Blue Bulls will take on Eastern Province in Port Elizabeth in semifinals
Blue Bulls will take on Eastern Province in Port Elizabeth in semifinals
Jun 16, 2014
Posted by JJ
Paarlbul says:
Bloukaap - John Mitchell is dalk bietjie kwaai en reguit, maar Johan Ackermann het baie beslis baie by hom geleer. Die Lions se ommeswaai het al begin met Mitchel daar.
Max - samespel, spanwees is juis een van die hooftake van 'n afrigter. Die Bulle is 15 individue, behalwe partykeer in 'n skrum,…
Bloukaap says:
John Micthell is die laaste een wat kan praat van "players mindset being coached." Hy het sy kaptein tydens 'n media konferensie reg langs hom verneder en arme Josh Strauss moes behoorlik bontstaan.
Micthell het tydens daardie spesifieke konferensie verys dat sy span nie "by die game…
bloubefoeterd says: Dis verseker nie FL se skuld as 'n ou mistackle nie maar miskien is die speller se hart nie in die ding nie want hy glo nie regtig in die prosesse nie... Dalk is die spelers te bang om iets daarteen te se want dit kan dalk career limiting wees
kznbul says: Ek wonder wat gaan gebeer gaan dit n wen wees of gaan ons ver verloor . Dit lyk vir my die uoens het net nie die wilskrag om games te wen nie hulle is net gelukkig om daar te wees ek weet nie wat aan gaan nie maar wat ek weet is iets is verkeerd is dit regtig die afrigters of is dit net slapgat geit…
Max says: Miskien weet ek min van rugby af, maar as n ou mistakle is dit Frans se skuld?? As die span nie saam speel nie, is dit Frans se skuld? jy kan n perd tot by water vat, maar jy kan hom nie maak drink nie. Ek dink dis die spelers wat moet opstaan. Hulle is fantasties!!!!!!! Maar hulle moet leer om elke…
Le Blues says: ja ek luister na Mitchell en almal se kommentaar oor die rigiede struktuur en ek wonder wat sal gebeur as spelers op eie inisiatief uit die gameplan "wegbreek" ? Veronderstel die speler het 'n baie goeie game, druk 'n drie wat maak dat die span wen...... gaan hy Maandag uitgetrap word? Ek veronderstel…
Cornelius says: Weet nie hoe sal ons die volk ooit tevrede stel
Honibal says:
Mense...ek is self baie uitgesproke teenoor die Bulle asook die bestuur, hetsy dit die unie bestuur, spanbestuur of Loftus se bestuurder is.
Wat ek nie verstaan nie, is wie kies span?
Barend van Graan of Frans Ludeke of die spelers self?
Dalk moet ons fokus…
bloubefoeterd says:
Dit was met 'n klipswaar hart maar ek moes teen die BULLS gaan op Superbru.
Ek wens hulle bewys my verkeerd.
Soms is dit moerse lekker om verkeerd te wees.
Baie interessant op gisteraand se Boots'nAll het John Mitchell presies gese wat ons almal al lankal…
jimmy says: Gebruik woorde wat jy kan spel Wayne.