Blue Bulls lose in Durban

articles.comments (55)

Sharks fullback Curwin Bosch contributed 21 points to help the home side beat the Vodacom Blue Bulls 26-19 in their Currie Cup clash in Durban on Saturday.

The Sharks consolidate their position at the top of the log with this hard fought win at home as they continued their unbeaten run in the competition.

The visitors will be disappointed, but they weren't clinical enough, especially in the second half, to snatch a win. It was a scrappy game for the most part with both teams making plenty of handling errors.

It was the visitors who started the game brightly when Jamba Ulengo exploited some poor Sharks defence to dive over under the posts. Tian Schoeman added the conversion and a penalty while Bosch kicked two penalties as the visitors took a 10-6 lead.

Ruan Steenkamp's yellow card in the 32nd minute for a tip tackle swung the momentum in favour of the Sharks. They initially struggled to take advantage of their numerical advantage when first Bosch failed to convert a penalty before a poor pass killed a promising attaking move in the Bulls 22 after Philip van der Walt exploited a gap.

The try eventually came courtesy of Ruan Botha who powered over the line after a sustained periof of pressure on the Bulls defence. Bosch added the extras to make it 13-10 before he slotted a drop goal on half time to give his side a 16-10 lead at the break.

Schoeman closed the gap to 16-13 shortly after the second half resumed but Bosch further stamped his mark on proceedings when he finished off a move which was started by Lwazi Mvovo, who broke the line before going to ground. The ball was recycled quickly before Inny Radebe put Bosch away for a well deserved five-pointer.

The Bulls never gave up and another Schoeman penalty reduced the deficit to just four points. Bosch had an opportunity in the 72nd minute to extend the lead but he pushed the penalty kick wide. However, when he got another chance a few minutes later he made no mistake.

The Bulls threatened to score a try in the dying minutes and went for the lineout after receiving a penalty deep in Sharks territory, but the home side turned the ball over to kill off the game.

Scorers:
Cell C Sharks - Tries: Curwin Bosch, Ruan Botha. Conversions: Curwin Bosch (2). Penalties: Curwin Bosch (3). Drop Goal: Curwin Bosch.
Vodacom Blue Bulls - Try: Jamba Ulengo. Conversion: Tian Schoeman. Penalties: Tian Schoeman (4).

Mixed results for juniors

Earlier in the day the Cell C Sharks Under-21 team edged out the Vodacom Blue Bulls Under-21, beating them 23-21 in the SA Rugby Under-21 Provincial Championship. The home side lead 12-17 at the break.
Scorers:
Cell C Sharks U21 23 (12). Tries: Michael Meyer, Tristan Blewett (2). Conversion: Jaywinn Juries. Penalties: Ruben de Vos (2)
Blue Bulls Under-21 21 (7). Tries: Dewald Naude, Mervano Da Silva, Ruben van Heerden. Conversions: Tinus de Beer (3).

In their match against the Cell C Sharks Under-19 team in the SA Rugby Under-19 Provincial Championship, the Vodacom Blue Bulls Under-19 team won 28-22.
They had a 21-7 lead at the break.
Scorers:
Sharks U19 22 (7). Tries: Donovan Du Randt, James Tedder (2), Taigh Schoor. Conversion: Gareth Simpson
Blue Bulls U19 28 (22). Tries: Ciaran Dayaram, Nico Peyper (2), Stedman Gans. Conversions: Manie Libbok (4).

 

Pin It

Aug 27, 2016

(55) Blue Bulls lose in Durban

  1. gravatar nitronic says:
    Pateties man.

    Skop vir lynstaan dryf maal werk nie maar geen brein selle om te dink om die te gebruik nie.
  2. gravatar Myler7 says:
    Tyd dat Nollis gaan. Hy praat die game maar op die veld is geen verbetering nie. Speel useless spelers wat alle besit doelloos wegskop of in tackle verloor.

    Orie verloor meer balle as wat hy wen. Piet skop moet gaan en Schoeman kan ook maar gaan.

    In beserings tyd op die doellyn met bal besit roep die ref use it or loose en en ons is so pateties doelloeos dat ons dit eerder loose.

    Wat n f vernedeing van n eens magtige Blou Unie. En asb dit is nie n skande om te verloor nie maar hoe jy verloor. En tans is dit n skande om te verloor want ons skop, skop, en skop en ad dit nie werk nie steek ons net koppe in die grond en hou aan.

    Tot n donkie stamp nie sy kop 2 keer nie maar die huidige bulle hou aan stamp en dimk dit is vordering

  3. gravatar VIS says:
    Hahhahahahahha
  4. gravatar Blue Bull says:
    Aimless kicking in first half - who gave those orders? Ball from quick rucks way too slow to pose any threat and that is why there were so many turnovers. Our half backs are struggling and we dont know how to take play against quick defense systems. We took the ball to deep when we needed some variation from quick rucks.

    Better communication among the forwards though. Much better improvement by Duncan Mathews. Defense was also not bad, but the turniver count was too high.

    We will need to step up 200% if we still want a say in this CC.
  5. gravatar tinus says:
    Coach Nollis sal nou weer sè :

    ONS HET NIE ONS KANSE GEBRUIK NIE


    Boikot asb Loftus


    SKOP SKOP SKOP SKOP SKOP SKOP SKOP SKOP

    BESIT WEG

    AG SHAME JULLE IS Ñ JOKE
  6. gravatar Blouland says:
    Elke Saterdag hoop en droom ek dat ons span 'n paar groot blou ghoene sal groei en weer trots en vol passie vir daardie blou trui sal speel.

    Maar elke Saterdag word dit net swakker en slegter.


    Daart wag nog 3 verloor games op ons die seisoen: Lions, Pumas en Griekwas. In twee games teen Cheetahs en Sharks gesien ons hoort nie eers in CB afdeling nie, definitief nie onder die top 5 spanne nie.

    Jammer Nollis, jy is 'n nice guy en groot bul, maar na 'n jaar en 'n half het jy ongelukkig gewys jy kan nie hierdie groep jong spelers nie vorentoe vat nie. Ons boer net elke game al meer agteruit, en daar kom niks van jou beloftes van 'n nuwe era of gameplan nie. Nee, dit gaan nie daaroor dat ons elke game moet wen nie, maar dit is HOE ons speel en die MANIER wat ons speel wat wys jy kan nie hierdier spelers motiveer vir daardie blou trui nie.

    Hier is 'n paar redes waarom ek jou mooi vra, sonder enige beledigings om te gaan, te vra dat daar 'n groot afrigter ingebring word om ons arme bul span en tradisie te kom red:

    1. jou spelers is oorgewig en onfiks, daarom kan hul nog nie in een game van laasjaar Julie af vir 'n volle 85 minute rugby speel nie. Jy kan hul nie fiks kry nie, hulle sak uit elke liewe game die laaste 20 minute.

    2. Jou spelers het na 18 maande nog minder balvaardighede as begin laasjaar. Vanaand weer 'n paar baie swak aanslane wat amateur spelers maklik sou gevang het.

    3. Ons setpieces is 'n gemors, ons lynstane e dryfbewegings was nog tot laasjaar 'n sterkpunt, maar dit is ook nou daarmee heen,

    3. In die 25 games as CB en super afrigter het ons omtrent niks gesien van jou 'nuwe gameplan' nie. Of jy of die span is oneerlik met mekaar en die ondersteuners. Vanaand in daardie eerste 15 minute het ek by die 15de keer opgehou tel met die doellose skoppe. Ons druk 'n goeie drie met bal in hand, en wat doen die span daarna ? Skop ELKE D........E bal weg daarna ?

    As die spelers nie na jou gameplan luister nie, sê dit in die openbaar dat ons ondersteuners dit kan weet, anders beteken dit dat jou beloftes van 'n nuwe gameplan net oeverblindery is en jy eintlik net 'n Ludeke kloon is, net erger, want hy het darem al iets gewen.

    4. Jou grootste blaps, soos Ludeke sy Ross, Fouche en Visser gehad het wat hy net nie wou drop nie, en dit hom sy afrigterspos gekos het, het jy nou jou Beyers wat jy teruggebring het. Ai, ai, ai. Is hy familie, skuld jy hom iets ?

    Dit wys dat nie vorm nie, maar maatjie maatjie speel die grootste rol in spankeuses by jou, Dit is 'n teken van 'n afrigter wat nie leer uit foute nie en maar volstoom gaan volhard in verkeerde spankeuses. Dieselfde geld vir jou ander gunstelinge soos Tian en Piet wat glad nie op vorm is nie. Maar ja, volgende Saterdag is hul seker weer in die span.

    Jammer Bulle ondersteuners, ons gaan as Nollis aanbly, hier en daar 'n goeie game wen, nie omdat ons goed afgerig is nie, maar omdat die ander span 'n afgame het, soos die twee wenne teen Stormers en WP hierdie jaar.

    Nuwe bestuur, en nuwe afrigters wat nie maatjjie maatjie is met die spelers nie, is nodig. Maar dit gaan nie gebeur nie, so die pawiljoene bly leeg.

    Saterdag kom 'n groot pakslae, ons verdien nie om naby die uitspeel wedstryde te kom nie. Dit is jammer, 'n klomp talentvolle spelers maar hul word in die grond bestuur en afgerig. Selfs Burger, RG en Kirsten se vorm het heeltemal geduik.

    Daar wag nog baie bekerlose jare vir ons met die huidige bestuur en afrigters, so ploeter ons voort, 6de jaar sonder enige beker. En ek sien ons 0/21 span wat nog altyd 'n krag was, is ook nou besig om uit die bus te val.

    Geluk Barend en span, welgedaan.
  7. gravatar koekemoer says:
    Ja as dit nie vir daai drie was nie WAT NIE EEN WAS NIE ,en ons swak hantering en die afbreek punte en tian en piet en bestuur en afrigting dan so ons darem gelykop gespeel het.Ok om n bietjie ernstig te wees sharks was niks beter as ons op die aand nie hulle gaan nie naby kom om die cc te wen nie,die lions het letterlik met hulle b span gemeng met hulle c span die boland 60-12 geklop, ouens wat jy nooit van gehoor of gesien het nie speel baie beter as ons manne.

    Jammer manne maar ek gaan maar vir orlando pirates ondersteun en kyk maar hoe is sokker want ek kan nie meer hoop en positief wees nie na 7 jaar en niks tekens van n kampioen span nie.

    Ek dink Lood de jager gaan dit berou want hy het gese hy wil vir n span speel wat titels kan wen LOL ,dink hy het vir die verkeerde span geteken.

    Baai bulle gaan niks meer kyk nie julle laat my te veel vloek.
  8. gravatar Roepman says:
    Presies wat ek verwag het, slegs die wedstryd teen die WP was teen alle verwagting is. Maar toe dog die flou bulle mos die curriebeker is gewen. Kom ons erken nou maar 'n paar dinge :
    1. Daar is geen verbetering nie, vergeet van die WP. Teen Vrystaat was ons pateties, maar verlede week teen Kings nog swakker. Vandag teen Sharks seker 10% beter as vermoëns. Teen die Leeus wag 'n groot pak slae, sies !!!
    2. Nog steeds nie 'n oplossing op slotte - geen enforcers
    3. Stutte steeds flou
    4. No 10 bly 'n patetiese keuse. Wens Nollis wil besef hy moet 'n ander losskakel grootmaak. Schoeman se kop is groter as wat hy kan hanteer. Hy het zero "big match temparament". Sy keuses is swak, en hy het te veel spasie en tyd nodig om eendag iets te doen.
    5. Nollis kry ook niks reg nie. Hy is 'n goedkoop keuse, in pas met Van Graan se beursie (finansiële bestuur), maar dis al.

    Sorry manne, ons hou by die blou, maar moenie iets verwag nie. Dis hoekom is ons losie kaartjies na 'n klomp jaar gestop.
  9. gravatar Martin says:
    Well done well done.

    Ek moet rerig begin meer golf speel.

    Klink my die gebrek aan voete op Loftus maak geen indruk op die bestuur nie.

    Bly adriaanse het n kans gekry. Die man se rug is reguit en die regte man vir vaskop.

    Arno het goed gespeel.

    Ons was die beter span maar ons moet clean by die rucks.

    Asb hou op skop !!!!!!!




  10. En vrydag aand sal daar weer DONNERSE ZOMBIES op Loftus wees wat die K@K gaan support. Dis hoekom daai BOEPENS N@@I, van graan mos dink hy is op die regte pad. Arno is n fokken goeie speler, maar n baie K@K kaptein. Nie een van die N@@IERS kan tel nie, hulle dink 3 punte is meer as 7. Dom N@@IERS. Moet hulle skool geld gaan terug eis. Wat het pale toe skop vir hulle gehelp. Klomp talent MOORDENAARS.
  11. En vrydag aand sal daar weer DONNERSE ZOMBIES op Loftus wees wat die K@K gaan support. Dis hoekom daai BOEPENS N@@I, van graan mos dink hy is op die regte pad. Arno is n fokken goeie speler, maar n baie K@K kaptein. Nie een van die N@@IERS kan tel nie, hulle dink 3 punte is meer as 7. Dom N@@IERS. Moet hulle skool geld gaan terug eis. Wat het pale toe skop vir hulle gehelp. Klomp talent MOORDENAARS.
  12. gravatar Blouland says:
    Wonder wat is Nollis se prestasie klousule, seker dat hy nie onder die laaste twee spanne moet eindig in die CB en super beker nie ?

    Ons is nog vir ten minste 3 jaar in hierdie gemors skoprugby vasgevang, daarna sal Barend seker vir Stick aanstel as hoof afrigter van die Bulle.

    Mooi Barend en bestuur, die ANC gaan vir jou eendag 'n momument oprig oor hoe jy in 5 jaar die eens trotse BB unie vernietig het.

  13. Fokkol wat ons hier se sal help nie. Hulle is te " dik velig " Miskien sal dit help as ons vrydag aand voor die game teen die Leeus ons Blou Bull truie en vlae voor Loftus gaan uitbrand.
  14. gravatar Blouland says:
    Drie groot foute wat die bestuur en afrigters gemaak het, wat wys hulle is heeltemal uit hul diepte

    1. Om SP te laat gaan om plek te maak vir Beyers of nog 'n politieke regstellende speler

    2. As Roelof Smit nie beseer was nie, om hom nie te kies nie. Ons is vermoor by die afbreek punte. Kirsten het talent maar is heeltemal te stadig vir flank, moet slot speel saam RG, met Herbst of een van die jong slotte op die bank. Orie doen niks, stuur hom Leeus toe, nou al.

    3. Die skakelpaar wat nou die hele jaar sukkel na soveel kanse, gee Warner en Stander nou 'n paar games dat ons so gou as moontlik kan sien wat ons moet aankoop vir volgende jaar.
  15. gravatar Poliesman says:
    Ek is net so teleurgesteld maar om aan te gaan soos Blou Bloed Blou Bul is commin verby.Ons het die wedstryd verloor ja maar is dit nou nodig om skepsels van ons Hemelse Vader n klomp "n.......s" te noem
    Ons kan aangaan so veel soos ons wil maar ek kan nou vir julle se dat nie Nollis of Xander of Barend die kommentaar op die website lees nie.
    Ek stem saam dat Nollis en Barend en Kie moet gaan.
    Ek het ook al baie gekla oor die skop skop en nogmaals skop. Dit is Nollis se gameplan en klaar. As jy wil skop , skop soos die AB maar magtig om net die balbesit weg te skop is tragies.
    Laastens wil ek net se dat die lynstaan in die 36minuut van die eerste helfte n aanslaan van die Sharks was en daarna het hulle gaan druk wat ook nie n drie was nie. Skande deur die ref.
    Julle kan maar weer gaan kyk. Die bal het vorentoe van die Sharks speller geaan en toe klap n ander Sharks speller dit terug. Duidelik n aanslaan. Ek wil egter nie die skuld op die ref pak nie want ons moes en kon die wedstryd gewen het maar met die hoeveelheid turnovers en aanslane en balle wegskop wil ons nie die wedstryd wen nie
    Ek sal maar die AB wedstryde kyk want dan kyk ek na kwaliteit voebol.
  16. gravatar Poliesman says:
    LEKA BOKKE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! lol
    Net so treurig. Ons het kanse gehad om n drie of twee te druk maar die Argentyne het meer kanse as ons gehad. Die telling vlei ons eintlik. Oupa was gelukkig dat hy nie twee keer gestraf is vir spelers om die nek beetkry nie. Faf se tikskoppie en die bal speel was heeltemal reg. Niks fout mee nie. Ek dink hy het sy 5 tree gehardloop toe die opponente hom speel. Gelukkig roep die ref hom terug en ons kon 3 punte kry.
    Ek dink nie die Bokke weet wat se gameplan hulle moet speel nie en as hulle weet, dink ek nie die regte spelers is daar om daardie gameplan te speel nie. Ek like die Leeus spelers daar maar selfs hulle kon nie veel uitrig nie. Ook die reserwes wat opgekom het. Ek sien die Argentyne het bv baie op Combrink gespeel en baie sukses behaal daar.
    Ou Toetie sal sy troepe moet regkry anders gaan Australie ons ook n kop aansit. Dit sal n hartseer dag wees.
    Moet se daai Cheika vent van Australie is darem n klagat. Snaaks dat die AB en Engeland hulle nou goed geklop het maar volgens hom is dit die refs se skuld. Gedink is net ons supporters wat kla oor die refs maar daai Aussie coaches is meesters daarin om te kla.

    Sal graag ou vissie se kommentaar oor die Bokke wil hoor. Hy is mos n man met n plan en kan baie konstruktiewe en opbouende kommentaar lewer. Ek dink ou toetie kan vir vis nader trek. Daar is verseker plek by die Bokke se coachingstaff vir n man/meisie wat sy rugby ken.
  17. gravatar Bullterrier says:
    @Blou bloed bul. Mens kan sien jy weet niks van rugby af nie. Arno het pale gekies 20 min oor in die game.Dit was n maklike 3 punte met 20 min oor.. Na dit was ons weer in tref afstand binne 7. Ons het weer pale geskop met so 10min oor.. Wat beteken het ons het 10 min om n drie te druk want ons was 4 punte agter... As Arno kantlyn gevat het die eerste keer en ons het nie gedruk nie, was ons met meer as 7 agter.. 80 persent wat mens kantlyn vat druk jy nie.. Daai 2 skoppe pale toe eerder as kantlyn het 6 maklike punte gegee waar altwee kantlyne dalk niks kom gee.dis nie asof ons in die laaste 3 min pale gevat het ipv kantlyn nie. En boonop het daai 2 skoppe ons n def punt op die log gegee.... Want ons het met minder as 7 verloor.. So wie is die dom n@@& hier ou maat? Arno was briljant. En n goeie kaptein. Hy sal weer bok speel binnekort.
  18. gravatar Derkaiser says:
    Oom Barend, Xander, Pine left the building yet?

  19. gravatar jimmy says:
    Vlieg in julle moere in Bulle.
  20. gravatar jp says:
    Swak afgerigte span Baren wat gaan jullu doen ek dink jy en pine
    moet voetsek dan sal die bulle reg kom tot dan sien Loftus my nooit weer nie
  21. Bulterrier jou dom Donner, jy het seker by dieselfde skool as nollis en die sogenaamde Blou Bull kapteine skool gegaan, hulle is net geleer om tot by 3 te tel. Dis hoekom die span nie daai drie in die laaste minut kon druk nie. Vir 79 minute het hy fokkol vertroue in die span gehad om driee te druk nie, maar toe hy in die K@K is wil hy bloed uit n klip suig. Hoekom het hy toe nie weer daai stuk K@K gevra om vir hom 3 punte te kry nie dis mos die enigste speler op die veld wat hy vertrou. Hy wil mos n westryd met 1 speler wen terwyl hy 14 ander spelers het. Pale toe skop is nie rugby nie, dis deel van rugby. Hy kan bly wees die sharks was net so k@k anders was die score baie groter,maar julle sal vrydag aand n ander deuntjie sing as die Leeu hulle goed opdonner. ENJOY ! ! !
  22. Boeta Bul says:
    Wel manne die Bulle and Bokke was so swak selfs Vis is stom geslaan. Beide die Sharks en die Bulle was regtog swak. Sharks se drie van die lynstaan was kort en nie gedruk nie. Skeidsregter wat die kans gehad het om TV ref te vra was te slim en nou mout hy maar weer bietjie vagman vat vir 'n paar games. Bulle se individuele skills is bitter swak. Dis asof die spelers nie op die veld fokus nie. Niemand lees die game en maak vinnige besluite nie. Hulle staan rond asof hulle skape in 'n karoo donderstorm is. Piet v Zyl is stadig en met die balle wat stadig uitkom het die backline geen kans nie - kan net skop. Die agterste drie moet ook by 'n geselligheid aan mekaar voorgestel word. Hulle praat nie en val nie terug om mekaar te ondersteun en geleenthede te gee nie. Dis alles swak afrigting. Die vaste 5 speel soos 'n skoolspan - geen enforcer nie. Van Graan en sy uitgebreide familiekring moet nou maak soo Rockoff en ....... ons ondersteuners kan nie meer na die geploeter kyk nie.
  23. gravatar Bullterrier says:
    @Blou bloed blou bul.. jou woordeskat bevestig jou breinkrag...Arno het vroeer in game pale gevat, wat ons in game gehou het en daarso was tyd oor om weer punte aan te teken.. Op 99 gaan mens vir die drie as jy met meer as 3 agter is.. Dis hoekom hulle op 99 probeer het git die drie.. Jy is een van daai clowns wat sal kantlyn skop amaak nie sak wat nie want jy hou meer van driee.. Op die ou einde het Arno se goeie besluitneming ons darm een punt gegee.. Beter as niks... As Arno nie pale toe gegaan het nie was ons nie eers in die posisie op die einde om te kan gaan vir die wen of gelykop speel nie.. Gaan vloek almal op n ander bladsy en gaan stem dan vir die leeus..
  24. En wat defol gaan daai 1 punt vir hulle in die sak bring. Speel hy vir n punt, om te wen of om n span te bou. Daai 1 punt gaan hom in elk geval fokkol in die sak bring nie want volgende naweek N@@i die Leeus hulle weer op. As hy ten minste probeer het kon hy dalk iets geleer het, maar nou het hy verloor en het ook fokkol geleer nie. In elk geval gaan dit nie soseer oor wen of verloor nie, maar hoe hulle wen of verloor en sover het hy beide K@K gedoen.
  25. gravatar Bloukaap says:
    Mense, die Bulle was nie goed genoeg nie, punt.

    Kom ons los maar die beledigings en dit gaan nie help om die skuld op mekaar te pak nie. Die Bulle onderpresteer tans in alle reekse, van 0'19 af op. Ons rugby is id moeilikheid en dit gaan 'n baie grootse poging verg om hier uit te klim. Daar is heelwat haa.ekke, maaar een vd grootstes is dat ons nie vinnig genoeg balbesit kan kry om ons gevaalike agterlyn lug te gee nie.
  26. gravatar franscois says:
    Curvin bosch sink ons terwyl libbok volgens my beter was vir die jong bokkies hkm hom nie speel nie??
  27. gravatar Cornelius says:
    Hoe lank praat ons nie al van die doelloose skop rugby nie ons het Frans Ludeke gekruisig oor dit, nou doen Nollis dit ook, kan hulle nie sien dit werk nie

    Die probleem in die land is dat ons het nie meer goeie afrigters, die enigste een op die oomblik is Johan Ackerman, die res is net daar vir hul geld, en dit sluit Tootie ook in by die Bokke
    Die Leeus gaan ons Vrydag slag as ons weer Skop en Skop, Die All Blaks wag vir die Bokke ook vir n groot slagting
    En Vrot vis ons is nou moeg vir jou vieslike aantuigings , kry jou ry of kom uit dat ons jou op jou plek kan sit
  28. gravatar Hardus says:
    Nollis kry die groep bymekaar in 'n lesinglokaal en dan kyk julle vir ten minste 'n week lank na die wedstryde van die All Blacks. Al wat ek vra is dat julle dan ten minste probeer om sulke rugby te speel. Die All Blacks het nie 'n ingewikkelde spelpatroon nie, hulle doen slegs die basiese dinge korrek! Sterkte vorentoe.
  29. gravatar deon says:
    Probleem is dat Nollis en sy span aan die slaap was , hulle het gesien hoe die Iere vir Mvovo exploit met skoppe , die Sharkies het dit geweet en elke keer hulle 10 die bal laat vang.

    Nollis en kie het dit egter nog nie agter gekom nie , daarom stuur ek maar die inligting vir hulle.

    Jy kan nie n plan uitwerk en dan geen plan B op die tafel het nie.

    Jumbo gaan deur AC opgetrek word in Ruan se plek , dan is daar niks agter oor nie.

    Leer tog vir Burger pass

    Tian/Piet begin asb boeke lees al is dit die Huisgenoot , dit sal jou help om die game te lees.
  30. gravatar Bully says:
    Ek voel ook lus om te vloek en skel soos party hierbo, maar die enigste wat ons as ondersteuners kan doen om die klomp SPEKNEKKE met die dik tjekboeke daar bo in Floptus se kantore te wys ons stem nie saam met hierdie gemors nie -- BLY WEG VAN FLOPTUS TORDAT HIERDIE K@K UITGESORT IS!!!!!!
  31. gravatar Bullebakkies says:
    SA rugby in algemeen is in n gemors. Die gehalte van rugby is papeties!

    Kyk hoe leeg is die stadions!

    Bokke het nie eers meer ordentlike borge nie!

    Ons moet maar gewoond raak daaraan!

    Hartseer maar waar!
  32. gravatar Roepman says:
    Ek wil net weereens beklemtoon, en dis nie uit sleg-verloor-styl nie : Die ref het ons weer gekos op 'n kritieke tyd, want hy mag mos die bulle bevark en sodoende as die held van die veld afstap. Alle SA refs mag dit doen, dis hoe hulle opskuif na beter posisies. En Bloubul bestuur sal niks daaraan probeer doen nie. Dis waarom ek wil vloek soos party manne hierbo. Ek meen, twee redes waarom dit nie 'n drie was nie, maar die ref besluit dis 'n drie. En op die einde, met die laaste lynstaan, skree die ref vinnig "use it", waarna die bulle baie mooi voorentoe beweeg, momentum opbou, toe blaas die ref - belaglik. Solank jy voorentoe beweeg kan die ref nie blaas nie, al het hy gesê "use it". Maar nee, hy doen dit omdat hy besef sy flater van die swak drie voor halftyd kan nou uitgewi9s word.

    Vir die wat wil weet, ek dink Arno Botha speel op die oomblik beter as Whitley - Whitley kom nie die mas op op toetsvlak nie. Nog nie in een wedstryd nie, ook nie verlede jaar toe Heineke hom die kans gegee het nie. Inteendeel, die hele Bok lostrio is pateties en kos ons die wedstryd. Flo Louw is pateties, en Oupa nog swakker - Oupa moes minstens 4 strafskoppe teen hom gekry het vir hoogvatte - goed so dat die een waarvoor hy toe uiteindelik gestraf is, ons die wedstryd gekos het.

    Mooi loop
  33. gravatar Vis says:
    Waantoe van hier af kerels???

    Die bulle het reeds 'n wen span probeer koop wat duidelik nie gewerk het nie... Die enigste opsie wat oorbly is om Loftus se hekke finaal te sluit en saam met die Leeus te smelt.

    Dan is daar nie meer 'n probleem met te veel spanne in Super Rugby nie.
  34. gravatar Blouland says:
    As ek so na die Sharks CB span kyk en met ons span vergelyk, is daar dalk net so 4 of 5 spelers van hul span wat ons span kan verbeter.

    Wat beteken dit ?

    Ja, ons het 'n groot afrigtingsprobleem.

    As Nollis na meer as 'n jaar nie die ouens kon leer balbesit rugby speel, ordentlik vang en goed skop nie, sal hy dit nie binne 4 dae kan doen nie. Die koeel is deur die kerk, nog 'n seisoen opgemors om te bou en ten minste goeie rugby te speel. Vrydag aand kom ons grootste pakslae, met 'n paar Lions staatmakers wat terugkeer vir hul span.

    Soos ons ondersteuners nou al hoeveel keer gesê het. Dit gaan nie so erg daaroor dat ons verloor nie, maar HOE ons verloor. Sharks was glad nie goed nie, maar ons was nog swakker. Skop, skop en skop en skop en skop.

    Die enigste ligpunte van die CB tans is dat Arno al beter speel, en dit lyk asof Adriaanse 'n goeie aankoop op vaskop is. Hoop dit bly so. Spelers soos Kirsten, RG, Burger nog glad nie beindruk nie, en ons weet hul kan baie beter.

    Waar is Edgar en Roelof Smit, waarom spelers soos Beyers bo Basson, JT Jackson en Naude kies ?

    Is Jan uit vir die hele seisoen ?

    Hier is die span wat ek sal kies om die punte laag te hou Vrydag:

    Lizo Edgar Adriaanse Kirsten RG Roelof Hanro Arno
    Warner Stander Ulengo Burger Dries Ismael Basson
    Reserwes: Pierre Jaco Swanepoel Ruan De Jager Piet Libbok

  35. Bulls had a much better game and could easily have come away with a win - no help from the ref in this regard.

    With the exception of one of about seven box kicks by Piet v Zyl (mainly in the first 20 minutes), all were well placed and caused problems for the Sharks. Some of the most successful northern hemisphere teams use the same game plan with tremendous success. It is however important to capitalize from balls turned over from these box kicks.

    Arno playing better with each game. De Jager excellent during limited time on the field, with some strong carries.

    Pity that the Bulls are being subjected to such severe criticism on this blog............................hardly a good word or encouragement from anyone.

    Friday against the Lions will be interesting..................and perhaps a bit surprising!!
  36. gravatar Blouland says:
    Dit is skrywes soos Bulls supporter s'n wat wys dat ons nog niks geleer het na 6 jaar se bekerlose getjommel met skoppe nie. So Vrydag is dit weer dieselfde gesukkel, die een skop na die ander en dan is ons verbaas dat ons niks wen nie en die Lions 8 teen 2 driee gaan druk ?

    Dit is die SA span wat balbesit rugby speel wat ten minste in die finaal van die super beker was, nie die spanne wat aanhou skop en skop en skop nie.

    Die skop spanne sak elke jaar net meer af op die logs van die CB en superreekse.

    As jy nie meer 'n FDP en Morne Steyn het nie, moet jy ander plan maak en met die talent wat jy het 'n ander gameplan ontwikkel. Dit is ons probleem, afrigters wat nie eie gameplans kan ontwikkel nie, en so verloor almal, veral die spelers.
  37. gravatar Blue Bull says:
    With all due respect Bulls supporter - te game plan did not work and the Bulls are not playing effective enough.

    There is a difference between well placed box kicks been followed up by your wings and centres and full backs kicking left right and center.

    The Bulls' box kicks did work sometimes, but majority of the time we just saw the Bulls handing iver posession. Maybe we felt the ball will be slippery with the humid conditions in Durban. But we should have called it to a halt when we saw its not going to work. If your opp. gains self confidence under the high ball after a shaky start, then its time to change tactics.

    Our line out mall was ineffective and Schoeman cannot dictate as a pivot. Maybe he needs more time to make decisions, but he's tactical kicking is very inconsistent. Piet van Zyl had a good end to the Super rugby tournament, but thus far his performance was below par and Warner looks like the better scrum half. We struggle to shake of the strangle hold of quik and aggressive defense systems. Either our ball carriers are not that effective any mire ir we need to be better tactically prepared against teams. I doubt strongly if David Manuel is doing a fine job as attack coach. We need to get past this aspect. Other teams are reading us.

    Only aspects that improved was the defense and the back three.
  38. gravatar Blouland says:
    Ek wou nog byvoeg - kyk, as selfs ou Jimmy gatvol raak vir die Bulle se gesukkel, dan moet julle weet dit gaan sleg op Loftus !

    Net jammer die bestuur en afrigters en sekere ondersteuners lewe nog in droomland en dink alles gaan nog goed.

    Tyd vir wakker word !
  39. Zakkie says:
    Ek sit met duisende rande se memrobilia van die Bulle, my woonkamer lyk soos die Loftus winkel. Wat maak ek nou ?
  40. gravatar Frik says:
    Zakkie, as jy getroud is, raak daarvan onmiddellik ontslae,- gooi dit sommer weg - want jou vrou gaan jou los oor die blou in haar sitkamer!!! LOL
  41. gravatar Barries says:
    Ek stem saam met Bullebakkies SA rugby is in n gemors.As ons kyk na Bulle se swak vertonings bly ek by my stantpunt die probleem begin by Barend en sy bestuur span en nie by Nollis nie.In 2012 het die bestuur span vir Pine Pienaar aangestel om die Curriebeker span afterig.Ons Curriebeker span het jaar na jaar swakker vertoon.Aan die begin van die 2015 seisoen is besluit om Nollis die nuwe afrigter van die Curriebeker span te benoem.Alhoewel ons nie die Curriebeker gewen het nie was daar vir die eerste keer sedert 2012 n dramatiese verbetering.Terselfde tyd is Pine Pienaar promosie gegee en word aangestel as verdedegings afrigter van die Super rugby span.Nadat Frans bedank het as afrigter aan die eiende van die 2015 seisoen word Nollis die nuwe hoofafrigter van die Super rugby span.So is besluit deur die bestuur om H Marnitz aaan te stel as hoofafrigter van die Curriebeker span.Hy maak so groot gemors as afrigter van die Curriebeker span dat daar die bestuur besluit word om Nollis in beheer te plaas van die Curriebeker span maar terselfde tyd word die besluit geneem deur bestuur dat Marnitz nog steeds deel van die Currie
    Beker afrigtingspan sal wees asook dat Pine die verdedegings afrigter sal wees.Dit wil ook lyk dat Nollis nie n keuse gehaat het in die besluit nie.Intussen lyk dit vir my dat Xander het ook n vinger in die paai by die afrigting van die span want ek sien hy sit ook instruksies gee vanuit die afrigtings hokkie wat so oorvol is.Die Bulle sal weer n krag word sodra H Meyer oorvat by Barend Xander vervang word deur Wynand Claassen n nuwe direktuer van Rugby aangestel word en ontslae geraak word van Pine en Marnitz Victor Matfield en Fourie du Preez betrek word by die afrigting span en Balie Swart of Richard Bands aangestel sal word as voltydse skrumafrigter.
  42. gravatar Barries says:
    Ek stem saam met Bullebakkies SA rugby is in n gemors.As ons kyk na Bulle se swak vertonings bly ek by my stantpunt die probleem begin by Barend en sy bestuur span en nie by Nollis nie.In 2012 het die bestuur span vir Pine Pienaar aangestel om die Curriebeker span afterig.Ons Curriebeker span het jaar na jaar swakker vertoon.Aan die begin van die 2015 seisoen is besluit om Nollis die nuwe afrigter van die Curriebeker span te benoem.Alhoewel ons nie die Curriebeker gewen het nie was daar vir die eerste keer sedert 2012 n dramatiese verbetering.Terselfde tyd is Pine Pienaar promosie gegee enword aangestel as verdedegings afrigter van die Super rugby span.Nadat Frans bedank het as afrigter aan die eiende van die 2015 seisoen word Nollis die nuwe hoofafrigter van die Super rugby span.So is besluit deur die bestuur om H Marnitz aaan te stel as hoofafrigter van die Curriebeker span.Hy maak so groot gemors as afrigter van die Curriebeker span dat daar die bestuur besluit word om Nollis in beheer te plaas van die Curriebeker span maar terselfde tyd word die besluit geneem deur bestuur dat Marnitz nog steeds deel van die Currie
    Beker afrigtingspan sal wees asook dat Pine die verdedegings afrigter sal wees.Dit wil ook lyk dat Nollis nie n keuse gehaat het in die besluit nie.Intussen lyk dit vir my dat Xander het ook n vinger in die paai by die afrigting van die span want ek sien hy sit ook instruksies gee vanuit die afrigtings hokkie wat so oorvol is.Die Bulle sal weer n krag word sodra H Meyer oorvat by Barend Xander vervang word deur Wynand Claassen n nuwe direktuer van Rugby aangestel word en ontslae geraak word van Pine en Marnitz Victor Matfield en Fourie du Preez betrek word by die afrigting span en Balie Swart of Richard Bands aangestel sal word as voltydse skrumafrigter.
  43. gravatar Bloukaap says:
    Barries

    Fourie du Preez werk en blyrustig in Pretoria. Hy wil niks met rugby nou te doen hê op afrigtingsvlak nie.

    Victor Matfield was gans te vinnig ingeprop in 'n afrigtingsrol en dit het ongelukkig nie goed afgegaan nie. Matfield wou coach en speler wees. Ek het baie respek vir hom en vir my bly hy een van die grootstes nog van die spel, maar dis nie sommer so te sê dat 'n Springbok 'n goeie afrigter sal wees nie.

    Watse vaardighede het 'n CEO nodig om maatskappy te run? Ek sien gerweld Naas se naam duik hier op. Naas is bankrot en in hofstryd gewikkel. Wynand Claasen? Hoevel maatskappye het hy al as uitvoerende hoof bestuur? Wat is sy track record? Heyneke Meyer? Die spel het Heyneke ingehaal verlede jaar en dit was signaar vir almal om te sien. Heyneke het ook geen ondervinding as CEO nie.

    Ek sou hom wel sien as Direkteur van afrigting - soos su aanstelling was in 2012. Maar HM het Bul rugby eintlik opgeneuk want hy is met al ons afrigters weg.

    Blou Bul rugby het ingroei toonnaels. Ons moet wyer as Pretoria kyk en oorsese coach aanstel as Direkteur van afrigting. Jy het hele filosofie verandering nodig. Die huidige span top coaches rate ek vir Leonard as iemand wat die ver gaan bring. Nollis is glad nie slegte coach nie, maar persoonlik voel ek hy moes onder ervare Direkteur van afrigting deur gekom het. Hy kan jie Superrugby en CC gelyk doen en al die ander strukture run nie. As die junior spanne se coaches opneuk begin die afrigting strukture sy tol eis.


    Die Bulle het bekers nodig om Loftus weer vol te kry. Vir Het ons die spelers? Het ons die geld? Het ons die top afrigters? Die BBM dink bkykbaar so en reken ons gaan in 2018 die Superrugby toernooi wen...
  44. gravatar Vis says:
    As Loftus finaal sy hekke sluit sal dit goed wees vir baie mense. Gesinsgeweld, dieremishandeling en drankmisbruik sal baie daal.

    Vrouens, kinders en diere sal dan hulle nawèek kan geniet en nie in vrees hoef te lewe nie.

  45. gravatar Blouland says:
    Vis, jy is 'n poephol, maar ten minste is jy 'n snaakse poephol !

    Bloukaap, dankie vir jou sinvolle bydrae wat mens weer laat dink. Eintlik wat jy dus sê is dat op alle vlakke is Bulle rugby in 'n groot gemors. Gebrek aan leierskap, gebrek aan visie, gebrek aan afrigters, gebrek aan vaardighede, gebrek aan spelers wat met groot trots die blou trui aantrek en sê tot hier en nie verder nie ! Deesdae as 'n speler nie sy sin kry nie, wip hy hom en gaan speel oorsee rugby, is nie bereid om met goeie spelpeil sy plek oop te speel nie, soek alles op 'n skinkbord.

    Soos iemand op 'n ander blog vermeld het: beide Bok en Bulle rugby is daarmee heen, ons sal moet tevrede wees om in die verlede te leef deur ou goeie games en bekerwenne te kyk van die goeie jare.
  46. Ek weet nie hoekom dink almal so baie van buitelandse coaches nie. Hier is genoeg goeie coaches in SA die regte een moet net gekry en aangestel word en nie boetie, boetie of maatjie, matjie nie. Buitelandse coaches is nie perfect nie kyk hoe het die ou van NZ die Leeus opgefok en n Suid Afrikaner moes Sy k@k kom reg maak. .
  47. gravatar Vis says:
    Ag blou bloed blou bul jy is deur die k@k - John Mitchell is die beste coach in die wereld. Ackerman ploeg nou met sy kallers...
  48. gravatar John says:
    Friday evening will pan out as follows, 50 Bulls supporters, 400 Lions supporters, and one hell of a hiding for the home team, that's the unfortunate reality Bulls supporters will have to get used to for the next few years.

    This union is being run with an iron fist, by individuals as bad as politicians, wanting money and nothing else.

  49. gravatar John says:
    The only way for this union to get back up, is to be brought down to the ground, it needs to be brought to it's knees completely, as with the GLRU some time ago. WIthdrawal of sponsorships, disappearance of supporters, no championships to take part in etc.

    Whilst mediocrity is accepted, as it is currently, no change will come about.
  50. gravatar Blouland says:
    En daar is Kirsten ook uit vir 'n paar weke.

    Kan ons nie maar net punte stuur vir die Lions nie, om 'n groot verleentheid gespaar te word.
  51. gravatar Capie says:
    All I can say is that SA rugby needs the BULLS to be strong to become a force again, otherwise... Baai Rugby in SA, if you look at the good years, the Bulls were top, o ja vrot vis, I must agree with you by saying that the Lions coach ackermann is bearing the fruit that Mitchell planted. We need an over seas coach. I did not watch at all and I'm so glad because the way you guys are going on.says a lot about our rugby.
  52. Daai kallers van Micheal, soos jy se, het gese hy is K@K en daarmee kan jy nie stry nie. In elk geval ongeag of hy k@k is of nie eks net bly, so k@k soos die Bulls management vir my is, dat hulle nie vir mitcheal of enige ander buitelandse coach aangestel het nie. Daar is meer dinge om oor bekommer te wees as buitelandse coaches en ander spanne..
  53. gravatar Bulperd says:
    Go Lions. Maak seker julle plant die uit klop hou vir die hele Bulle se leierskap
  54. gravatar Capie says:
    Bulperd, dink jy regtig di Bulle se leierskap gee om vat ons se of voel, kyk di stadium is leeg en hul voel a f@k, game plan ve vrydag sal hul se : skop di bal ve di leeus lat hul ons kan stukkend hardloop, ons sal di supporters wys wie is Baas, REPLACE ALL MANAGEMENT AT BULLS RUGBY.
  55. Boeta Bul says:
    More is dit D-Dag vir die Bulle. Met alle teenspoed wat ons al die jaar gehad het met swak afrigters en hopelose bestuur word ons nog verder teruggesit met Joubert as ref. Met ons Blou rue teen die muur gaan ons veg en ek voorspel die Bloues met 14 punte die WENNERS!!!! Genoeg gesukkel nou. Drank rekening op Vis. Kom manne wys die bloggers en daai swak bestuur julle kan voor 50 ondersteuners wenners wees.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *