en ook nie Paige nie en so ook De Jongh nie. Op vorm hoort De Allende ook nie daar nie. Venter van die Cheetahs en Rohan Janse van Rensburg kan baie ongelukkig wees om nie daar te wees nie. Nou kan baie mense se dat hulle nog jonk is en hulle tyd sal kom. Hulle speel NOU goeie rugby en ek se beloon die spelers wat op vorm is en verdien om daar te wees. Ek wil dit nou baie ver terug vat. Ettiene Botha was n sprekende voorbeeld. Daardie seun moes Springbok kleure gekry het. Hoe trots sou sy ouers nie gewees het nie.
Dit lyk of Jessie Kriel die 15 trui behoort te dra. Bly AC kies hom daar. Die Bulle moet dit ook net aanhou doen. Hy is baie beter op 15 as op 13.
Met ons voorspelers kan ek nie fout vind nie maar ek weet nie of ons agterspelers die mas teen die AB gaan opkom nie. Moenie die Aussies afskryf nie. Hulle het ook n paar ou hande gaan haal wat hulle rugby in die noordelike halfrond speel.
Maar ek het sinonieme gevoel oor die Bulle. Ons sal net moet goeie losskakels in ons arsenaal hê en soveel as moontlik weer wenkultuur moet bou. Speel in eindstryde en begin om al die oneblangrike trofees te wen. Leer om met gemak in nuwe spelpatroon te speel en raak die basiese goed baas van hoe jy wil speel. Dis waar die Leeus 4 jaar terug begin het en dis waar Heyneke begin het. Daardie spelers word later eenheid en nly langer in jou sisteem. Daarom is dit goed dat die Bulle, hoewel ons nie Direkteur van afrigting het nie, nog met Nollis volstaan in die CC.
Agterste 3, Piet, slotte en Pierre was ook baie goed. Burger nie op sy beste nie, paar driee gekos.
Verblydend dat die manne hardloop rugby wil speel.
Negatiewe: laaste 20 minute glad nie goed nie. Is die ouens onfiks, of het ons nie bank wat kan of wil impak maak nie? Teen beter spanne gaan dit teen ons tel.
Kort nog 'n goeie losskakel, sal JT Jackson daar probeer.
Wil nog steeds weet waar Edgar, Lizo en Smit is?
Grootste skok van die aand: was daar 700 mense op Loftus?
Die Bulle lyk lus vir rugby welgedaan manne.
HOU BY DIE BLOU MY VOLK!!!!!!!!!!!!!!!
julle gaan julle self in die voet skiet om so te speel
Jannes en Hanro was no where
Skrum tog heel week asb
Burger as jy breek pass dan
Het die swaktste spanne in kompetisie 2 keer gespeel Kings Cheethas en span van Argentiniè
Wen al hul wedstryde by huis as Stuart Berry blaas ,dink sal daarvan hou om statistiek te sien glo nie hulle het al ooit verloor as Berry geblaas het nie?
Lugdruk op Hoèveld help Hulle kwaai laaste 20 min
Geen vital beserings gehad die hele span het saamgespee
kan nie wag vir Curriebeker dat hulle bietjie ouens uit het soos ons al die jare ons vodacom span het teen hulle superspan die hele tyd gespeel
O ja nou hoor ek by hulle supporters die curriebeker vif hierdie jaar is glad nie krag teen krag nie
Shame vir n soan wat in die votige 20 jaar 3 ouens aan die springbok span afgestaan het
Hy sê ook dat hy hoop dat Roelof, RG en Lizo al hierdie naweek kan speel.
Travis nog vir 'n week uit en Obi nog 4 weke.
Hierdie is net wat Xander geskryf het...weet nie of als waar is nie.
Verder aan dink ek ons het baie goed gespeel...veral Arno en Jason
Ons skrums en lynstane was VROT!! Kritiese lynstaan besit is afgestaan. Ek dink ons het 5 of 6 lynstane verloor.
Ons skrums lol kwaai. Kannie glo dat Anton L en Gary B dit nie kan uitsorteer nie.
Voel effens sleg as Suid Afrikaner oor die Leeus verloor het maar nie hartseer vir hulle part nie. Hulle hele houding gee my eintlik 'n pyn.
Broers, lewe en speel vir mekaar... familie.....Ackers sweef so 2 meter bo die water....die defence coach is sus en die conditioning coach is dat en die talent spotter is die enigste ou in die wereld wat talent kan raaksien en die ou water die aandra gee perfekte treëtjies en die ou wat die truie opvou doen dit perfek en die beste kom nog.....ag jitte julle ek kry sommer trane in my oë.
Ag BOLLIE sê ek. As hulle hom nie hierdie jaar kon vat nie sal hulle hom nooit vat nie. Van hier af gaan die lions net downhill. Hoor wat ek julle sê vandag.
Ons loskoppe kan die werk doen.
Bloubefoeterd - Moet net nie emosioneel raak nie asb.
Martin - Jakobie Adriaanse ???? Rerig.... Sit die brannewyn neer man.