Vodacom Bulls off to Brisbane

Vodacom Bulls off to Brisbane

articles.comments (6)

Vodacom Bulls off to Brisbane
The Vodacom Bulls squad that will play the Chiefs in Brisbane and then contest the Brisbane Global Tens next weekend, has been named.
Flyhalf Handré Pollard will captain the squad and is set to make a return to the playing field after more than a year, with new signings, Johnny Kotze, Shaun Adendorff and Jacques Potgieter, also included in the squad.
The pre-season match against the Chiefs is at Ballymore Stadium in Brisbane on Thursday, 9 February.
At the Brisbane Global Tens, played at Suncorp Stadium on 11/12 February, the Vodacom Bulls have been grouped with the Brumbies and Highlanders and depending on results, either the Western Force, Hurricanes or Toulon.
"This will be an interesting trip for us, as we have not done this before," said coach, Nollis Marais. "It does give us time together to work as a squad and that is very valuable, especially this time of our pre-season. The guys are keen to give it a go and we have a clear understanding of what we want to achieve on this trip."
The squad is:
Warrick Gelant, Jade Stighling, Jamba Ulengo, Travis Ismaiel, Luther Obi, Burger Odendaal, Jesse Kriel, Johnny Kotze, JT Jackson, Dries Swanepoel, Francois Brummer, Handre Pollard (c), Tian Schoeman, Andre Warner, Ivan van Zyl, Piet van Zyl, Rudy Paige, Renaldo Bothma, HanroLiebenberg (v/c), Ruan Steenkamp, Shaun Adendorff, Nic de Jager, Jacques Potgieter, Jason Jenkins, Ruben van Heerden, RG Snyman, Lodewyk de Jager, Jacobie Adriaanse, John-Roy Jenkinson, Trevor Nyakane, Lizo Gqoboka, PierreSchoeman, Corniel Els, Edgar Marutllule, Jaco Visagie, Adriaan Strauss.

Pin It

Feb 03, 2017

(6) Vodacom Bulls off to Brisbane

  1. gravatar Bulperd says:
    Hoop regtig nie die trip veroorsaak beserings nie veral Mr. Pollard want ons kan wragtie nie weer n super series sonder hom aandurf nie
  2. gravatar Blouland says:
    Pragtig toe ek vandag die koerant oopmaak en sien die spelers was bietjie by die haarkappers. Lyk weer soos pure boerseuns met die kort hare en baarde.

    Hopelik speel hul ook goeie rugby met al die hare wat uit die pad is, veral as ons die meisies van die Kaap gaan aanvat.

    Dink ook dit sou beter gewees het om Pollard te speel teen swak Leeus span laas naweek. Teen die Chiefs is dit teen 'n top span, sou hom dan die laaste 20 minute gespeel het. Nou word hy na 'n jaar sommer reguit in die diepkant ingegooi.

  3. gravatar Newell Terry says:
    This must rate as the worst website on the planet. It is not a good reflection on the executive of the Bulls.
  4. gravatar Bloukaap says:
    Go Bulle. hierdie is ons sterkste span.

    Goed om te sien die jong Ruben van Heerden gaan saam toer. Hy was in 2015 in matriek - defintief groot belofte vir die toekoms. As ek na die samestelling van de span kyk, kyk dit vir my die Bulle gaan Galant op heelagter speel en Jesse op buite senter en lg sal agter dek in die geval van nood. Ek hou duim vas dat Jade Stiglingh ook sy merk sal kan maak, asook Luther Obi. Ek hoop Ivan van Zyl bied 'n alternatief vir Page en Piet wat verlede jaar ons swakker skakels was tussen voor en agter.

    Ek dink die Bulle se begin span behoort so iets te lyk teen die Stormers:

    Warrick Galant
    Travis Ismael
    Jesse Kriel
    Burger Odendaal
    Jamba Ulengo
    Handre Pollard
    Rudi Page

    Hanro Liebenberg
    Jacques Potgieter
    Ruan Steenkamp
    Jason jenkins
    RG Snyman
    Trevor Nyakane
    Jaco Visagie
    Lisa Gcoboqo


  5. Bl@de RuNN3r says:
    Goeie dag aan al ons Noord Transvaal, Blou Bul ondersteuners.

    Dit is met n baie swaar gemoed dat ek hier post. Ek wil dit nie meer doen nie as gevolg van die lae standaard wat deesdae op gierdie blog toegelaat word.

    Ek wil graag Mnr v Graan en sy bestuur hoor wat die rede is dat daar nog NIKS op hierdie forum oor Joost gese is nie. Is hy afgeskryf deur julle?

    Kom ons hou hom en sy gesin in ons gebede.
  6. gravatar Slim182 says:
    Kan die bestuur ons dalk inlig oor die volgende:
    Waar is Arno Botha? Is hy weer beseer want hy gan eers oorsee na die Super Rugby.
    Wat het van Bjorn Basson geword? Het hy afgetree want hy speel nie meer by ons nie en ook nie in Japan nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *