Liebenberg in for Kirsten for Golden Lions clash

articles.comments (47)

Liebenberg in for Kirsten for Golden Lions clash

Three former Junior Springbok captains will combine on Friday as the Vodacom Blue Bulls loose trio when they take on the Xerox Golden Lions in a Currie Cup match at Loftus Versfeld.

Hanro Liebenberg (2015), Ruan Steenkamp (2013) and Arno Botha (2011) will pack behind a tight five that sees one change from last weekend's match against the Cell C Sharks.

Pierre Schoeman will start at loosehead in place of Lizo Gqoboka. Liebenberg comes in for injured Jannes Kirsten.
Liebenberg started on the bench in the Durban defeat, but with Kirsten (AC joint) out, Botha moves to the side of the scrum and Liebenberg starts at no8.

His place on the bench will be taken by Roelof Smit, who has also recovered from injury.

Vodacom Blue Bulls coach Nollis Marais did not change too much to his team that came within a whisker of drawing the match in Durban against the undefeated Sharks, with the same starting backline running out.

"We are back at Loftus Versfeld, so have no excuses. We play our best rugby here and enjoy massive support,” Marais said.

“The Golden Lions fans will remind us that we lost here last time we played and that is a good dose of reality. We have not been at our best and still need to play for this season. This is an ideal opportunity to do it against the defending champions. We could not ask for a bigger challenge."

Botha pointed to the strong second half performance.

“We started well, then lapsed and finished well. That is what we need to improve on, especially against the Lions, who play such a high-paced game. We need to play to our strengths and our speed and for that, we need to control possession and territory.”

Kick-off is at 19h00.

The team is: Duncan Matthews, Travis Ismaiel, Dries Swanepoel, Burger Odendaal, Jamba Ulengo, Tian Schoeman, Piet van Zyl, Hanro Liebenberg, Arno Botha (c), Ruan Steenkamp, Marvin Orie, RG Snyman, Jacobie Adriaanse, Jaco Visagie, Pierre Schoeman. Replacements: Bandise Maku, Martin Dreyer, Nic de Jager, Roelof Smit, Andre Warner, Joshua Stander, Ulrich Beyers.

Pin It

Aug 30, 2016

(47) Liebenberg in for Kirsten for Golden Lions clash

  1. gravatar nitronic says:
    Go Lions!!!!! trap die koeie
  2. gravatar Muzi says:
    I don't trust Schoeman in a big game.......
  3. gravatar Wayne says:
    Aan al die Bulondersteuners. Ek is baie verlig my span kon die ene deurtrek. Die uitslag kon so maklik anders gewees het. Net met POLLARD daarso kon dinge beslis ander kant toe geswaai het.

    Wie sou nou kon dink dat een van die bestes in Noord-Transvaal se geledere die Sharks moet wys hoe om af te rig. Dankie Robert du Preez. Ek weet 'n verloor is sleg, maar dit was 'n weg wedstryd vir julle. Eerskomende naweek is egter nie onderhandelbaar vir die Bulle nie.

    Laastens, wonder of Visman al "friend request" gestuur het aan 'n ene "Maggie van Vuuren, of is dit nou iemand anders?" LOL

    Lekker week verder mense.

    Groete,
  4. gravatar Rian Malan says:
    Vis man se ma en sussie is gisteraand toegesluit vir prostitusie,jammer om dit te hoor piskop ag viskop.Hoop die span kan die telling laag hou,verloor ons die een voor sowat 500 toeskouers is ons basies uit.Kom Bulle wys my verkeerd want ek gaan een van die 500 wees
  5. gravatar Wayne says:
    Middag Rian,

    Hierso by my werk is 'n persoon wat 'n Leeu ondersteuner is. Maar die persoon ondersteun die Leeus al vir jare en jare. NIE NET van nou af nie. Dit is mos 'n goeie ondersteuner.

    So, jy is een van hulle my vriend. Maar ek verstaan, daar is 'n limiet. Erens wil jy ook he jou span moet wen. Regtig slegte nuus van VISMAN. Ek dink egter Jimmy sal nie gaan om VISMAN uit te beil nie. Dink niemand gaan die man help nie. Sterkte Visman.

    Groete,

  6. gravatar tinus says:
    Lions met 30 hou maar dop
  7. gravatar Blouland says:
    Ja, soos Ludeke vir 4 jaar probeer het om vir Ross, Fouche en Visser in shape te speel en dit nie kon regkry nie, so gaan Nollis dit probeer doen met Piet, Tian en Beyers. Dieselfde plan met Orie, maar hy gaan weg die einde van die jaar, so daar is nog so 4 games oor vir Orie om sy merk te maak.

    Bly Roelof is terug, maar kan nie verstaan hoe Basson weggelaat word nie, hy het goed as heelagter vertoon, en sy ervaring is nou nodig, baie beter speler as Beyers.

    Ek gaan baie baie optimisties wees, en hoop ons gaan 'n groot dalk, 'n verloor bonuspunt kry. Ja, mens kan mos droom ?

    Laasweek het ons so 15 keer die bal weggeskop geskop in die eerste 15 minute, hierdie keer verwag ek ons span gaan nog groter gaan, verwag so 20 skoppe die eerste 15 minute.

    Sterkte Bulle met die skoppe !
  8. gravatar Bulperd says:
    Selfde span en afriger. Wat gaan nou skielik verander? Lion met 15+
  9. gravatar Blouland says:
    Hoekom hoor ons niks van Jan se besering nie, is hy nou uit vir die seisoen of wat ?

    Waar is Edgar, hy skielik nie meer goed genoeg nie. Tragies hoe elke liewe speler wat ons aankoop van ander unies glad nie 'n impak hier maak nie. Lood gaan sy springbok plek verloor volgende jaar hier.

    Hoeveel bewyse wil ons bestuur nog hê dat ons grootste probleem behalwe hulself die afrigting is ?

    Vrydag kom al die oud Bulle ons afslag: Andries en Robbie Coetzee, Skosan, Rohan, Bossie, Ackerman se seun, Corne Fourie.

    Die wiele het lelik gedraai.
  10. gravatar Blue Bull says:
    I tend to agree with you on Schoeman Muzi. Our front row did not look good against the Sharks.

    The Bulls are still risking it without a second backup lock. Hopefully Orie decides to impress his new employers and play the game of his life. I think the plan to bring on two loosies worked to a certain extend agains the Sharks

    Basson must be injured because Beyers is even recognised by the blind school as out of his depth. What the heck Nolkis sees in him only Nollis would know. Ideal chance to bring in Libbok. Kefentse Mahlo could also play wing and full back and what about Riaan Britz?
  11. gravatar Cornelius says:
    Nee wat Nollis jy luister nie, waar is Basson, Liebenberg beteken niks, nee wat jy het oog klappe aan, leeus gaan ons vermorsel
    Jammer om dit te sê
  12. gravatar Cornelius says:
    Ek het nou gekyk na Leeus se span, nee wat hier kom n groot pak vir ons Bulle
  13. gravatar Vis says:
    Julle is emosioneel en desperaat....
  14. gravatar Vis says:
    Daai Beyers ou is bedrieglik stadig..
  15. Die kama bul ondersteuners wat so aangaan die afrigter is pateties,die spelers is pateties raak af gesaag. Ek dink julle patete is nog erger.
  16. Quite Right Charl!!

    They are pathetic!! The glass is always half empty.................never half full!!

    What are they even doing on this blog? They all agree that nobody listens to them, they no longer support the Bulls, etc., etc. Perhaps they should have a WhatsApp group where together they can moan, criticize, use their foul language, and have Vis playing with them and making them look like fools.

    PS. - OK, now have your moan at me!!!.....................give the players and management a rest!!

  17. gravatar Bullterrier says:
    Go bulls!!! Die vrydag draai julle alles om en wen die CC!!! Bly my span in murg en been. Al verloor ons dis steeds my span. Ons sal weer bo uitkom!!! Snaaks toe die leeus so swak was vir jare hoe min ondersteuners hulle gehaad het. Nou is elke 2de ou 'n leeu en lyk vir my of julle klomp draadsitters hulle wil join? Gaan dan man. Hou dan net op comment op die bladsy ook. Die is vir bulle ondersteuners!! @Nitronic @bulperd @Tinus..@Vis..laat julle sleep sportsmans warehouse toe.. Gaan koop lions truitjies en gaan join Lions 4 Life club!!!! Moet netnie kom terugkruip as ons weer n span n groot pak gee of n paar jare in 'n ry bekers wen nie.. Julle gaan nou dalk lag.. Ons het met super 12 nie een game gewen nie. Paar jaar later wen ons die superrugby paar keer.. Spanne vat dips... Maar ons sal weer bo kom!!!
  18. gravatar John says:
    Sorry, but it will go down like this, 500 supporters, 50 of those being Bulls supporters. Lions will put at least 50 on the Bulls.

    Prediction: 53 - 21 Lions
  19. gravatar Dylan says:
    @Bullterrier Give that man a Bells!!
    Ek is ook moeg vir al die negatiewe kommentaar.
    Hierdie ene kan ons wen, ek wonder net waar is Edgar en Basson maar verder is dit 'n goeie span daai.
    Jaco Visagie en Nic de Jager het my noggals impress laas naweek.
  20. gravatar Blouland says:
    Stem saam ons moet nie beledigend raak, mense vloek en op Vis se vlak daal nie, ons Bulle familie is baie beter as dit. Maar ons moet ook pasop vir blinde lojaliteit.

    Charl, Bulterrier en John, laat ek raai: julle meen ook die ANC is die beste regering in die wêreld en kan nie verstaan dat almal in die land so negatief is oor hulle nie ?

    Bedaar, bedaar, moenie nog are bars in die kop nie, ek maak net 'n grappie.

    Dit is een ding om lojaal te wees (wat ek ook altyd sal wees), dit is 'n heel ander ding om blinde fanatikus te wees wat nie kan sien daar is groot groot fout met ons span nie. As ons eerlik is, is daar ongelukkig nie 'n opwaartse kurwe nie, elke game al meer agtertoe. Een tree vorentoe, drie terug, en so gaan dit die afgelope jaar.

    Sterkte vir Vrydag Bulle, kan nie sien dat dit beter gaan gaan nie, maar ek sal nooit 'n ander span kan ondersteun nie.

    Hou die telling laag vir julle ondersteuners, dat ons ten minste Saterdag vir ons Lions vriende in die oê kan kyk en sê ons span het alles gegee op die veld en met eer uit die stryd getree.
  21. gravatar Bloukaap says:
    Kognitiewe dissonansie: wanneer jy weet wat die feite is maar jy kies om dit doelbewus te ignoreer. Jy praat jouself moed in in die hoop dat die bedreiging sal weggaan.

    Ongelukkkig en gelukkig is die enigste mense wat hierdie seisien positef kan draai die spelers en afrigters self.
  22. gravatar nitronic says:
    Delusional op sy beste!!!!
  23. gravatar Bullterrier says:
    @Nitronic jy is altyd negatief...Jy is ook doe persoon wat elke week gereken het Arno is 'n bangbroek en hy moet waai, maar nou speel hy die beste van die hele groep en herwin sy vorm. Jy gee te vining moet op..En jy breek almal af, maar steeds wil jy op die BULLS se website chat. Ons almal weet daar is fout in die kamp ja...Maar op die ou einde is die kenmerk van 'n goeie ondersteuner om deur dik en dun by sy span te staan. Julle sê almal sleg en wens die leeus wen ons, maar soos ek sê STEEDS bly julle op die BULLE se website chat..As jy so moeg is gaan weg en stem vir 'n ander span.. Ja daar is fout, ja dit gaan sleg, maar ek is 'n bulls supporter en gaan nie my spelers ens afbreek nie...Ek sal by hulle staan tot hulle weer beter word en dit sal gebeur,...Dan trek julle almal weer julle Blou bul truie elke dag aan en ry met steve hofmeyer kliphard en julle bakkies met julle horings op die kop.. Hou op draadsitters wees...Hou op almal sleg se.Stem vir die bulle en support hulle of gaan stemk vir 'n ander span..
  24. Die Vrydag gaan die keerpunt wees. Dit is net jammer dat Nollis nie die foute met die skoppe en stadig skoonmaak reggemaak het nie. Week na week na week vloei die spel sodra die nommer 9 verander word.

    Kom manne Moet WEN!
  25. gravatar Cornelius says:
    Mense Ek dink nogsteeds ons probleme lê by die afrigters,nou kretiseer ek nie, Die Leeus het lank gesukkel, tot hulle Johan Acerman gekry het, wat volgens my die enigste goeie afrigter op die oombloik in hierdie land is
    N paar jaar terug het die Bulle net so gesukkel tot Heynecke Meyer kom oorvat het, toe kom die wenne in, nou met die spellers het Meyer n span otwikkel soos n familie, Toe vat Frans die selfde span oor en wen bekers, maar toe die meeste uitgaan toe beteken Frans niks
    As mens kyk na All Blacks hulle B span is net so goed soos die A span, nou n rugby speller begin van klein tyd af en leer hoe om te speel, die afrigter is daar om te kyk na die taktiese goed, Defnetief nie SKOP SKOP SKOP NIE, dit is nie rugby
    So ons kraak nie af , Ek is al vir jare n Bul ondersteuner, en het nog nooit vir n ander span geskreeu
    Ons wil almal he die Bulle moet weer opstaan, Meskien doen hulle dit Vrydag
  26. gravatar nitronic says:
    jip bullterrier en ek stick daarby. die klomp blou koeie kan maar netbal gaan speel.
  27. gravatar Bloukaap says:
    Is die gesukkel by die Bulle spelersfoute of is dit afrigtingsfoute?

    Spelers wat verkeerde besluite neem op die veld en wat balle verloor, a driving maul wat nie reg uitgevoer word nie, 8 turnovers wat afgestaan word, ondersteunende spelers wat te stadig bykom, hakers wat hul slotte mis, spelers wat swak vang met afskoppe, spelers wat nie hul verdegingslyne hou nie, losskaels en senters wat sleg pass of pass wanneer dit nie aan is nie, skoppe pale toe mis, nie skoppe opvolg nie, swak taktiese skopwerk - op die ou end is dit die spelers wat verantwoordelikheid moet neem.

    Die Bokke se game teen Arg wys bv hoe de Allende nie in sy verdeigingslyn saam met Jantjies op beweeg nie en gaping in middelveld skep. Is dit miskommunikasie of is dit spelpatroon of is dit die speler wat 'n besluit neem?

    Ek stem saam met Nollis dat sy spelers nie hul kanse benut nie. Ons het nie meer verskonings nie. Die manne het in die hele Super 18 kans gekry om die nuwe manier van speel in te oefen.

    Spankeuses, vaardighede inoefen speler bestuur, span dinamika en die game plan is die afrigter se job. Met die spelers tot die Bulle se beskikking sou ek sê daar is een of twee veranderings wat ons aan die huidige span kan maak.



  28. gravatar Blouland says:
    Bloukaap, miskien is jy reg en is ons bulle ondersteuners dalk heeltemal te optimisties oor die kwaliteit en talent van ons spelers. Dalk probeer hul baie hard maar die talent en vaardighede is dalk nog nie daar nie, ek weet nie.

    Dan is dit 'n kombinasie van speler en afrigtings vaardighede wat kort, en 'n wereld erkende DOR is dan net die regte medisyne om te help.

    Sal wel graag wil weet of Nollis die spelers afrig OM DIE SITUASIE IN DIE GAME te speel, dus wanneer om te hardloop en wanneer om slim te skop, of word hul soos robotte afgerig ?

    Iemand moet pa staan vir daardie baie doellose skoppe die eerste 15 min van die Sharks game. As ons na daardie eerste goeie drie die bal in hand gehou het, en dalk nog 'n drie of 2 gedruk het, was dit 'n hele ander game. Ons sou gewen het.

    Maar wie se skuld dit ookal was, dit was asof die spelers geprogrammeer was om aan te hou skop en skop, en daardeur het ons die game verloor. Daarna het die Sharks maklik weer in die game gekom deur die baie balbesit wat ons pasella vir hul gegee het met ons skoppe.

    Regtig, die game is nie so moeilik nie, hopelik het beide die span en afrigters nou geleer en sien ons nie daardie gesukkel Vrydag nie.

    Maar ek is 'n realis, nie negatief nie, bloot realisties. Kan nie dink dat as ons in 'n hele jaar nie geleer het om bal te behou nie, hoekom ons dit skielik in 4 dae gaan aanleer nie.

    Ja, ek hoop my span wen Vrydag, sal baie bly wees, maar die realiteit tans is iets anders. Lions weet ook hul het 'n groot game nodig om statement te maak, en ongelukkig is hul hoogs gemotiveerd om ons altyd te klop, vir redes wat natuurlik baie bekend is.

    Ek stem wel saam dat Arno baie beter speel, Ulengo lyk ook goed. Spelers soos Pierre, RG, Hanro, Burger en Dries moet nou regtig hul merk ook begin maak in die reeks, hopelik al Vrydag. Een groot game kan 'n gemiddelde seisoen in 'n goeie seisoen verander.

    Sterkte Bulle !
  29. gravatar Blouland says:
    Na die naweek kan ons 6de op die log wees. Griekwas skuif na hul game vanaand teen Kings verby ons, en as ons verloor teen die Lions, en WP wen die Sharks, dan is ons 6de.

    Griekwas besig om Kings groot pakslae te gee, en ons het gesukkel om Kings te wen.
  30. gravatar Platbergbul says:
    Bulle met 15. Geloof, hoop, liefde waarvan hoop die grootste is.
  31. Barend says:
    Dankie vir die ondersteuning.

    Kom ons maak Loftus vol Vrydagaand.
  32. Die bestuur moet uit hulle glas kastele uitkom en op die studium kom sit en voel hoe dit voel as ieman in die openbaar verneder word en miskien sal Loftus voller lyk.
  33. Aai ou Nollis, jy het in die media gese dat Roelof Smit een van die beste flanke (fetchers) in die land is, hoeveel speel kans is hy gegun in Superugby? Hy het lekker die bank warm gehou na 'n paar "Man of the Match" vertonings in Superugby. Hoe kan een van die beste "fetchers" nou op die bank sit. Ja, hy het 'n oog besering teen die Jaguares opgedoen en toe hy herstel het het hy 'n spier beseer. Hy het al 2 weke terug herstel daarvan en nou eers speel hy van die bank af!!!! Ja Nollis, jou (soos jy gese het) beste flank. Kom aan Nollis, hou op om die spelers rond te donner. Moenie een ding se nie en dan doen jy die teenoor gestelde!!!!!!!
  34. gravatar Blouland says:
    Nollis, Arno en span, ek vra groot asemblief ou maters, moenie balbesit wegskop vir die Lions nie. Almal weet hoe hul gaan speel, bal in hand rugby met die plan om ons deurmekaar te hardloop.

    Moet hulle nou nie in hul kwaad voer nie, hou balbesit en verdedig met julle lewens. Gee die ondersteuners weer iets om oor opgewonde te raak, die MANIER hoe ons speel, ongeag die resultate.

    Sterkte Bulle !
  35. gravatar Blouland says:
    Age nee ..... ! my laaste bietjie hoop vir 'n Bulle verrasing nou ook daarmee heen.

    Joubert die ref, hoekom o hoekom moet hy omtrent elke 2de game vir die Bulle blaas ?

    Al die 50/50 calls is nou ook in die Lions se guns.

    Maak maar reg vir 'n laaaaaang aand more-aand.
  36. gravatar Platbergbul says:
    ja nee blouland dis baie slegte nuus dat Craig-Catch-me-if-you-can Joubert blaas. Die leeus het hom in die finaal gemis. Hy is totaal blind vir hulle onkant agterlyn. Ek het geen vertroue in hom nie.
  37. gravatar Blue Bull says:
    Blou Bloed Blou

    The only person that can do something about your insults are you. That is utterly disrespectful. At least be the man that your dog thinks you are. And try to not be a bigger d@@s.
  38. Hoekom vra jy ander wat hulle dink, draadsitter..
  39. Ek dink die Leeus is in vir n surprise vanaand,Bulle met 4.Die Bulle gaan nie dieselfde fout maak as in die S18 nie.As jy die spanne ,man vir man opweeg teen mekaar,staan ons niks vir hulle terug nie.Kom Bulle wys ons julle kan dit doen.Vir altyd n Bul.Vis en so by the way.....F jou
  40. gravatar Barries says:
    Sterkte vir vanaand se game.Hoop die bulle maak ons trots.As die Bulle goed wen vanaand maak ons ou Vis die bulle se nuwe Hoof seun op Loftus.
  41. gravatar Roepman says:
    As Craigs die ref is, gaan ek nie eers op die TV kyk nie. Bly ek het besluit om nie eers ons losie vanaand oop te maak nie. As Barend en sy vriendjies nie met Craig 'n plan kan maak nie, sal ons losie toe bly, en ook nie hernu word nie. Craig weet alte goed sy GROOT uitdaging vanaand is om die bulle uit die reeks te kry, en hy sal dit doen. Hy vat in elk geval net oor waar laas week se reffie opgehou het. Die Sharks se drie voor rustyd was om twee redes nie 'n drie nie, maar hy staan. En die rolmaal op die einde het mooi gewerk vir die bulle, maar toe reffie van der Westhuizen sien wat gaan gebeur, toe is dit "use it", en toe blaas hy sy fluitjie gou-gou om alles te keer. Wat doen vriend Barend daaroor, soen hom, en hoop hy sal ons next time regverdig blaas.
    Hoekom is die bulle die enigste span sonder 'n ref ????

    Mooi loop
  42. gravatar John says:
    So lets see what goes down tonight, good luck.
  43. gravatar Oom Koos says:
    Dit is jammer dat die gehalte van die kommentaar op die blog so agteruit gegaan het. Hier is sekere mense wat net vloek en slegse. Nie een van hulle kan enige konstruktiewe kommentaar lewer nie.
    Om spelers en mede blogger so sleg te se is baie maklik. Wie van hulle wat so slegse het al kommentaar gelewer oor opskiet verdediging of drift defence of n regterskouer in die skrum kry of wanneer moet daar om die enkels geduik word en wanneer moet man en bal doodgevat word. Wie van hulle het al n skrumskakel se spel ontleed en gese hoekom moet speler A bo speler B gekies word of hoekom is B beter as C. Maak hy vinniger skoon of is die ander speler se aangee na links swakker as die ander s'n. Wie het n beter skopvoet of lees die spel beter of wie is bereid om die situasie voor hom te speel ens ens ens.
    .
    Wie van hulle ken die reels of kan daar nie n gesprek wees of die dryfmaal beweging eintlik obstruksie is nie. Hoe wyd moet die hek wees waarvandaan die speler by die losskrum aansluit. Sekere skeidsregters se hek is maar nou as dit by die Bulle kom. Kan ons nie foute uitwys soos bv dat speler X nie op sy voete was toe hy die bal gesteel het nie. Daar is talle spelers wat eers op hulle hande druk of elmboe en dan die bal steel. Weereens...... elke ref vertolk dit hoe hy wil en vir wie hy blaas.

    Ek wil dus vir die mense wat ware Blou Bul ondersteuners is vra om julle daarvan te weerhou om ander ondersteuners en spelers te vloek. Kom ons maak dit aangenaam om op die blog te kom kuier.
    As die Bulle verloor gaan haal julle frustrasie op n ander plek uit.

    Alhoewel ek n baie groot Blou Bul ondersteuner is, sal ek my geld op die Leeus sit vanaand. Hoop die Bulle bewys my verkeerd want ek hoop met my hele hart dat die Bulle vanaand sal wen


  44. gravatar koekemoer says:
    under 19 bulls wen 40-21
    under21 bulls wen 34-27
  45. gravatar tinus says:
    Ek het gesè Bulle gaan verloor ,eerste om te sè geluk
  46. gravatar Bloukaap says:
    Mooi man Bulle. Marvin Orie vir 'n slag vinger getrek saam met RG

    Epic oorwinning hierdie. 4 beserings teen halftyd maar ons het vas gebyt. baie beter balbeheer.Vaste 5 het moer hard gewerk. Goeie comeback teen die Leeus wat ons met 50 punte gestamp het op Loftus 2 maande terug.

    Arno se skouer dislocate. Odendaal se besering lyk ook na afskouer.

    Julle weet nou julle kan. Geniet die loslootjie.
  47. gravatar Oom Koos says:
    Tinus ek was ook verkeerd maar daaroor gee ek nie om nie.
    Baie geluk met die wen Bulle. Trots op julle

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *