The Vodacom Blue Bulls edged out the Steval Pumas 46-38 in a rather nail biting warmup match played at the Mbombela stadium in Nelspruit on Friday (1 August).
The Vodacom Blue Bulls edged out the Steval Pumas 46-38 in a rather nail biting warmup match played at the Mbombela stadium in Nelspruit on Friday (1 August).
Aug 01, 2014
Posted by shanil
bloukaap says: Reg so Johannes.
Johannes says:
Bloukaap - Ekskuus man - ek wou vir jou skryf toe sit ek jou naam bo in die blokkie!
Hoop nie ek het te veel strooi geskryf onder jou skuilnaam.
Groete
kznbul says: Ek kan regtig nie wag vir die game nie. Ek hoop die span wat gekies word met trots en passie sal speel hou by die blou
Daniel says: Weet iemand wanneer word die Span vir Saterdag aangekondig ?
Chris says: Geagte Jimmy, kyk asb na 2013 se CB score, Leeus teen BB op Loftus. 70-6, Leeus komende Saterdag. Ja my beheptheid met Frans moet nou end kry, Frans en Pine en Pieter moet tjaila!
Bloukaap says: Iemand skryf in my Blog naam!!!!
Jimmy says: 70 - 6 vir die Leeus? Chris jou beheptheid met Frans Ludeke is besig om jou gesonde verstand aan te tas.
Rian Malan says:
My span
15 J Kriel
14 JJ
13 WSS
12 D Swanepoel
11Swart vleuel
10 Potgieter
9 van Zyl
1 Dean
2 Callie
3 Marcel
6 Stegman
5 Hattingh
4 Willemse
7 du Plessis
8 Engelbrecht
Bloukaap says:
Ek hou baie van Jesse maar hy is ook lief om met die bal dood te gaan en baie min te pass - miskien die tydjie by BB wat dit hom leer.
EK dink ook hy kan n faktor van agter wees soos WLR - maar Le Roux vind altyd aansluiting na ander spelers as hy die bal dra.
Die WSS JJ…
bloukaap says:
Paas die bal
Jip. Ons het weer 'n x faktor nodig agter. Kriel bied selfs meer talent as 'n Willie Le Roux, maar sy afrigters sal hom moet toelaat om dit te kan doen, soos Dawie Theron gedoen het by die IRB u20. JJ het dit ook maar sy spel het knou weg vanjaar en die Bulle gebruik hom verkeerd.…