Junior Boks star Paul Willemse has also left for Brisbane to join the Vodacom Bulls squad due to Bok lock Flip van der Merwe being in doubt for the Reds clash.
Junior Boks, Paul Willemse, Vodacom Bulls • Comments (0)
Junior Boks star Paul Willemse has also left for Brisbane to join the Vodacom Bulls squad due to Bok lock Flip van der Merwe being in doubt for the Reds clash.
Mar 18, 2013
Posted by rian
Blouland says:
Jammer om te hoor van die afsterwe van Tiaan. Was 'n goeie senter gewees op sy tyd, en deel van die manne wat met groot trots en passie die Bulle weer opgetel het as 'n span.
Goeie span wat gekies is vir Vrydag. Sal graag vir Basson op 15 wou gesien het, maar dit lyk my gaan nie gebeur…
Tascha says: Baie sterkte vir sy gesin dis bitter jammer om 'n gesiene lid van die gemeenskap in die fleur van sy lewe te moet afstaan aan die dood. Jou plekkie is leeg Tiaan en jy word beslis gemis! Innige simpatie en meegevoel aan sy naasbestaandes.
Bloukaap says:
RIV Tiaan Joubert
Seen vir sy familie in hierdie tyd.
Bulls Supporter says:
What a great performance by the Bulls. Congratulations to all involved.
Bulls back-line is starting to look dangerous, particularly behind pack of forwards that was awesome. Man of the match could have been shared with Lizo by RG and Nick, but hat off to all the players.
Not…
jp says: Ek was by die wedstryd bulle het goed gespeel los teen die einde maar goei wen Dries Swanepoel was kook water gaan nog groot rugby speel kom manne ondersteun die bulle teen griekwas hulle het ons nodig
nitronic says:
Geluk Bulle en Nollis
Defnitief opwaartse kurwe maar nog baie harde werk wat voorle. Ten minste lyk dit beter as wat dit by die bokke lyk.
Dink nogsteeds Van Graan moet gaan! en dink nogsteeds beter span kan gekies word
con says: As span nie naby op alle silinders vuur nie en tog gemaklik wen is ons op regte pad. Voorspelers begin weer soos die ou bulpak funksioneer en RG en Quoboko twee ysters. de jager lyk ook al beter. Diepte onder voorspelers nie n probleem nie met Arno/Jannes/Jenkins nog daar .Steenkamp op oomblik ook beter…
Andy Capp says: I see Joshua Stander is listed as a player with Montpellier
Rick Walker says:
Hallo, Ben je moe van die leningen en hypotheken, ben je al afgewezen constant door uw banken en andere financiële
instellingen, Wij bieden iedere vorm van leningen aan particulieren en rechtspersonen tegen lage rente van 2% .Als je bent
geïnteresseerd zijn in het nemen…
Wes says: Dit gaan nou goed met die bulle. Ek wens net die ondersteuners wil ook so 'n opwaartse kurwe maak. Kom al julle Bul ondersteuners. Kom maak die naweek teen die Griekwas 'n groot bydrae tot Bul-sukses op die paviljoen. Al julle ou slimmes en doemprofete, bring 'n slag ook julle kant.