Blue Bulls players rewarded for fine form during season
Lizo Gqoboka, RG Snyman, Roelof Smit, Tian Schoeman and Jamba Ulengo were all named into the Springbok touring squad to Europe in November, following fine domestic seasons.
They will join captain Adriaan Strauss, Jesse Kriel, Rudy Paige and Piet van Zyl, who all received Bok calls ups earlier in the season for the tour that will include a match against the British Barbarians and tests against England, Italy and Wales.
Gqoboka, Snyman, Schoemand and Ulengo will return home after the opening match against the Baabaas at the Wembley Stadium in London, but Smit can make his test debut for the Springboks during the tour.
Springbok coach, Allister Coetzee said he is looking to working with the group of young players in the build-up to the Barbarians match.
“It is great to have such a big group of young, exciting players with us for the Barbarians match. I view this this as a great opportunity to start building for the future. The selection of many of these players are part of our road map for 2019,” said Coetzee. “They are identified as part of our succession planning going forward. Their selection in the Springbok squad is reward for their consistently good performances this year, at both Vodacom Super Rugby and Currie Cup level.
“The match against the Barbarians is a great occasion for them to show that they belong on this level. It is an opportunity to show their class on the highest level and to gain experience of international rugby.”
“My message to them would be to make it impossible for me to ignore them for future selections and to embrace this well-deserved opportunity.”
The following players, who were part of Bok squads earlier this year, were not considered for the tour because of injuries: Lwazi Mvovo, Juan de Jongh, Francois Hougaard, Francois Louw, Siya Kolisi, Sikhumbuzo Notshe, Frans Malherbe, Julian Redelinghuys and Scarra Ntubeni.
“Apart from those players, other experienced campaigners such as Jan Serfontein, Handré Pollard, Cobus Reinach, Marcell Coetzee, Coenie Oosthuizen and Bismarck du Plessis are also not available,” added Coetzee.
Regarding the challenge of playing in the northern hemisphere, the Springbok coach said: “We know that playing during winter in the northern hemisphere is always a huge challenge. The conditions are different and it requires an even more physical and tactical battle and all Test matches played in Europe were almost always decided by small margins in the past.”
Strauss leads both squads in his last Springbok tour before his retirement from international rugby.
The Springbok squad for the Barbarians match is:
Lourens Adriaanse, Prop, Cell C Sharks, 4 Test caps
Nizaam Carr, Flank / No 8, DHL Western Province, 2 Test caps
Uzair Cassiem, Flank, Toyota Free State Cheetahs, 0 Test caps
Ruan Combrinck, Wing, Xerox Golden Lions, 4 Test caps
Damian de Allende, Centre, DHL Western Province, 20 Test caps
Lood de Jager, Lock, Toyota Free State Cheetahs, 25 Test caps
Faf de Klerk, Scrumhalf, Xerox Golden Lions, 8 Test caps
Jean-Luc du Preez, Flank, Cell C Sharks, 0 Test caps
Thomas du Toit, Prop, Cell C Sharks, 0 Test caps
Pieter-Steph du Toit, Lock, DHL Western Province, 17 Test caps
Eben Etzebeth, Lock, DHL Western Province, 53 Test caps
Lizo Gqoboka, Prop, Vodacom Blue Bulls, 0 Test caps
Rohan Janse van Rensburg, Centre, Xerox Golden Lions, 0 Test caps
Cheslin Kolbe, Fullback / Wing, DHL Western Province, 0 Test caps
Jesse Kriel, Centre / Fullback, Vodacom Blue Bulls, 17 Test caps
Pat Lambie, Flyhalf / Fullback, Cell C Sharks, 53 Test caps
Malcolm Marx, Hooker, Xerox Golden Lions, 1 Test cap
Bongi Mbonambi, Hooker, DHL Western Province, 3 Test caps
Oupa Mohoje, Flank, Toyota Free State Cheetahs, 14 Test caps
Tendai Mtawarira, Prop, Cell C Sharks, 84 Test caps
Trevor Nyakane, Prop, Vodacom Blue Bulls, 26 Test caps
Rudy Paige, Scrumhalf, Vodacom Blue Bulls, 5 Test caps
Sergeal Petersen, Wing, Toyota Free State Cheetahs, 0 Test caps
Tian Schoeman, Flyhalf, Vodacom Blue Bulls, 0 Test caps
RG Snyman, Lock, Vodacom Blue Bulls, 0 Test caps
Roelof Smit, Flank, Vodacom Blue Bulls, 0 Test caps
Adriaan Strauss (captain), Hooker, Vodacom Blue Bulls, 63 Test caps
Jamba Ulengo, Wing, Vodacom Blue Bulls, 0 Test caps
Piet van Zyl, Scrumhalf, Vodacom Blue Bulls, 2 Test caps
Francois Venter, Centre, Toyota Free State Cheetahs, 0 Test caps
The Springbok squad for the 2016 Castle Lager Outgoing Tour Tests against England, Italy and Wales):
Willem Alberts, Flank, Stade Français, France, 41 Test caps
Ruan Combrinck, Wing, Xerox Golden Lions, 4 Test caps
Damian de Allende, Centre, DHL Western Province, 20 Test caps
Lood de Jager, Lock, Toyota Free State Cheetahs, 25 Test caps
Faf de Klerk, Scrumhalf, Xerox Golden Lions, 8 Test caps
Jannie du Plessis, Prop, Montpellier, France, 70 Test caps
Jean-Luc du Preez, Flank, Cell C Sharks, 0 Test caps
Pieter-Steph du Toit, Lock, DHL Western Province, 17 Test caps
Eben Etzebeth, Lock, DHL Western Province, 53 Test caps
Johan Goosen, Fullback / Flyhalf / Centre, Racing 92, France, 10 Test caps
Bryan Habana, Wing, Toulon, France, 123 Test caps
Jaco Kriel, Flank, Xerox Golden Lions / Kubota Spears, 7 Test caps
Elton Jantjies, Flyhalf, Xerox Golden Lions / NTT Communications, 9 Test caps
Steven Kitshoff, Prop, Bordeaux-Bègles, France, 7 Test caps
Vincent Koch, Prop, Saracens, England, 7 Test caps
Jesse Kriel, Fullback / Centre, Vodacom Blue Bulls, 17 Test caps
Pat Lambie, Fullback / Flyhalf, Cell C Sharks, 53 Test caps
Willie le Roux, Fullback, Canon Eagles, Japan, 39 Test caps
Lionel Mapoe, Centre, Xerox Golden Lions / Kubota Spears, 9 Test caps
Malcolm Marx, Hooker, Xerox Golden Lions, 1 Test cap
Bongi Mbonambi, Hooker, DHL Western Province, 3 Test caps
Franco Mostert, Lock, Xerox Golden Lions / Ricoh Black Rams, 4 Test caps
Tendai Mtawarira, Prop, Cell C Sharks, 84 Test caps
Trevor Nyakane, Prop, Vodacom Blue Bulls, 26 Test caps
Oupa Mohoje, Flank, Toyota Free State Cheetahs, 14 Test caps
Rudy Paige, Scrumhalf, Vodacom Blue Bulls, 5 Test caps
Sergeal Petersen, Wing, Toyota Free State Cheetahs, 0 Test caps
JP Pietersen, Wing / Centre, Leicester Tigers, 69 Test caps
Roelof Smit, Flank, Vodacom Blue Bulls, 0 Test caps
Adriaan Strauss (captain), Hooker, Vodacom Blue Bulls, 63 Test caps
Francois Venter Centre Toyota Free State Cheetahs 0 Test caps
Piet van Zyl, Scrumhalf, Vodacom Blue Bulls, 2 Test caps
Warren Whiteley, No 8, Xerox Golden Lions / NTT Docomo Red Hurricanes, 12
Kan mens goeie opskiet verdediging toepas, veral teen 'n span met soveel momentum, as die ref jou in die eerste 15 minute goed laat verstaan jy moet wegbly van die sogenaamde 'onkantlyn', een strafskop na die ander ?
Kan 'n span goed kompeteer by die afbreekpunte, en so die gang van die wedstryd bepaal, as die ref jou gou duidelik laat verstaan met 'n geelkaart waarheen die 50/50 beslissings gaan swaai ?
Hoe onpartydig was die skeidsregter, moes hy in daardie posisie geplaas gewees het ?
Nee, ek dink nie ons sou gewen het met 'n ander ref nie, en ja, Cheetahs verdien die wen, maar dalk kon dit heelwat nader gewees het.
Dit alles gesê, het ons self nie goed gespeel nie, die passie en trots gemis, dalk fiksheid, nie goed gemotiveer nie, tevrede met net 'n finaal haal ?
Hoekom het alles so platgeval in een week ?
Op die dag self was daar nie een speler wat groot hand opgesteek het nie, almal was net bloot gemiddeld. Soos reeds genoem, baie bly dit lyk al heelwat beter, goed om finaal te haal, maar die wyse wat ons verloor het regtig nie goed nie.
Volgende jaar is die 3de jaar van die nuwe afrigtingspan, ons moet ten minste mik om wenners van ons afdeling in die superreeks te wees, en dan die beker wen in die CB.
Heelwat spelers het sterk deurgekom, soos Lizo, RG, Jenkins, Roelof, Stoney en die 2 vleuels. Ander was baie wisselvallig en sal moet hard werk in die af seisoen, kan nie passasiers saamdra gebaseer op die verlede nie. Kort vurige hakers. Ivan van Zyl moet meer gebruik word. Fiksheid en nogmaals fiksheid saam met goeie balvaardighede in die afseisoen.
Lekker rus en sterkte vir die voorseisoen.
Bulls still require a decent tight head.
Bullls need to acquire better players at 7 and 8.
Schoeman technically not good at 10.
12 and 13 was not good enough.
Beyers not the answer at 15.
Jannes Kirsten het vanjaar sy eerste groot jaar in senior rugby gehad. Hy het vir my baie verbeter maa ris nog nie daar waar hy die hardebaarde opdraende gee nie. Onthou ons het volgende jaar vir Jacques Potgieter wat herstel het van besering en Ronaldo Bothma ook. Ulirch Beyers is die Bulls se nr. 4 heelagter - Jesse, Galant en Duncan Mathews is voor hom in die ry. Die Bulle het groot fout gemaak na die Superrugby toernooi om nie vir SP Marais te herkontrakteer nie.
Ek sal eerder se ons groot probleem le op nr. 9. Nie een van die twee skrumskakels het deliver in die finaal nie. Rudy maak ons game te stadig en Piet te slordig in sy diens en hanteerwerk.
Ek dink jou tweede laaste sin oor fiksheid en kondisonering is die sleutel tot suskes as ons nuwe tipe game wil speel. Dis 'n baie hoe tempo game en ons gaan behalwe vir balaardighede, ongelooflik fiks moet wees. Ek persoonlik dink dis waar die Cheetahs se suksesresep begin het.
Tweedens het hulle die spel so kon herontwerp, dat hulle met minum spelers by afbreekpunte steeds die verdediging in aanval kan omskep.
en Derdens, het hule hulself 3-4 moontlikhede gegun met elke agterlyn beweging - of Venter of Lee le diep en verander van rigting, of Blommetjies sny in en een vd senters verander van rigting, of hulle bring die vleuels in en speel terug en verander van rigting. Hulle vermoe om struktuur te behou en van rigting te verander, alles teen hoe spoed is wat hulle so moeilik maak om teen te verdedig. hulle benut dus 5 agterspelers ten volle en kan dit afwissel soos wat hulle wil. Saterdag het hul agterste drie - veral Rhule, ons hare tyd gegee.
Ek dink nie regtig Nollis het 'n plan in plek gehad hiervoor nie. Ons het wel na die eerste 15 minute begin om hul spasie minder te maak vir hul senters, en dit het ons gehelp om seker 4 driee te keer, maar oor die algemeen het die Bulle glad nie goed reageer op die Cheetahs se aanvalle nie. Die vlak afskop aan die begin van die game was vir my verstommend - dit het Rhule dadelik 'n gaping laat slaan. Vandaar was ons op agtervoet.
As jy een tackle gaan mis is jou hele verdediging gedisorganiseer. vandaar moet jy hoop en bid jou opponente maak foute. Ek dink ons probleme het op verdediging begin. Ja die Cheetahs val baie goed aan , maar wat gaan jou plan wees om nie net hulle te frustreer nie, maar die bal te kry? Iemand het hierbo genoem dat ons Sean Venter se spasie moes beperk het want die Cheetahs speel eintlik van hom af. dis grotendeels waar, maar nie in al hul bewegings nie.
As 40 000 mense op jou gil en jy begin tackles te lek, en dis jou eerste finaal, dan gaan jy begin rattle, en as jy ietwat van twyfel het oor jou eie vermoens dan gaan dit wys - soos Odendaal wat skielik nie die ball wou pass nie of die bal weer op die voet sit terwyl hy met 3 man overlap speel, of Orie wat met drie man overlap besluit om vas te maak. Die Bulle het dus nie goed regaeer op druk nie, ons het nie eintlik gelyk na 'n span met strategie om hul aanvalle te counter nie.
Daarby het ons lynstane ons nie gehelp nie. Ek het vooraf geskryf oor RG. Ek dink ons het Saterdag gesien hoeveel hy werd is vir die Bulle. ook ons mededinging op hul lynstane was swak. Hoeveel keer het Reniel Hugo - ' gemiddelde Varsity Cup en CC speler, ons nie agter uitoorle nie en elke keer vir Arno swak laat lyk nie.
Ek stem met jou saam oor 50/50 beslissings - nie een ander speler was geel kaart gegee vir dieselfde oortreding as Ulengo nie. Daarmee het Peyper basies vir die Bulle gese dat ons nie die Cheetahs mag stop nie.
Ek dink SARU het groot flater begaan om vir Peyper aan te wys as skeidsregter. Hy woon en werk in Bloemfontein, was daar op skool en ek weet hy is 'n groot Cheetah fan. Net iemand wat fokkedrol weet van jou paneel af sal hom aanstel vir 'n game soos hierdie. Dit kon mos nie. Mens kan nie die Cheetahs kritiseer agv die ref nie, want hulle het hul harte uitgespeel en alles gegee, maar Peyper het ons ook nie gehelp om ons voete te vind nie.
Die strafskop net voor halftyd was belaglik - en dan - die kamera operateurs wat net fokus op die Bulle se foute nadat spel plasgevind het en dit oor en oor in die stadion speel sonder dat die ref geva het vir TMO beslissing of aanduidings gekry het van lynegters of kaptein vir TMO was nie net volgens my nie, selfs Nic Mallet het dit ook opgemerk, maar in swak smaak van die spel.
As die kamera man dieselfde doen met die Cheetahs dan is die speelveld gelyk - maar daar was 'n paar niggles van die bal af - soos Blommetjies op Piet van Zyl - wat bv glad nie oor en oor gewys was nie.
Peyper het die bulle van afskop af vernietig met strafskoppe en 'n totaal onnodige geelkaart. Voor die wedstryd was dit gestel dat die Bulle se losvoorspelers tussen die Cheetas en die cueeiebeker staan. Maar niemand het voorsiening daarvoor gemaak dat Peyper hulle sou neutraliseer nie. Daarna was dit eenrigting verkeer. Peyper het 'n prokureurs praktyk in Bloemfontein. HOE DE HEL OP AARDE KAN SO MAN IN SO FINAAL BLAAS. As mens mmoi gaan ontleed, moes die Vrystaaters net aan strafskoppe 9 minder punte gehad het. Die strafskop bv teen Liebenberg was blatant. Nes die geelkaart van Ulengo ('n gevvaarman wat geneutraliseer moes word). En wat van die wat die bulle meer moes kry. Die llaste drie van Pietersen het ook erg voorentoe gelyk, en daar was nog 'n erg voorentoe aangee in een van die Vrystaat se ander bewegings ook. Peyper het 'n swak wedstryd gehad en behoort daarvoor gepenaliseer te word. Die oomblik was vir hom te groot. Rasta is in elk geval 'n beter ref, en sou baie meer regverdig en onpartydig geblaas het. Maar hoe Peyper gekies word ? Miskien met voorbedagte rade ???? Nollis en sy mense lekker aan die slaap gevang.
Mooi loop manne, mooi loop.
This for a Rugby union whose pavilions are filled more than any other franchise in SA.
If that is their problem, I wonder what it looks like on the Bulls' books.
Dit lyk nie of die skeidsregters hul joppie geniet nie want daar is maar min van hulle met n glimlaggie op die gesig en die manier hoe hulle met die spelers praat laat my dink hulle wou eerder by hul vroue en kinders by die huis gewees het. Of dalk is hulle kwaad dat hulle te min betaal word of iets maar happy is hulle verseker nie. (Net so tong ini kies)
Roepman, ek wil nou nie onnosel klink nie maar verduidelik asseblief oor daai keuse ten opsigte van die skeidsregter wat die Bulle gehad het..
Ek sou ook wou he dat ons die beker moes wen maar ongelukkig was ons nie op standaard nie of Nollis is nie die regte man nie. Ek weet nie wat die regte antwoord is nie
On the day, the Cheetahs won the battle on every inch of the field. We were under pressure from the 1st minute. Yes things could have changed dramatically had Odendaal passed to Ulengo, but that did not happen and all we can say is look at the score board.
I look at it as a competition that hardly drew any crowds - accept for the final. So to write of a coach on grounds of a 7 round tournament, is in my opinion not really fair to the coach.
The Bulls did not have a tallisman to control our panicky state and for that you need a Fourie du Prees, Naas Botha or Victor Matfield to steady the ship on field day. Remember when the Cheetahs started at frenetic pace in 2006 - they led 14-3 after 15 minutes Derick Hougaard had a poor final. Gary Botha assembled his team and we kept our cool heads.
We did everything that a team should not do in this year's final. I remember other Bulls sides like 1982 and 1985 when we got hidings from WP at Newlands. How Hendrik Kruger, who was the winger of the season, crashed under pressure and dropped balls he never did throughout the whole season. Those teams grew older and more experienced in time and proved everyone wrong. Coaches, like players, need time to settle in with new experiences. Our Blue Bulls did not really trust our new game of play when the pressure was on and made silly mistakes and defaulted back to the old ways.
The big thing now is to hold on to these players. The second big thing is to secure a home semi in next year's play offs. We can certainly do it. We will have as much as 10 experienced players back.Hopefully we will have Pollard back. I wonder what the decision with Lambie at 10 will do to Pollard's future as a Springbok?
But we need to hold on to players like Jesse Kriel, Pollard, Roelof Smit, Ruan Steenkamp, RG Snyman Jason Jenkins and Trevor Nyakane.
I am rather more concerned about our junior coaches and staff than I am about our seniors. We had very bad performances in the play offs. Pote's team were more competitive than the class of 2015, but it was evident that the Lions and WP was way above the rest.