Strauss named MVP, Snyman best Junior
Outgoing Springbok captain, Adriaan Strauss, was on Thursday named Most Valuable Player at the Blue Bulls (Pty) Ltd Awards evening held in Pretoria.
The hooker, who will retire from international rugby after this weekend’s test match between South Africa and Wales, was named Senior Player of the Year, with RG Snyman bagging the MVP amongst the junior group.
Vodacom Bulls coach, Nollis Marais, was named Coach of the Year.
The Vodacom Bulls and Vodacom Blue Bulls showed a lot of improvement in 2016 and a number of players were rewarded on and off the field.
The team’s latest Springbok, Jamba Ulengo, was named Most Improved Player, Super Rugby, while Snyman, who played for South Africa against the British Barbarians three week ago, bagged two more titles.
The lock was also named Currie Cup Premier Division Forward of the Year and Currie Cup Player's Player of the Year.
The following Awards were handed out:
Vodacom Blue Bulls SENIOR PLAYER OF THE YEAR MVP: Adriaan Strauss
Vodacom Blue Bulls JUNIOR PLAYER OF THE YEAR MVP: RG Snyman
Vodacom Blue Bulls COACH OF THE YEAR: Nollis Marais
Vodacom Super Rugby
Forward of the Year: Jannes Kirsten
Back of the Year: Travis Ismaiel
Player's Player of the Year: Lappies Labuschagne
Most Promising/Most Improved Player: Jamba Ulengo
Coaches' Recognition Award: Xander Janse van Rensburg
Currie Cup Premier Division
Forward of the Year: RG Snyman
Back of the Year: Burger Odendaal
Player's Player of the Year: RG Snyman
Most Promising/Improved Player: Ruan Steenkamp
Coaches' Recognition Award: Karin Visser
Currie Cup Qualifiers (Round 1) Awards
Forward of the Year: Ruan Steenkamp
Back of the Year: Joshua Stander
Player's Player of the Year: Ruan Steenkamp
Most Promising/Improved Player: Ruben van Heerden
Coaches' Recognition Award: Abongile Nonkontwana
Under-21 Awards
Forward of the Year: Marco van Staden
Back of the Year: Tinus de Beer
Player's Player of the Year: Marco van Staden
Most Promising/Improved Player: Abongile Nonkontwana
Coaches' Recognition Award: Njabulo Gumede
Under-19 Awards:
Forward of the Year: Gerhard Steenekamp
Back of the Year: Heino Bezuidenhout
Player's Player of the Year: Johan Grobbelaar
Most Promising/Improved Player: Ciaran Dayaram
Coaches' Recognition Award: Evan Booysen
A Number of non-playing Awards were also handed out:
HIGH PERFORMANCE BB CO EMPLOYEE AWARD: Karin Visser
BB CO KOGGELBUL AWARD: Nqubeko Zulu
HIGH PERFORMANCE PLAYERS AWARD: Lance Lemmetjies
The Sponsors also gave out some Awards:
afgri most valuable player award: Arno Botha
Isuzu Tonnes of fun award: Pierre Schoeman
Puma Forever faster award: Jannes Kirsten
BBCO Employee of the year: Shanil Mangaroo
BBCO Employee of the year: Shanil Mangaroo
Paar goed waaraan ek dink daar moet aan gewerk word. Ons kort 'n wereldklas 15. Hoop Bosh, Jessie kriel of Gelant kom na vore. Ons kort 'n goeie 10. Pollard lyk na ons enigste hoop, Lambie en Elton is nie op toets vlak nie. Miskien Niel Marrais van die vrystaat.. Ons kort 'n vinnage 9. Piet is vinnag, maar maak dom foute, Faf en paige te stadig.
ons lostrio kombinasie werk nie. Miskien vir Louw, marchelle of roelof op 6 (as Brussow nie beskikbaar is nie), Whitely kan dalk op 7 diens doen saam met du preez, en ons kort 'n goeie sterk 8. Miskien vir arno of hanro daar.
Beast skrum goed, maar behalwe daarvoor beteken hy nie veel nie. Kitshoff lyk na 'n goeie oplossing, maar as kleur 'n factor is kan trever ook daar uithelp.
Vir vasskop sal ons maar moet wag om te kyk wat gebeur in die super rugby. hopelik steek iemand hul hand op. Max op haker is 'n flop. ek weet die leeus supporters het baklei om hom daar te kry, maar ons kan nie 'n lynstaan wen as hy ingooi nie, en hy weet nie hoe om te tackle nie. Hy lyk goed met bal in die hand, maar dan kan ons eerder weer vir Bismark terugbring. Ek hou nie van hom nie, maar met adriaan uit is hy dalk ons beste opsie. Ons slotte lyk goed, maar RG is beter as mosterd. Etsebeth terug behoort ons met PSdT, Etsebeth, lood en Rg te speel. Jan sal ook ons senters versterk. Weereens hou ek nie baie van Steyn nie, maar hy sal defnitief 'n verbetering ons ons middeveld teweegbring.
Ek dink Ludeke sal 'n beter bok breier wees as AC, en ek hou nie van FL nie. Miskien is dit tyd om vir Venter of Akkies die bok breier te maak.
Dit allleen, sal eers uitgesortee rmoet word voordat SARU afrigters kan aanstel en laat loop. Ek het verlede jaar toe ek die kwota vereistes gesien het wat teen 2019 bereik moet word, gese dat teen 2019 gaan SA Rugby met sy kniee op die grond wees en borge gaan traag wees om enigsins in rugby te bele. Ons is een jaar later en die CC reeks het geen borgskap gehad nie. Tussen Saru en Supersport is daar 'n totale gemors van die eens trotse reeks gemaak. Nie eens Nic Mallet wil te veel se oor die politiekery agter die skerms nie, want sy job is op die spel. Dis maklike rom die coach te kritiseer. En moenie vergeet dat die CEO self met 'n klag van wanbestuur en bedrog teen hom sit nie.
Die een wat die septer kom swaai het in 2015, Fikilile Mbalula, baklei tans vir die behoud van sy president in die agterkamers van die ANC, want as die sy werk verloor, sit broer Fokolole sonder werk.
Eers wanneer SARU hul ego's begin stopsit, kan hulle aangaan en 'n nuwe afrigter aanstel. Huidglik kan nie een van ons Franchises bekostig om hul afrigters te verloor nie, want dan verswak ons SA rugby in totaal oornag. Daa ris geen afrigters wat nou deurkom nie. Stel vir Franco Smith aan op lang termyn en kyk wat gebeur met die Cheetahs.
2019 kom nou vinniger nader, en dit sal interressant wees om te sien of Rugby hierdie krisis gaan gebruik om die paradigma te verander na suiwe rprofessionaliteit toe. Ons moet ons topspelers finansieel hier kan hou.