Consultants at the Vodacom Bulls

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

The Blue Bulls Company (Pty) Ltd would like to confirm the use of consultants and specialists in their respective field for all the Vodacom Bulls and Vodacom Blue Bulls sports teams.. It happens quiteoften that the BBC engage consultants to assist the various coaching staffs and management where requested, said BBC CEO, Barend van Graan.

“We have used various consultants where needed and upon request from our coaching staff. This is nothing new and our Head Coach and High Performance Manager has initiated a number of visits by consultants to advise and assist.

These include the following:

  • Johann van Graan and Matthew Proudfoot (Springboks).
  • AB de Villiers chatted about culture in a team environment with our Head Coach and High Performance Manager.
  • Owen Eastwood, an advisor to the Proteas, chatted to the Vodacom Bulls squad andmanagement about team culture.
  • New Zealand coaches Wayne Smith and Dave Rennie had information sessions with the current coaching staff.

 

Konsultante en die Vodacom Bulls

Die Blou Bulle Maatskappy (Edms) Bpk bevestig hiermee dat die Maatskappy gereeld van konsultante gebruik maak om die afrigtingspan en span te adviseer oor rugby-aspekte.

“Ons is reeds ‘n geruime tyd besig om kenners te betrek, waar nodig en soos versoek deur die bestuurspanne van die Vodacom Bulls en Vodacom Blou Bulle,” aldus die HUB van die BBM, Barend van Graan.

“Die Hoof-afrigter en Hoë Prestasiebestuurder het die afgelope seisoen reeds verskeie inisiatiewe van stapel gestuur en kenners betrek om die afrigtingspan en/ofspan oor versekeie aspekte te adviseer,” het Van Graan gesê.

Die volgende persone is reeds betrek:

  • Johann van Graan en Matthew Proudfoot van die Springbokke.
  • AB de Villiers het gesprek gevoer met die Hoof-afrigter en Hoë-Prestasiebestuurder oor kultuuraspekte in spanverband.
  • Owen Eastwood, hy was betrokke by die Protea krieketspan, het ‘n sessie saam met die afrigtingspan en span gefasiliteer oor spankultuur.
  • Wayne Smith en Dave Rennie het gesprekke oor afrigting met die afrigtingspan gehad.

 

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Share This