Vodacom Blue Bulls outplayed in Bloemfontein

articles.comments (47)

Vodacom Blue Bulls outplayed in Bloemfontein

The Toyota Free State Cheetahs proved to be too strong for the Vodacom Blue Bulls as they emerged 43-20 (halftime 24-10) victors in their Currie Cup clash in Bloemfontein on Saturday evening.

Free State forced the visitors to play their game which saw the Blue Bulls struggle to contain them with the home team running in three tries through captain and centre Francois Venter, fullback Clayton Blommetjies and prop Ox Nche while the visitor's had to settle for a solitary try through flank Jannes Kirsten. 

The Blue Bulls got the first points in the second half through flyhalf Tian Schoeman's boot but Free State quickly found their feet to score three more tries.
There was no answer to the relentless attacking probes by Free State who crossed the line in the 55th minute through flank Uzair Cassiem. Centre William Small-Smith followed shortly after with a try of his own.

Blue Bulls flank Ruan Steenkamp was rewarded for some good work close to tryline as he danced out of two tackles to score but it was Free State who had the last say as wing Ryno Benjamin scored a try. 
Scorers
Toyota Free State Cheetahs - Tries: Francois Venter, Clayton Blommetjies, Ox Nche, Uzair Cassiem, William Small-Smith, Ryno Benjamin; Cons: Fred Zeilinga (4), Neil Marais; Pen: Zeilinga.
Vodacom Blue Bulls - Tries: Jannes Kirsten, Ruan Steenkamp; Cons: Tian Schoeman, Joshua Stander; Pens: Schoeman (2).

In the SA Rugby Provincial Under-21 tournament, two tries in the last five minutes by the Free State earned them a 26-20 win. The Blue Bulls were leading 6-0 at the break and 20-12 with five minutes to go.
Scorers:
Free State 26 (0). Tries: Carel-Jan Coetzee (2), Jasper Wiese, Tyron Goddard. Conversions: Gerrie Labuschagne (3).
Blue Bulls 6 (20). Tries: Dewald Naude, Divan Rossouw. Conversions: Tinus de Beer (2). Penalties: De Beer (2).

The Blue Bulls Under-19s scored a convincing 40-19 win over the Free State in Bloemfontein. They had a 23-5 lead at the break.
Scorers:
Free State 19 (5). Tries: George Rossouw, Justin Taylor, Marnus Van der Merwe. Conversions: Justin Taylor (2).
Blue Bulls 40 (23). Tries: Eduan Lubbe, Erich Cronje, Heino Bezuidenhout, Ruben van Heerden, Simphiwe Matanzima. Conversions: Jason Olivier, Josh Allderman (3). Penalties: Josh Allderman (3).

Pin It

Aug 13, 2016

(47) Vodacom Blue Bulls outplayed in Bloemfontein

  1. gravatar tinus says:
    Bulle

    Dit is hoekom daar meer afrigters by ñ game is as supporters

    J
  2. gravatar Bloudna says:
    Pateties flou nulle. Ek dink dit gaan beter wees vir my om my verwagtinge so laag as moontlik te mask vir hierdie eens trotse unie. Hartseer rugby wat vanaand gesien was
  3. gravatar nitronic says:
    Nou waar is die arno bangbroek botha fans nou?

    En so kom die planke hard aarde toe.

    Basson was sy ouself. Banggat en soek niks werk
    Schoeman die stut vreet seker al die pies op
    Odendaal en Kriel overrated.
    Beyers lyk nog dikker toe hy weg was. Pathetic.

    Jenkins Steenkamp en Ulengo julle probeer darem.

    Nollis jy en die ander dikkes wat daar bo sit is lagwekkend.

    Go al die ander spanne wat teen die bulle speel.
  4. gravatar koekemoer says:
    Ag nee wat ek gee moedop 7 jaar en daar is geen tekens van verbetering nie even lions met hulle b span gaan maklik die cc wen.Wel ek het deur al die swaar jare altyd by die bulle gestaan en ek gaan dit nie verander nie al speel hulle hoe swak ek kan dit net nie reg kry om hulle te los vir n ander span nie.

    En ek moet se Ruan Steenkamp is n regte bul hy het die grootste passie en hart van al die bulle nou en die laaste 4 jaar even in die junior spanne het hy hierdie passie en hart gewys.Jamba was baie swak en basson moet iets vir hom gemaak word en tian schoeman is baie beter as dit my span vir die kings is.

    15.DUNCAN MATTHEWS
    14.TRAVIS
    13 DRIES
    12BURGER MOET NET PASSSSSS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
    11LUTHER OBI
    10JOSHUA
    9PIET
    8ARNO
    7JANNES
    6RUAN
    5SNYMAN
    4JENKINS HY WAS BAIE GOED
    3DAAI DREYER OU
    2EDGAR
    1PIERRE
  5. gravatar Blouland says:
    Ja, die sleg verloor teen Cheetahs stel die game teen WP in perspektief: lyk of ons maar weer gaan sukkel om weg te wen. Ons en WP gaan hard veg om 4de op die log te eindig.

    Net Pierre, Ruan en Jenkins het gelyk of hul rugby wil speel. Beyers is nie die antwoord op heelagter nie, moes Basson daar gehou het met Duncan op vleuel.

    Sal Kings seker weer met 50 wen op Loftus, maar die week daarna staan ons weer 50 af teen Lions op Loftus AS ons sulke swak rugby wil speel.

    Die feit dat ons net 2 driee kon druk, en geen bonuspunt kon kry nie is die slegste aspek van hierdie pakslae.

    Die maer jare duur voort .....



  6. South Bull says:
    Het op sosiale media gelees SP Marais se kontrak is nie hernu en is tans spanloos... Ai!!!
  7. gravatar Blouland says:
    Sal graag by bestuur wil hoor of dit waar is dat SP nie 'n kontrak aangebied is nie, as dit so is dan is dit 'n uiterste skande !

    Hy was een van ons beter agterspelers in superrugby !

    Wat die saak nog erger sal maak, is as SP laat gaan is om plek te maak vir Beyers, wat uiters gemiddeld is.

    Het iemand meer inligting hier oor ?

    Die Tian Schoeman projek is ook nou verby, hy het al soveel kanse gehad. Ons moet die res van die CB, wat ons nie gaan wen nie, gebruik om proewe te hou. Elke liewe losskakel 'n kans te gee totdat een sy kans aangryp.

    Lyk nie goed nie, daar is nie eers spelers wat kan terugkom om die span te verbeter nie.

    Duidelik nog altyd 'n bestuur en afrigting probleem op Loftus, en dit gaan so voortduur.

  8. gravatar VIS says:
    Agge nee liewe hel! Hoe verloor ons so!! Toemaar boys better luck next time!
  9. gravatar johannes says:
    En daar wys 3 weggooi Blou Bulle weer hoe dit lyk as mens wil rugby speel - Venter Small-Smith en Blomme.
    Well done Xander jy donder eie handig die Bou Bulle op met jou uitnemende kontraktering. Nou sien ek SP gaan ook weggegooi word! Wat n patetiese performance!
  10. gravatar Victoriabok says:
    Ons sal nêrens kom met die skakelpaar nie

    Piet speel swakker elke wedstryd

    Schoeman hoort nie op hierdie vlak nie, by is planloos en kan gladnie takties dink of speel nie

    Dit help nie ons het Springbok gehalte slotte as die haker nie die lynstaan bal by hulle kan kry nie

    Wat is ons game plan, hardloop of skop en jaag?

    Ons het altwee swak probeer speel
  11. gravatar Victoriabok says:
    Ons sal een van twee dinge moet doen

    Ons moet op ons knieë Na Heyneke toe again en hom betaal wat by wil hê

    Hy sal gou ontslae raak van dooie gewig soos Pine en Xander

    Heyneke sal vir Nollis kan leer wat om the doen


    Die tweede is om van Barend ontslae the raak en Stephan Pretorius terug the kry
  12. gravatar Blouland says:
    Vic Bok, stem met jou saam, maar Nollis en sy span is vir 4 jaar gekontrakteer. Waar gaan Bulle geld kry om hom uit te koop, as hul deesdae net 300 mense per game op Loftus kry ?

    Ons sit in hierdie penarie tot ten minste einde 2019. Behalwe as Nollis hulp soek en bereid is om onder Heyneke of ander te leer.

    Dink die BBRU het baie brue gebrand, nie eers die oud Bokke en spelers wil meer betrokke wees nie, tragies om die unie so te sien onder gaan.

    Oor 'n paar jaar hoor ons seker die stadion en maatskappy gaan verkoop word aan Mamelodi Sundowns weens bankrotskap.

    Ergste is dat al minder seuns droom nog om vir Bulle te kom speel, veral as hul vanaand se gesukkel moet kyk. Een week goed, volgende week pateties. As dit heeltyd so op en af gaan moet daar iets groots fouts wees.

    Wanneer gaan die wiel draai ?
  13. gravatar spartacus says:
    Ek was in bloemfontein gewees om die bulle te ondersteun, maar dit was nie die moeite werd nie. Net n paar dinge wat my bygeval het:

    1) die bulle kan glad nie aanpas as die ander span opskiet verdediging toepas nie. Soos in glad nie. Dit het vir my gelyk asof ons spelers vanaand heeltyd "man and ball" betrap is. En die cheetahs het min ouens by die afbreekpunte commit juis omdat hulle heeltyd net ouens in hulle verdediging lyne insit. In daardie geval moet die bulle meer van die optel en dryf gebruik maak om net weer die opponente in te trek of selfs miskien n chip skoppie deursit of iets. Maar schoeman en selfs odendaal (die tye wanneer hy wel die bal gekry het) kon nooit regtig die bal met gemak uitgee nie want daar was heeltyd n verdediger op hulle.

    2)arno botha, jenkins en steenkamp was groot ysters vanaand. Ek dink die kapteinskap doen arno goed want hy speel met baie meer dringendheid en lei van voor. Dit het wel vir my voorgekom of hy later bietjie frustreerd geraak het met van die beslissings. Steenkamp het hard probeer en mens kon die passie in sy spel sien. Hy het alles op volspoed probeer doen.

    3)Ek weet nie wat sukkel ons nog met orie nie. Hy gaan inelkgeval leeus toe so speel hom van die bank af as dit moet. Gelukkig is RG nou terug. Ek sou vir Marutlule ook laat begin en visagie bank toe skuif. Ek het ook bitter min van ulrich beyers gesien. Dis regtig n skande dat ons nie vir sp marais behou het nie. Verder was die meerderheid spelers ongelukkig middelmatig op die beste. Niemand het n vonk verskaf nie.

    4)dit het ook vir my voorgekom asof die spelers baie in mekaar se pad was en die ondersteunende spel van die wp wedstryd het vanaand glad nie "gefeature" nie. Miskien is dit agv die cheetahs se verdediging.

    Nou ja, ek dink daar is eintlik maar nog n hele paar rooi ligte wat by loftus flikker. As die bestuur en die afrigtingspan dit nie kan sien nie dan weet ek regtig nie meer nie. Ek voel regtig baie moedelloos vanaand. Dis nie lekker nie.

    Sterkte manne
  14. gravatar Derkaiser3 says:
    Said so many times in the past..

    Oom Barend needs to go and take all his friends and family, Xander, Pine...

    We need a new CEO, we need a Director of Rugby, we need a new high performance manager

    Will still be patient with Nollis, he needs a experienced Director of Rugby with no links to the current regime to guide him.
  15. gravatar Bully says:
    Nee wat, voor ons nie 'n internasionaal erkende afrigter kry nie, gaan Loftus leeg bly. Die groot vraag is, hoe lank gaan ons hierdie keer vat om die oorgewig afrigterslosie te vervang. 3 dik voorspeler afrigters en nie 1 erkende agterlyn afrigter nie???? Nollis geniet die freeride.
  16. gravatar Vis says:
    Hahahahahaha, van heros to zeros in een week.

    Tipies..
  17. Al julle galbrakers....... Fire vir Nollis, nie die spelers. Daar word duidelk GEEN "rope" aan hul gegee om hul game te speel nie!! Dis of Nollis se gameplan of die bench vir jou! So Schoeman 10 is nie so pateties nie, nog minder van Zyl. Verlede week was jul almal trotse onderseuners, vandag breek jul af!!! Kry dan maar vir jou n ander span elke week om te support!!!! Julle is net so erg soos die bestuur.
  18. gravatar Blue Bull says:
    Good evaluation Spartacus

    Whatever and whoever decided to bring back Beyers made a huge uninformed blunder. SP stabilised the Bulls this year. I think it was bloukaap who remarked that Beyers wasn't even first choice for Zerbe last season - only stand in for injured player. Basson was a big mistake on the wing - partly because he f.. .. up our defense as a result of Beyers who did not know left from right. He should have stayed at 15 and Mahlo or Obi should have played wing. This is the same kind of selection k... that floored Frans Ludeke. Still, we dont learn.

    I thought the Bulls played with some well intentioned enterprise but we could not overcome the defensive strategy of the Cheetahs. Our poor passsing made it easier for the opposition. The Cheetas did their homework: on defense the used a low tackling technique and quick defense on Schoeman and Odendaal. We did not know how to get out of that sort of pressure. And then - two tries was scored because they shifted direction where we had front rowers covering wing. So defensively we were outplayed and outsmarted.

    Bulls will have to adapt to this and fast. It will be a tough CC this season. We need to beat the Lions and the Sharks.
  19. gravatar Ou Snoekkop says:
    Wat probeer jy nou vir ons van Arno Botha se Nitronic? Dat hy goed of sleg was.
    Vir my en ook vir Spartacus(wat by die wedstryd was) was hy een van die beter spelers. As jy dus se dat hy sleg was, wil ek vir jou mooi vra om weer na die wedstryd te kyk en hou vir Arno dop en haal daai bril van jou af wat dink hy is nie goed genoeg nie.
  20. gravatar Blou Bevonk says:
    Nee wat kyk die Bulle gaan hierdie jaar net koning kraai oor die kleiner unies wanneer daar gespeel word. Teen die bestes kan ons nie meer gemeet word nie. Die gees onder die manne lyk eenvoudig net nie reg nie en dit kom al aan vanaf die Superrugby die jaar, Die manne moedig mekaar net nie aan in die game nie! Dit doen baie vir die ouens as dit gedoen word.

    Die agterlyn is daar geen spelpatroon nie! Dit is asof die agterlyn net nie wil gel nie - gooi die hele blerrie agterlyn mis. Niemand maak die agterlyn reguit nie.

    Ek is 'n voorstaander van hardloop rugby, maar dit moet op sy tyd gedoen word. Tans bemeester die Bulle dit nog glad nie en daar is ook nie 'n plan B vir as dit op daardie dag nie werk nie.

    Ek voorspel nog baie langtrane hier. Kyk maar wat het destyds met Boland gebeur. Ook 'n goeie unie gewees waar ons tops spelers gekom het en vandag? Wonder maar net.
  21. gravatar spartacus says:
    Well said BlueBull.

    But what I don't understand is, why can't we adapt to how other teams are playing? Are the players being forced to stick to a certain playing style, no matter what is happening in front of them? Are the players not able to cope under pressure and rely on their instincts? Or are our coaches not technically capable of switching things up when our plans aren't working? The same thing happened in last season's currie cup with the only difference being that this year we have been found out in week 2 already and not week 5. I don't want to blame Nollis because I do feel that he is the best we have at the moment and he has shown that he wants to change our way of playing rugby. But unfortunately he has a big say in player selection and for the cheetahs match he made a couple of mistakes. And how he didn't stop xander from letting sp marais go is mind boggling considering that he had good things to say about sp during superrugby. This brings me to another question, how big a say do coaches have when it comes to players?

    I have a feeling that the game against the sharks will be our last chance in two weeks time.They were impressive against the griquas on friday (dominating the forward battle and showing some enterprising play with the backs) and if we aren't playing at 110% for 80 minutes then we might be staring at another hiding especially since we will be playing at kings park. We should beat the kings this weekend because they are really struggling for any consistency and unfortunately if we beat them then our coaches might believe that we are back on track but it won't be a true reflection of how far we have come and how we have improved since the cheetahs game. Our season hangs in the balance now and it is up to the players and coaches to decide how they will approach the rest of the tournament especially against the bigger unions.

    All in all it was a bad day at the office for the bulls. A very bad day. And hopefully the coaches and players can take a lot of lessons out of this hiding. So I would like ask, or rather plead, with the bulls organization (players, coaches, management, etc) please don't continue this downward spiral. We know what you are capable of. You know what you are capable of. So please show some fight, grit and determination to get out of this hole.
  22. gravatar Bullterrier says:
    @Nitronic ek dink ook nie jy ken jou rugby nie of jy kort brille..Arno speel elke week sy hart uit. Maak moer baie tackles. Hit die meeste rucks. En hardloop sterk met die bal. Hy is ons kaptein nou en almal moet hom back... Ek sal hom even optrek bokke toe in Duane se plek
  23. gravatar Paarlbul says:
    Die Cheetahs was 150% commited vir die Bulls en die Bulls coaching staff was weereens naief om te glo hulle kan net opdaag!
    Nollis daar is basies 3 dinge waaroor rugby gaan
    1 Aanval
    2 Verdediging
    3 Commitment, spanspel
    Die Bulle speel net 1 of 2 games met volle commitment en dit is die verskil tussen die Lions en die res van SA. Hulle speel elke game met volle oorgawe en speel vir mekaar. Dit is hoekom die All Blacks nommer 1 in die wereld is.
    Commitment op aanval is in die support na die bal toe. Op verdediging gaan haal jy die opponent. Dit was ongelukkig weer Saterdag nie daar nie.
    Daar is egter ook spefers wat gewys het hulle is nie so goed as wat die Bulle dink nie, Odendaal/Kriel. Hopenlik. Is Dries gou breg en dan kan JT Jackson langs hom begin.

    Steenkamp/Jenkins/Botha is die enigste wat regtig met hul hart op hulle moue gespeel het, die ander het biekie afgevat en as gevolg daarvan was die Bulle nie n SPAN nie.
    Nollis moet hom maar self afvra hoekom dit so was.
    Dan ongelukkig is die Verwey voorry nie manna uit die hemel waarvoor ek gehoop het nie.
  24. gravatar koekemoer says:
    Daai pumas en griquas span kon nie eers wp se cc qualifier span wen nie so om vir n sharks span vol superrugby spelers hulle te wen nie eintlik so impressive nie.Lions lyk maar nog steeds di sterkste even met so baie spelers missing ons staan n beter kans om sharks in durban te wen as om lions op loftus te wen op die oomblik.En ek dink rohan en andries het nie eers gespeel nie.
  25. Arie says:
    Nollis en B van Graan must go, vandat Barend daar is gaan dit net slegter en slegter met die Bulle
  26. gravatar Bloukaap says:
    Ek stem saam met Spartacus

    Ons groot uitdaging is wat maak ons teen goeie opskiet verdediging? Hulle weet Odendaal is ons play maker.

    Vir my het dit goed gewerk wanneer ons Ruan Steenkamp en Jenkins as baldraers gebruik het. Probleem is net jy moet dit aanhoudend afwissel en altyd 'n hardloper op die baldraer se skouer gereed hê wat op verrassende wyse die spasie aanval en nie die direkte opponent nie. Ons het dit met tye teen die WP reggekry.

    Die Cheetahs val met spoed aan vanuit diepte - hul eerste twee driee is so gedruk. Hulle het ook geweet ons gaan nie goed vaar id middelveld nie veral omdat die senters gemix was en omdat Basson se groot swakpunt is dat hy heeltemal die kluts kwytraak en lyk of hy sy eie verdegingspatroon los vd agterlyn pribeer doen..

    Ons lê weer baie vlak en wil vandaar vinnig wyd speel na binne of buite. Met opskiet verdediging wat so effektief is voel ek ons moet naby aan die rucks bly en persentasie rugby speel - maw speel id regte hoeke vd veld en moenie die hele aand op Odendaal speel nie, totdat jy dit regkry on jou opposisie in te suig. Jy sal ook bewegings moet hê waar jy 'n speler vanuit verrassende hoek inbring om overlap te bewerk soos in die geval van Blommetjies se drie. Ruan Steenkamp is baie effektief so om die rucks asook Eduard Marthuhle.

    Ons het geen heelagter gehad wat die druk kon verlig nie en Schoeman se taktiese skopwerk is maar wisselvallig gewees

    Iets wat ek gemis het in ons game was om vir Piet van zyl te gebruik.

    Oor die algemeen dink ek net die Cheetahs was foutloos, elke liewe bal het reg gespring vir hulle. Die Bulle se hanteer werk wanneer ons gevaarlik lyk was ons grootste achille heal.
  27. gravatar Victoriabok says:
    Gaan kyk na die statistiek vir die wedstryd op die Vodacom Stats app

    Ons het beter as die Cheetahs gedoen met omtrent alles

    Die swak lynstane was ons ondergang tesame met Patetiese Piet en Schoeman wat nie op hierdie vlak behoort the speel nie

    As hulle vir HM kan terugbring as DOR sal hy hierdie span gou omdraai, daar is genoeg kwaliteit spelers

    Nollis kort net rigting en 'n better skakelpaar
  28. gravatar John says:
    Besides a few players, what a pathetic bunch!
  29. gravatar Blouland says:
    Frustrerende tye hierdie. Ek glo ook die talent is daar (behalwe 'n paar posisies), maar dit is asof hierdie span net nie kan click nie, veral nie in die koppe nie.

    Al het ons sleg begin, was ons in die eerste helfte heeltyd in die game, die manne het goed wyd probeer speel, maar soos reeds deur ander genoem, het drie dinge ons gesink, en ons kan nie daarvan herstel nie:

    1. twee baie belangrike lynstane naby hul doellyn wat ons verloor het net voor halftyd, as ons daar gescore het was dit 'n ander game. Ai, net toe ek dink Visagie is die man, toe sukkel hy met die belangrikste aspek van sy spel. Wie weet, as RG reeds op was kon dit anders verloop het.

    2. balhantering wat ons in die steek gelaat het, as 'n paar offloads gewerk het, kon dit 'n drie of twee gewees het in die eerste helfte. Ek hoop regtig die manne hou aan met die benadering, maar dit moet plaasvind in die konteks van die game. Die goue reel bly nog altyd dieselfde: mag sag voor, slaan agter.

    3. met afskoppe kan ons glad nie die druk verwerk nie, in die afgelope 2 games was ons heeltyd onder druk as ons afskoppe moet ontvang.

    In die WP game het ons die laaste 20 nie gespeel nie, en in die Cheetahs game het ons die eerste 15 minute nie gespeel nie. Wanneer gaan ons manne leer om die volle 85 minute te konsentreer en speel ?

    Ons grootse probleem bly egter, en daar is NOU niks wat ons daaraan kan doen nie, en dit is 'n skakelpaar wat die game kan lees en beheer nie. Ek sien nie eers by die junior spanne enige oplossing tans nie, dalk Papier in die toekoms. Ons sal werklik groot plan moet maak om van iewers goeie diepte te kry by 9 en 10.

    In Saterdag se game sou 'n goeie skakelpaar dadelik die gameplan verander het of aangepas het, maar ons huidige skakelpaar kan dit ongelukkig nie doen nie.

    So die langtermyn oplossing is nog steeds:

    1. nuwe dinamiese bestuur

    2. wereldbekende en ervare DOR

    3. beter vaskoppe en skakelpare te bekom.

    Maar nou moet ons weer voortgaan, en hopelik iets maak van die res van die seisoen. Edgar en RG moet begin, en hopelik kan Ismael/Obi/Matthews/Stigling vleuel speel met Basson weer op heelagter.

    Ons groot toets kom oor 2 weke teen die Lions op Loftus, dan is dit reg of weg.
  30. Rudy says:
    Dit maak ons ondersteuners baie negatief bulle. Julle gaan meer en meer ondersteuning verloor ruk julle self reg julle moet biekie met trots begin speel.
  31. gravatar Rian Malan says:
    3 ouens het vir my uitgestaan,Arno,Jenkins en Ruan,die res was swak.Beyers is stadiger as my ouma en selfs daai stut het hom weggehardloop.Ons kort n afrigter wat dissipline kan afdwing en span wat vir mekaar wil speel.Ek kan een ding nie verstaan nie en dit kom al jare aan--hoe kry spanne so maklik dit reg om teen ons n overlap te bewerkstellig en ons kry omtrent nooit so iets reg nie.BULLTERRIER ek sal ook vir Arno optrek bokke toe,n vrystater wat my impress is Francois Venter.Nou ja kom ons kyk wat gebeur terwyl Barend en sy slapgat Bestuur ons rugby totaal opmors,aai fok waar is Fritz Eloff en Buurman van Zyl en o ja moet net nie se ons is n jong span nie
  32. Net 3 spelers wou speel saterdag,Ruan,Arno en Jenkins,wat gaan met Bulle rugby aan,hel Nollis doen iets of kry dringend vir HM in en sommer vir Naas om te help met taktiese skoppe ens.
  33. gravatar Blouland says:
    Ja, natuurlik was die kans daar dat ons kan verloor, die Cheetahs was baie goed op die dag, komende naweek val hul weer uit die bus.

    Maar wat pla, is die manier waarop ons verloor wat die rooi gevaarligte helder laat flikker.

    Geen bonuspunt vir minder as 7 verloor of dat ons nie naby 4 driee kan kom nie, wys hoe laag die span se selfvertroue en guts op hierdie stadium is. Voeg daarby die swak laaste 20 minute teen die WP waar ons 'n lekker bonuspunt pasella vir die WP gegee het, en daar het ons ten minste 2 of 3 punte vermors in 2 naweke.

    Hoor my lied, dit gaan ons hard byt aan die einde van die liga games, as ons met een of twee punte deur die WP of 'n ander span uit die vierde plek gegooi gaan word.

    Nie goeie begin vir die Bulle in die CB nie, veral omdat dit net een rondte games is en daar min tyd is om reg te maak.

    Ek sien nou ons speel eers Sharks weg en dan Leeus tuis. Daardie twee games gaan ons hele seisoen bepaal, wen 1 uit 2 dan het ons 'n buitekans om 4de te eindig, wen albei kan ons tuissemi kry. Verloor altwee dan moet ons aan die CB onttrek en aan ons fiksheid en balvaardighede begin werk.

    Sterkte vir die week Bulle, jammer dat jul voor 200 mense Vrydagaand gaan speel, maar so is die lewe, eina !
  34. Hoekom word julle manne nie afrigters nie dan kyk ons hoe vorder julle.
  35. gravatar Vis says:
    Vra ek ook Charl - Hier is verskriklike slim mense op hierdie blog. Mense wat alles van rugby af weet maar nooit enigiets in die lewe bereik het nie.

    Nou sit hulle saterdae met 'n bottel brannewyn en beledig spelers en afrigters.

  36. gravatar Bulperd says:
    Dit kannie die spelers wees! Hoekom speel al die spelers wat waai by die Bulls skielik skitterent by die cheetahs and die Lions onder ander afrigters? Die Afrigter kies die span, hy vertel hulle wat om te doen en hy kies spelers uit posisie , hy laat hulle toe om Saterdag na Saterdag swak te speel maar bly hulle kies so hulle weet hulle gaan nie hulle plek verloor nie so waar le die problem.? dink nie dis n strik vraag nie
  37. EINA !!!! no guys this was pathetic and painful to watch !!!! Can we please contract SP Marais back to the BULLS he is a classy player and would definitely bring back some stability to the back line.

    On Saturday we were clueless and useless, no game plan no vision just NO nothing, the only ray of hope is young Jenkins...... time for a huge wake up call and just a question who is our DEFENSE COACH or are the powers that be still waiting for CV s as there was NO evidence of any defensive plan on Saturday !!!

    Come on GUYS you can and must do better
  38. gravatar John says:
    No excuses available for this union anymore, most other unions get it right in a short period of time, or at least perform better, we've seen nothing happening here for 6 years, for how much longer for example will we have scrum problems? 6 more years?

    No more excuses then, shape up or ship out! Pathetic bunch!
  39. gravatar Blouland says:
    Ai, nog slegte nuus.

    Beide Jenkins en Stiglingh uit vir 4 tot 6 weke.

    Dries en Ismael ook nog nie reg nie.

    Sal hierdie span kies vir Kings

    Basson
    Mattews
    JT Jackson
    Odendaal
    Ulengo
    Stander
    Piet

    Arno
    Roelof (as hy reg is, anders Hanro)
    Ruan
    RG
    Kirsten
    Swanepoel
    Edgar
    Pierre (Lizo?)

    Reserwes
    Lizo
    Visagie
    Dreyer
    Orie
    Warner
    Tian
    Dan ?

    Ons diepte is maar dun. Leeus se C span skakelpaar is beter as ons s'n ?

  40. gravatar Niemand says:
    For all those idiots saying that one must be a player or someone in the know how to pass judgment here is some advise for you:

    1. I pay for DSTV
    2. I buy the Bulls paraphernalia and jerseys on sale
    3. I have supported them over 40 years
    4. I have sat many cold Saturday's in full and empty Loftus

    The team and the coaches are showing contempt to the hand that feeds them. They are not Gods but entertainers who need to understand that they have chosen a profession whereby they need to perform. Throughout the week it is work, politics and crime. On weekends I am looking forward to some excellent sport from my favorite teams. We as the customer, yes customer, demand that we get value for money. Since they are professionals I am not a fan anymore but a customer who demands value for money. So what I have done is,

    a. I will not buy any Blue bull merchandise
    B. I have downgraded my DSTV to compact
    c. Watch the highlights of the games on YouTube a day later
    D. Did not buy a season ticket this year

    So as the customer I demand that the Bulls offer me a product which I can get value for money. Just as the players got a full salary for the nonsense they displayed over the weekend so I want to get full value for my money. To loose is not the problem, not even trying is a sin.
  41. Boeta Bul says:
    Mense die afrigters kan nie 'n game opsom nie. By elke losgemaal het die Vrystaat draalers gehad wat in Piet v Zyl se pad gestaan het. Hulle is nooit gestraf nie en die kaptein het ook nie gemoun nie. Van Zyl was by seker 15 losgemale heeletaml afwesig omdat hy iewers anders rondstaan en soos Faf wil speel. Die draalers moes in die eerste 10 minute met mening geclean word dan was Piet se spasie oop en kon ons vinnige bal kry. Nollis is slegs 'n hoerskool afrigter ten beste.
  42. Boeta Bul says:
    Mense die afrigters kan nie 'n game opsom nie. By elke losgemaal het die Vrystaat draalers gehad wat in Piet v Zyl se pad gestaan het. Hulle is nooit gestraf nie en die kaptein het ook nie gemoun nie. Van Zyl was by seker 15 losgemale heeletaml afwesig omdat hy iewers anders rondstaan en soos Faf wil speel. Die draalers moes in die eerste 10 minute met mening geclean word dan was Piet se spasie oop en kon ons vinnige bal kry. Nollis is slegs 'n hoerskool afrigter ten beste.
  43. gravatar Poliesman says:
    BOETA BUL ek stem 100% saam met jou. Dit het my ook opgeval hoe stadig die vrystaters daarwegkom en ook die feit dat Piet verskeie kere nie in posisie was nie. Dit het net gelyk of hy beter begin speel maar met die afgelope wedstryd het hy verseker nie goed vertoon nie.
  44. gravatar Capie says:
    Guys, we really need to look fo positives as what the team needs now is our support, I'm a Bull supporter since I can remember, and I now it is not nice to loose like this.... We need to hope and pray that the BULLS will start to be counted again and be the force we know they can be, stay true to the blue...
  45. gravatar Rian Malan says:
    Charl du Plessis,Nollis hulle het besluit om n loopbaan te maak deur n afrigter te wees,daarom verwag ons van hom om te perform met sy span.Is net so goed soos n Best Dir by n groot company doen nie sy werk nie,hy sal gou gefire word.Kan die afrigters bv nie sien dat ons al vir omtrent 5jr skrum probleme het nie.As jy van n verloor span hou is dit al laat in die nag vir jou.Piskop ag ek bedoel Viskop Vis,ek mis jou ma en sussie,wanneer is hulle weer oproep
  46. Toit says:
    Nolis Marais - sny asb the ouens se hare dan kan die slotte dalk sien waar die bal in die lynstane gegooi word, die voorrye nie oor hulle eie voete val nie en die senters die gapings in die agterlyn sien. Die storie dat 'n man se krag in sy hare le dink ek nie is heeltemal waar nie. Ek voel jammer vir Ruan Steenkamp wat in die span moet speel.
  47. Sarel says:
    Goeie naand Manne

    Ek julle boodskappe geniet en ek stem 100% saam julle oor die afrigting hokkie, hulle is pateties.
    Wat dink julle manne van Jimmy Stonehouse wat die Pumas so mooi reg gekry he? Hy wou graag die bulle afrig, ek dink ons het n groot los verloor daar, nie net bulle nie enige Suid Afrikaanse span sou gebaat het by ou Jimmy. My persoonlike opinie is ons afrigters het nie balls nie. Sterkte vir more aand bulle, NO GUTS NO GLORY!!!!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *