It is a North-South affair in the Absa Under-19 Provincial Championship final in Durban on Saturday where the Vodacom Blue Bulls and DHL Western Province will face each other to claim the title as best young provincial team of the year.
Absa Under-19 Provincial Championship final, The Vodacom Blue Bulls, DHL Western Province • Comments (0)
It is a North-South affair in the Absa Under-19 Provincial Championship final in Durban on Saturday where the Vodacom Blue Bulls and DHL Western Province will face each other to claim the title as best young provincial team of the year.
Oct 22, 2012
Posted by DG
Bloukaap says:
Bloukarnallie
He he. Dis omtrent speloorlog daai! Sak my kop in skaamte. Die selfoon waarvan af ek gestuur het se skerm kon net die helfde vd tikwerk wys. Maar my tiener kon dit darem lees.
Koos says: Loftus ek stem 110% saam met jou
deon says: Ja ons was maar min toeskouers op Loftus,wonder of bestuur dit op gemerk het???Dalk kan hulle ons kom se hoekom...
passdiebal says:
BLOU KARNALLIE - Sal jy jou volgende post in Afrikaans doen en nie in Grieks nie.
Blou Karnallie says:
BLOUKAAP
Jul 12, 2014 at 04:37 PM
ek is beslis nie blinde Blou Bul kndeesteuner nie. maar net soos wat mens kritiek moet lewer op wat verkeerd kan wees, so moet mens ook waardering kan he vir wat verbetering kan weea.ons het almal die Bulle se sqakpunye…
Chris says: Soos ek voor die game gese het, wen ons die Rebels, is Frans weer almal se hero, hy moet uit!! Hy en sy pelle!! Soos bo genoem, kyk na die Leeus, goed afgerig, speel nie soos paloekas soos ons nie.
bloubefoeterd says:
Soos Bluedog sê : die leeus se poassie in 'n dead rubber was 'n helse ontnugtering vir my. Waar is daai passie by ons spelers. Waar is die dringendheid in verdediging.
Selfs die frieken stormers speel soos 'n span wat wil wen.
Dis net 'n stupid fout wat hulle halftyd 9 voor…
bluedog says: Bb23, frans ludeke, pieter rossouw en wie ookal betrokke is by afrigting. Het julle die leeu game gekyk. Dit is n gelukkige goed afgerigte span. Geen springbokke in die span nie maar passie en trots. Hierdie span gaan Ellispark vol maak en die geld laat inrol terwyl loftus leeg loop. Doen die eerbare…
bloukaap says: ek is beslis nie blinde Blou Bul kndeesteuner nie. maar net soos wat mens kritiek moet lewer op wat verkeerd kan wees, so moet mens ook waardering kan he vir wat verbetering kan weea.ons het almal die Bulle se sqakpunye druk bespeeek hierdie week waaronder veral…
bluedog says: Ons geeerde voormalige bokafrigter het op n stadium gesê dat rugby nie gaan oor hoeveel wedstryde die span wen of verloor nie. Gevleuelde woord wat so van toepassing is op ons bloubul span. Dit verklaar eindelik vir my wat aangaan in bloubul land. Dit gaan nie oor hoeveel games ons wen of verloor nie.…