Convincing win for Blue Bulls over Griquas

articles.comments (18)

The Vodacom Blue Bulls pulled some class out of the bag to beat the Griquas with a try bonus point 57-20 in Pretoria on Friday.

The hosts produced a dominant performance as they scored eight tries. They controlled all facets of the game especially the set -piece as the Griquas line-out was shoddy to the say the least, reports Planet-Rugby.

The bonus-point win takes the home side to second position on the table as they jump above the Sharks and with the tournament coming to a close the win will be most welcomed by the Blue Bulls.

With the pointless loss the Griquas reside at fourth place on the table. They are safe for this round as their immediate threats are the Lions who have already played this week and Western Province who are too far down the table to catch up this weekend and so the Griquas are still in a good position for next weekend.

Piet van Zyl displayed a superb performance after the nippy scrum-half scored two tries and assisted his team mate's tries as well.

The half-time score was indicative of the general proceedings. It was 24-13 at the break and the Griquas failed to get back in the game in the second stanza.

The Griquas drew first blood through a spectacular finish. They pulled off a fantastic turnover, Ederies Arendse picked the ball up off the floor, broke the Bulls line before executing a perfectly weighted kick for Alshaun Bock to run onto and he cantered over the line for the try.

The Vodacom Blue Bulls hit back in the 15th minute when flanker Nic de Jager crashed over the line after some powerful drives from his team mates.

The home side then took the lead when they pulled off an intelligent line-out move that saw hooker Jaco Visagie wrap around the set-piece, swing the ball to Schoeman, who gave an inside pass to Jamba Ulengo running the perfect line to score.

The third try was scored after a great darting run from Van Zyl who took the ball up field before giving it to his forwards who crashed up another ten metres for RG Snyman to finish the movement.

Griquas second-row Mzwanele Zito was then sent off for ten minutes after he targeted the ankles of a Bulls player and went in for a grass cutter tackle. The tackle was considered a reckless one and the referee gave him a yellow card.

The Vodacom Blue Bulls scored their bonus-point try when Alshaun Bock was isolated at the breakdown and the Bulls managed to grab a turnover ball, Dries Swanepoel releasing the offload in the tackle to send Van Zyl flying through for the five pointer.

Ulrich Beyers scored the sixth try of the game after he was given a long pass from Schoeman as after some terrible defence from the Griquas, the full-back ran through the line untouched.

Van Zyl scored his second try of the game when the Bulls won a line-out before they sent the ball down the wing. Clinton Swart raced out of the line in an offside position as he made the tackle on Schoeman. The referee awarded the Bulls a penalty and Van Zyl played quickly and tapped and went before stepping inside the tackle for the five pointer.

The Griquas responded as they received a penalty and took it quickly inside the Bulls 22 metre line. The visitors caught the Bulls defence at sixes and sevens before a well timed pass was sent Wandile Putuma through for a consolation try on the wing.

For Blue Bulls:
Tries: De Jager, Ulengo, Snyman, Van Zyl 2, Beyers, penalty try, Basson
Cons: Schoeman 6
Pen: Schoeman
Yellow card: Snyman

For Griquas:
Tries: Bock, Putuma
Cons: Swart 2
Pen: Swart 2
Yellow card: Zito

Pin It

Sep 16, 2016

(18) Convincing win for Blue Bulls over Griquas

  1. Blue Bull says:
    Probably our best perfomance of the season. The last three games we were totally dominant. Off loads going to hand and we looked well after the ball.

    Great scrumming perfomance once again. Piet and Schoeman had a good game. Schoeman's exiting kicks are improving each game. He had his best perfomance tonight. Van Zyl still needs to learn to clean without that one step first. If he can unlearn that we will be able to getbthe ball quicker to the wingers.

    Only negative point was Bulls defense on the right wing side.

    Now one to go against Boland in Wellington. Home semi starting to look like a certainty now.

    As I see it, the final log might look like this:

    Cheetahs 39
    Bulls 30
    WP 28
    Lions 27
    Sharks 26
    Griquas 19

    That is, if the Lions can beat the Sharks. If not, lets hopemthe Sharks dont win with a bonuspoint in that final match.
  2. gravatar Blouland says:
    Geluk Bulle, baie goeie wen. Almal baie goed gespeel, maar veral Pierre, RG, Piet, Tian, Ulengo en Beyers het uitgestaan.

    Hoop net nie AC wil nuwe bokgroep kies vir tuis toetse nie, want dan is RG en Ulengo weg.

    Home-semi nou in ons hande. Net ons en Sharks kan op 30 eindig as ons die Boland met bonuspunt wen, en hulle wen altwee hulle games met bonuspunte. Dan is dit oor punteverskil wie tweede gaan eindig. Sharks speel Kings tuis en Lions weg, ons Boland weg. Ons het makliker pad.

    Nou dat 'n klomp spelers weer terugkom van beserings, ander begin vorm slaan (veral Beyers), sal Nollis moet mooi kopkrap wie om weg te laat.

    Sal vir die Boland game al die spelers met enige niggles laat goed rus, maar ons het ook daarna 'n week rus voor die play-offs.

    Dinge lyk goed, moet nou net fokus behou en peak op die regte tyd, kan nie meer 'n fiasko bekostig soos laasjaar se semi-finaal op Loftus nie. Ons moet regmaak, ten minste die finaal haal, daar kan enigiets gebeur.

    Welgedaan Bulle.

  3. gravatar jimmy says:
    Goeie wen Bulle, baie trots op julle!

  4. gravatar Bloukaap says:
    Baie geluk Bulle

    Goeie slick vertoning. Ons hanteerwerk was regtig di ebeste nog vanjaar. ulls bou nou mooi momentum op met 3 in 'n ry. Belsuitneming van agterspelers was stukke beter. My man of the match was RG Snyman. Hoe lekker was dit nie om Basson te sien afrond aan die einde vd game nie? Dalk moet ons hom hou as impakspeler in die 2e helfde? Het ook gedink ons opdraf TRIo losvoorspelers was baie goed.

    Oor die algemeen het die Bulle nou ritme begin kry en ek hoop ons kan dit behou. As ons ons stempel kan afdruk met die skills wat ons gisteraand gewys het, het ons baie goeie kans om in finaal te speel. Daar kan enige iets gebeur.
  5. gravatar jp says:
    Dankie bulle julle maak ons trots
  6. gravatar spartacus says:
    Ek was baie skepties gewees toe die Bulle vir Ulrich Beyers weer nader getrek het en ek het gese ek sal omverskoning vra as hy my verkeerd bewys. Hy het dit vrydagaand gedoen. So ek wil dan net van hierdie geleentheid gebruik maak en vir Ulrich Beyers omverskoning vra dat ek nie baie vertroue in hom gehad het nie en ek wil hom aanmoedig om voor te bou op sy huidige vorm, want hy sal 'n hele paar spanne kan verras en dalk (net dalk) kan hy nog vir hom 'n pad oopspeel om ingesluit te word in die springbokgroep wat gaan toer aan die einde van die jaar. Hou so aan jong man ! En dan aan die res van die spelers en die afrigting span, dankie dat julle weer met vuur speel (veral die voorspelers) en mens kan sien dat daar weer trots onder die spelers is as mens sien hoe die manne mekaar geluk wens en glimlag op die veld. DANKIE !!! Sterkte met die voorbereidings die week en as alles dan goed uitwerk dan sien ek julle op loftus vir die semi finaal. Sterkte manne, jullle KAN !!

    Go BULLE Go !!!
  7. gravatar Pretoria Bul says:
    Wel gedaan Bulle. Uit die laaste 3 wedstryde kan 'n mens sien dat Nollis en kie se werk die afgelope jaar of wat nou begin vrugte afwerp. Die Bulle is stadig maar seker besig om die regte fondasie te bou. Sterk skrums, baie goeie lynstaan en goeie verdediging. Die nuwe bal in hand benadering werk goed saam met die goeie vaste fasette. Alles kenmerke van die goeie Bulls span van 2002 tot 2010. Bulle is op die regte pad, hou so aan.

    Maak seker van 5 punte teen Boland. As die Sharks vasval teen die Leeus behoort die semi op Loftus te wees.

    Great manne!!!!
  8. gravatar Pretoria Bul says:
    Met manne soos Trevor, Pollard, Serfontein, Strauss, Kriel, de Jager, Potgieter en Ronaldo wat bykom volgende jaar saam met die huidige CC groep gaan die Bulle 'n baie goeie Super Rugby groep het om van te kies met hopelik genoeg diepte. Dinge lyk belowend.
  9. gravatar Muzi says:
    RG Snyman is a special player....
  10. gravatar Bloukaap says:
    Het enige iemand 'n idee hoe lyk die o'19 en o'21 logs? SARU het dit nie eens op SA rugby se website nie en geen unie of Supersport ook nie. Sal graag wou sien waar lê die Bulle

  11. gravatar nitronic says:
    Geluk Bulle en Nols.

    Die manne se skills was baie impressive. Nog harde werk, maar elke week verbetering is mos positief.
  12. gravatar kabous 23 says:
    Ek was regtig beindruk met die standard van rugby in die naweek se curriebeker wedstryde. met die uitsondering van GW, pumas and kings was dit mooi rugby gewees.

    Die bul span het regtig goed gelyk, en met nog 9 spelers wat bykom vir volgende jaar se super rugby behoort ons 'n baie mededingende span te kan saamstel. Die vrystaat lyk op die oomblik vir my na die sterkste span in die CC, maar dit is ook hul span vir volgende jaar se super rugby. hul enigste bok is Loodewyk en hy speel volgende jaar vir die bulle.

    Ek dink die lodewyk, rg kombinasie is net so goed soos die PSDT en etsebeth kombinasie, met orie en Jenkens het ons egter beter backup as die stormers.

    Bok rugby bekomer my egter. My opinie sal wees om vir Jessie op 15 te speel en vir Goosen op 13. Morne op 10 met Lambie op die bank. Hougaard op 9. en Rohan jv Rensburg op 12. Miskien moet ons ook vir die toekoms kyk met Senatla, Rule of odengo in die span. Ons lostrio het gesukkel, en ek dink nie ons moet terugkeer na die Leeu kombinasie nie. Hulle het net so gesukkel in die super rugby finaal. Ek sal miskien wel vir Jaco kans gee op 6 en miskien vir Witley na 7 toe skuif. Louw lyk bietjie uit form uit. Miskien eksperimenteer met krag of spoed op 8. Dalk selfs Hanro Liebenberg of renaldo Botma op 8. Mense het baie uitgegaan oor Marx op 2, maar ek sal eerder 'n noodkreed uitstuur na Bismark toe. Morutule het 'n baie goeie seisoen vir die kins gehad en is miskien iets vir die toekoms. Beast se dae is ook getel. ons skrums sukkel en hy het nie meer daardie brute krag van 4 jaar terug nie. SA het egter baie goeie jong Loskop stutte. Defnitief tyd vir 'n verandering. Sal miskien vir Koch nog 'n kans gee, maar Adriaanse is baie naby on oor te vat.

    As die bokke 'n 7's afrigter by die bokke wil he, moet hulle eerder vir Paul T daar kry. hy sal defnitief meer effektief met die agterspelers en verdediging wees as sticks. Frans Ludeke is defnitief nie my keuse as hoof afrigter nie, maar miskien as voorspeler afrigter kan sy ervaring goed werd wees. Fiji se voorspelers het baie verbeter by die wereld beker, en na baie jare by die bulle moet hy waardevol wees. Sy karakter kan ook 'n aanwins vir die bokke wees.
  13. CAW Bull says:
    BLOUKAAP . Op SA Rugby onder Tournaments gaan jy af na U21 & U19 Competition en by die MACH CENTRE is al die wedstryde, uitslae en log.
  14. johan says:
    Die Bulle begin rerig belowende rugby speel. Hulle skrum is rerig baie goed onder die leiding van Gary en Anton. Ek is trots op hulle manier van speel.

    Wat ek graag wil weet, ons kry volgende seisoen vir Lood de Jager by ons super rugby groep. Wat van Renaldo Bothma, of was dit net vir die 2016 seisoen?

    Met Bothma op 8, Jacques Potgieter op 7 en Ruaan Steenkamp op 6 gaan geen los trio ons ore aansit nie. Ons het goeie stutte, goeie hakers, met Visagie wat elke game beter en beter doen. Slotte, vleuels en senters het ons baie talent.

    Wat dalk ons tekort kom is n goeie Skrumskakel en Losskakel, met beide Tiaan en Piet wat goed speel tans, maar hulle is nie week na week spelskeppers nie. Met Pollard terug sal ons weer aan die gang wees, maar indien Pollard beseer of by die bokke is, het ons n problem. Skrumskakel het ons nie diepte nie.

    Wat dink julle manne? Kort ons diepte op 9 en 10? Wat doen ons? Koop? En wie?
  15. gravatar Blouland says:
    Ons doen baie goed tans, en moet die momentum behou. Maar ons moet ook heel nugter wees, ons speel die laaste 3 rondtes nie die beste van spanne nie, so harde werk lê nog voor. Belangrikste vir Nollis gaan wees om die spelers se koppe reg te hou en te kry, sodat ons op die regte tyd ons heelbeste is, die semi en finaal.

    Het gehoop die Kings gaan nie ver verloor teen Sharks nie, maar toe kry hul 'n groot pakslae en is die punteverskil nou tussen ons die Sharks 30 punte.

    Ons moet die Boland game nader soos die Champs van 2007 die game teen die Reds genader het: gaan groot ook vir daardie punteverskil. Kies dus die beste span, hulle kan almal rus die week daarna.

    Sharks kan met bonuspunt wen teen Lions, wat baie wisselvallig is, so ons moet alles in ons vermoeë doen om te sorg dat ons tweede eindig. Tuis semi is baie nodig, in Durbs gaan dit moeilik wees.

    My span teen die Boland:

    Pierre Jaco Adriaanse Orie RG Roelof Kirsten Arno
    Piet Tian Ulengo Bruger Dries Ismael Uli
    Reserwes: Maku Dreyer Jenkins Hanro/Ruan/de Jager Warner Stander Basson
  16. gravatar Bloukaap says:
    caw bull

    dankie

    maar dit is 2015 se logs. ek soek 2016 s'n. die confusing ding is dat wanneer ek van my tablet af daarop ingaan wys dit 2016 maar van my PC af 2015. die tablet se 2016 logs en results maak ongelukkig nie oop nie.

    As jy iets anders as ek kry, wil jy dit nie asb. post hierso nie?

    Andersins lyk dit vir my nie of daar veel aangaan by SARU meer nie.

    Webbie, kan jy nie dalk asb. die juniors se logs hier plaas nie?
  17. gravatar Blouland says:
    Bloukaap, gaan jy na sarugby.co.za toe ?

    Soos Caw bull genoem het, die logs is reg daar, gaan na:
    1. tournaments
    2. 0/19 of 0/21
    3. 2016
    3. dan kyk jy aan die regterkant by 'logs'
    4. jy kan ook onder die 'logs' op 'full log' ingaan

    Hier is o/21, ek hoop hy wys reg:

    TEAM PLAYED WON LOST DREW POINTS FOR POINTS AGAINST POINTS DIFFERENCE TRIES FOR TRIES AGAINST LOSS BONUS TRIES BONUS POINTS
    WP U21 6 4 1 1 200 140 60 28 17 1 6 25
    Blue Bulls U21 6 3 2 1 185 171 14 26 22 2 4 20
    Golden Lions U21 5 4 1 0 172 123 49 20 19 1 2 19
    Free State U21 6 3 3 0 177 184 -7 23 21 1 4 17
    EP U21 5 3 2 0 143 129 14 17 16 1 2 15
    Sharks U21 6 2 4 0 152 189 -37 20 25 2 2 12
    Leopards U21 6 0 6 0 153 246 -93 22 36 2 4 6

    0/19


    TEAM PLAYED WON LOST DREW POINTS FOR POINTS AGAINST POINTS DIFFERENCE TRIES FOR TRIES AGAINST LOSS BONUS TRIES BONUS POINTS
    WP U19 11 10 1 0 463 228 235 62 28 1 8 49
    Blue Bulls U19 11 9 2 0 377 195 182 55 23 2 7 45
    Golden Lions U19 11 8 3 0 478 231 247 64 29 2 7 41
    Free State U19 11 5 6 0 296 297 -1 39 38 1 4 25
    Sharks U19 12 4 8 0 294 426 -132 44 61 2 6 24
    EP U19 11 3 8 0 303 438 -135 38 64 3 5 20
    Leopards U19 11 0 11 0 156 552 -396 21 80 2 1 3
  18. gravatar Mark says:
    Gaan koop Sean Erasmus by Boois High om die Bulle te kom afrig!!!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *