Coaching staff for 2015 season confirmed

Coaching staff for 2015 season confirmed
The Blue Bulls Company (Pty) Ltd is pleased to confirm the rest of the Vodacom Blue Bulls coaching staff, following the appointment of Nollis Marais as head coach of the Vodacom Blue Bulls for the 2015 Absa Currie Cup season.
Marais will also take charge of the forwards and he will be assisted by David Manuel as back-line coach.
Manuel, who was backline coach to the UP-Tuks Varsity Cup as well as the Vodacom Blue Bulls Vodacom Cup and Under-21 teams respectively since 2012, was named backline coach to the Varsity Cup Dream Team earlier this year. He was Head Coach of the Blue Bulls/Tuks Rugby Academy since 2007 till 2012.
The 35-year old matriculated at Waterkloof High School and as a player, represented the Blue Bulls and SA Schools, as well as representing the Vodacom Blue Bulls up to Vodacom Cup level. He also played SA Under-19 and Under-21 and represented Griquas and Free State at senior provincial level as well.
Also confirmed are the appointment of coaches to the Vodacom Blue Bulls Under-21 and Under-19 teams, with Hendré Marnitz and Hayden Groepes being appointed in those roles respectively.
Marnitz was head coach to the Vodacom Blue Bulls Under-19 side since November 2013 as well as defense coach of the Vodacom Cup side during 2013. Previous head coach positions include the Buccaneers club side in Ireland, the Indian National Men’s side and the Helderberg and Dagbreek Residence teams in Stellenbosch. He was also part of the Western Province Institute coaching and recruitment staff previously.
Groepes, who represented Western Province at school boy and age group level, ended his playing career with UP-Tuks. Groepes started his coaching career as a Technical Analyst for the Vodacom Blue Bulls u19’s. Groepes has also been a part of the UP-Tuks Varsity Young Guns as well as Vodacom Blue Bulls u19’s Coaching Management Teams in 2013, 2014 and 2015.Marnitz and Groepes will also coach the backs and will have Denzil Frans (Under-21) and Wessel Roux (Under-19) as forwards coaches. Both Roux and Frans are well-established specialist coaches in the Blue Bulls structures.
Pine Pienaar has been confirmed as defensive coach to all three sides, the same role he had with the Vodacom Bulls in 2015 until at least October 2016 - this includes the Vodacom Bulls Super Rugby and Vodacom Blue Bulls Vodacom Cup sides respectively for 2016 as well.
According to the BBC’s High Performance Manager, Xander Janse van Rensburg, an announcement on the role of Vodacom Bulls backline coach Pieter Rossouw, will be made soon.
Janse van Rensburg also confirmed that:•Jacques (Vleis) Engelbrecht and Basil Short will be loaned to the EP Kings for the Absa Currie Cup competition•The Vodacom Blue Bulls will play warm-up matches against the EP Kings on Friday July 17 in Port Elizabeth and Canon (in Japan) on Friday 31 July 2015.•The Vodacom Blue Bulls Under-21’s will play against the Zimbabwe national side on July 4.
Janse van Rensburg announced the extension of contract to a number of senior players as well.Springboks Deon Stegmann (end of Vodacom Super Rugby 2016) and Piet van Zyl (end of October 2017) and that of Travis Ismaiel (end of October 2017). “We will also have JJ Engelbrecht and Grant Hatting back for next year’s Vodacom Super Rugby competition, but they are off to Japan in the next couple of weeks and will miss the Absa Currie Cup,” Janse van Rensburg said.
The Vodacom Blue Bulls coaching structures are:
Vodacom Blue Bulls (Absa Currie Cup)Head Coach: Nollis Marais (also forwards)Backline Coach: David ManuelDefense Coach: Pine Pienaar
Vodacom Blue Bulls (Under 21 Absa Provincial Championship)Head Coach: Hendré Marnitz (also backline)Forwards Coach: Denzil FransDefense Coach: Pine Pienaar
Vodacom Blue Bulls (Under 19 Absa Provincial Championship)Head Coach: Hayden Groepes (also backline)Forwards Coach: Wessel RouxDefense Coach: Pine Pienaar
Afrigtingspanne vir 2015 bevestig
Die Blou Bulle Maatskappy (Edms) Bpk bevestig graag die res van die Vodacom Blou Bulle afrigtingspan ná die aanstelling van Nollis Marais as die hoof-afrigter vir die Absa Curriebekerkompetisie van 2015.
Marais, wat ook die voorspelers sal brei, sal bygestaan word deur David Manuel as agterlyn-afrigter.Manual was die agterlyn-afrigter van UP Tuks in die Varsitybeker, die Vodacom Blou Bulle se Vodacombeker en Onder-21-spanne sedert 2012 en was vroeër vanjaar aangewys as die agterlyn-afrigter van die Varsitybeker se Dream Team. Hy was voorheen hoof-afrigter van die Blou Bulle/Tuks Rugbyakademie.
Die 35-jarige breier het aan Waterkloof Hoërskool afstudeer en die Blou Bulle Skole en SA Skole in daardie tyd verteenwoordig. Hy het ook vir die Vodacom Blou Bulle tot op Vodacombeker-vlak gespeel en vir die SA Onder-19 en Onder-21 spanne sowel as vir Griekwas en Vrystaat op senior vlak uitgedraf.
Die Vodacom Blou Bulle Onder-21 en Onder-19 spanne se afrigters is ook aangewys, met Hendré Marnitz en Hayden Groepes wat onderskeidelik die leisels neem.
Marnitz was voorheen in beheer van die Vodacom Blou Bulle Onder-19 span (sedert 2013), sowel as verdedigingsafrigter van die Vodacombekerspan.
Hy het voorheen ook hoof-afrigtingsposte by die Buccaneers klub in Ierland en Indië se nasionale span gehad en die koshuisspanne van Dagbreek en Helderberg by Maties afgerig. Hy was voorheen deel van die Westelike Provinsie Rugby Instituut se afrigtings- en werwingsgroep.
Groepes, wat vir die Westelike Provinsie se skole en junior spanne gespeel het, se laaste verteenwoordigende wedstryd was vir UP-Tuks. Hy het sy afrigtingskoene as tegniese adviseur by die Vodacom Blou Bulle se Onder-19’s begin en was in die laaste paar seisoen deel van UP-Tuks se Varsitybeker Young Guns bestuurspan en die Blou Bulle o.19 groep se afrigtingskorps vanaf 2013.
Marnitz en Groepes sal ook hulle spanne se agterlyne brei, met Denzil Frans (Onder-21) en Wessel Roux (Onder-19) wat die voorspelers sal afrig.
Beide is welbekende en gevestigde afrigters in die BBM se afrigtingstrukture.
Pine Pienaar sal al drie genoemde spanne se verdedigings-afrigter wees, dieselfde taak wat hy by die Vodacom Bulls in 2015 en tot minstens OKtober 2016 sal vervul.Hy sal volgende jaar ook die taak by bogenoemde drie spanne verrig.Volgens die BBM se Hoë Prestasiebestuurder, Xander Janse van Rensburg, sal ’n aankondiging oor die rol van die Vodacom Bulls agterlyn-breier, Pieter Rossouw, binnekort bekend gemaak word.
Janse van Rensburg het verder bevestig dat: •Jacques (Vleis) Engelbrecht en Basil Short aan die OP Kings vir die duur van die Absa Curriebekerreeks geleen word•Die Vodacom Blou Bulle sal opwarmingswedstryde teen die OP Kings (17 Julie in Port Elizabeth) en 31 Julie (teen Canon in Japan) speel.•Die Vodacom Blou Bulle Onder-21’s sal op 4 Julie teen Zimbabwe se nasionale span speel.
Janse van Rensburg het verdere kontrakverlengings van twee Springbokke en ‘n Junior Springbok aangekondig.Springbokke Deon Stegmann (einde van Vodacom Super Rugby 2016) en Piet van Zyl (einde van Oktober 2017) en Junior Springbok Travis Ismaiel (einde van Oktober 2017) het hul kontrakte verleng.“Ons sal ook vir JJ Engelbrecht en Grant Hattingh terug hê vir volgende seisoen se Vodacom Super Rugby, maar hulle gaan nou in Japan speel en sal die Absa Curriebeker misloop,” het Janse van Rensburg gesê.
Die Vodacom Blou Bulle afrigtingstrukture is as volg:
Vodacom Blou Bulle (Absa Curriebeker)Hoofafrigter: Nollis Marais (ook voorspelers)Agterlyn: David ManuelVerdediging: Pine Pienaar Vodacom Blou Bulle (Onder-21 Absa Provinsiale reeks)Hoofafrigter: Hendré Marnitz (ook agterlyn)Voorspelers: Denzil FransVerdediging: Pine Pienaar Vodacom Blou Bulle (Onder-19 Absa Provinsiale reeks)Hoofafrigter: Hayden Groepes (ook agterlyn)Voorspelers: Wessel RouxVerdediging: Pine Pienaar

Leave a comment