Beyers back for Vodacom Blue Bulls

articles.comments (20)

Beyers back for Vodacom Blue Bulls

Utility back Ulrich Beyers will make a welcome return to the Vodacom Blue Bulls on Saturday when the Pretoria side takes on Toyota Free State in a Currie Cup clash in Bloemfontein.
Beyers last played for the Blue Bulls in 2014, before overseas stints with Bordeaux in France and Zebre in Italy.

He will play at fullback in one of two enforced backline changes made by Vodacom Blue Bulls coach, Nollis Marais.

Bjorn Basson, who started at fullback against the DHL Western Province in last weekend's opening tournament win, moves to wing in place of injured Jade Stighling, allowing Beyers to again wear his old jersey.

Dan Kriel is also starting in place of injured Dries Swanepoel.

Kriel's spot on the bench will be taken by Duncan Matthews. In other changes on the bench, Edgar Marutlulle comes in for Bandise Maku in what will be a first appearance for the hooker in blue, while Martin Dreyer and RG Snyman comes in for Nqoba Mxoli and Eli Snyman respectively. In another change, Joshua Stander will warm the bench as back-up flyhalf in place of Tony Jantjies.

Marais said the good performance delivered by his team last weekend against WP will mean nothing if the momentum cannot be maintained.

"We did well, especially in the first half against WP, but we cannot rest on our laurels. The Free State Cheetahs is packed with quality players all around their team and they will ask serious questions of our temperament and commitment, especially as it is their first home match in the Currie Cup. We need to be switched on for this one."

Vodacom Blue Bulls captain, Arno Botha, said they need to maintain an 80 minute effort.
"We stopped playing in that second half against WP and it almost destroyed the good work we did in the first half. We will have to play at our best all of the match if we want to leave Bloemfontein with points. The Cheetahs can punish you from anywhere on the field, so we need to really work hard on defence and use our chances on attack.”

The team is: Ulrich Beyers, Bjorn Basson, Dan Kriel, Burger Odendaal, Jamba Ulengo, Tian Schoeman, Piet van Zyl, Arno Botha (c), Jannes Kirsten, Ruan Steenkamp, Marvin Orie, Jason Jenkins, Entienne Swanepoel, Jaco Visagie, Pierre Schoeman. Replacements: Edgar Marutlulle, Martin Dreyer, RG Snyman, Hanro Liebenberg, Andre Warner, Joshua Stander, Duncan Matthews.
Notes:
Duncan Matthews, Edgar Marutlulle and Martin Dreyer will make their Currie Cup Premier Division debut for the Vodacom Blue Bulls if they take to the field on Saturday.

Pin It

Aug 10, 2016

(20) Beyers back for Vodacom Blue Bulls

  1. gravatar Cornelius says:
    Welkom terug Beyers, goeie span, gaan looi die Blik ore
  2. gravatar nitronic says:
    Hopelik is sy kondisioneering baie beter voor hy weg is. Hy kon so te se stut gaan sak het voor hy weg is.
  3. gravatar nitronic says:
    Hoe lank is Dries en Jayde uit?
  4. gravatar Martin says:
    Wonder waar is Jacobie adriaanse.

    Hoop hy kan speel.

  5. gravatar Paarlbul says:
    Great om RG terug te sien.
    Baie jammer Dries is beseer hy het net begin bewys hy is 1 van die bestes. Sou wat wou gee as hy en Jan Serf weer langs mekaar kan settle. Burger O is overrated, het n kwaai aftrap, maar verder.
    Bulls wys ons julle kan die hele Curriebeker speel soos die 1ste 60 minute van Saterdag!
    Dan hoop ons die M Verwey is manna uit hemel as vaskop!!! Wonder hoe fiks is E swanepoel
  6. gravatar VIS says:
    Boys hierdie lyk na n warm span, go Bulle!
  7. gravatar Bloukaap says:
    Bly ons pak is dieselfde. RG en Maruthlule behoort vonk in 2e helfde te verskaf.

    Agterlangs is ek maar skepties oor Ulrich. Hy het net in 50% van sy klub se games verlede jaar gespeel en dit hoofsaaklik agv iemand anders se besering. Bjorn het goed gedoen op heelagter en slaankrag aan die agterlyn Gegee. Kefentse Mahlo of Luther Obi kon op vleuel kans gekry het.
  8. gravatar spartacus says:
    Ek stem saam met jou Bloukaap. Het ook gedink dat Mahlo verdien n kans en met hom, Ulengo en Basson sou ons agterste drie nogsteeds baie gevaarlik gewees het.
  9. gravatar Bulperd says:
    Nog net een groot probleem wat ek nie kan verstaan nie is wanneer koop ons n ordentlik los en vaskop? Ons is verreweg die span met die swakste skrum. Ons sorteer dit uit en ons sal OK wees
  10. gravatar Blouland says:
    Goeie span, sou vir Basson op heelagter gelos het waar hy baie goed gelyk het. Ek hoop regtig nie dat hy weer op vleuel balle in die lug moet gaan staan en jaag nie. As Ismael en Stightling en Obi herstel het van beserings, kan Basson gerus weer terugskuif heelagter toe. Agterste driehoek van Basson, Ismael en Ulengo kan goed wees.

    Wat het van Lizo geword, hoor niks van hom in die beseringverslag nie ? Hoe lank voor Jan reg is ?

    Omdat die CB net een rondte is, moet ons eenvoudig elke game wen teen die groter spanne wen, sodat ons tuis semi en moontlike finaal op Loftus kan maak. Dink nie Pumas, Boland of Kings gaan die mas opkom nie. Griekwas kan wel 'n paar spanne weer verras.

    Sterkte Bulle.
  11. gravatar franscois says:
    Kobus marais van die bulle wat nou by die kings is is kook water ek kies hom bo schoeman!
  12. gravatar VIS says:
    Go Bulle! Dis al wat ek te se het! Jammer ouens oor my slegte gedrag voorheen, hoop julle kan my vergewe.

    Cheers Manne
  13. gravatar Barries says:
    Hi Paarlbul,
    M Verwey speel slot vir die bulle se onder 19 Span.Jy verwys dalk na Martin Dreyer.Hy is n baie goeie vaskop en kan n groot aanwins wees vir die Bulle.
  14. gravatar Poliesman says:
    Swak, swakker , bulle. Nee ooooooo magtig maar dis n skande hoe die ouens speel. Geen commitment op verdediging. By die agterlyn gaan daar nie veel aan nie. Die ouens speel met rukke en stote. Dan lyk dit of hulle in die game wil kom dan staan hulle weer n drie af. Swak swak swak.Daar is nog 20 minute oor maar nou is ek mooi gatvol van voetbol. Wil nog steeds weet wie is ons backlyn coach. Kan iemand vir my se. Beyers bietjie maerder maar hare is langer. Basson kan ook net n bal uit die lug vang maar van werk soek en verdediging is daar nie veel nie. .
  15. gravatar Platbergbul says:
    Terug na ons patetiese self. Swak swak swak
  16. gravatar Poliesman says:
    Dan skop ons nog steeds te veel en swak ook nog. Lyk my die ouens is onfiks. Wie maak die balle stadiger. Het ons ooit omgekeerde besit gekry. Geen kommunikasie op verdediging. Ag nee wat, laat ek eerder Days of Lives gaan kyk wat die antie getape het
  17. gravatar Blou Kaap says:
    Cheetahs baie goed gespeel vanaand. Alles het vir hul reg verloop. Raymond Rhule het ons ore aan gesit en hul opskiet verdediging het ons forseer om meeste bewegings ver agter voordeellyn te speel.

    Bulle se aangee werk onder druk was ook nie goed nie. Dries Swanepoel was erg gemis. Ons ergste swakpunt is egter ons afskoppe. Dit lol al daar sedert die Super 18. Spelers nomineer nie of ons maak swak skoon.

    Projek Ulrich Beyers het nie vir my gewerk nie. Cheetahs kon die heel aand na ahrtelus id hoeke skop en Beyers was baie keer uit posisie. So moes Jaco Visagie op stadium agter dek. En dan was ons tackling shocking met tye en dit het aan die Cheetahs die vinnige bal besorg waarmee hul heeltyd momentum kon hê. Lynstane op crucial tye verloor en strafskoppe in aanvallende sones.

    Ek het gedink Jason Jenkins en Ruan Steenkamp was baie goed. Pierre Schoeman ook nie bad game gehad nie.

    Harde werk lê voor vir die Bulle. Cheetas, Leeus en Sharks lyk baie goed. Ons gaan moet baklei vir 4e plek.

    Goeie crowd turn out op Vrystaat stadion.
  18. gravatar Loftus says:
    Raak ontslae van Van Graan en al sy aangestelde maatjies. Ek wonder hoeveel het Xander vir Beyers betaal? Klomp slapgatte wat niks van rugby af weet nie.
    Bring vir Wynand Claasen in as Direkteur van Rugby en dinge sal onmiddelik beter gaan.
  19. gravatar Victoriabok says:
    Beyers is lekker dik, hy gaan goeie kompetisie wees vir Adriaan en Trevor in die Bulle se eetsaal
  20. anton says:
    beyers ag nee wat de hel dink hulle, die man is so sleg hy moet by oefen rugby bly. kan hul regtig nie n beter gekleurde of swart speler kry nie eks wit en daar is hope beter as hy. dog die dag toe hy waai, dit gaan beter gaan maar, lyk my die manne wat planne maak by BB unie is net so toe soos n kly os se rat.....!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *