Vodacom Blue Bulls topple EP Kings

articles.comments (47)

Blue Bulls topple EP Kings
The Vodacom Blue Bulls scored seven tries to beat the Eastern Province Kings 49-35 (halftime 28-25) in their Currie Cup match at Loftus Versfeld on Friday evening.
The EP Kings scored two quick tries through hooker Michael Willemse and outside centre Berton Klaasen to open their account.
Flyhalf Tian Schoeman scored the home side's first try in the 12th minute while flank Jannes Kirsten and wing Bjorn Basson scored tries of their own as the Blue Bulls started to find some attacking rhythm.
EP cut the deficit to three points as fullback Johan Tromp scored a try as the first half came to an end.
Wing Siviwe Soyizwapi pulled back a try for the visitors after the second half resumed but the Blue Bulls responded with tries to Burger Odendaal and Ulengo.
It was the bench who would have the final say of the match as replacement hooker Martin Bezuidenhout scored EP's sixth try while utility back Joshua Stander scored the final try of the match as the Blue Bulls pulled off an unconvincing win at Loftus Versfeld.
Scorers
Vodacom Blue Bulls - Tries: Tian Schoeman, Jamba Ulengo (2), Jannes Kirsten, Bjorn Basson, Burger Odendaal, Joshua Stander; Cons: Schoeman (7).
Eastern Province Kings - Tries: Micheal Willemse, Berton Klaasen, Johan Tromp, Siviwe Soyizwapi; Cons: Kobus Marais (2); Pens: Marais (2).

  • The match was preceded by a minute of silence on the passing of former struggle rugby stalwart and South African Minster of Sport and Recreation, Makhenkesi Arnold Stofile. He was 71.
Pin It

Aug 20, 2016

(47) Vodacom Blue Bulls topple EP Kings

  1. gravatar Capie says:
    What a poor game against a Kings team who had to borrow players from other unions just to put 23 on the park, I can see us losing to the Sharks e Lions by big scores if we don't sort out our handling, so much talent ... But Ai . Basson can only catch a ball in the air and that is it, should've scored a hat trick,How can we take on big teams with this nonsense we're dishing up weekly, WP is just poor no wonder we beat them so easy, and then we thought, this is our year... Looks like we have to wait ANOTHER year be4 we can think of winning anything.
  2. gravatar John says:
    A very unconvincing win yes, you've got that right! This is what happens when you barely have 300 supporters coming out to support you, but Pretoria clearly voted with their feet last night. Hard times still ahead.
  3. gravatar Bully says:
    Het vanoggend eers die 'highlights' gekyk. Groot slae wag teen groter unies, net soos teen die Vrystaat. Eddie Jones maak van gemiddelde spelers wereld klas spelers, hierdie klomp maak van wereld klas spelers ondergemiddelde spelers. Wat is die rede dat die Bulls so hardegat is met die afrigter kwessie, sien daai diknekke nie dat daar nie geld vanaf hekgeld inkom nie??????
  4. gravatar tinus says:
    Bulle

    Asb ontrek aan kompetisie julle is ñ vernedering vir ons supporters
  5. gravatar Cornelius says:
    Bulle dit was uiters swak, Die Sharks en die Leeus gaan julle stukkie vir sukkie op eet
    Skande en nogmaal skande
  6. smiley says:
    Ai manne ek sien i swaar padtjie wat voorle ,iets wat ek ook sien da is nie gees in die span nie die manne lyk nie gelukkig nie .Kyk die leeus daai manne speel met i smile want hulle geniet die game ons ouens net da om span vol te maak .So as dit so is kies spelers wat wil speel man da is ouens wat een een speel ma as i span niks . Al wat vir my leker is sover is dat die wp ook verloor het aangesien ek in di kaap bly ampe maak die EP ons naam toti .......... STERKTE BOYS.
  7. Arie says:
    Ek is 61 jaar oud en het gisteraand besluit dit is nou genoeg! Ek gaan my nie langer opwerk oor `n span wat nie wil speel nie, top bestuur en GEEN afrigting maak `n bespotting van die Bulle - so dis is nie meer nodig om amper vyfhonderd rand meer te betaal om supersport te kan kyk nie. Die Anc het Spingbok rugby oorgeneem en Van Graan en kie die Bulle en sodoende`n gemors van sport gemaak., Wel F voort ek is klaar met rugby, die drie mense wat gisteraand langs die veld was, was drie te veel! Bly weg van Loftus af tot die bulle van die gemors ontslae geraak het en ek praat nie van die spelers nie want dit is duidelik dat hulle nie eintlik wil speel nie!!!!!!!!!!!!!
  8. gravatar Capie says:
    Ja ne, di Kaap is dood oor WP wat so pak vat, ma soos dit ve my lyk is ons glad ni te ver agte ni.
  9. gravatar Blouland says:
    Naas of Wynand in Barend se plek as CEO
    Heyneke as Direkteur van rugby
    Stonehouse as hoofafrigter van superspan, met Vic as voorspeler afrigter en FDP as agterspeler afrigter
    Nollis en die ander kan CB afrig.

  10. gravatar Blouland says:
    Die enigste moontlike ligpunt van gisteraand se game was Adriaanse se skrumwerk toe hy opgekom het. Maar sal eers wil sien wat doen hy teen beter skrums voor ek te opgewonde raak.

    Die volgende spelers is op geleende tyd daar, doen nie hul primere werk goed nie:

    Visagie, weereens 'n paar slegte ingooie gehad, moet met Edgar begin.
    Orie, soos laasjaar een goeie game gehad en dit is verby, vervang hom met spelers vir die toekoms: Herbst, Ruben of Eli
    Kirsten nie meer die skadu van die speler wat hy in superrugby was nie. Ook te stadig vir flank, speel hom op slot.
    Piet o Piet o Piet, wanneer gaan jy game na game begin goed speel soos jy kan. Gee Warner 'n beginkans.
    Al wat Tian in die span hou, is sy pale toe skop, verder is hy glad nie in beheer van die game nie. Gee vir Stander 'n kans.
    Op senter kry ons nie 'n combo wat click nie. Met Dries en Kriel uit, sal dit goed wees om vir JT Jackson of Naude saam met Burger te speel.
    Basson moet heelagter toe skuif. Hy kan net balle vang, dit is al.
    Ulengo en hopelik Ismael of Stigtling vleuels.

    Kan ook nie sien dat ons Sharks of Lions gaan wen nie, twee vyftigtalle teen ons oppad.
  11. Jy praat van nog n jaar wag, ek dink dis 7 x70 maer jare wat op ons wag. Hopelik Sal ons nageslagte weer n goeie Bull span sien. Vis ek weet nie of jy n Bull supporter is nie, maar jy moes eerder op nollis, van graan of van rensburg gaan piss het
  12. Klink asof jy die laaitie is en asof jy nie weet hoe om kitaar te slaan nie. Dis seker net laaities wat voor jou buig. Selfde houding as nollis.
  13. gravatar Bluebull says:
    Not a good performance by the Blue Bulls at all. Since that first 60 minutes against WP we have regressed into a team that doesn't gel at all.

    Seems like communication is a problem up front for the bulls, between hooker and locks and the messy kick offs is only a symptom of this. Our front rowers are scrumming well and so the bench front rowers as well.

    In the back line our half backs are not firing at all and the new midfield combo's each week doesn't help at all. Also looks like the Bulls new open playing style creates a lot of opportunities but we struggle to get back on defense. Looks like players are waiting for attacking opponents to go to ground and cretae too many holes in our defense. Stander will not be the answer at 13 - we need to give the youngbguns a chance there. Duncan Mathews did not look smart enough to create counter attacks but at least he was in position this week, unlike Beyers in Bloem. It will be a tough ask to beat the Sharks in Durban in current form.

    At least the Lions and WP lost today, improving our chances to reach the play offs.
  14. gravatar Barries says:
    Die Bulle was pateties,skrumwerk Baie Swak,bal hantering SWAK en hul verdedeging SWAKKER AS SWAK.Daar is ook geen wedstryd plan nie en die manne lyk ook nie lus om rugby te speel nie.Die Sharks en die Leeus gaan hulle vernietig as daar nie dramaties iets gebeur nie.Ek dink die SA Skole span speel tans beter rugby as die Flou Bulle.



  15. gravatar spartacus says:
    I agree with you BlueBull, communication seems to be lacking in the team. Perhaps that also explains why the defensive part of our game is lacking. Players aren't communicating with each other and then you get 3 players marking one player which leads to overlaps against us. I'm also starting to question what the "gees' is like within the team and between the players because I would think that if a team is comfortable with each other and if they are playing for each other, then their body language on the field would be upbeat and they would constantly be talking to each other. But it seems as if we are just going through the motions. Every man for himself. Which is sad because usually the Bulls used to be known for the family spirit within the group. I really hope that some miracle happens this week and something just clicks for our players because at the moment things aren't looking good at all. We have two crucial games coming up. We need to win at least one of them to open up a gap between us and the lions and wp because I think we will be fighting for the 4th spot. If we can win both (which is looking very unlikely at the moment) then we should be able to make the playoffs.
  16. Iemand wat hoop of dink die Bulle gaan die play-offs haal is obviously nog nie erg genoeg embarrassed nie. Ek hoop maar hulle haal dit nie. Vir hulle eie onthalwe.
  17. Iemand wat hoop of dink die Bulle gaan die play-offs haal is obviously nog nie erg genoeg embarrassed nie. Ek hoop maar hulle haal dit nie. Vir hulle eie onthalwe.
  18. gravatar Blou Bevonk says:
    Onder die manne kan mens gesien het die gees is net nie reg nie. Nollis kan maar ook net nie die mas hier opkom nie. Probeer hard, maar ja hard is nie altyd goed genoeg nie.
  19. gravatar Matador says:
    goeie spelers lyk swak, gemiddelde spelers lyk power en dan sit ons nog met swak spelers...

    waar is die kommunikasie? behalwe vir lynstane en afskoppe, kyk bv hoe Liebenberg sy manne trek en wag tot Basson naby is en dan pass hy op die regte tyd maar Basson besluit om binne-toe te kom. Ook 'n pass van Schoeman na Arno was onverwags want daar was geen kommunikasie of plan. En wanneer dit gebeur kan jy op die manne se gesigte sien hul is vies vir mekaar en gefrustreerd. Dit is asof hulle geen aanvoeling het vir mekaar en nog nooit saamgespeel het

    Asseblief begin met 'n drastiese operasie Regruk. (en kry konsultante van buite om dit te dryf)

  20. Hulle voel fokkol vir supporters solank hulle net happy is. Waarmee weet ek nie want as hulle ook nie tevrede was nie sal hulle lankal iets daar aan gedoen het. Die K@K kom mos nou al lank aan.
  21. Boeta Bul says:
    Die Bulle se getjommel het Vis se aptyt vir wyn weggevat sien ek. Egter moet ek se dat die Curriebeler nou swak verby is met self skeidsregetrs soos Rasta wat 'n tweede week in 'n ry nie weet waar die onkantlyn is nie. Die Kings was nie by een beweging aan kant nie. Egter sien ons 4 voorspelerafrigters dit ni raak nie en kry nie 'n boodskap op die veld om die spelpatroon aantepas nie. Nee hulle val net van een pass onder druk na 'n volgende fout onders druk. Orie is hopeloos en Basson kan nie sak met R1000000 in vang nie. EK begin dink daar is van die spelers wat probleme het om in die aan onder spreiligte te sien. Kirsten is nie eens 'n skaduwee van die speler wat hy was nie. Ons twee senters is hopeloos en kommunikeer glad nie en Schoeman is nie die oplossing nie. 'n Vis vrot van sy kop af en daar sal nou dringend van bo af skoongemaak moet word. Die span lyk so ongeorganiseerd soos 'n 3de liga klubspan. Hoop nie die afrigters word betaal nie. Kry vir Jimmy en kry 'n skills en backline coach nou dringend.
  22. gravatar cr says:
    Ek wonder maar net vir wie probeer barend beindruk. Hy weet duidelik nie dat 'n span geen span is as daar nie suporters vir die span is nie. Kyk net hoe leeg is Loftus wat 'n duidelikke teken is van hoeveel suporters die Bulle oor het. Word asb. wakker barend, nollis, xander en kie! En as julle dink ons is internet trolle, wonder ek maar net wat noem 'n mens swak ceo en afrigter trolle?
  23. gravatar Barries says:
    Ek dink nie ons moet Nollis blameer vir die gemors waarin die Bulle isnie.Ek dink die werklike probleem is Barend en sy sidekick Zander.Hulle laat Nollis nie toe omsy stempel af tedruk nie maar vorseer hom om te doen wat huule wil he.Dit plaas geweldige druk op Nollis en sy span om te presteer en maak die spelers negatief.Hoe gouer Barend en sy sidekick besluit om te bedank en iemand soos HMeyer,Wynand Claassen oorneem sal dinge begin regkom.
  24. gravatar BB1 says:
    Daar moet n manier wees om van die fat cats ontslae te raak. Hoe kan die aandeelhouers dit net aanvaar.Waar is die oudspelers. ASB iemand daar moet n manier wees. Barend en kie moet gaan
  25. Stiaan says:
    Hori Vis jy maak my naar om die blog so oor te neem. Hier word rugby gesels en nie advertensie vir jou wa jy adverteer met die lyf na 5 nie... Anyway! Ek dink die bulle mut nou na die vlg spelers begin kyk

    15 Basson
    14 Ismaiel
    13 swanepoel
    12 Odendaal
    11 Ulengo
    10 Libbok
    9. Warner
    8. Liebenberg
    7 Botha
    6. Smit
    5 Snyman
    4. Jenkins
    3. Adriaanse
    2. Edgar
    1. Qoboka
  26. gravatar Rian Malan says:
    Op die stadium is die Bulle en Vis ewe vrot,hoekom kan die afrigter nie sy stempel afdruk nie,Oom Buurman sou nooit hierdie stront toegelaat het nie.Hier kom 2 moerse pakke teen Sharks en lions.Aan die ander kant help dit nie ons as ondersteuners praat nie want Barend en Kie dink ons is onosel,ons ken nie die spel nie.VIS jou ma en sussie moet vir n slag bad ook,hulle was saterdagaand baie vuil en erg onder die prop daar in attridgeville
  27. gravatar wayne says:
    Ek kom nie te dikwels hier nie. Maar sedert die Haaie teen die Bulle kragte meet die eerskomende naweek is ek nou hier om van die comments te lees en mense se gevoel te kry oor die rugby.

    Ek moet egter sê, dat ek egter geskok is dat die bulle se webwerf van die comments kan post. Ek dink almal weet na wie ek verwys. My magtig, genoeg is genoeg. Enige ou kan warm raak onder die kraag en te ver gaan met sy/haar kritiek. Maar suggestiewe opmerkings wat niks met rugby uit te waai het nie, HOORT NIE HIERSO NIE.
    Ek kan nie glo daar is mense in die mooi land wie se standaarde so laag gedaal het nie met van die opmerkings. Tree asseblief op webbie!!!

    Mooi week verder, mense.

    Groete,

    Wayne
  28. gravatar Bulperd says:
    Ek kom nie meer op Lotus nie en gaan ook geen Bulle games meer op Tv kyk nie. Het baie beter dinge in my vrye tyd om te doen
    Ek sal dophou wanneer Van Graan en kie weg is voor ek weer belang gaan stel
    Groete
  29. gravatar Bluebull says:
    Barend van Graan's contract has been extended untill 2019 - in 2015.

    The core of the poor CC rugby is to be found in Super Sport and SARU.

    SARU was warned last year that they are creating a very low standard Currie Cup format when the ne Super 18 was introduced. SARU did not clinch a deal with a main spinsor up until the end of May for the CC. They were caught in a stranglehold over Jurie Roux's position and the appointment of the new Bok cach and saving EP rugby - who themselves were saved by their municipality.

    SARU got rid of the Vodacom Cup and saw to it that the Varcity Cup was degraded to neutral stadiums with very few support. In place of the Vodacom Cup SARU then came up with this wonderful "qualifying" Currie Cup format.

    So what did Super Sport do? Well SS decided they were going to showcase the major clashes at 17h on a Friday afternoon. Commentators are being forced to sugar coat a competition with a mixture of great postive and marketing jargon.

    Given the facts above - if you are a talented rugby player in SA - what on earth is going to motivate you to perform 100% or keep you from rather playing overseas.

    And then, Loftus. The poor crowd attendance is a worrying factor. But the rugby public in Pretoria is gatvol for forced racial politics, mediocre competition and a Bulls rugby team that struggles every week. Paying so much money for what? Rather stay at home, braai and support the Bulls from your living room. And the last crap was when we read in the papers last week that the Bulls marketing promotor wants to scrap Steve Hofmeyer's song. Its little stupid issues like these that makes supporters say: wtf has this to do with rugby?


    Lastly, But poor crowd attendance is happening everywhere - even when the Bokke played on Saturday. SA rugby has created a little monster and they have to act strategically very wise if they want to turn around the face f rugby in SA.
  30. BULPERD EK VOEL DIRSELFDE, MAAR EK KAN OOK NIE TOELAAT DAT IEMAND DIE BULLE SE NAAM SO DEUR VARK BOLLIE SLEEP NIE. EK SAL AANHOU TENMINSTE MY SE SE TOTDAT IETS GEDOEN WORD.
  31. gravatar Wayne says:
    As ek ooit verby 'n Ford Escort sou snel op die hoofweg wat besig is om uit te brand en nie my hulp aanbied nie. Dan is dit alles jou skuld: jou vuilgat Viskop!!!
  32. gravatar Johannes says:
    Ek het Saterdag Grey en Paul Roos se 014E spanne teen mekaar sien speel. Daar was meer toeskouers as op Loftus!
    En die rugby was beter!
  33. gravatar Barry says:
    Persoonlik sou ek Tiaan Schoeman nou ruskans gee, hy is oorspeel en moeg vir rugby. Daar is niks oor in sy tenk nie, dis dolleeg. Daar is van die ander manne wat dieselfde pad stap, selfs die afrigters wat 'n spelpatroon probeer vestig wat maar net nie van die grond af wil kom nie.

    Ek dink een van die probleme met die getal toeskouers is die nuwe tye wat al die spanne speel en kan 'n probleem vir al die unies wees. Baie mense kon nie die tyd afvat om Vrydag se game te kon bywoon nie. Hoewel dit 19H00 was om deur die verkeer te werk na Loftus toe kan moeilik wees veral as mens eers die gesin by die huis moes gaan haal het. Die OP-span was nou nie juis veronderstel gewees om die wêreld aan die brand te speel nie.

    Swak gespeel Bulle, kom ons hoop julle vaar beter teen die Sardyne wat blykbaar reeds vuur gemaak het vir 'blou bul steaks'.

  34. gravatar Capie says:
    Play nice boys... Nollis just needs the right support and the Bulls will be a force again, for this to happen, we need to make way on Top, I would love to see Meyer involved and take back the control of Bulls rugby so we can be proud and walk tall as Bulls supporters
  35. gravatar VIS says:
    Ek is lus vir n lekker man!
  36. gravatar Barry says:
    Ek was bietjie uit sirkulasie uit a.g.v. werk. Wat het van SP Marais geword?
  37. gravatar Rian Malan says:
    Vis waar kry ek jou,ek gaan by loftus wees as die Bulle oefen,kry my daar.Ek sal jou graag wil ontmoed en dan sommer n ordentlike pakslae ook gee.Groete vir jou ma en sussie
  38. gravatar Capie says:
    Barry, good question and it seems like no one can give us an answer,
  39. Dis een van die groot probleme by die Bulle, hulle laat goeie spelers gaan en wanneer hulle nie meer rugby kan speel nie bring hulle hulle weer terug. Weet nie waar kom hulle aan die k@k dat hulle beter spelers in die buitekan gaan raak nie.
    Ek weet ook nie hoekom word 2gat jakkalse soos habana, louw, goosen en kie in n springbok span toegelaat nie. Hulle is nie trots genoeg Om in SA hulle rugby Te speel nie, maar skielik trots Om vir SA Te speel. Ek het nie een van hulle die maar rugby sien speel nie nou moet ek hulle support, dis skoon k@k.
  40. gravatar Capie says:
    stem 200% sam Blou Bloed, kies net local players en ons rugby sal sterker word, kyk wat het met Australia gebeur van players gan haal overseas, hul word op gefok en dieselfde gan met ons gebeur oor 2 weke in NZ, ons sport is in sy dinges in en dit maak jo befok om te dink di All Blacks was eens bang ve ons ma no kan hul ni wag om met ons te mors ni.
  41. gravatar Cornelius says:
    Askuus vrot vis, kings is mos jou span, jou ma spyker vir viskoppe op die dokke
  42. gravatar Barry says:
    CAPIE, ek het dit. SP Marais se kontrak met die Bulle was tot einde Julie 2016. Sy kontrak met die Bulle is nie hernu nie. Dis jammer maar dis seker die Bulle se keuse. Tans het geen kontrak met enige unie nie, soos hy sê hy is tans tegnies 'werkloos'
  43. Dankie vir n paar manne wat sien die no9 is deel van die probleem. Nollie gee week na week Andre Warner n paar minute...dit is soos om vir n bedelaar 5 sent te gee..hy sal jou uitlag en teruggee al is hy hardup..nou kies hy net 2 talentvolle all rounders op die bench... Dit is mos stupid. Hoe kan die man sy talent wys in 5 of 10 minute. So ontwilkkel jy niemand.

    Nou speel Piet al weer die naweek..ons soek slaankrag en krag van die bal af..word wakker Nollis en Xander..julle gaan sterre verloor..en ook binnekort...die buiteland soek manne wat nie behoorlik blootstelling kry nie..o ja..
  44. Vannaand gaan hulle weer konsentreer op defense, wat ook fokkol sal beteken nie want jy kan nie punte kry, of wen, as jy nie attack nie. nollis net soos ludeke kan nie defense en attack in 1 game bring nie. So sal hy aan donner die hele Currie beker seisoen net soos hy gedoen het in die superrugby en alle penalties word weer pale toe geskop Dan is die attacking rugby wat hulle wil speel weer in sy moer en met die volgende game moet alles weer van voor af geleer word. Vir my gaan dit nie nou soseer oor wen of verloor nie, maar hoe hulle wen of hoe hulle verloor. Op die oomblik, die games wat hulle gewen het was die ander span net k@kker as hulle en die wat hulle verloor het was hulle weer k@kker as die ander span.
  45. Hulle kom nou met verskonnings om supporters Loftus toe te lok, casual day. Hulle kan nie skare Loftus toe lok met hulle spel nie. Gelukkig is daar baie ways om casual day te support en die dag te geniet as om Loftus toe te gaan en te sien hoe my geliefde span op sy moer kry. Ek dink ek sal meer geld insamel as wat hulle sal.
  46. Wat het ek gese, daai N@@Ii boebpens, van graan sit met frans ludeke se ou game plans en al die sogenaamde coache wat hulle aanstel moet daai game plan volg. Dis hoekom hulle nie vir Stonehouse coach wil gemaak het nie. Hy sal nie soos 'n ZOMBIE daai K@K game plan gevolg het nie. Arno is n baie goeie speler, maar hy is net so n K@K kaptein soos die kapteine na Matfield. Daai zombie nollis praat van n attacking rugby wat hulle wil speel, maar dan N@@I hulle al die penalties pale toe. Wanneer sal die span leer om driee Te druk as hulle onder druk is. Nou het hulle afgewyk van hulle sogenaamde game plan en nog steeds hulle N@@I gesien en volgende naweek N@@I die Leeus hulle weer op. Al die N@@ERS wat op Loftus volgende naweek gaan wees en wat dink hulle is supporters, hulle is net so skuldig aan die val van die Bulle. Daai K@NT van graan sal moet weg N@@I van Loftus af.
  47. Op die sogenaamde springbokke wag daar ook nog baie vernederende nederlae coetzee kies mos 2 gat jakkalse spelers wat se hulle is trots om vir SA te speel, maar dan is hulle nie trots genoeg om in SA te speel nie. Sal nooit n nationale span support waar daar spelers in is wat ek nog nooit vir die jaar sien rugby speel het nie. Wat n vernedering is hulle nie. Almal wat op n staduim sit as die sogenaamde springbokke speel en se hulle support die Bokke het nie n greintjie skaamte of trots in hulle nie. Hulle lyk net so pateties soos daai klom sogenaamde bokke op die veld.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *